Afkondigings 5 oktober 2014

Page 1

IKUSASA Kleuterskool opening 18 Oktober 2014 10:00

5 OKTOBER 2014

Ds Neels Joh 14:6 Jesus sê: Ek is die Weg, Waarheid & die Lewe Kontak Inligting

Almal welkom

Kerkkantoor: Maandag - Vrydag 7:30 – 13:00 Middae 13:00 – 16:00 (slegs telefonies/epos)

079 697 1163/ 011-745 8169 vanessa@ngmuldersdrif.co.za

Leraars:

Oktober is 10de maand Ons mikpunt is R328 470

Ds Neels Kloppers 083 560 3814 neels@ngmuldersdrif.co.za

Ds Kenneth McKenzie 081 376 6709 kenneth@ngmuldersdrif.co.za

Ds Sumari Redelinghuys 082 439 4985 sumari@ngmuldersdrif.co.za

(Indien jy internet betaling doen, maak seker verwysing is TIENDE MAAND)

www.ngmuldersdrif.co.za info@ngmuldersdrif.co.za


Dorkas Groep Bid asb saam vir ons siekes en stuur ‘n sms van bemoediging… SIEKES Neels, seun van Rina van Aswegen: Op waglys vir nieroorplanting. Baie dankie vir volgehoue gebede. Dit beteken baie. (Rina 072 231 9140) Ron Collatz (kleinkind van Ronnie & Memory): moegheid-sindroom, dit gaan al ‘n bietjie beter, volhou asb met gebed (Memory 011-662-1005) Nelia Brink: Veloorplanting gehad, sterk tuis aan(Corrie Brink 072 446 2612) Danie Knipe: Herstel na knievervanging (Danie 082 493 3908) Betsie Ward: Gaan behandeling kry vir kanker in haar mond. (Gideon 083 311 9835) Hettie Austin:In hospitaal vir 3 weke om bestraling te ontvang(Hettie 073 194 1932) Kobus Labuschagne: Ons bid dat enkel rekonstruksie moontlik is en dat die Here die spesialiste die nodig insig en wysheid sal gee met die behandeling.(Kobus 082 559 8523)

voorvereiste: Hein Späth: Seun was in motorongeluk. Is in hospitaal (Hein 083 625 7167)

voorvereiste:

Dries van den Heever: Getraumatiseerd na aanval. Sukkel ook met brongitus (082 561 4936) Johan Osmers: In ICU (082 552 6071) Morris Gilbert: In hospitaal, gaan nie goed Danie Joubert: Het van dak afgeval. Rugwerwel gekraak en enkel geswel. Herstel tuis. (Gail 073 072 1595)

Verjaarsdae Vandag Wollie Pretorius 083 633 2400 Maandag 6 Oktober Enzo Du Toit

Ons kry 20 gaste van Nederland wat gaan help bou aan IKUSASA kleuterskool. Ons is opsoek na mense wat bereid is om te help met kos voorbereiding vir hulle van Maandag 13 Oktober tot Vrydag 17 Oktober. Laat weet asb vir Ds Kenneth of Vanessa as jy wil help.

Dinsdag 7 Oktober Lucia Geldenhuys 078 023 2213 van Ryneveld Adriaan Reinhardt Jordaan: Herstel van gordelroos, gaan beter (082 723 3318)

BOEKE-PROJEK

Ons soek jou boeke vir oud en jonk, outobiografieë, handboeke, Afrikaans of Woensdag 8 Oktober Johan Brink 083 632 2282 Engels, fiksie of nie-fiksie… met ander woorde ENIGE BOEKE MAAR met EEN Dirkie de Jager voorvereiste: John Lightfoot: Gesondheid, herstel tuis (082 446 8080) Anna Du Toit 076 976 7870 IN ‘N BAIE GOEIE TOESTAND SONDER VOUE, MERKE OF SKEURE ~ Louise Herbst 083 564 8418 Wilmie Smit 083 644 2224 Marie Swanepoel 083 380 4707 Reinette Claasen: Knie operasie, herstel tuis (083 657 9286)

Donderdag 9 Oktober Leon Botha Jenny Marais 084 529 7637 Vrydag 10 Oktober Yakim Cronje 082 328 3258 Japie De Beer 079 513 7739 Marius van Wyk 082 852 3818

Kiewiet 2014 Ons wil weet wat is jou belewenis as kind van God in 2014 en wil dit graag met die gemeente deel. Kontak die Kerkkantoor

Bestuursraad Die Pastorale en Jeug portefeuljes is vakant. Die Here het elkeen van ons geseën met gawes waarmee ons Hom, mekaar en die wêreld kan dien. Ons het iemand nodig om in hierdie twee portefeuljes voor te loop en saam met aksieleiers te bestuur. Kontak die Kerkkantoor as jy sou belangstel www.ngmuldersdrif.co.za info@ngmuldersdrif.co.za


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.