Afkondigings 21 september 2014

Page 1

21 September 2014

Ds Sumari Koop julle kaartjies vandag!

Joh 10:36

Volwassenes – R100 Kinders – R50 Kinders onder 6 is gratis

Avontuurkamp 2014

Jesus sê: Ek is die Seun van God

Jeep snr kamp 17-19 Oktober . Bring jou vorm en R550. R550-00 (vervoer, kamp & kos ingesluit)

Kontak Inligting Kerkkantoor: Maandag - Vrydag 7:30 – 13:00 Middae 13:00 – 16:00 (slegs telefonies/epos)

079 697 1163/ 011-745 8169 vanessa@ngmuldersdrif.co.za

Leraars: Ds Neels Kloppers 083 560 3814 neels@ngmuldersdrif.co.za

Welkom aan al ons matrieks! Daar is koek & koffie vir julle in die konsistorie na die diens. JEEP aand koffie kuier 19:00 – 20:00 Sien jou daar!

www.ngmuldersdrif.co.za info@ngmuldersdrif.co.za

Ds Kenneth McKenzie 081 376 6709 kenneth@ngmuldersdrif.co.za

Ds Sumari Redelinghuys 082 439 4985 sumari@ngmuldersdrif.co.za


Dorkas Groep Bid asb saam vir ons siekes en stuur ‘n sms van bemoediging… SIEKES Neels, seun van Rina van Aswegen: op waglys vir nieroorplanting (Rina 072 231 9140) Ron Collatz (kleinkind van Ronnie & Memory): moegheid-sindroom, dit gaan al ‘n bietjie beter, volhou asb met gebed (Memory 011-662-1005) Nelia Brink: Veloorplanting gehad, sterk tuis aan(Corrie Brink 072 446 2612) Danie Knipe: Herstel na knievervanging (Danie 082 493 3908) Betsie Ward: Gaan behandeling kry vir kanker in haar mond. (Gideon 083 311 9835) Hettie Austin:In hospitaal vir 3 weke om bestraling te ontvang(Hettie 073 194 1932) Kobus Labuschagne: Ons bid dat enkel rekonstruksie moontlik is en dat die Here die spesialiste die nodig insig en wysheid sal gee met die behandeling.(Kobus 082 559 8523) Corrie Brink: Sterk tuis aan, sien oor ’n maand weer die dokter (Corrie 072 446 2612) Ds Neels: Gesondheid

LEED: Marika Gross is oorlede op Maandag 15 September 2014. Ons bid vir die familie vir vertroosting.

Verjaarsdae

voorvereiste: Mogale4Christ Interkerklike diens voorvereiste:

Vandag Phillip Botes 082 445 1874 Jaap Ter Wolbeek 082 572 9382 Gert van Jaarsveld 082 851 0123

28 September 2014 15:00 – 17:00 Krugersdorp Stadsaal

Dr Isak Burger sal die geleentheid waarneem

Maandag 22 September Michael Walton 083 655 Adriaan Jordaan: Herstel van8432 gordelroos, gaan beter (082 723 3318)

BOEKE-PROJEK

Ons soek jou boeke vir oud en jonk, outobiografieë, handboeke, Afrikaans of of nie-fiksie… met ander woorde ENIGE BOEKE MAAR met EEN voorvereiste:

Dinsdag 23 September Reinette Claasen: Knie operasie, herstel tuis (083 657 9286) Engels, fiksie Mariaan Labuschagne Zelda Willemse

John Lightfoot: Gesondheid, herstel tuis (082 446 8080) Woensdag 24 September Sonne Massmann 083 215 6997 Naomi Thiersen Norman Turner 082 413 1492 Donderdag 25 September Claudette Carney 079 883 7898 Ignatius de Wet 082 337 3550 Xander Hooper 076 861 7715 Etienne Joubert 076 715 5030 Sanel Schoeman Vrydag 26 September Kobus Labuschagne 082 559 8523 Elmien Potgieter 078 643 7344 Lumari van der Merwe Linda van Wyk 082 923 9230 Anandi Venter 072 608 5831 Saterdag 27 September Isobel Botha 072 386 9439 Louis Fourie 083 263 7799 Ferdie Grobbelaar 083 708 4238 Lizette Kruger Pierre Oelofsen 083 679 1631 Chrissie Roux 072 316 0422 Riaan Schwiebus

IN ‘N BAIE GOEIE TOESTAND SONDER VOUE, MERKE OF SKEURE ~

NUUS UIT DIE KERKKANTOOR Een van ons lidmate het sy Bybel verloor – het jy dit dalk iewers gesien? Daar is ‘n inskipsie voor in die Bybel: aan Jurgens, met liefde van Dinie

Rommelverkoping 4 Oktober Bring asb alle ou klere en wit olifante wat jy nie meer wil hê nie.

Versorger benodig Vir ‘n 50 jarige fisiese gestremde man in Ruimsig. Moet ouer as 50 jaar wees en kan inbly. Kontak vir Ina Szabo 082 570 6463

Kiewiet 2014 Ons wil weet wat is jou belewenis as kind van God in 2014 en wil dit graag met die gemeente deel. Kontak die Kerkkantoor

Dankie aan Paul & Annemarike vir julle met die Sechaba uitreik verlede Sondag.

Bestuursraad Die Pastorale en Jeug portefeuljes is vakant. Die Here het elkeen van ons geseën met gawes waarmee ons Hom, mekaar en die wêreld kan dien. Ons het iemand nodig om in hierdie twee portefeuljes voor te loop en saam met aksieleiers te bestuur. Kontak die Kerkkantoor as jy sou belangstel

www.ngmuldersdrif.co.za info@ngmuldersdrif.co.za


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.