Afkondigings 8 maart 2015

Page 1

8 MAART 2015

Artikel 1 Stemming Prosedure Vandag is die 2de Sondag wat daar geleentheid gaan wees om te stem. Net Belydende lidmate wie se lidmaatskap by NG Muldersdrif is mag aan die stemming deelneem. Daar is ‘n Lidmaatskap lys op die kennisgewing bord in die saal. As jou naam op die lys is, gaan na die stempunt in die voorportaal (Onthou die nommer wat voor jou naam is) Vanessa van Wyk sal beskikbaar wees vir navrae as jou naam nie op die lys is nie of jou besonderhede nie korrek nie.

Omgeegroep & Nuwe Intrekkers braai

2 Tim 1:1-14

Kontak Inligting

-

Gebedsoggend 7:00

-

Heilige vertrou vir ‘n heilige roeping

Kerkkantoor: Maandag - Vrydag 7:30 – 13:00 Middae 13:00 – 16:00 (slegs telefonies/epos)

-

Omgeegroep & Nuwe intrekkers braai

079 697 1163/ 011-745 8169 vanessa@ngmuldersdrif.co.za

Baie dankie aan almal wat goedere gebring het vir die verkoping en dankie aan almal wat so fluks gehelp het!

JEEP aand 19:00 – 21:00

Leraars: Ds Neels Kloppers 083 560 3814 neels@ngmuldersdrif.co.za

Poedingverkope

Baie belangrik! Ons is in die proses om ons databasis op te dateer. Vul asseblief die wit vorm in, sodat ons kan seker maak dat jy op ons databasis is en dat jy ‘n lidmaat van NG Muldersdrif is.

Ds Kenneth McKenzie 081 376 6709 kenneth@ngmuldersdrif.co.za

Palm Sondag

Jy kan ook die vorm op ons webwerf invul.

www.ngmuldersdrif.co.za info@ngmuldersdrif.co.za

Ds Sumari Redelinghuys 082 439 4985 sumari@ngmuldersdrif.co.za


Dorkas Groep Ons gee om vir ander… Kom ons bemoedig die volgende persone, deur vir hulle te bid en by Jesus se voete neer te lê. Neels, seun van Rina van Aswegen: Neels kan op hierdie stadium net met ‘n nier van ‘n lewende skenker gehelp word. Ons bid dat die Here ’n skenker op sy pad sal stuur. Sy bloedgroep is o+. Baie dankie vir volgehoue gebede. Dit beteken baie. (Rina 072 231 9140) Ron Collatz (kleinkind van Ronnie & Memory): moegheid-sindroom, dit gaan al ‘n bietjie beter, volhou asb met gebed (Memory 011 662 1005) Kobus Labuschagne: Dankbaar dat hy minder pyn het. Gaan volgende week vir opvolg besoek om te hoor of bene besig is om aan te groei (Kobus 082 559 8523) Robert Späth: is nou 6 maande vanaf die ongeluk. Hy loop met moeite en het verminderde sig en word nog baie gou moeg. Ons bid dat die rehabilitasieproses nog verdere verbetering sal bring. (Hein 083 625 7167) Hein Späth: Ma ontvang chemo.(Hein 083 625 7167) Dries van den Heever: Gaan beter na knievervanging. Het nog baie pyn.(082 561 4936) Hennie Matthews: Herstel tuis na skouer operasie, het nog baie pyn en ongemak (Hennie 082 954 4511) Bid ook vir almal wat slegte nuus ontvang het i.v.m. werksituasies, gesondheid en ook vir mense wat swaar kry.

voorvereiste:

Wil jy graag deel word van die Dorkas groep? Dit behels om op ‘n gereelde basis die bogenoemde te ondersteun, met ’n sms of ’n telefoon oproep, of persoonlike kontak by die Erediens as voorvereiste: dit moontlik is. Kontak Anita Duif by 082 411 7015 of senior@vrone.co.za as jy wil betrokke raak

Verjaarsdae

Ons is dringend op soek na mense om te help met Klank & Data. Kontak vir Pieter by 082 920 3837

Gebedsoggend Adriaan Jordaan: Herstel van gordelroos, gaan beter (082 723 3318) Reinette Claasen: Knie operasie, herstel tuis (083 657 9286) John Lightfoot: Gesondheid, herstel tuis (082 446 8080)

Belangrike datums vir die Artikel 1 Stemming 1 Maart tot 15 Maart (sluit 12:00) – Stemming 17 Maart - Stemme word getel 22 & 29 Maart - Uitkoms van stemming 30 Maart - Uitslag word na Sinode gestuur 7 Mei – Spesiale Sinodesitting

Kursus: Die roeping van ‘n Christelike onderwyser Saterdag 21 Maart 2015 8:00 – 12:00 Gasspreker: Werner Cloete R100 per persoon (ete ingesluit) Kontak Juliana 072 199 2898 of Juliana@elevateleader.co.za

Ons is dringend opsoek na hulp met ons musiekspan in die kerk en JEEP. Kan jy sing of instrument speel? Kontak Renee by 084 460 8893

Ons kerk ondersteun Abraham Kriel Kinderhuis, NG Welsyn en Luipaardsvlei Ouetehuis. Daar is ‘n behoefte lys en houer voor in die kerk, as jy iets wil bydrae.

Januarie, Februarie, Maart en April samel ons vir Luipaardsvlei in.

www.ngmuldersdrif.co.za info@ngmuldersdrif.co.za


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.