Afkondigings 23 november 2014

Page 1

Baie welkom by vandag se Erediens

23 NOVEMBER 2014

Ds Kenneth Eksodus 14 Die lewe is ‘n lied, laat ons sing. Kontak Inligting Kerkkantoor: Maandag - Vrydag 7:30 – 13:00 Middae 13:00 – 16:00 (slegs telefonies/epos)

079 697 1163/ 011-745 8169 vanessa@ngmuldersdrif.co.za

Leraars: Ds Neels Kloppers 083 560 3814

10de Maand dankoffers Ons staan op R262 701 - 00 Baie dankie aan almal wat reeds ‘n bydrae gemaak het (Indien jy internet betaling doen, maak seker verwysing is TIENDE MAAND)

www.ngmuldersdrif.co.za info@ngmuldersdrif.co.za

neels@ngmuldersdrif.co.za

Ds Kenneth McKenzie 081 376 6709 kenneth@ngmuldersdrif.co.za

Ds Sumari Redelinghuys 082 439 4985 sumari@ngmuldersdrif.co.za


Dorkas Groep Bid asb saam vir ons siekes en stuur ‘n sms van bemoediging… Kontakpersoon: Anita Duif 082 411 7015; senior@vrone.co.za

SIEKES Neels, seun van Rina van Aswegen: Op waglys vir nieroorplanting. Baie dankie vir volgehoue gebede. Dit beteken baie. (Rina 072 231 9140) Ron Collatz (kleinkind van Ronnie & Memory): moegheid-sindroom, dit gaan al ‘n bietjie beter, volhou asb met gebed (Memory 011-662-1005) Steven Ceronio: Herstel van rug breek.(076 084 2148) Betsie Ward: Operasie is geskeduleer vir 26 November (Gideon 083 311 9835) Kobus Labuschagne: Het bemoedigende nuus ontvang, enkel is besig om te herstel. Lang proses en nog baie pyn (Kobus 082 559 8523) Hein Späth: Seun is nou in Rehabilitasie Sentrum waar hy geruime tyd sal wees. Bid vir algehele genesing (Hein 083 625 7167) Danie Joubert: Operasie was nie suksesvol nie. Verdere planne word gemaak, maar het nog baie pyn. (Gail 073 072 1595)

Wil jy graag deel word van die Dorkas groep? Kontak Anita Duif as jy wil betrokke raak voorvereiste: voorvereiste:

Verjaarsdae

2 Slaapkamer huis in sekuriteits area te huur R4000 per maand(water & krag ingesluit) moet eie tuin versorg Kontak Adriaan Jordaan: Herstel van gordelroos, gaan beter (082 723 3318) Liza van Jaarsveld 082 454 2909 Reinette Claasen: Knie operasie, herstel tuis (083 657 9286) John Lightfoot: Gesondheid, herstel tuis (082 446 8080)

Rommelverkoping – 6 Des Bring asb ou klere en wit olifante

BOEKE-PROJEK Ons soek jou boeke vir oud en jonk, outobiografieë, handboeke, Afrikaans of Engels, fiksie of niefiksie… met ander woorde ENIGE BOEKE MAAR met EEN voorvereiste: IN ‘N BAIE GOEIE TOESTAND SONDER VOUE, MERKE OF SKEURE Wil jy dalk help met die boeke projek? Kontak die kerkkantoor

weeklikse nuusbrief Kontak die Kerkkantoor indien jy nie die nuusbrief ontvang nie, sodat ons jou epos adres in die databasis kan byvoeg. Bestuursraad Die Pastorale en Jeug portefeuljes is vakant. Die Here het elkeen van ons geseën met gawes waarmee ons Hom, mekaar en die wêreld kan dien. Ons het iemand nodig om in hierdie twee portefeuljes voor te loop en saam met aksieleiers te bestuur. Kontak die Kerkkantoor as jy sou belangstel

www.ngmuldersdrif.co.za info@ngmuldersdrif.co.za


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.