Afkondigings 8 februarie 2015

Page 1

8 FEBRUARIE 2015

God het ons gemaak Ps 8 & 139

Toekomsvenster 2015 Die 1st kwartaal se boekie kan bestel word in die Kerkkantoor.

Kontak Inligting Kerkkantoor:

R30 per boekie Week 1 reeds verby, ons begin Maandag 9 Februarie met week 2.

Maandag - Vrydag 7:30 – 13:00 Middae 13:00 – 16:00 (slegs telefonies/epos)

079 697 1163/ 011-745 8169 vanessa@ngmuldersdrif.co.za

Weeklikse nuusbrief

Leraars: Ds Neels Kloppers 083 560 3814 neels@ngmuldersdrif.co.za

Ds Kenneth McKenzie 081 376 6709 kenneth@ngmuldersdrif.co.za

Ds Sumari Redelinghuys 082 439 4985 sumari@ngmuldersdrif.co.za

www.ngmuldersdrif.co.za info@ngmuldersdrif.co.za


Dorkas Groep Ons gee om vir ander… Kom ons bemoedig die volgende persone, deur vir hulle te bid en by Jesus se voete neer te lê. Neels, seun van Rina van Aswegen: Op waglys vir nieroorplanting. Met sy toestand kan het hy ’n skenkingsnier nodig. Ons bid dat die Here ’n skenker op sy pad sal stuur. Sy bloedgroep is o+. Baie dankie vir volgehoue gebede. Dit beteken baie. (Rina 072 231 9140) Ron Collatz (kleinkind van Ronnie & Memory): moegheid-sindroom, dit gaan al ‘n bietjie beter, volhou asb met gebed (Memory 011 662 1005) Steven Ceronio: Bid vir algehele gesondheid (082 329 3772) Kobus Labuschagne: Herstel na enkel operasie. Sukkel met baie pyn en moet sy enkel baie stil hou. (Kobus 082 559 8523) Robert Späth: Galblaas operasie is uitgestel a.g.v. ernstige ooginfeksie. (Hein 083 625 7167) Hein Späth: Daar is sigbare verbetering in ma se gesondheid., maar nogsteeds baie ernstig. Nog in hoësorgeenheid.(Hein 083 625 7167) Dries van den Heever: Herstel na knievervanging, het baie pyn(082 561 4936) Roelf Ehlers se pa is Disndag 3 Februarie oorlede. Ons bid vir die familie vir vertroosting(082 673 4482) Fred Liebenberg is in Midstream Hospitaal. Is baie swak. (Anne 083 244 1700) Johan Wessels (oud lidmaat) is in Unitas Hospitaal met 3X Hartomleiding. Gaan nie goed nie.(Sy seun Jurie 072 844 6810) Bid ook vir almal wat slegte nuus ontvang het i.v.m. werksituasies, gesondheid en ook vir mense wat swaar kry. voorvereiste:

voorvereiste:

Wil jy graag deel word van die Dorkas groep? Dit behels om op ‘n gereelde basis die bogenoemde te ondersteun, met ’n sms of ’n telefoon oproep, of persoonlike kontak by die Erediens as dit moontlik is. Kontak Anita Duif by 082 411 7015 of senior@vrone.co.za as jy wil betrokke raak Verjaarsdae

Wil jy betrokke raak? Ons benodig jou by die Data & Klank!

Kontak vir Pieter Pieters as jy belangstel 082 920 3837 Pieter Pieters is genomineer vir die Erediens Portefeulje. ‘n 2 weke periode word gegee, indien jy nie daarmee gelukkig is nie, kontak vir Ds Adriaan Jordaan: Herstel van gordelroos, gaan beter (082 Kenneth. 723 3318) Indien Reinette Claasen: Knie operasie, herstel tuis (083 657 geen 9286) besware is nie, sal hy

Ons kerk ondersteun Abraham Kriel Kinderhuis, NG Welsyn en

bevestig word op Sondag 21 John Lightfoot: Gesondheid, herstel tuis (082 446 8080) Februarie 2015 Luipaardsvlei Ouetehuis.

Daar is ‘n behoefte lys en houer voor in die kerk, as jy iets wil bydrae.

Strewers Ons kom Dinsdag om 10:00 vir tee bymekaar. By Boomhuisie in Viljoenstraat, Krugersdorp Bestuursraad Die Pastorale en Jeug portefeuljes is vakant. Die Here het elkeen van ons geseën met gawes waarmee ons Hom, mekaar en die wêreld kan dien. Ons het iemand nodig om in hierdie twee portefeuljes voor te loop en saam met aksieleiers te bestuur. Kontak die Kerkkantoor as jy sou belangstel

www.ngmuldersdrif.co.za info@ngmuldersdrif.co.za


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.