Afkondigings 7 Maart 2010

Page 1

S AFKONDIGINGS

7-13 Maart 2010

SONDAG 7 MAART 2010 08:30 Gelei deur ds Anton Mocke

Gholfdag 16 Maart Fondse vir NG Welsyn

Teks en tema vir vandag: Speel saam Gee ‘n donasie Borg ‘n putjie en bemark jou besigheid

Teks: Gal 6:1-5 Tema: Om om te gee

Fokustekste 3de week in

Ons doelwit is R40 000, sonder jou hulp kan ons dit nie bereik nie...

Lydenstyd Psalm 63 Jes 55:1-9; 1 Kor 10:1-13; Luk 13:1-9

Januarie Kalender

2010

Vandag 7 08:30: Erediens – 3de week in Lydenstyd 08:30: JEEP-diens en Kinderkerk

Maandag 8 19:00 Bestuursraad

Dinsdag 9 GEEN Strewers hierdie week – volgende byeenkoms 16 Maart

Koste: 4-bal @ R1200 Inskrywingsvorms beskikbaar in voorportaal Navrae:

Danie Knipe - 082 493 3908 Gerbus Vermaak - 082 440 0968 Ronnie Collatz - 083 380 1309

Het jy geweet? Gedurende Lydenstyd word daar geen blommerangskikking voor in die kerk

Woensdag 10

geplaas nie –

09:00 Bybelskool 19:00 Bybelskool

die eerste blomme sal eers weer op

Sondag 14 08:30: NAGMAAL : Gesinsdiens – 4de week in Lydenstyd 08:30: GEEN JEEP-diens en Kinderkerk

Paassondag gedoen word…


J.E.E.P.-diens : Graad 4 - 10

Gesinskamp

Kinderkerk : 2 jaar oud tot Graad 3 Kinders kan 09:45 afgehaal word JEEP T-hemde: Beskikbaar in groottes 4 jaar tot X-groot.

KWAGGASRUS: 30KM VANAF BRITS

Sal Sondae in 1ste kategese-lokaal beskikbaar wees vir aankope. KOSTE

LET WEL: GEEN JEEP of Kinderkerk

Volwas: Kinders 7-14: Voorskool:

R320 pp R250 pp R100 pp

Kos en verblyf ingesluit, reël eie vervoer Oord-reëlings: ten minste 60 persone

op 14 Maart –Gesinsdiens NAGMAAL 21 & 28 Maart 2010 – Langnaweek en skoolvakansie

HELP!

HELP!

Voeg jou stem by... Stem

NEE vir pornografie op DSTV

Vroueaksie Gaan na www.neevirpornografie.co.za of sms die woord “pornografie” na 35960 vir jou stem om getel te word. met

Gaskunstenaar - Wanda de Kock 8 Mei 2010 om 08:30 vir 09:00 Hou solank jul dagboeke oop vir hierdie spesiale oggend! Meer besonderhede later...

Helpende Hand het hierdie veldtog teen MultiChoice geloods om nie die beoogde pornografie-kanaal op DSTV te begin nie . Talle bekendes soos Victor Matfield, Mel Botes, Hettie Britz, Carike Keuzenkamp, Jakkie Louw en Bobby van Jaarsveld het reeds hul steun aan hierdie veldtog toegesê...

Gaan ons stilsit en niks doen nie? Beskerm ons kinders!!


