Afkondigings 25 mei 2014

Page 1

Hemelvaart DONDERDAG 29 MEI Diens om 19:00

Afkondigings 25 Mei 2014

BELYDENIS AFLEGGING Baie geluk aan die volgende lidmate wat vandag hul lidmaatskap aan ons Gemeente bely en aflê ANANDI VENTER Anet Vinger

Tema: Dissipels leer by Jesus hoe om te leef

Volgende saterdag is… Kuierfees!

Teks: Matteus 11: 28-30 Gelei deur: Ds Neels Kloppers

ONS PREEKTEMA tot einde Junie 40 dae van Toewyding ~ Dissipelskap

Kerkkantoor: Maan – Vry oggende 7:30 – 13:00 Middae 13:00 – 16:00 (slegs telefonies/epos) 079 697 1163 of 011-745 8169 Rensia: inligting@xsinet.co.za Vanessa: noordwes@xsinet.co.za Leraars: Ds Neels Kloppers 083 560 3814 Ds Kenneth McKenzie 081 376 6709 Ds Sumari Kruger 082 439 4985

Eerstens ’n groot dankie aan elkeen wat ons gekontak het met offers van donasies, bydraes en hulp op die dag. Tweedens, as jy nog nie betrokke is nie, skakel die kerkkantoor asb so gou as moontlik sodat ons jou deel van ons Kuierfees se reëlings kan maak… Slegs enkele items word nog benodig: 

 15kg boerewors Enige gebak of handwerk vir ons tuismark  Gebakte poedings en/of jellie en vla

Veiling items – hierdie is gewoonlik een van ons grootste inkomstes, ons vra dat julle asb ’n laaste poging aanwend om nog items te bring

Pinkster dienste Vanaf Sondag 1 Junie tot Donderdag 5 Junie Diens elke aand om 19:00 Sop en broodjies sal bedien word ~ ons benodig nog sop vir Sondag 1ste en Donderdag 5de KAN JY HELP?


Het jy geweet? Elke Sondagoggend om 8:00 bid ons saam in

Baie baie welkom in ons Gemeente, onthou asb om vorms te neem in die voorportaal.

die Gebedskamer (vertrek agter toonbank in

Kom kuier saam in die saal na die diens!

voorportaal) Jy is enige tyd welkom om hierdie tydjie saam met ons Gebedsgroep deur te bring – ons bid vir ons leraars en die diens wat voorlê en ook vir enige spesiale versoeke. Indien jy graag wil hê ons moet vir iets spesifiek bid, skryf asb jou versoek op die witbord in die gebedskamer.

Die volgende lidmate moet asb met Rensia in die kerkkantoor kontak: CP & RGJ Holtzhausen A&H Dubbelt

Leraar huisbesoeke: Alle Nuwe Intrekkers sal ’n huisbesoek van een van ons leraars ontvang. Indien enige ander lidmate wens en behoefte het om besoek te word, kontak die Kerkkantoor of die leraars direk om te reël.

Ds Neels 2 Jun – 2 Aug Die Sinode se nuwe reglement bepaal dat leraars hulle opgehoopte langverlof moet neem, anders word dit verbeur. Ons leraars neem hierdie jaar hul langverlof sodat hulle op die nuwe 3-jaar siklus ingesluit kan word. Vir meer besonderhede, skakel die leraars of kerkkantoor

8 JUNIE MOGALE 4 CHRIST Gemeenskaplike Pinksterdiens 18:30 tot 20:00 Rant-en-Dal Gemeenskapskerk Jul sal sien dat hierdie dag op ons Almanak aangeteken is as ons Gemeente Uitreik… A g.v. bogenoemde diens, sal ons Uitreik op ’n latere datum in die jaar plaasvind… ONS GHOLFDAG MERK IN JOU DAGBOEK!

DONDERDAG 14 AUGUSTUS KRUGERSDORP GHOLFBAAN

JEEP Soek ’n Musiekleier As jy belangstel Kontak asb ds Sumi

JEEP AAND!!! Vrydag 30 mei 2014 19:00 – 21:00 Ons vra dat ALLE kinders asb die aand bywoon, ons doen die voorbereiding vir die JEUG stalletjies vir die Kuierfees wat die volgende dag is! ONTHOU R30 vir kos Sien jou daar!!


