Afkondigings 17 augustus 2014

Page 1

Avontuurkamp 2014 Jeep snr kamp 17-19 Oktober Kom kry inskrywingsvorm in Jeepsaal en handig in by Ds Sumi Slegs 30 plekke – so maak gou!!

17 AUGUSTUS 2014

Ds Neels Joh 8.12 Die lig vir die wêreld

R550-00 (vervoer, kamp & kos ingesluit)

Kontak Inligting Kerkkantoor:

Gholfdag 2014

Maandag - Vrydag 7:30 – 13:00 Middae 13:00 – 16:00 (slegs telefonies/epos)

079 697 1163/ 011-745 8169 vanessa@ngmuldersdrif.co.za

Leraars: Ds Neels Kloppers 083 560 3814 neels@ngmuldersdrif.co.za

Dit was ‘n groot sukses!! Baie dankie vir elkeen se hulp en betrokkenheid. ‘n Spesiale dankie aan al ons borge!

www.ngmuldersdrif.co.za info@ngmuldersdrif.co.za

Ds Kenneth McKenzie 081 376 6709 kenneth@ngmuldersdrif.co.za

Ds Sumari Redelinghuys 082 439 4985 sumari@ngmuldersdrif.co.za


Dorkas Groep Bid asb saam vir ons siekes en stuur ‘n sms van bemoediging…

SIEKES Marika Gross: kanker, dit gaan baie swaar, ons vra spesiale gebede (083 227 2390) Neels, seun van Rina van Aswegen: op waglys vir nieroorplanting (Rina 072 231 9140) Ron Collatz (kleinkind van Ronnie & Memory): moegheid-sindroom, dit gaan al ‘n bietjie beter, volhou asb met gebed (Memory 011-662-1005) Nelia Brink: Herstel na brand met kookwater (Corrie Brink 072 446 2612)

Leed: Herbert Doeleman is Dinsdag oorlede. Ons dink aan sy familie in hierdie moeilike tyd (Anna 082 485 1583)

Verjaarsdae VANDAG Thalia de Wet 083 260 Adriaan Jordaan: Herstel van4785 gordelroos, gaan beter (082 723 3318)

BOEKE-PROJEK

Ons soek jou boeke vir oud en jonk, outobiografieë, handboeke, Afrikaans of EEN

Augustus ReinetteMaandag Claasen: 18 Knie operasie, herstel tuis (083 657 9286) Engels, fiksie of nie-fiksie… met ander woorde ENIGE BOEKE MAAR met Samuel Herbst 083 564 8418 voorvereiste: Jacques Lightfoot 082 466 0943 tuis (082 446 8080) John Lightfoot: Gesondheid, herstel IN ‘N BAIE GOEIE TOESTAND SONDER VOUE, MERKE OF SKEURE ~ Walter Murray 083 264 0841 Trudie Myburgh 084 548 0851

OPNEEM VAN KOLLEKTE

Dinsdag 19 Augustus Wentzel Strydom 083 331 6629 Woensdag 20 Augustus Janco Botha 084 556 5460 Wynand Viljoen 082 944 5466 Donderdag 21 Augustus Cari Kruger 073 170 6895 Christelle vd Merwe 073 936 0860 Kobus van Dyk 082 337 6124 Vrydag 22 Augustus Henrouw Booysens 072 176 1856 Annette Gerber 083 501 4438 Johnny Kotze 076 570 6170 Anneke Botha 084 800 1874 Saterdag 23 Augustus Ludi Szabo 082 378 7007 Danicke Theron 072 318 7914 Danie Barnard 072 540 5520

WIL JY HELP SONDAE? Neem gerus ’n kollektesakkie in die voorportaal, elkeen is gemerk vir ’n sekere area. Maak seker dat jy weet waar jy gaan opneem…

NUUS UIT DIE KERKKANTOOR Een van ons lidmate het sy Bybel verloor – het jy dit dalk iewers gesien? Daar is ‘n inskipsie voor in die Bybel: aan Jurgens, met liefde van Dinie Soos versoek… Ds Sumi se trou fotos/video www.kikitography.com/julian-sumari http://player.vimeo.com/video/10333 3661

Libri Karwas in Fourways is opsoek na ‘n bestuurder. Kontak vir Fanie Human

www.ngmuldersdrif.co.za info@ngmuldersdrif.co.za

Baie dankie aan almal wat beertjies gebrei het. Ons waardeer dit! Bid asb vir die Ringsitting wat op 21 Augustus gehou gaan word.


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.