Dorkas Groep Koördineerder: Anita Duif

‘n GROOT FEES WORD HIERDIE JAAR BEPLAN! MOENIE DIT MISLOOP NIE! Ons benodig JOU hulp: Ons vra dat almal wat items het wat in onbruik is en wat die moeite werd is om op te veil, om dit te skenk vir ons veiling by die Kuierfees - Items soos skilderye, wyn en meubelstukke, ens. sal waardeer word – Kontakpersoon Gerbus Vermaak

Ou klere en wit olifant items word ook benodig Het jy dalk ‘n gazebo en/of groot markies-tent wat ons kan gebruik? Enige persoon wat wil help in die stalletjies op die feesdag, laat weet Navrae – Kerkkantoor ons

S: 082 411 7015; H: 011-795 2400 F: 086 589 9332; E - anitaduif@vodamail.co.za

Ons bid vir . . . SIEKES: Erna Coetzee: lupuslyer, dankbaar vir gebede, (082 333 0353) Jenny Marais: linkerarm se senuwee, genesing vorder, maar het baie tyd nodig (084 529 7637) Esme du Plooy: sterk stadig aan (082 371 2511) Suster van Neels van Wyk: hartomleiding, sterk tuis aan, op pad van herstel, dankbaar vir gebede (Neels 082 377 3250) Anna Nelson: toetse, Dinsdag uitslae gekry (084 585 6714) Skoonsus van Alida McWilliam - Gerda: in hospitaal vanaf 4 Feb, ernstige toestand, op ventilator (alida.oosthuizen@gmail.com) Lienka Nel (kleindogter van Kobus Labuschagne): 4 mnde oud, in Wilgers hospitaal-intensief, bid asb vir volkome genesing van niere, infeksie in liggaam asook longontsteking, bid vir mamma Riantie (Riantie – 073 963 6260) 1 Kor 2:16

Kindertafel benodig asb bydrae soos: Bestanddele om lekkergoed te maak: Rice Crispies, Karamel, Kondensmelk, Strooi-/Versiersuiker, Klapper Suigstokkies, Fizzers, Groot pakke skyfies en roomyshorinkies Items vir tombola Kallie-die-Nar: ONS HET ‘N BORG GEKRY – BAIE DANKIE!! Ons soek nog mammas/ pappas/ oumas/ oupas om te help met verkope Kontant bydraes ook welkom

“Maar ons, ons het die Gees van Christus”

Uit die Kerkkantoor… Het ons jou korrekte Woon-, Posadres? Selfoon-, huis-, en werknommer? ID nommer van kinders? Nuwe baba se besonderhede? Is jy intussen getroud? Voltooi asb ’n vorm in die voorportaal en plaas in posbus... Rensia, Kerkkantoor

BANKBESONDERHEDE Bank: Takkode: Rek naam: Rek no:

ABSA 632005 NG Kerk Muldersdrif 310580023

LOPENDE REKENING (TJEK)

Enige navrae: Benita Nel op 082 551 6466


Verjaardae

Gebedsaksie Koördineerder:

‘Mag julle ’n wonderlike verjaardag beleef’

Ansie du Plessis : 082 853 6532

Vandag 7 Maart 2010 Sarel Pretorius

1 Pet 5:7 “Werp al julle bekommernisse op Hom, want Hy sorg vir julle” Gebed is die sleutel wat al die pakhuise van God se eindelose genade, krag en voorsiening oopsluit. Alles wat God is, en alles wat God het, is beskikbaar deur gebed.

Gebedskamer en gebed Indien u graag wil hê dat iemand vir u of saam met u moet bid, hetsy vir ‘n versoek of lofprysing, sal daar elke Sondag iemand beskikbaar wees na die diens. Saam dra ons mekaar se laste en saam deel ons in mekaar se vreugde en prys Sy Naam!

Voorbidding Laat weet asb die kerkkantoor, die leraars of koördineerders waarvoor ons vir jou kan bid.