Dorkas Groep

Bid asb saam vir ons siekes en stuur ‘n sms van bemoediging… SIEKES: Dirk van Biljon: Leukemia, ontvang chemo. Kom ons bid vir hom vir volkome genesing (Corinne 083 655 6218) Betsie Ward : gesondheid, ons bid vir ’n spoedige herstel (010-596 7471) Liezl Swanepoel (dogter van Mien Stoltz), herstel na nier operasie (Mienie 072 171 2979) Herbert Doeleman: ICU met dubbele longontsteking, is in ernstige toestand. Kom ons neem hande en bid vir sy spoedige herstel en vir Anna wat hom bystaan (Anna 082 485 1583) Jeanette Prinsloo: heupvervanging, herstel goed (083 625 9318) Marika Gross: kanker, dit gaan baie swaar, ons vra spesiale gebede vir Marika (083 227 2390) Kobus Labuschagne: gaan baie beter, veloorplating was baie geslaagd (082 559 8523). Willem de Wet: toetse gesondheid, wag vir uitslae (083 444 4348) Neels, seun van Rina van Aswegen: op waglys vir nieroorplanting (Rina 072 231 9140) Ron Collatz (kleinkind van Ronnie & Memory): moegheid-sindroom, dit gaan al ‘n bietjie beter, volhou asb met gebed (Memory 011-662-1005) Marguerite Hern: herstel tuis (082 640 0352)

VAKATURE

Plaasvoorman gesoek met ondervinding in beesboerdery . Skakel John Lightfoot op 082 446 8080

AKKOMMODASIE Riverside, Driefontein

6 slaapkamer huis te huis op plot Skakel Corinne van Biljon op 083 655 6218

*Jeug VANDAG *Storm Cronje 082 891 9546 Shelly de Bruyn 082 940 5989 *Janel de Jager 082 601 0617 *Melanie Meyer 073 653 7903 *Lienke Murray 083 264 0841 Arie Oberholzer 082 220 3012 Stephanie Venter 082 323 1422 Theo Versfeld 083 302 5741 Johan Victor 082 901 9396 Maandag 26 Mei Susan Alberts 082 441 2168 Tammy Nieuwoudt 074 416 1004 Lelanie Overbeek 082 452 0702 Dinsdag 27 Mei *JD de Beer 084 504 4045 Anna Nelson 084 585 6714 Woensdag 28 Mei Ronél Duif 083 324 5977 *Jaco Jv Rensburg 084 250 2087 Chris Meyer 083 650 6082 Nico Vermeulen 082 880 1494 Donderdag 29 Mei *Eckhardt Effenberger 083 324 5977

Esmé Kloppers 084 501 8099 Johan Vermeulen 082 464 6820

Kuier om die Woord elke WoensdaG In die kinderkerk 9:30 en 19:00 Featherbrooke Hills 11:00

DEBIETORDERS Ons skakel oor na ‘n nuwe stelsel, dit beteken dat ALLE debietordervorms weer geteken moet word. Kom voltooi asb ‘n vorm (ook nuwe magtigings) in die voorportaal of kerkkantoor

Gemeenskap Uitreik BY DIE JAARLIKSE “HOLIDAY CLUB” 30 Junie tot 4 Julie Ons help elke jaar in Video Centre met die verskaf van ’n maaltyd vir die kinders wat die sentrum se Vakansieprogram bywoon. HOU JOU DAGBOEK OOP Ons gaan baie helpers nodig hê vir voorbereiding en bediening

Vrydag 30 Mei Hettie Booysens 082 271 5658 Engela de Stadler 083 442 1012 Saterdag 31 Mei *Lisa du Toit 079 814 3743 Vanya Jv Vuuren 073 700 4628 Annie Roodt 073 355 1802

NOTA AAN OUERS Ons Mentors is baie toegewyd aan die lesse wat hulle aan ons kinders bied. Daarom vra ons dat ouers eers 9:45 hul kinders by die lokale gaan haal.


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.