Afkondigings 28 september 2014

Page 1

28 September 2014

Ds Kenneth Joh 11:25 Ons jaarlikse Gemeente kuier is geskuif na 9 November 2014. Ons het al die jare ‘n osbraai gehad, maar het hierdie jaar besluit om iets anders te doen. Familie is so kosbaar en dit is ‘n groot voorreg om tyd saam te kan spandeer. Ons sien so baie uit om ‘n lekker dag saam met julle te geniet Volwassenses – R100 Kinders – R50 Kinders onder 6 – gratis Kontak die Kerkkantoor vir kaartjies

Jesus sê: Ek is die Opstanding & die Lewe Kontak Inligting Kerkkantoor: Maandag - Vrydag 7:30 – 13:00 Middae 13:00 – 16:00 (slegs telefonies/epos)

079 697 1163/ 011-745 8169 vanessa@ngmuldersdrif.co.za

Avontuurkamp 2014 Jeep snr kamp 17-19 Oktober . Almal wat hulle naam opgesit het vir die kamp, moet asb hulle vorms en geld so gou as moontlik ingee.

Leraars: Ds Neels Kloppers 083 560 3814 neels@ngmuldersdrif.co.za

Ds Kenneth McKenzie 081 376 6709 kenneth@ngmuldersdrif.co.za

Ds Sumari Redelinghuys 082 439 4985 sumari@ngmuldersdrif.co.za

R550-00 (vervoer, kamp & kos ingesluit)

www.ngmuldersdrif.co.za info@ngmuldersdrif.co.za


Dorkas Groep Bid asb saam vir ons siekes en stuur ‘n sms van bemoediging… SIEKES Neels, seun van Rina van Aswegen: op waglys vir nieroorplanting (Rina 072 231 9140) Ron Collatz (kleinkind van Ronnie & Memory): moegheid-sindroom, dit gaan al ‘n bietjie beter, volhou asb met gebed (Memory 011-662-1005) Nelia Brink: Veloorplanting gehad, sterk tuis aan(Corrie Brink 072 446 2612) Danie Knipe: Herstel na knievervanging (Danie 082 493 3908) Betsie Ward: Gaan behandeling kry vir kanker in haar mond. (Gideon 083 311 9835) Hettie Austin:In hospitaal vir 3 weke om bestraling te ontvang(Hettie 073 194 1932) Kobus Labuschagne: Ons bid dat enkel rekonstruksie moontlik is en dat die Here die spesialiste die nodig insig en wysheid sal gee met die behandeling.(Kobus 082 559 8523) Ds Neels: Gesondheid Hein Späth: Seun was in motorongeluk. Is in hospitaal (Hein 083 625 7167) Stella Malan: Gesondheid (083 726 4167) Dries van den Heever: Getraumatiseerd na aanval. Sukkel ook met brongitus (082 561 4936) Johan Osmers: In ICU (082 552 6071) Morris Gilbert: In hospitaal, gaan nie goed Danie Joubert: Het van dak afgeval, in hospitaal. Moontlik ’n rugwerwel gebreek (Gail 073 072 1595)

voorvereiste:

LEED: Boet Koekemoer(oud gemeentelid) is oorlede

voorvereiste:

Verjaarsdae

Mogale4Christ Interkerklike diens

Vandag Wade Kieser 083 573 4803 Celeste Louw

Vandag 15:00 – 17:00 Krugersdorp Stadsaal Dr Isak Burger sal die geleentheid waarneem

Maandag 29 September Jared Troskie Dinsdag 30 September Adriaan Jordaan: Herstel van gordelroos, gaan beter 3318) Ons soek(082 jou723 boeke vir Stephan Ceronio 076 084 2143 Engels, fiksie Tinus Prinsloo 082 817 0419 Reinette Claasen: Knie operasie, herstel tuis (083 657 9286) Dino Smit 082 577 4646

BOEKE-PROJEK

oud en jonk, outobiografieë, handboeke, Afrikaans of of nie-fiksie… met ander woorde ENIGE BOEKE MAAR met EEN voorvereiste:

IN ‘N BAIE GOEIE TOESTAND SONDER VOUE, MERKE OF SKEURE ~ John Lightfoot: Gesondheid, herstel tuis (082 446 8080) Woensdag 1 Oktober Ilse Enslin Nerina Enslin Lo Herbig 072 106 1221 Johan Joubert 072 832 1193 Noel Laing 084 252 1989 Wayne Mostert 082 857 7720 Elschen Nel 082 971 7314 Rudi van Staden 076 519 5513 Donderdag 2 Oktober Fienie Cronje 082 891 2453 Saterdag 4 Oktober Mikala de Wet 074 779 4072 Erich Helmbold Juanita Wiessener

NUUS UIT DIE KERKKANTOOR Een van ons lidmate het sy Bybel verloor – het jy dit dalk iewers gesien? Daar is ‘n inskipsie voor in die Bybel: aan Jurgens, met liefde van Dinie

Rommelverkoping 4 Oktober Bring asb alle ou klere en wit olifante voor woensdag.

Kiewiet 2014 Ons wil weet wat is jou belewenis as kind van God in 2014 en wil dit graag met die gemeente deel. Kontak die Kerkkantoor

Versorger benodig Vir ‘n 50 jarige fisiese gestremde man in Ruimsig. Moet ouer as 50 jaar wees en kan inbly. Kontak vir Ina Szabo 082 570 6463

Bestuursraad Die Pastorale en Jeug portefeuljes is vakant. Die Here het elkeen van ons geseën met gawes waarmee ons Hom, mekaar en die wêreld kan dien. Ons het iemand nodig om in hierdie twee portefeuljes voor te loop en saam met aksieleiers te bestuur. Kontak die Kerkkantoor as jy sou belangstel www.ngmuldersdrif.co.za info@ngmuldersdrif.co.za


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.