Uitnodiging: Ons hoor dikwels van die mooiste Gebedsverhoring Getuienisse – deel dit asb met die gemeente! (gee asb aan Ansie) Ons benodig meer lidmate wat wil inskakel by die Gebedsaksie – kontak Ansie

K

011-659 1121

Maandag: 8 Maart Jerrie van Jaarsveld Elmi Grove Jean de la Harpe

082 447 1209 083 695 1167 076 141 8102

Dinsdag: 9 Maart Callan Lötter Nicola Keyser Susan van Wyk Deon Wattrus

011-460 1698 082 738 1831 011-662 2882 083 279 8123

Woensdag: 10 Maart geen

Donderdag: 11 Maart Yolande van Dyk Dick van Biljon Johan Schwartz

082 264 5282 082 568 7624 011-957 2763

Vrydag: 12 Maart Elsa Seeber Willem de Bruyn John Lightfoot Brenda Friis Robert Späth Janus Grove Barbara Coetzer Kiana Theron Miané Theron Esjee Vermaak Carin van Rensburg

011-679 5067 011-662 1470 082 446 8080 072 109 7186 082 926 9902 082 927 6218 082 570 4418 011-662 2258 011-662 2258 082 557 0020 082 992 2049

Saterdag: 13 Maart Tiaan van den Berg Ronel de Klerk

084 520 6986 084 601 7092

iewiet

Volgende uitgawe einde Maart 2010 As jy enige artikels en/of nuus het vir die volgende uitgawe, stuur asb voor Maandag 15 Maart 2010 aan Rensia by rensia@muldersdrifgemeente.co.za

Musiek Aksieleier gesoek.. Om musiek vir eredienste te koördineer... Kontak kerkkantoor, Anton Steyn of leraars

Besoekers & Nuwe Intrekkers Baie welkom in die gemeente! Ons vertrou dat ons gemeente vir jou/julle ‘n ware geestelike tuiste sal bied. Ontmoet asb die diensspan in die voorportaal om meer inligting oor die gemeente te kry, of ‘n nuwe lidmaat-pakket af te haal. U kan ook die kerkkantoor gedurende die week kontak. Ons verwelkom graag die volgende lidmate wie se vorms ons ontvang het: Helen van Emmenis en dogter Nadja van Kromdraai (083 310 1119) Rina van Aswegen van Country Park, Incolaeweg (072 231 9140)


Voel die lewe se hartklop… X= X-straal plaat (hy kyk na jou binnekant – jou hart), Xilofoon (elkeen van ons is ’n houtstaaf met verskillende klank wat saam ’n musiekopvoering maak – mits jy doen waarvoor jy geskape is).

God sien jou hart soos ’n X-STRAAL plaat (1 Samuel 16:7) Deur: Benescke Botha

Koning Saul het as koning van Israel geval. Profeet Samuel was gereed om op opdrag van die Here ’n nuwe koning te gaan salf – een van Isai se seuns. Waar Samuel langs Isai in sy huis gesit het, het een vir een van Isai se seuns nou die vertrek binnegekom. Eerste was die lang en mooigeboude Eliab. ’n Geskikte kandidaat om die koning van die land te word. Maar Eliab was nie God se keuse nie. Ook nie die tweede seun, Abinadad nie. Ook nie Samma of enige van die ander vier seuns wat gevolg het nie. Vir ’n oomblik was Samuel verward. Het hy reg gehoor? Het die Here hom werklik hier na Isai se huis toe gestuur? Maar natuurlik. Hy weet God het. “Isai,” het Samuel nou begin, “is dit al jou seuns? Of is daar dalk nog een êrens?” Dit was reeds laatmiddag toe die bruingebrande, windverwaaide jong skaapwagter uit die veld die vertrek binne gestrompel. Minute later is die 15jarige Dawid as die volgende koning van Israel gesalf. Samuel het daardie dag ’n belangrike les geleer. Net toe Eliab die vertrek verlaat het, het hy die fluisterstem van God in sy hart gehoor. 1 Samuel 16:7: “Samuel, moenie kyk of hy ’n aantreklike man of ’n lang man is nie. Dit is nie die een wat Ek gekies het nie. My opinie van iemand is heeltemal anders as wat mense dink, want mense beoordeel iemand gewoonlik op grond van sy uiterlike voorkoms, maar Ek kyk na sy hart.” (Die Lewende Bybel) Daardie beginsel geld vandag nog. God kyk verby jou groot huis, jou belangrike posisie by die werk, jou groot woorde tydens gebed of die aantal pannekoeke wat jy by die kerkbasaar gebak en verkoop het. God stel belang in jou hart. Is jy opreg wanneer jy na Hom toe kom? Is jy eerlik wanneer jy voor Hom kom kniel? Luister weer na hierdie drie teksverse: 1 Kronieke 28:9: “En jy, Salomo, my seun, jy moet die God van jou vader (Dawid) ken en Hom dien met jou hele hart en met 'n gewillige gemoed,

