Afkondigings 31 augustus 2014

Page 1

Avontuurkamp 2014 Jeep snr kamp 17-19 Oktober Kom kry inskrywingsvorm in Jeepsaal en handig in by Ds Sumari Bring R200 deposito en vorm teen sondag 7 September om jou plek te verseker! R550-00 (vervoer, kamp & kos ingesluit)

JEEP Junior Kamp Vrydagaand 5 September 2014

31 AUGUSTUS 2014

Ds Kenneth Joh 8:58 Jesus sê: …was Ek al wat Ek is. Kontak Inligting Kerkkantoor:

Ons hou ons 1ste JEEP junior kamp vir die graad 1 – 3 maatjies!

Maandag - Vrydag 7:30 – 13:00 Middae 13:00 – 16:00 (slegs telefonies/epos)

Ons wil graag weet wie die kamp gaan bywoon. Daar sal ‘n lys by die Jeep Junior diens beskikbaar wees.

079 697 1163/ 011-745 8169

Vul ook asb die nodige kontak vorm in.

Hoop om al om Jeep juniors daar te sien!! Laat weet asb teen 3 September wie gaan kom. Poeding! Kom koop heerlike poeding vandag! R20 vir enkel porsie en R40 per gesin www.ngmuldersdrif.co.za info@ngmuldersdrif.co.za

vanessa@ngmuldersdrif.co.za

Leraars: Ds Neels Kloppers 083 560 3814 neels@ngmuldersdrif.co.za

Ds Kenneth McKenzie 081 376 6709 kenneth@ngmuldersdrif.co.za

Ds Sumari Redelinghuys 082 439 4985 sumari@ngmuldersdrif.co.za


Dorkas Groep Bid asb saam vir ons siekes en stuur ‘n sms van bemoediging…

SIEKES Marika Gross: kanker, Mediese fonds het behandeling goedgekeur. Ons vra spesiale gebede (083 227 2390) Neels, seun van Rina van Aswegen: op waglys vir nieroorplanting (Rina 072 231 9140) Ron Collatz (kleinkind van Ronnie & Memory): moegheid-sindroom, dit gaan al ‘n bietjie beter, volhou asb met gebed (Memory 011-662-1005) Nelia Brink: Opgeneem in hospitaal vir behandeling van infeksie (Corrie Brink 072 446 2612) Juan-Luc Oberholzer: Gesondheid (Yolandi 082 220 3012) Tannie Ponkie(Eugene Ferreira se ma): Gaan vir ’n groot operasie (Eugene 084 250 2041)

Verjaarsdae

JEEP Senior Uitreik 14 Sep

Adriaan Jordaan: Herstel van gordelroos, gaan beter (082 723 3318) Maandag 1 September Janco de Wet 082operasie, 337 3550 herstel tuis (083 657 9286) Reinette Claasen: Knie Liya Jonker 083 611 0989 John Ockert Lightfoot: le Gesondheid, Roux 082 550herstel 7441 tuis (082 446 8080)

Tydens kerktyd. Bus vertrek 8:30… Ons gaan Sechaba kleuterskool toe. Ouers ook welkom! Ons gaan die kinders van Jesus leer!

Walter Murray 082 333 3719 Susan Potgieter 083 459 0484 Johan van Jaarsveld 082 447 1209 Dinsdag 2 September Dries Els 084 512 3703 Marie Hooper 082 784 8411 Estelle Smit 083 231 9691 Heinrich Wessels 083 254 6917 Woensdag 3 September Nico Doman 082 568 2120 Carmen Krynauw 079 505 5873 Alta Versfeld 083 412 7271 Donderdag 4 September Nelda du Plessis 082 575 4569 Niki Strauss 082 462 0072 Vrydag 5 September Eduan Engelbrecht Karin Murray 083 264 0841 Saterdag 30 Augustus Rendre Greyling 073 156 3895 Johan Locke 082 464 7626 Chanel Malan 082 853 5577

JEEP aand 12 Sep Ons berei vir die uitreik voor! Bring jou kreatiewe self en R30! BOEKE-PROJEK Ons soek jou boeke vir oud en jonk, outobiografieë, handboeke, Afrikaans of Engels, fiksie of nie-fiksie… met ander woorde ENIGE BOEKE MAAR met EEN voorvereiste: IN ‘N BAIE GOEIE TOESTAND SONDER VOUE, MERKE OF SKEURE ~

NUUS UIT DIE KERKKANTOOR Een van ons lidmate het sy Bybel verloor – het jy dit dalk iewers gesien? Daar is ‘n inskipsie voor in die Bybel: aan Jurgens, met liefde van Dinie

Verkiesing tot bestuursraad Die bestuursraad het Ludi Szabo en Louise Herbst genomineer om as addisionele lede op die bestuursraad te dien. Indien daar geen beswaar is nie sal hulle op 21 September 2014 bevestig word.

www.ngmuldersdrif.co.za info@ngmuldersdrif.co.za


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.