Afkondigings 2 augustus 2014

Page 1

22

VROUEDAG – BRUNCH Saterdag 9 Aug A 9:00 ‘n Gesonde liggaam huisves ‘n gesonde gees!

Afkondigings

Pappa – Dis vrouedag! Bring Mamma vir ‘n heerlike ontbyt en ontspannende oggend. Broodtafel ook beskikbaar. Bring die kinders om die Tandfeëtjie tjie te ontmoet. Bring sommer vir Ouma en Oupa saam.

2 AUGUSTUS 2014 Daar gaan sprekers wees wat kinders vertel oor gesonde tande, tand gesonde eet idees vir die hele gesin en vele meer. Xylitol produkte sal te koop wees.

Slegs R40 elk

Tema: Tema: Wie is Jesus? Jesus sê: “Ek is…”

Teks: Teks: Johannes: verskeie tekste

Gelei deur: deur: Ds Sumari Redelinghuys

Dr Carmen Spies en die Tandfeëtjie Amanda van Huyssteen – Dieëtkundige Dr Angelique Gilhespie – Tandarts, Skrywer van “The ABC of Early Childhood Cares”

Kaartjies te koop by Judy of Susan in die saal of in die kerkkantoor Kom geniet ‘n heerlike oggend saam met almal! Kan jy dalk help met voorbereiding? Kom sien Judy na kerk in die saal!! Ekstra vir Gholfdag

Wen ’n week verblyf by San Lameer Kom koop jou kaartjie by Kerkkantoor vir die trekking @R50 elk

Wen ’n kruiwa vol geskenkies Kerkkantoor: Maan – Vry oggende 7:30 – 13:00 Middae 13:00 – 16:00 (slegs telefonies/epos) 079 697 1163 of 011-745 8169 Rensia: inligting@xsinet.co.za Vanessa: noordwes@xsinet.co.za

Leraars: Ds Neels Kloppers 083 560 3814 Ds Kenneth McKenzie 081 376 6709 Ds Sumari Redelinghuys 082 439 4985

Ons kruiwa is nog amper leeg – kan kan jyjy ’n ’n bydrae bydrae soos soos wyn, wyn, biltong, biltong, gereedskap of gereedskap of enige enige klein klein item item bring bring om om by by te te voeg voeg by by die die geskenkies geskenkies – bring asb hierdie hierdie week week of of volgende volgende Sondag Sondag

BOEKE-PROJEK PROJEK Ons soek jou boeke vir oud en jonk, outobiografieë, handboeke, Afrikaans of Engels, fiksie of nie-fiksie… met ander woorde ENIGE BOEKE MAAR met EEN voorvereiste vereiste: IN ‘N BAIE GOEIE TOESTAND SONDER VOUE, MERKE OF SKEURE ~ plaas asb in houer in voorportaal

Pamflette met die volledige beskrywing in die voorportaal Bring asb en plaas in houer in voorportaal


Dorkas Groep Bid asb saam vir ons siekes en stuur ‘n sms van bemoediging… SIEKES: Alta Versfeld: knievervanging, sterk tuis aan (083 412 7271) Corli Pieterse: nek operasie, sterk tuis aan (Ben 082 823 9240) Herbert Doeleman: Ernstig siek in intensief. Ons waardeer jul gebede (Anna 082 485 1583) Marika Gross: kanker, dit gaan baie swaar, ons vra spesiale gebede (083 227 2390) Neels, seun van Rina van Aswegen: op waglys vir nieroorplanting (Rina 072 231 9140) Ron Collatz (kleinkind van Ronnie & Memory): moegheid-sindroom, dit gaan al ‘n bietjie beter, volhou asb met gebed (Memory 011-662-1005) Adriaan Jordaan: Herstel van gordelroos, gaan beter (082 723 3318) Reinette Claasen: Knie operasie, herstel tuis (083 657 9286) John Lightfoot: Gesondheid, herstel tuis (082 446 8080)

Briefie vanaf Rensia Die afgelope 5 jaar was vir my een van die beste tydperke in my lewe. Toe ons in 2009 teruggekom het vanaf Engeland, het hierdie Gemeente ons met ope arms ontvang en my ook die kans gegee om ’n werkie te doen wat ek rondom die kinders se skoolaktiwiteite kon inpas. Baie baie dankie aan ELKEEN van julle, jonk en oud, dat julle ons so tuis laat voel het en in die moeilike afgelope jaar in julle gebede gedra het. Sonder die Here en jul gebede in ons lewens sou ons nie die wonderwerke ervaar en antwoorde op ons vrae gekry het nie. Ek sal ALTYD hierdie Gemeente in my hart dra as MY kerk-familie wat deur dik en dun ons ondersteun het en my werkplek ’n plek van vreugde en geluk gemaak het. Ek gaan voorwaar die warmte en drukkies van my kerk-familie mis en hoop om gereeld te kom inloer en op te vang met nuus. Bly asb in kontak met ons op Facebook, Whatsapp, e-pos of hoe ookal, nuus van die huis af sal menige dag ophelder, ek is seker daarvan! En vir die “seasoned travellers” onder julle, indien julle vlug in Abu Dhabi sou oorstop, moenie huiwer om te kom groet nie, ek is seker ek sal ’n dadel of twee met ’n koppie boeretroos kan behartig! Ons is voorwaar gelukkig dat Vanessa die werk in die Kerkkantoor ten volle gaan oorneem en ek weet dat julle haar ook sal toevou en ondersteun soos wat julle my het. My hart is seer, maar ek weet hierdie is die Pad wat ek moet loop, ek het my doel gedien solank as wat die Here my hier wou gehad het.

*Jeug VANDAG Natasha Ferreira 084 473 4709 *AJ Gous 083 462 2238 Marita Grobler 011-957 2444 Christine Herbst 083 255 1148 Gerbie Strydom 011-958 1400 Alta Swanepoel 082 576 2696 *Dané v Kraayenburg 082 886 7967 *Martin v Kraayenburg 082 886 7967 Maandag 4 Augustus Estelle Oelofsen 083 231 1150 *Elzette Wessels 083 326 3331 Dinsdag 5 Augustus *Nico Arangies 082 928 9598 Juliette Ferreira 083 287 7091 Adél Louw 076 631 6691 Betty Lowe 082 925 2700 Woensdag 6 Augustus Adri Jv Rensburg 074 801 7054 Neels Roux 083 777 8637 Donderdag 7 Augustus Henriette Jacobs 082 573 6723 Marlie Malan 082 853 5577 Heinrich Massmann 083 215 6996 Susan Pieters 084 999 3598 Vrydag 8 Augustus *Melanie Booysens 082 090 5185

Groter dinge wag vir ons in die UAE!

*Charlize Campbell 083 454 1990

NUUS UIT DIE KERKKANTOOR Een van ons lidmate het sy Bybel verloor – het jy dit dalk iewers gesien? Daar is ‘n inskipsie voor

in

die

aan Jurgens, met liefde van Dinie

Bybel:

OPNEEM VAN KOLLEKTE WIL JY HELP SONDAE? Neem gerus ’n kollektesakkie in die voorportaal, elkeen is gemerk vir ’n sekere area. Maak seker dat jy weet waar jy gaan opneem…

Saterdag 9 Augustus *Wihan Helmbold 082 337 1002 Veronica Nagel 072 307 7268 Vicky-Lee Vermeulen 741143460

Ds Neels sal op Maandag 11 Augustus terug op diens wees


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.