want die Here ondersoek alle harte en ken die bedoeling van elke gedagte. As jy na Hom vra, sal Hy Hom deur jou laat vind, maar as jy Hom verlaat, sal Hy jou vir altyd verwerp.” Psalm 44:21: “God ken immers die geheime van die hart.” Hebreërs 4:12: “Die woord van God is lewend en kragtig. Dit is skerper as enige swaard met twee snykante en dring deur selfs tot die skeiding van siel en gees en van gewrigte en murg. Dit beoordeel die bedoelings en gedagtes van die hart.” Waarom help jy die armes? Waarom reël jy die vroueontbyt by die kerk? En waarom bid jy so hard by die mannebyeenkoms? Doen jy dit om mense te beïndruk? Of doen jy dit omdat jy werklik vir God lief is? Onthou, vandag lê jou hart soos ’n x-straal plaat voor God op die tafel. Hy weet van elke gedagte en Hy ken die motief agter elke aksie. Jy kan niks vir Hom wegsteek nie. Hou dus maar jou motiewe reg! Sterkte. Vader God, baie dankie dat ek weet dat U alles van my af weet en steeds lief bly vir my. Help my om van vandag af seker te maak dat my motief hoekom ek dinge doen rein en skoon voor U bly. Ek vra dit in die Naam van Jesus Christus. Amen.

Honeydew Garden Pavilion – Bied aan

Tuin van Seën Vanaf 25 Maart Elke Donderdag om 10:00 en 15:00 Kom sit en luister na ’n inspirerende DVD. Jy hoef niks te betaal nie, niks te doen nie, drink net ’n koppie tee, luister en ontvang God se liefde. Ons vra nie vrae nie, ons wil net ’n veilige, rustige omgewing skep waar jy rustig kan sit en ontspan en heel word.

-

Onderwerpe op die DVD’s is: Hoe werk ek? Liggaam, siel en gees Oorsake van emosionele gebrokenheid Tekens van emosionele gebrokenheid Waarom is vergifnis belangrik? Hoe hanteer ek verwerping? Emosionele pyn rondom seksualiteit Die proses van heelword My identiteit in Christus

Oor tydperk van 8 weke sal DVD’s herhaal word, sodat jy geen aanbieding mis nie. Die kursus vertel hoe jy kan heelword na hartseer, mislukking, egskeiding, molestering, ens. Jou geluk is vir God belangrik! Meer inligting skakel Anita Duif op 082 411 7015 of vra Teetuin-personeel om Anita te sien.


-

‘n Omgeegroep Gemeente Omgeegroep skriffundering: Heb 10:19-25 & Gal 6:9-10

Kontakbesonderhede Portefeuljeleier: Danie Knipe 082 493 3908 Geestelike Leier: Ds Neels 083 560 3814 Kontak enige van die leiers in u omgewing as u wil inskakel by een van die groepe Omgeegroep

Kontakpersoon

Kontak no

Epos adres

Dag

Tyd

Driefontein / Swartkops

Chris Meyer

083 650 6082

namdur@hotorange.co.za

Dinsdae

19:00

Featherbrooke

Kobus Nel

083 310 0834

dei.gratia@mtnloaded.co.za

Dinsdae

19:00

Honingklip/Steynsvlei

Fielie Swanepoel

083 380 4706

fielie@oceanfreight.co.za

Wissel

19:00

Renosterspruit / Lanseria

Johan Nell

082 444 2625

jnell@mweb.co.za

Vrydae

19:00

Abraham van Wykweg 45, Muldersdrif

Ronnie Collatz

011 662 1005

memcollatz@gmail.com

Sondae

18:30

Abraham van Wyk weg 45, Muldersdrif (Jong gesinne)

