Afkondigings 2 november 2014

Page 1

Volgende sondag is Gemeente Ete!! Kom koop jou kaarjies in die kerkkantoor Volwassenes R100 Kinders R50 Kinders onder 6 gratis

Oktober is 10de maand

2 NOVEMBER 2014

Ds Kenneth Deut 31:1-8

Oppad na ‘n beter plek

Kontak Inligting Kerkkantoor:

Ons mikpunt is R328 470

Maandag - Vrydag 7:30 – 13:00 Middae 13:00 – 16:00 (slegs telefonies/epos)

Die 10de maand is ‘n geleentheid waar ons as gemeente probeer om vir eenkeer in die jaar ‘n tiende van ons inkomste na die Here se Huis te bring.

079 697 1163/ 011-745 8169

Die gemeente het dit nodig om sy normale begroting te laat klop. Dankie dat jy daaroor gaan bid, jy kan verseker wees van God se leiding (Indien jy internet betaling doen, maak seker verwysing is TIENDE MAAND)

vanessa@ngmuldersdrif.co.za

Leraars: Ds Neels Kloppers 083 560 3814 neels@ngmuldersdrif.co.za

Ds Kenneth McKenzie 081 376 6709 kenneth@ngmuldersdrif.co.za

Poeding te koop vandag in die saal

www.ngmuldersdrif.co.za info@ngmuldersdrif.co.za

Ds Sumari Redelinghuys 082 439 4985 sumari@ngmuldersdrif.co.za


Dorkas Groep Bid asb saam vir ons siekes en stuur ‘n sms van bemoediging… Kontakpersoon: Anita Duif 082 411 7015; senior@vrone.co.za

SIEKES Neels, seun van Rina van Aswegen: Op waglys vir nieroorplanting. Baie dankie vir volgehoue gebede. Dit beteken baie. (Rina 072 231 9140) Ron Collatz (kleinkind van Ronnie & Memory): moegheid-sindroom, dit gaan al ‘n bietjie beter, volhou asb met gebed (Memory 011-662-1005) Steven Ceronio: Herstel van rug breek.(076 084 2148) Betsie Ward: Wag vir beplanning van behandeling. (Gideon 083 311 9835) Kobus Labuschagne: Het bemoedigende nuus ontvang, enkel is besig om te herstel. Lang proses en nog baie pyn (Kobus 082 559 8523) Shantel Small: Baba vroeg gebore, en nogsteeds in hospital (Chantel 076 584 6462) Hein Späth: Seun is nou in Rehabilitasie Sentrum waar hy geruime tyd sal wees. Bid vir algehele genesing (Hein 083 625 7167) Dries van den Heever: Het nog voorbidding nodig (082 561 4936) Johan Osmers: Nog baie swak, maar gaan beter (082 552 6071) Danie Joubert: Gaan Dinsdag vir operasie om werwel te stabiliseer. (Gail 073 072 1595) Morris Gilbert: Moet nog gaan vir dialise (Kobie 010 596 7320)

voorvereiste: voorvereiste:

Wil jy graag deel word van die Dorkas groep? Kontak Anita Duif as jy wil betrokke raak

Verjaarsdae

Eenslaap kamer woonstel te huur.

Vandag Johannes Fourie 072 690 4187 Henry Kleinsmith 082 449 6385 Karen Lombard 084 640 1439 Jone Uys

Kontak Henna Booysen 073 177 7804

2 Slaapkamer huis in sekuriteits area te huur R4000 per maand(water & krag ingesluit) moet eie tuin versorg Reinette Claasen: Knie operasie, herstel tuis (083 657 9286) Kontak Liza van Jaarsveld 082 454 2909 Maandag 3 November Adriaan Jordaan: Herstel van gordelroos, gaan beter (082 723 3318) Ella Durandt 072 596 9839 Ria Horn 082 770 9625

John

Dinsdag 4 November Gerhard Coetzee 082 852 2119 Lightfoot: Gesondheid, herstel Willem de Wet 083 444 4348 Sandra Fourie 082 873 0247 Ettienne Herbst 082 800 6774 Francois Malan 082 454 8418 Piet Swart 071 515 9146

Woensdag 5 November Karla Steyn 084 699 6089 Helgard van Wyk 082 926 9171 Donderdag 6 November Johan van Wyk 083 419 3883 Lynette van Wyk 082 774 2684 Monja Wagenaar 083 488 0397 Celia Woest 082 958 7078 Vrydag 7 November Anne Agenbach 082 923 2225 Kenneth Mckenzie 081 376 6709 Roelien Willemse Saterdag 8 November Yvette Carney 084 840 9296 Anna Coetsee 072 635 5247 Ruan Olivier Louis van Zyl 072 200 6250

tuis (082 446 8080)

BOEKE-PROJEK Ons soek jou boeke vir oud en jonk, outobiografieë, handboeke, Afrikaans of Engels, fiksie of nie-fiksie… met ander woorde ENIGE BOEKE MAAR met EEN voorvereiste: IN ‘N BAIE GOEIE TOESTAND SONDER VOUE, MERKE OF SKEURE ~

Het jy dalk fotos van enige JEUG aktiwiteite? Stuur dit asb na sumari@ngmuldersdrif.co.za of bring dit volgende sondag saam Bestuursraad Die Pastorale en Jeug portefeuljes is vakant. Die Here het elkeen van ons geseën met gawes waarmee ons Hom, mekaar en die wêreld kan dien. Ons het iemand nodig om in hierdie twee portefeuljes voor te loop en saam met aksieleiers te bestuur. Kontak die Kerkkantoor as jy sou belangstel www.ngmuldersdrif.co.za info@ngmuldersdrif.co.za


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.