Afkondigings 29 maart 2015

Page 1

29 MAART 2015

Ons is tempelbouers

1 Kor 3:1-17

Wil jy graag huisbesoek hê? Kontak die Kerkkantoor om ‘n afspraak te reël

2

Nagmaaldiens om 19:00

5

Paasfees Nagmaaldiens om 8:30

Kerkkantoor:

17

Maandag - Vrydag 7:30 – 13:00 Middae 13:00 – 16:00 (slegs telefonies/epos)

Jeep aand – Deurnag

18

Gebedsoggend om 7:00

Baie belangrik!

079 697 1163/ 011-745 8169 vanessa@ngmuldersdrif.co.za

Leraars:

Ons is in die proses om ons databasis op te dateer. Vul asseblief die wit vorm in, sodat ons kan seker maak dat jy op ons databasis is en dat jy ‘n lidmaat van NG Muldersdrif is. Jy kan ook die vorm op ons webwerf invul.

Kontak Inligting

Ons kerk ondersteun Abraham Kriel Kinderhuis, NG Welsyn en Luipaardsvlei Ouetehuis. Baie dankie aan elkeen wat ‘n kaartjie geneem het en goed gekoop het!

Januarie, Februarie, Maart en April samel ons vir Luipaardsvlei in.

www.ngmuldersdrif.co.za info@ngmuldersdrif.co.za

Ds Neels Kloppers 083 560 3814 neels@ngmuldersdrif.co.za

Ds Kenneth McKenzie 081 376 6709 kenneth@ngmuldersdrif.co.za

Ds Sumari Redelinghuys 082 439 4985 sumari@ngmuldersdrif.co.za


Dorkas Groep Ons gee om vir ander… Kom ons bemoedig die volgende persone, deur vir hulle te bid en by Jesus se voete neer te lê. Neels, seun van Rina van Aswegen: Neels kan op hierdie stadium net met ‘n nier van ‘n lewende skenker gehelp word. Ons bid dat die Here ’n skenker op sy pad sal stuur. Sy bloedgroep is o+. Baie dankie vir volgehoue gebede. Dit beteken baie. (Rina 072 231 9140) Ron Collatz (kleinkind van Ronnie & Memory): moegheid-sindroom, dit gaan al ‘n bietjie beter, volhou asb met gebed (Memory 011 662 1005) Robert Späth: is nou 6 maande vanaf die ongeluk. Hy loop met moeite en het verminderde sig en word nog baie gou moeg. Ons bid dat die rehabilitasieproses nog verdere verbetering sal bring. (Hein 083 625 7167) Hennie Matthews: Herstel tuis na skouer operasie, het nog baie pyn en ongemak (Hennie 082 954 4511) Reinette Claassen: Rugoperasie gehad Maandag, sterk tuis aan. (Reinette 083 657 9286) Hettie Austin: Terminale kanker, dit gaan nie baie goed nie. (Hettie 073 194 1932) Samuel Blom: Sterk aan in hospitaal na groot operasie. (Samuel 082 570 0853) Japie Badenhorst: Het Woensdag ʼn drievoudige hartomleiding-operasie ondergaan. Is nog in die intensiewe sorgafdeling. (Kriek 083 363 2421) Ras van Niekerk: Sukkel met gesondheid (Ras 072 116 2565)

voorvereiste: Hein Späth se ma is oorlede. Ons innige simpatie met die verlies en ons bid vir vertroosting voorvereiste: Bid ook vir almal wat slegte nuus ontvang het i.v.m. werksituasies, gesondheid en ook vir mense wat swaar kry. Wil jy graag deel word van die Dorkas groep? Dit behels om op ‘n gereelde basis die bogenoemde te ondersteun, met ’n sms of ’n telefoon oproep, of persoonlike kontak by die Erediens as dit moontlik is.

Verjaarsdae

Kontak Anita Duif by 082 411 7015 of senior@vrone.co.za as jy wil betrokke raak

Ons is dringend op soek na mense om te help met Klank & Data. Kontak vir Pieter by 082 920 3837

Ludi Szabo is genomineer as leier van die Bemarking & Kommunikasie Portefeulje. Indien daar enige besware is, kontak vir Ds Neels Adriaan Jordaan: Herstel van gordelroos, gaan beter (082 723 3318) Reinette Claasen: Knie operasie, herstel (083 657 9286) Ons tuis is dringend opsoek John Lightfoot: Gesondheid, herstel tuis (082 446 8080)

na hulp met ons musiekspan in die kerk en JEEP. Kan jy sing of instrument speel?

Kontak Renee by 084 460 8893

2 x Adminitratiewe en klerk poste beskikbaar: Stuur asb CV’s na leon@repsonline.co.za. Vir meer inligting kontak Leon by 011 027 1400 www.repsonline.co.za

Daar is ‘n werksgeleentheid beskikbaar vir iemand met ‘n kode 10 bestuurslisensie. Kontak vir Phillip Botes 082 445 1874

www.ngmuldersdrif.co.za info@ngmuldersdrif.co.za


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.