Afkondigings 19 oktober 2014

Page 1

Oktober is 10de maand Ons mikpunt is R328 470 Die 10de maand is ‘n geleentheid waar ons as gemeente probeer om vir eenkeer in die jaar ‘n tiende van ons inkomste na die Here se Huis te bring.

Die gemeente het dit nodig om sy normale begroting te laat klop. Dankie dat jy daaroor gaan bid, jy kan verseker wees van God se leiding (Indien jy internet betaling doen, maak seker verwysing is TIENDE MAAND)

Gemeente Ete - 9 November 2014 Kaartjies te koop!

19 OKTOBER 2014

Ds Kenneth Oorleef? Beleef. Leef! Baie geluk aan Hennie & Ursula met die doop van Jadon vandag!

Kontak Inligting Kerkkantoor: Maandag - Vrydag 7:30 – 13:00 Middae 13:00 – 16:00 (slegs telefonies/epos)

079 697 1163/ 011-745 8169 vanessa@ngmuldersdrif.co.za

Volwassenes R100 Kinders R50 Kinders onder 6 gratis Belydenis aflegging – 26 Oktober 2014 Familie en vriende welkom Koek en koffie na die diens in die konsistorie

www.ngmuldersdrif.co.za info@ngmuldersdrif.co.za

Leraars: Ds Neels Kloppers 083 560 3814 neels@ngmuldersdrif.co.za

Ds Kenneth McKenzie 081 376 6709 kenneth@ngmuldersdrif.co.za

Ds Sumari Redelinghuys 082 439 4985 sumari@ngmuldersdrif.co.za


Dorkas Groep Bid asb saam vir ons siekes en stuur ‘n sms van bemoediging… Kontakpersoon: Anita Duif 082 411 7015; senior@vrone.co.za

SIEKES Neels, seun van Rina van Aswegen: Op waglys vir nieroorplanting. Baie dankie vir volgehoue gebede. Dit beteken baie. (Rina 072 231 9140) Ron Collatz (kleinkind van Ronnie & Memory): moegheid-sindroom, dit gaan al ‘n bietjie beter, volhou asb met gebed (Memory 011-662-1005) Nelia Brink: Sterk nog aan na die val en operasie(Corrie Brink 072 446 2612) Betsie Ward: Is opgeneem in Steve Biko hospitaal vir beplanning van behandeling. (Gideon 083 311 9835) Kobus Labuschagne: Bid vir wysheid vir die regte besluit oor enkel (Kobus 082 559 8523) Hein Späth: Seun is nou in Rehabilitasie Sentrum waar hy geruime tyd sal wees. Bid vir algehele genesing (Hein 083 625 7167) Dries van den Heever: Het nog voorbidding nodig (082 561 4936) Johan Osmers: Is baie bly om by die huis te wees waar hy aansterk. Nog baie swak en gaan Dinsdag vir verdere behandeling (082 552 6071) Danie Joubert: Ons bid vir genesing van beseerde werwel. (Gail 073 072 1595) Morris Gilbert: In hospitaal, gaan nie goed. Indien daar gemeentelede is wat vir Kobie ‘n saamrygeleentheid kan bied na die hospital, sal sy dit baie waardeer. (Kobie 010 596 7320)

voorvereiste:

voorvereiste:

Wil jy graag deel word van die Dorkas groep? Kontak Anita Duif as jy wil betrokke raak

Verjaarsdae Vandag Mercia Rall 076 272 3552

Rommelverkoping van 4 Oktober het R3200-00 ingebring! Dankie aan almal wat klere gebring het en help verkoop het.

Maandag 20 Oktober Christel Cornelius 082 495 8552 Bissula Schwiebus 083 729 6167

Eenslaap kamer woonstel te huur.

Adriaan Jordaan: Herstel van gordelroos, gaan beter (082 723 3318) Dinsdag 21 Oktober Elfreda Jonker 083 611 0989 Corli Pieterse 083 272 8324 John Lightfoot: KoosGesondheid, van Ettinger herstel tuis (082 446 8080)

Reinette Claasen: Knie operasie, herstel tuis (083 657 9286)

Woensdag 22 Oktober Sten Meyer 072 749 6358 NM Storm 083 995 4001 Chris van Wyk Quaden Wiessener

Kontak Henna Booysen 073 177 7804

BOEKE-PROJEK Ons soek jou boeke vir oud en jonk, outobiografieë, handboeke, Afrikaans of Engels, fiksie of nie-fiksie… met ander woorde ENIGE BOEKE MAAR met EEN voorvereiste:

Donderdag 23 Oktober Corrie Brink 072 446 2612

IN ‘N BAIE GOEIE TOESTAND SONDER VOUE, MERKE OF SKEURE ~

Vrydag 24 Oktober Petru Ceronio 079 522 9010 Juan –Luc Oberholzer Leona Redelinghuys 079 690 9476

Ds Neels gaan weer Desember saam met ‘n groep studente op ‘n stranddiensuitreik aksie. As deel van ‘n fondsinsameling het hulle ‘n funskie by Barnyard. As jy belangstel om die dit by te woon of om by te dra, kontak ds Neels.

Vrydag 25 Oktober Johan van Rooyen 082 733 4925 Hano Vermaak 079 516 9989

Bestuursraad Die Pastorale en Jeug portefeuljes is vakant. Die Here het elkeen van ons geseën met gawes waarmee ons Hom, mekaar en die wêreld kan dien. Ons het iemand nodig om in hierdie twee portefeuljes voor te loop en saam met aksieleiers te bestuur. Kontak die Kerkkantoor as jy sou belangstel www.ngmuldersdrif.co.za info@ngmuldersdrif.co.za


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.