Afkondigings 25 januarie 2015

Page 1

Gebedsgeleentheid

Gebedsimfonie

25 JANUARIE 2015

God se Wil vir jou is dalk nie waarvan jy hou nie. ______ Rom 12:9

Toekomsvenster 2015 Die 1st kwartaal se boekie kan bestel word in die Kerkkantoor.

Kontak Inligting Kerkkantoor:

R30 per boekie

Maandag - Vrydag 7:30 – 13:00 Middae 13:00 – 16:00 (slegs telefonies/epos)

Gaan kyk gerus op die volgende webblad vir meer inligting

079 697 1163/ 011-745 8169

www.toekomsvenster.co.za

vanessa@ngmuldersdrif.co.za

Weeklikse nuusbrief

Kalender 2015 Beskikbaar in voorportaal

Leraars: Ds Neels Kloppers 083 560 3814 neels@ngmuldersdrif.co.za

Besoek gerus ons webwerf om belangrike datums vir volgende jaar te kry

Ds Kenneth McKenzie 081 376 6709 kenneth@ngmuldersdrif.co.za

Ds Sumari Redelinghuys 082 439 4985 sumari@ngmuldersdrif.co.za

www.ngmuldersdrif.co.za info@ngmuldersdrif.co.za


Dorkas Groep Ons gee om vir ander… Kom ons bemoedig die volgende persone, deur vir hulle te bid en by Jesus se voete neer te lê. Neels, seun van Rina van Aswegen: Op waglys vir nieroorplanting. Met sy toestand kan het hy ’n skenkingsnier nodig. Ons bid dat die Here ’n skenker op sy pad sal stuur. Sy bloedgroep is o+. Baie dankie vir volgehoue gebede. Dit beteken baie. (Rina 072 231 9140) Ron Collatz (kleinkind van Ronnie & Memory): moegheid-sindroom, dit gaan al ‘n bietjie beter, volhou asb met gebed (Memory 011 662 1005) Steven Ceronio: Herstel van rugbreek. Bid vir algehele gesondheid (076 084 2148) Kobus Labuschagne: Besig om te herstel na enkel operasie. (Kobus 082 559 8523) Hein Späth: Ma is gediagnoseer met gevorderde Leukemia. Tans in hospitaal. Bid vir die familie vir sterkte in die swaar tyd. (Hein 083 625 7167) Danie Joubert: Herstel goed na rugbreek (Gail 073 072 1595) Roelf Ehlers: Pa sterk aan in Die Herberg by Panorama na ernstige siekte (072 293 8792) Dries van den Heever: Herstel na knievervanging, het baie pyn(082 561 4936) Bid ook vir almal wat slegte nuus ontvang het i.v.m. werksituasies, gesondheid en ook vir mense wat swaar kry.

voorvereiste:

Wil jy graag deel word van die Dorkas groep? voorvereiste: te ondersteun, met ’n sms of ’n telefoon Dit behels om op ‘n gereelde basis die bogenoemde oproep, of persoonlike kontak by die Erediens as dit moontlik is. Kontak Anita Duif by 082 411 7015 of senior@vrone.co.za as jy wil betrokke raak

Verjaarsdae

Wil jy betrokke raak? Ons benodig jou by die Data & Klank! Kontak vir Pieter Pieters as jy belangstel 082 920 3837

Ons Erediens portefeulje gaan van einde Januarie vakant wees. Daar is reeds Adriaan Jordaan: Herstel van gordelroos, gaaniemand beter (082 3318)is om die portefeulje te vul, maar enige nominasies is wat723 bereid Reinette Claasen: Knie operasie, herstel tuis (083 657 9286)

welkom vir die volgende 2 weke.

John Lightfoot: Gesondheid, herstel tuis (082 446 8080)

Wil jy help met om kollekte op te neem tydens die Erediens of te tel na die tyd? Kontak Vanessa in die Kerkkantoor

Bestuursraad Die Pastorale en Jeug portefeuljes is vakant. Die Here het elkeen van ons geseën met gawes waarmee ons Hom, mekaar en die wêreld kan dien. Ons het iemand nodig om in hierdie twee portefeuljes voor te loop en saam met aksieleiers te bestuur. Kontak die Kerkkantoor as jy sou belangstel

www.ngmuldersdrif.co.za info@ngmuldersdrif.co.za


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.