Afkondigings 24 augustus 2014

Page 1

Avontuurkamp 2014 Jeep snr kamp 17-19 Oktober Kom kry inskrywingsvorm in Jeepsaal en handig in by Ds Sumari

24 AUGUSTUS 2014

Ds Sumari

Slegs 30 plekke – so maak gou!!

Joh 8:23 R550-00 (vervoer, kamp & kos ingesluit)

JEEP Junior Kamp Vrydagaand 5 September 2014 Ons hou ons 1ste JEEP junior kamp vir die graad 1 – 3 maatjies! Ons wil graag weet wie die kamp gaan bywoon. Daar sal ‘n lys by die Jeep Junior diens beskikbaar wees. Vul ook asb die nodige kontak vorm in.

Hoop om al om Jeep juniors daar te sien!! JEEPAAND Vrydag 29 Augustus!! Paintball van 15:00 – 17:00 by Hobby Park in Noordheuwel. R200 per kind wat kos insluit. (Slegs JEEP seniors) SMS vir Ds Sumari (082 439 4985) as jy wil kom!

www.ngmuldersdrif.co.za info@ngmuldersdrif.co.za

Jesus sê: Ek is van bo

Kontak Inligting Kerkkantoor: Maandag - Vrydag 7:30 – 13:00 Middae 13:00 – 16:00 (slegs telefonies/epos)

079 697 1163/ 011-745 8169 vanessa@ngmuldersdrif.co.za

Leraars: Ds Neels Kloppers 083 560 3814 neels@ngmuldersdrif.co.za

Ds Kenneth McKenzie 081 376 6709 kenneth@ngmuldersdrif.co.za

Ds Sumari Redelinghuys 082 439 4985 sumari@ngmuldersdrif.co.za


Dorkas Groep Bid asb saam vir ons siekes en stuur ‘n sms van bemoediging…

SIEKES Marika Gross: kanker, dit gaan baie swaar, ons vra spesiale gebede (083 227 2390) Neels, seun van Rina van Aswegen: op waglys vir nieroorplanting (Rina 072 231 9140) Ron Collatz (kleinkind van Ronnie & Memory): moegheid-sindroom, dit gaan al ‘n bietjie beter, volhou asb met gebed (Memory 011-662-1005) Nelia Brink: Herstel na elmboog breek en brand met kookwater (Corrie Brink 072 446 2612)

Adriaan Jordaan: Herstel van gordelroos, gaan beter (082 723 3318) Reinette Claasen: Knie operasie, herstel tuis (083 657 9286)

Verjaarsdae

John Lightfoot: Gesondheid, herstel tuis (082 446 8080)

BOEKE-PROJEK Maandag 25 Augustus Nicolas Beukes 082 807 5037 Christine Kruger 083 301 6615 Meghan Nieuwoudt 074 416 1004 Neels van Wyk 082 377 3250 Dinsdag 26 Augustus

Ons soek jou boeke vir oud en jonk, outobiografieë, handboeke, Afrikaans of Engels, fiksie of nie-fiksie… met ander woorde ENIGE BOEKE MAAR met EEN voorvereiste: IN ‘N BAIE GOEIE TOESTAND SONDER VOUE, MERKE OF SKEURE ~

OPNEEM VAN KOLLEKTE

WIL JY HELP SONDAE?

Woensdag 27 Augustus Andre Claassen 082 928 2811

Neem gerus ’n kollektesakkie in die voorportaal, elkeen is gemerk vir ’n sekere area. Maak seker dat jy weet waar jy gaan opneem…

Donderdag 28 Augustus Johan Holtzhausen 082 952 5341 Charlene Schourie 083 289 8370

NUUS UIT DIE KERKKANTOOR

Vrydag 29 Augustus

Saterdag 30 Augustus Wynand Human Carin Lok 082 582 7892 Pieter Pieterse 082 920 3837 Rohann Treptow 079 514 7482 Sarieta van Wyk 082 922 8766 Ida Victor 074 418 6674

Een van ons lidmate het sy Bybel verloor – het jy dit dalk iewers gesien? Daar is ‘n inskipsie voor in die Bybel: aan Jurgens, met liefde van Dinie

ONTHOU 31 Augustus is Bybelsondag

www.ngmuldersdrif.co.za info@ngmuldersdrif.co.za

Poeding! Kom koop heerlike poeding volgende sondag (31 Aug)


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.