Afkondigings 12 april 2015

Page 1

12 APRIL 2015

Identiteit in die ‘onbekende god’

Ons kom vandag na die Erediens in die konsistorie bymekaar om te gesels oor die kuierfees.

Hand 17:16-34

Almal se idees welkom! Vroueaksie Ons hou 18 April om 8:30, net na die Gebedsoggend, vergadering in die Kinderkerk. Die Kuierfees is net om die draai en ons wil graag almal se idees en insette hoor! ALMAL welkom!

14

Strewers kom 10:00 in die kerk se saal bymekaar

Kontak Inligting

17

Kerkkantoor:

18

Maandag - Vrydag 7:30 – 13:00 Middae 13:00 – 16:00 (slegs telefonies/epos)

19

079 697 1163/ 011-745 8169

Jeep aand – Deurnag

Gebedsoggend om 7:00 Vroueaksie vergadering om 8:30

vanessa@ngmuldersdrif.co.za

Poedingverkope

Leraars:

– Kom ontmoet die betrokke leraar voor in die kerk na die Erediens en vul die nuwe intrekker vorm in.

Ds Neels Kloppers 083 560 3814 neels@ngmuldersdrif.co.za

Ds Kenneth McKenzie 081 376 6709 kenneth@ngmuldersdrif.co.za

Ds Sumari Redelinghuys 082 439 4985 sumari@ngmuldersdrif.co.za

www.ngmuldersdrif.co.za info@ngmuldersdrif.co.za


Dorkas Groep Ons gee om vir ander… Kom ons bemoedig die volgende persone, deur vir hulle te bid en by Jesus se voete neer te lê. Neels, seun van Rina van Aswegen: Neels kan op hierdie stadium net met ‘n nier van ‘n lewende skenker gehelp word. Ons bid dat die Here ’n skenker op sy pad sal stuur. Sy bloedgroep is o+. Baie dankie vir volgehoue gebede. Dit beteken baie. (Rina 072 231 9140) Ron Collatz (kleinkind van Ronnie & Memory): moegheid-sindroom, dit gaan al ‘n bietjie beter, volhou asb met gebed (Memory 011 662 1005) Robert Späth: Operasie uitgestel. Gaan eers vir ‘n hand operasie (Hein 083 625 7167) Reinette Claassen: Herstel na rugoperasie. Maak vordering, maar het nog heelwat pyn. (Reinette 083 657 9286) Hettie Austin: Opgeneem in Flora Kliniek. Terminale kanker, dit gaan nie baie goed nie. (Hettie 073 194 1932) Samuel Blom: Ons loof en prys die Here dat geen verdere behandeling nodig is nie. Sien die dokter eers weer oor ‘n jaar. (Samuel 082 570 0853) Japie Badenhorst: Sterk aan by die huis na operasie, maar is nog baie swak (Kriek 083 363 2421) Yolandi-Lee Oberholzer: Operasie suksesvol, hoop om rondom die naweek ontslaan te word . Bid nog vir gesin en familie (082 371 6231) Morris Gilbert: Gaan nie goed met gesondheid

voorvereiste:

Bid ook vir almal wat slegte nuus ontvang het i.v.m. werksituasies, gesondheid en ook vir mense wat swaar kry.

voorvereiste: Wil jy graag deel word van die Dorkas groep? Dit behels om op ‘n gereelde basis die bogenoemde te ondersteun, met ’n sms of ’n telefoon oproep, of persoonlike kontak by die Erediens as dit moontlik is. Kontak Anita Duif by 082 411 7015 of senior@vrone.co.za as jy wil betrokke raak

Verjaarsdae

Omgeegroep Portefeulje As jy belangstel om leiding te neem in hierdie portefeulje, kontak die Kerkkantoor

Adriaan Jordaan: Herstel van gordelroos, gaan beter (082 723 3318)

Baie belangrik! Ons is in die proses om ons databasis op te dateer. Vul asseblief die wit vorm in, sodat ons kan seker maak dat jy op ons databasis is en dat jy ‘n lidmaat van NG Muldersdrif is. Jy kan ook die vorm op ons webwerf invul.

Ludi Szabo sal 19 April 2015 bevestig word as leier van die Bemarking & Kommunikasie Portefeulje.

Reinette Claasen: Knie operasie, herstel tuis (083 657 9286) John Lightfoot: Gesondheid, herstel tuis (082 446 8080)

Ons is dringend opsoek na hulp met ons musiekspan in die kerk en JEEP. Kan jy sing of instrument speel? Kontak Renee by 084 460 8893 Toekomsvenster boekies vir April en Mei beskikbaar Bestel in die Kerkkantoor teen R65 ‘n boekie

2 x Adminitratiewe en klerk poste beskikbaar: Stuur asb CV’s na leon@repsonline.co.za. Vir meer inligting kontak Leon by 011 027 1400

Wil jy graag huisbesoek hê? Kontak die Kerkkantoor om ‘n afspraak te reël

www.ngmuldersdrif.co.za info@ngmuldersdrif.co.za

www.repsonline.co.za


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.