Afkondigings 27 julie 2014

Page 1

VROUEDAG – BRUNCH Saterdag 9 Aug A 9:00

22

‘n Gesonde liggaam huisves ‘n gesonde gees!

Afkondigings 27 Julie Julie 2014

Pappa – Dis vrouedag! Bring Mamma vir ‘n heerlike ontbyt en ontspannende oggend. Bring die kinders om die Tandfeetjie te ontmoet.. Bring sommer vir Ouma en Oupa saam. Daar gaan sprekers wees wat kinders vertel oor gesonde tande, tand gesonde eet idees vir die hele gesin en vele meer.

Slegs

Dr Carmen Spies en die Tandfeetjie R40 elk Amanda van Huysteen – Dieetkundige Dr Angelique Gilhespie – Tandarts, Skrywer van “The ABC of Early Childhood Caries” Tema: Jesus, ons LIG as dit donker is

Teks: 1 Joh 1:51:5-10

Kaartjies te koop by Judy, Susan of in die kerkkantoor Kom geniet ‘n heerlike oggend! Kan jy dalk help met voorbereiding? Kom sien Judy na kerk in die saal! saal!!

JEEP-AAND Ja, Ja, dis dis weer weer poeding poeding tyd! tyd! Slegs gebakte poedings

Gelei deur: Ds Kenneth McKenzie

Kerkkantoor: Maan – Vry oggende 7:30 – 13:00 Middae 13:00 – 16:00 (slegs telefonies/epos) 079 697 1163 of 011-745 8169 Rensia: inligting@xsinet.co.za Vanessa: noordwes@xsinet.co.za

Leraars: Ds Neels Kloppers 083 560 3814 Ds Kenneth McKenzie 081 376 6709 Ds Sumari Redelinghuys 082 439 4985

VANDAG!

VRYDAG 1 AUGUSTUS DEURNAG 19:00 – 08:00

Te koop in die saal na die erediens R20 per enkelporsie R40 per gesinsbak

BOEKE-PROJEK PROJEK Ons soek jou boeke oeke vir oud en jonk, outobiografieë, handboeke, Afrikaans of Engels, fiksie of nie-fiksie… met ander woorde ENIGE BOEKE MAAR met EEN voorvereiste vereiste: IN ‘N BAIE GOEIE TOESTAND SONDER VOUE, MERKE OF SKEURE ~ plaas asb in houer in voorportaal

Pamflette met met die die volledige volledige beskrywing beskrywing in in die die voorportaal Bring asb en plaas in houer in voorportaal


Dorkas Groep Bid asb saam vir ons siekes en stuur ‘n sms van bemoediging…

STREWERS Ons ontmoet eers weer in Augustus-maand

SIEKES: Alta Versfeld: knievervanging operasie op 24 Julie, ons wens vir Alta is dat die operasie goed sal afloop (083 412 7271) Fanie Human: knie operasie, alreeds tuis, daaglikse fisioterapie, ons bid vir spoedige herstel (011-704 1261) Corli Pieterse: nek operasie op 22 Julie. Herstel tans tuis aan (Ben 082 823 9240) Herbert Doeleman: Ernstig siek. Is in intensief. Ons bid vir spoedige herstel en Anna wat hom bystaan (Anna 082 485 1583) Marika Gross: kanker, dit gaan baie swaar, ons vra spesiale gebede (083 227 2390) Neels, seun van Rina van Aswegen: op waglys vir nieroorplanting (Rina 072 231 9140) Ron Collatz (kleinkind van Ronnie & Memory): moegheid-sindroom, dit gaan al ‘n bietjie beter, volhou asb met gebed (Memory 011-662-1005) Adriaan Jordaan: Herstel van gordelroos, gaan beter (082 723 3318) Reinette Claasen: Knie operasie, tans in hospitaal (083 657 9286) John Lightfoot: Gesondheid, in hospitaal (082 446 8080)

Ds Neels sal op Maandag 11 Augustus terug op diens wees

Kuier om die Woord elke Woensdag SLEGS Featherbrooke Hills 11:00 terwyl ds Neels met verlof is

NUUS UIT DIE KERKKANTOOR Een van ons lidmate het sy Bybel verloor – het jy dit dalk iewers gesien? Daar is ‘n inskipsie voor in die

Bybel: aan Jurgens, met liefde

van Dinie

OPNEEM VAN KOLLEKTE WIL JY HELP SONDAE? Neem gerus ’n kollektesakkie in die voorportaal, elkeen is gemerk vir ’n sekere area. Maak seker dat jy weet waar jy gaan opneem…

*Jeug VANDAG Heinrich Ferreira 084 886 3262 Charmaine Joubert 076 544 4406 Maandag 28 Jul Julie Claudia Campbell 083 454 1990 Wessel Duif 071 897 9790 *Ethan Hatchett 084 707 7881 Sydney Pike 073 963 0299 Boet Roos 082 222 7791 *Danri Scholtz 083 498 8729 Hannelie van Biljon 083 655 4791 Dinsdag 29 Jul Julie Melissa Fourie 082 557 4462 Liesbeth Kriel 072 196 4800 Dave Schourie 084 788 3798 Manie Steyn 076 846 5121 Woensdag 30 Jul Julie *Ronelize Pieters 084 999 3598 Stefan van Jaarsveld 078 220 5795 *Darius Coetzee 083 679 8286 Donderdag 31 Jul Julie Andre Fouche 083 654 0727 *Aedan Locke 082 464 7626

Vrydag 1 Augustus

TEDDIEBEER-PROJEK Ons wil graag vir ons kinders ietsie spesiaal maak. Almal wat al aan die werk gespring het, kan jul asb teen op laatste einde Julie die beertjies bring? As jy ook wil brei, dis nog nie te laat om deel te neem nie!

GEMEENTE ETE SONDAG 28 SEPTEMBER Meer besonderhede volg binnekort…

Bonnie Ackerman 082 444 6281 *Minique Basson 082 505 3133 *Dylan Kotze 082 464 5526 Ben Schoeman 082 468 2470 Toni Williams 082 874 4229

Saterdag 2 Augustus Elanza Malan 083 377 4036 Willie Nagel 011 659 1704 Pottie Potgieter 082 852 1893 Christa van Staden 082 452 1050


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.