Vermaak & Vanessa van Wyk

083 419 3883

vermaak@variedtech.co.za

Donderdae

19:00

Lanseria / North Riding / Lammermoor (In die Kinderkerkgebou)

Jacqueline Klem

082 920 6679

Vic.thru.lit@gmail.com

Donderdae

19:00

Plovers Nest 1121 Featherbrooke Est (Jong gesinne)

Johan & Vivienne J van Rensburg

011 662 2678

jcjvr@vodamail.co.za

Donderdae

19:00

Honeydew

Martie & Kriek Badenhorst

010 222 0651

martie.badenhorst@gauteng.gov.za

Sondae

17:00

Helikia (Jong Volwassenes)

Charmaine Joubert

076 544 4406

charmainejoubert137@gmail.com

Woensdae

19:00

Bybelskool

Ds Neels

083 560 3814

neelskloppers@xsinet.co.za

Woensdag oggende & aande

9:30 & 19:00


Gemeente Besonderhede Leraars Ds Neels Kloppers Tel: 083 560 3814 epos: neels@muldersdrifgemeente.co.za Ds Kenneth Mckenzie Tel: 084 455 3267 epos:kenneth@muldersdrifgemeente.co.za

Kerkkantoor Administrateur: Maryna de Jager Tel: 079 697 1163 Faks: 086 698-7605 epos: maryna@muldersdrifgemeente.co.za Kerk-SMS: 082 851 5163 Admin Assistent: Rensia Swanepoel epos: rensia@muldersdrifgemeente.co.za

Kategese: Juniors (2 jaar tot Graad 3) Leier: Adele de Jong – 083 263 6566 Kinders van die ouderdom 2 jr tot Gr 3 gaan direk na die Kinderkerk voor erediens. Verdaag 09:45.

Seniors (Graad 4 – 10) Leier: Ronel Duif – 083 324 5977 Gesamentlike jeugdiens vir 30 minute in saal, gaan dan na hul kategese lokale. Verdaag 09:45.

Finalejaars – Graad 11 Leier: Ds Kenneth – 084 455 3267 Finalejaars hanteer materiaal soos deur leraars voorberei. Sondae om 16:30 in die kinderkerk

Bestuursraad 2010 Funksionele Portefeuljes Bemarking & Vermaak van Wyk Kommunikaasie 083 419 3883 Erediens

Neem asseblief kennis dat die gemeente geen landlyne het nie, kontak ons op die bogenoemde selnommers

Finansiële Bestuur Hulpbron Bestuur

Posbus Adres NG Muldersdrif Posbus 52 Muldersdrif 1747

Kantoorure: Ma – Vry 08:00-16:00 Sondae na oggenddiens

Dienspersoneel Terrein/ Koster Jack Segomotso 083 548 8263

Helikia – Jong Volwassenes Aksie Leier Jaco Crous 082 853 5250 Epos: jaco@repsonline.co.za

Jeug Portefeulje Leier Wessel Duif 083 408 0377 Epos: wessel@duif.co.za

Anton Steyn 082 785 6657 Gerbus Vermaak 082 440 0968 Johan Nell 082 444 2625

Bedienings Portefeuljes Gemeente Theda Human 082 678 1905 Getuienis VAKANT Jeug Wessel Duif 083 408 0377 Omgeegroepe Danie Knipe 082 493 3908 Pastoraal Neels van Wyk 082 377 3250 Bestuurs Forum B/Forum Koördinering Nico Doman 011- 662 2956 Inligting Johan Vermeulen 082 464 6820 Strategies VAKANT

