Afkondigings 1 februarie 2015

Page 1

Vandag is

toewydingsondag

1 FEBRUARIE 2015

Gebedsimfonie Toekomsvenster 2015 Die 1st kwartaal se boekie kan bestel word in die Kerkkantoor.

Kontak Inligting Kerkkantoor:

R30 per boekie

Maandag - Vrydag 7:30 – 13:00 Middae 13:00 – 16:00 (slegs telefonies/epos)

Maandag 2 Februarie begin ons met week 1 dag 1

079 697 1163/ 011-745 8169 vanessa@ngmuldersdrif.co.za

Weeklikse nuusbrief

Poeding Vandag in saal

Leraars: Ds Neels Kloppers 083 560 3814 neels@ngmuldersdrif.co.za

Ds Kenneth McKenzie 081 376 6709

Enkel – R20 Groot bak – R40

www.ngmuldersdrif.co.za info@ngmuldersdrif.co.za

kenneth@ngmuldersdrif.co.za

Ds Sumari Redelinghuys 082 439 4985 sumari@ngmuldersdrif.co.za


Dorkas Groep Ons gee om vir ander… Kom ons bemoedig die volgende persone, deur vir hulle te bid en by Jesus se voete neer te lê. Neels, seun van Rina van Aswegen: Op waglys vir nieroorplanting. Met sy toestand kan het hy ’n skenkingsnier nodig. Ons bid dat die Here ’n skenker op sy pad sal stuur. Sy bloedgroep is o+. Baie dankie vir volgehoue gebede. Dit beteken baie. (Rina 072 231 9140) Ron Collatz (kleinkind van Ronnie & Memory): moegheid-sindroom, dit gaan al ‘n bietjie beter, volhou asb met gebed (Memory 011 662 1005) Steven Ceronio: Bid vir algehele gesondheid (076 084 2148) Kobus Labuschagne: Besig om te herstel na enkel operasie. (Kobus 082 559 8523) Robert Späth: Het gegaan vir eerste deel van ’n galblaas operasie wat in 2 fases gedoen gaan word. (Hein 083 625 7167) Hein Späth: Daar is sigbare verbetering in ma se gesondheid. Sy reageer goed op behandeling. Nog in hospitaal. Dokters is optimisties.(Hein 083 625 7167) Dries van den Heever: Herstel na knievervanging, het baie pyn(082 561 4936) Roelf Ehlers se pa is weer in intensiewe sorg opgeneem. (082 673 4482) Bid ook vir almal wat slegte nuus ontvang het i.v.m. werksituasies, gesondheid en ook vir mense wat swaar kry.

voorvereiste:

Wil jy graag deel word van die Dorkas groep? voorvereiste: te ondersteun, met ’n sms of ’n telefoon Dit behels om op ‘n gereelde basis die bogenoemde oproep, of persoonlike kontak by die Erediens as dit moontlik is. Kontak Anita Duif by 082 411 7015 of senior@vrone.co.za as jy wil betrokke raak

Verjaarsdae

Wil jy betrokke raak? Ons benodig jou by die Data & Klank! Kontak vir Pieter Pieters as jy belangstel 082 920 3837

Ons Erediens portefeulje gaan van einde Januarie vakant wees. Daar is reeds Adriaan Jordaan: Herstel van gordelroos, gaaniemand beter (082 3318)is om die portefeulje te vul, maar enige nominasies is wat723 bereid Reinette Claasen: Knie operasie, herstel tuis (083 657 9286)

welkom vir die volgende 2 weke.

John Lightfoot: Gesondheid, herstel tuis (082 446 8080)

Ons kerk ondersteun Abraham Kriel Kinderhuis, NG Welsyn en Luipaardsvlei Ouetehuis. ‘n Behoeftelys sal volgende week beskikbaar wees op die kruis voor in die kerk en op ons webwerf.

Bestuursraad Die Pastorale en Jeug portefeuljes is vakant. Die Here het elkeen van ons geseën met gawes waarmee ons Hom, mekaar en die wêreld kan dien. Ons het iemand nodig om in hierdie twee portefeuljes voor te loop en saam met aksieleiers te bestuur. Kontak die Kerkkantoor as jy sou belangstel

www.ngmuldersdrif.co.za info@ngmuldersdrif.co.za


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.