Afkondigings 7 desember 2014

Page 1

Welkom by vanoggend se erediens

Poeding verkope – Vandag!

7 DESEMBER 2014

God se krag as die ligte af is

Enkel porsies - R20 Groot bak - R40 Kom bestel jou poeding vir 21 Desember!

Kerspoeding Malvapoeding Sagopoeding

Kontak Inligting Kerkkantoor: Maandag - Vrydag 7:30 – 13:00 Middae 13:00 – 16:00 (slegs telefonies/epos)

Judy 082 851 5649

079 697 1163/ 011-745 8169 vanessa@ngmuldersdrif.co.za

Weeklikse nuusbrief Kontak die Kerkkantoor indien jy nie die nuusbrief ontvang nie, sodat ons jou epos adres in die databasis kan byvoeg.

Besoek gerus ons webwerf om belangrike datums vir volgende jaar te kry

Leraars: Ds Neels Kloppers 083 560 3814 neels@ngmuldersdrif.co.za

Ds Kenneth McKenzie 081 376 6709 kenneth@ngmuldersdrif.co.za

Ds Sumari Redelinghuys 082 439 4985 sumari@ngmuldersdrif.co.za

www.ngmuldersdrif.co.za info@ngmuldersdrif.co.za


Dorkas Groep Bid asb saam vir ons siekes en stuur ‘n sms van bemoediging… Kontakpersoon: Anita Duif 082 411 7015; senior@vrone.co.za

SIEKES Neels, seun van Rina van Aswegen: Op waglys vir nieroorplanting. Baie dankie vir volgehoue gebede. Dit beteken baie. (Rina 072 231 9140) Ron Collatz (kleinkind van Ronnie & Memory): moegheid-sindroom, dit gaan al ‘n bietjie beter, volhou asb met gebed (Memory 011-662-1005) Steven Ceronio: Herstel van rug breek. Bid vir algehele gesondheid(076 084 2148) Betsie Ward: Operasie het goed gegaan. Nogsteeds in ICU (Gideon 083 311 9835) Kobus Labuschagne: Enkel is besig om te herstel. Lang proses en nog baie pyn (Kobus 082 559 8523) Hein Späth: Ma is gediagnoseer met gevorderde Leukemia. (Hein 083 625 7167) Robert Späth: Moontlike galblaas probleem, moet gaan vir toetse Danie Joubert: Operasie was nie suksesvol nie. Verdere planne word gemaak, maar het nog baie pyn. (Gail 073 072 1595) Stephanie Cronje: Pa se kanker is weer terug en hy het baie pyn (082 891 9547)

voorvereiste: voorvereiste:

Wil jy graag deel word van die Dorkas groep? Kontak Anita Duif as jy wil betrokke raak

Verjaarsdae

2 Slaapkamer huis in sekuriteits area te huur R4000 per maand(water & krag ingesluit) moet eie tuin versorg Kontak Liza van Jaarsveld 082 454 2909

Adriaan Jordaan: Herstel van gordelroos, gaan beter (082 723 3318) Verlof

Reinette Claasen: Knie operasie, herstel tuisSoos (083 657 9286) is Ds Neels weer in T.O. Strand elke Desember besig met stranddiens. Daarna is hy met verlof tot 2

John Lightfoot: Gesondheid, herstel tuis (082Januarie 446 8080)

In November en Desember maak ons niebederfbare voedsel bymekaar vir NG Welsyn. Enige donasies kan in die voorportaal gelos word.

Ds Kenneth is met verlof van 8 – 27 Desember

BOEKE-PROJEK Ons soek jou boeke vir oud en jonk, outobiografieë, handboeke, Afrikaans of Engels, fiksie of niefiksie… met ander woorde ENIGE BOEKE MAAR met EEN voorvereiste: IN ‘N BAIE GOEIE TOESTAND SONDER VOUE, MERKE OF SKEURE Wil jy dalk help met die boeke projek? Kontak die kerkkantoor

Opsoek na iemand wat beskikbaar is in middae om kinders te vervoer Kontak Ronel Duif by 083 324 5977 Bestuursraad Die Pastorale en Jeug portefeuljes is vakant. Die Here het elkeen van ons geseën met gawes waarmee ons Hom, mekaar en die wêreld kan dien. Ons het iemand nodig om in hierdie twee portefeuljes voor te loop en saam met aksieleiers te bestuur. Kontak die Kerkkantoor as jy sou belangstel

www.ngmuldersdrif.co.za info@ngmuldersdrif.co.za


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.