Strewers

Fanie Human 082 678 1905

ander kontakpersone Tegniese ondersteuning: Hannes v/d Merwe 011- 662 2651/ hannescvdm@gmail.com Spyseniering: Ferma Bekker

072 958 4757

Stel jy belang om deel van die Bestuursraad van ons gemeente te wees? Ons het ‘n paar vakatures – indien jy belangstel, kontak die kerkkantoor of gesels met enige van die leraars…


Kennisgewingbord Werk gesoek

Dienste

Administratief

SATERDAG AVONTUURKAMP

Ongetroude 35 jaar-oue dame soek dringend na administratiewe posisie. Het ondervinding in Admin. Gekwalifiseer in MS Office pakket, Office Admin and Business Admin. Skakel Jean de Klerk op (011) 678 5054 of 072 278 4685

Wil julle Saterdae rustig inkopies doen? Bring dan jul kinders 5-10jr vir ‘n opwindende buitelug avontuur vanaf 08:00 tot 14:00. Ons speel speletjies (eier & lepelresies, toutrek, sakresies, ens) en klouter hindernisbaan – alles onder toesig. Middagete en snacks word bedien.

Vakature

Skakel Lizelle Brummer op 082 888 1776

FINANSIËLE ADVISEURS

Vir alle naaldwerk, verstellings ens.

Ons benodig persone wat ons kan oplei as Finansiële Adviseurs. Individue moet minimum matriek, eie vervoer en laptop hê. Ek betaal R2500 vir elke persoon wat ons kan aanstel wat die inisiële opleiding slaag om geakkrediteer te word. Stuur CV na jeanne@kainosgroup.co.za of faks na 086 547 3977

Dienste BOEKHOU DIENS Alle boekhou dienste tot met balansstaat - sluit in alle debiteure, krediteure, banke en rekonsiliasies. Jaareind state – nie net vir maatskappye nie Aankoop en installasie van Pastel pakkette Payroll, UIF, PAYE, BTW Skakel Karin Grové op 082 821 1146

Kontak Hantie du Toit op 082 797 1623 of 011-958 1030

DOEK-KOEKE ’n Besonderse geskenk: Ideaal vir Ooievaarstee of ’n nuwe Mamma. Verskillende kleure en temas beskikbaar. Vir navrae skakel Lizelle Brummer op 082 888 1776

Elektriese werk !!! Alle elektriese instandhouding, netwerk bekabeling, kragopwekkers, data en telefoon. Elektriese sertifikate.

Pastorale Terapeut Geregistreerde berader : Huwelike & verhoudings, Individuele terapie, Volwassenes & Adolossente. Eis terug van mediese fonds. Skakel Susan Eksteen op 076 051 1455 / 011-954 0987

Anastasis Edu-Help Sukkel jou kind om te studeer en te konsentreer? Ons spesialiseer in studiemetodes, breinprofiele, disleksie en ADHD. Ons bied ook trauma-, huweliks- en ander berading gebaseer op Bybelse beginsels.

Kontak Kobus Agrella op 071 689 0772 of epos: kobusagrella@gmail.com

NUTSMAN/HANDY MAN Vir enige herstelwerk aan jou huis soos bv: Waterdigting, fasieborde / geute, verfwerk binne en buite, bouwerk en plafonne.

Kontak Dirk op 083 519 9604

Kontak Nantes Snyman op 083 690 8859

Gesoek KINDERBOEKE Laerskool in Krugersdorp is opsoek na kinderboeke en/of naslaanboeke in goeie toestand, engels of afrikaans vir hul nuwe biblioteek. Bring asb na kerkkantoor of skakel Rensia op 071 819 2822

Gerhard Steyn tree op by Laerskool Protearif op

Herstelwerk aan en/of nuwe grasdakke

Vrydag 19 Maart om 19:00

Kontak Dirk op 082 784 7856

Vir kaartjies kontak Rensia 071 819 2822


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.