Afkondigings 21 desember 2014

Page 1

21 DESEMBER 2014

Kersfees kom!

Kontak Inligting Kerkkantoor: Maandag - Vrydag 7:30 – 13:00 Middae 13:00 – 16:00 (slegs telefonies/epos)

079 697 1163/ 011-745 8169 vanessa@ngmuldersdrif.co.za

Leraars: Ds Neels Kloppers 083 560 3814 neels@ngmuldersdrif.co.za

Ds Kenneth McKenzie 081 376 6709

Weeklikse nuusbrief

kenneth@ngmuldersdrif.co.za

Kontak die Kerkkantoor indien jy nie die nuusbrief ontvang nie, sodat ons jou epos adres in die databasis kan byvoeg.

Besoek gerus ons webwerf om belangrike datums vir volgende jaar te kry

www.ngmuldersdrif.co.za info@ngmuldersdrif.co.za

Ds Sumari Redelinghuys 082 439 4985 sumari@ngmuldersdrif.co.za


Dorkas Groep Bid asb saam vir ons siekes en stuur ‘n sms van bemoediging… Kontakpersoon: Anita Duif 082 411 7015; senior@vrone.co.za

SIEKES Neels, seun van Rina van Aswegen: Op waglys vir nieroorplanting. Baie dankie vir volgehoue gebede. Dit beteken baie. (Rina 072 231 9140) Ron Collatz (kleinkind van Ronnie & Memory): moegheid-sindroom, dit gaan al ‘n bietjie beter, volhou asb met gebed (Memory 011-662-1005) Steven Ceronio: Herstel van rug breek. Bid vir algehele gesondheid(076 084 2148) Kobus Labuschagne: Enkel is besig om te herstel. Lang proses maar gaan al beter (Kobus 082 559 8523) Hein Späth: Ma is gediagnoseer met gevorderde Leukemia. (Hein 083 625 7167) Danie Joubert: Operasie was nie suksesvol nie. Verdere planne word gemaak, maar het nog baie pyn. (Gail 073 072 1595)

voorvereiste: Wil jy graag deel word van die Dorkas groep? Kontak Anita Duif as jy wil betrokke raak voorvereiste:

Verjaarsdae

Adriaan Jordaan: Herstel van gordelroos, gaan beter (082 723 3318) Reinette Claasen: Knie operasie, herstel tuis (083 657 9286) Verlof John Lightfoot: Gesondheid, herstel tuis (082 446 8080)

Soos elke Desember is Ds Neels weer in T.O. Strand besig met stranddiens. Daarna is hy met verlof tot 2 Januarie Ds Kenneth is met verlof van 8 – 27 Desember

In November en Desember maak ons niebederfbare voedsel bymekaar vir NG Welsyn. Enige donasies kan in die voorportaal gelos word.

BOEKE-PROJEK Ons soek jou boeke vir oud en jonk, outobiografieë, handboeke, Afrikaans of Engels, fiksie of niefiksie… met ander woorde ENIGE BOEKE MAAR met EEN voorvereiste: IN ‘N BAIE GOEIE TOESTAND SONDER VOUE, MERKE OF SKEURE Wil jy dalk help met die boeke projek? Kontak die kerkkantoor

Opsoek na iemand wat beskikbaar is in middae om kinders te vervoer Kontak Ronel Duif by 083 324 5977 Bestuursraad Die Pastorale en Jeug portefeuljes is vakant. Die Here het elkeen van ons geseën met gawes waarmee ons Hom, mekaar en die wêreld kan dien. Ons het iemand nodig om in hierdie twee portefeuljes voor te loop en saam met aksieleiers te bestuur. Kontak die Kerkkantoor as jy sou belangstel

www.ngmuldersdrif.co.za info@ngmuldersdrif.co.za


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.