Afkondigings 14 september 2014

Page 1

Gemeente Ete 28 September 2014 Kom koop jou kaartjies vandag in die Kerkkantoor!

14 SEPTEMBER 2014

Ds Kenneth Joh 10:11

Volwassenes – R100-00 Kinders – R50-00

Avontuurkamp 2014 Jeep snr kamp 17-19 Oktober Daar is nog enkele plekke beskibaar! Kontak vir Ds Sumari as jy wil gaan. Bring jou vorm en R200-00 deposito. R550-00 (vervoer, kamp & kos ingesluit)

Jesus sê: Ek is die Goeie Herder Kontak Inligting Kerkkantoor: Maandag - Vrydag 7:30 – 13:00 Middae 13:00 – 16:00 (slegs telefonies/epos)

079 697 1163/ 011-745 8169

Bestuursraad Die Pastorale en Jeug portefeuljes is vakant. Die Here het elkeen van ons geseën met gawes waarmee ons Hom, mekaar en die wêreld kan dien. Ons het iemand nodig om in hierdie twee portefeuljes voor te loop en saam met aksieleiers te bestuur. Kontak die Kerkkantoor as jy sou belangstel

vanessa@ngmuldersdrif.co.za

Leraars: Ds Neels Kloppers 083 560 3814 neels@ngmuldersdrif.co.za

Ds Kenneth McKenzie 081 376 6709 kenneth@ngmuldersdrif.co.za

Kiewiet 2014 Ons wil weet wat is jou belewenis as kind van God in 2014 en wil dit graag met die gemeente deel. Kontak die Kerkkantoor.

www.ngmuldersdrif.co.za info@ngmuldersdrif.co.za

Ds Sumari Redelinghuys 082 439 4985 sumari@ngmuldersdrif.co.za


Dorkas Groep Bid asb saam vir ons siekes en stuur ‘n sms van bemoediging…

SIEKES Marika Gross: kanker, behandeling gehad, dit gaan nie goed nie. Ons vra spesiale gebede (083 227 2390) Neels, seun van Rina van Aswegen: op waglys vir nieroorplanting (Rina 072 231 9140) Ron Collatz (kleinkind van Ronnie & Memory): moegheid-sindroom, dit gaan al ‘n bietjie beter, volhou asb met gebed (Memory 011-662-1005) Nelia Brink: Veloorplanting gehad, sterk tuid aan(Corrie Brink 072 446 2612) Danie Knipe: Gaan maandag vir ’n knievervanging (Danie 082 493 3908) Tannie Ponkie(Eugene Ferreira se ma): Sterk tuis aan(Eugene 084 250 2041) Betsie Ward: Gaan behandeling kry vir kanker in haar mond. (Gideon083 311 9835) Hettie Austin:In hospitaal vir 3 weke om bestraling te ontvang(Hettie 073 194 1932) Kobus Labuschagne: Ons bid dat enkel rekonstruksie moontlik is en dat die Here die spesialiste die nodig insig en wysheid sal gee met die behandeling.(Kobus 082 559 8523) Corrie Brink:Gaan maandag vir ’n angiogram (Corrie 072 446 2612) Esme Kloppers: Sterk tuis aan na hospitalisasie Ds Neels: Gesondheid

Verjaarsdae Vandag Meintjie Ferreira 083 448 9342 Anel Hartzenberg 082 879 2428 Elmien Opperman 076 471 8242 Eckhard Stevens 082 810 8781

Allevoorvereiste: matrieks word uitgenooi na Matrieksondag 21 September 2014! voorvereiste: Bring jou familie en vriende. Daar word spesiaal vir julle koek & koffie na die tyd in die konsistorie bedien!

Maandag 15 September Barry Fourie 082 320 3486 Ons soek(082 jou723 boeke vir oud en jonk, outobiografieë, handboeke, Afrikaans of Riti van Rooyen 082 884 2275 Adriaan Jordaan: Herstel van gordelroos, gaan beter 3318) JC van Staden Engels, fiksie of nie-fiksie… met ander woorde ENIGE BOEKE MAAR met EEN Petro Knie van Wyk voorvereiste: Reinette Claasen: operasie, herstel tuis (083 657 9286)

BOEKE-PROJEK

Dinsdag 16 September Ina Coetzer 082 902 2925 Mieke Fourie Ryan Vermeulen 076 912 2012

IN ‘N BAIE GOEIE TOESTAND SONDER VOUE, MERKE OF SKEURE ~

John Lightfoot: Gesondheid, herstel tuis (082 446 8080)

Woensdag 17 September Hester Brits 073 450 1558 Bianca Mckenzie 076 258 0428 Nicola vd Merwe 084 406 3228 Donderdag 18 September Chane Lombard 082 409 2992 Lee-Anne Lombard 084 640 1439 Erica Potgieter 082 449 4602 Tiens Swanepoel 082 410 7299 Vrydag 19 September Irene Claassen Francois JV Rensburg Melissa Loreti 083 579 4699 Phillip Nel 072 324 7660 Yvonne Roux 072 383 7316 Johan Troskie 082 884 5638 Jessica van Dyk 082 920 6691 Megan Woest 083 850 8181 Saterdag 20 September Celeste Duif 083 638 0011 Helga Jacobs 071 526 9654 Bernice Kloppers 072 237 9274 Yolandi-Lee Oberholzer 082 371 6231 Frank Wessels 084 241 5395

NUUS UIT DIE KERKKANTOOR Een van ons lidmate het sy Bybel verloor – het jy dit dalk iewers gesien? Daar is ‘n inskipsie voor in die Bybel: aan Jurgens, met liefde van Dinie

Rommelverkoping

Biduur 20 September

4 Oktober

Ons kom om 7:00 bymekaar in die Kinderkerk

Bring asb alle ou klere en wit olifante wat jy nie meer wil hê nie.

Versorger benodig Vir ‘n 50 jarige fisiese gestremde man in Ruimsig. Moet ouer as 50 jaar wees en kan inbly. Kontak vir Ina Szabo 082 570 6463

Dagboek: Doop van November en Desember skuif na 19 Oktober.

Predikante is by die Lentekonferensie van 16-18 September en is nie beskikbaar nie. Vir noodgevalle kontak die Kerkkantoor.

www.ngmuldersdrif.co.za info@ngmuldersdrif.co.za


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.