Afkondigings 14 Maart 2010

Page 1

S AFKONDIGINGS

7-13 Maart 2010

SONDAG 14 MAART 2010 08:30 Gelei deur ds Kenneth Mckenzie

Gholfdag DINSDAG 16 Maart Fondse vir NG Welsyn

Speel saam Gee ‘n donasie Borg ‘n putjie en bemark jou besigheid

Teks en tema vir vandag: Teks: Efe 2: 11-22 Tema: Respek vir mekaar in God se familie

Ons doelwit is R40 000, sonder jou hulp kan ons dit nie bereik nie...

Fokustekste 4de week in

Lydenstyd Psalm 32 Jos 5:9-12; 2 Kor 5:16-21; Luk 15:1-3, 11b-32

Januarie Kalender

2010

Vandag 14 08:30: NAGMAAL : Gesinsdiens 4de week in Lydenstyd GEEN JEEP-diens en Kinderkerk

Dinsdag 16 10:00 Strewers 12:30 Gholfdag begin

Woensdag 17 09:30 Bybelskool 19:00 Bybelskool

Sondag 21 08:30: Erediens – 5de week in Lydenstyd Menseregtedag GEEN JEEP-diens en Kinderkerk

Koste: 4-bal @ R1200 of R300 per persoon Inskrywingsvorms NOU beskikbaar in voorportaal Navrae:

Danie Knipe - 082 493 3908 Gerbus Vermaak - 082 440 0968 Ronnie Collatz - 083 380 1309

WEN!!!

WEN!!!

7 nagte gratis verblyf vir 4 persone in San Lameer Villa 12405, Suidkus Sien inskrywingsvorm en meer besonderhede in voorportaal R100 per kaartjie


J.E.E.P.-diens : Graad 4 - 10 LET WEL:

Gesinskamp

GEEN JEEP Kinderkerk Kinderkerk : 2 of jaar oud tot Graad 3 op

Kinders kan 09:45 afgehaal word 14 Maart –Gesinsdiens NAGMAAL JEEP T-hemde: 21 & 28 Maart 2010 – Langnaweek en Beskikbaar in groottes 4 jaar tot X-groot. skoolvakansie

KWAGGASRUS: 30KM VANAF BRITS

Sal Sondae in 1ste kategese-lokaal beskikbaar wees vir aankope. KOSTE

Vroueaksie

Volwas: Kinders 7-14: Voorskool:

R320 pp R250 pp R100 pp

Kos en verblyf ingesluit, reël eie vervoer Oord-reëlings: ten minste 60 persone met

Gaskunstenaar - Wanda de Kock 8 Mei 2010 om 08:30 vir 09:00 Hou solank jul dagboeke oop vir hierdie spesiale oggend! Meer besonderhede later...

Voltooi asb die inskrywingsvorm en handig in by die kerkkantoor 10% deposito betaalbaar met bespreking

Gesoek... ‘n Spesiale dame... Om ons Vroueaksie-voorsitster te word...

Stel jy belang? Kontak Theda Human op 082 678 1905

Kan jy nie self gaan nie? Wat van ‘n donasie om ‘n ander gesin te stuur wat dit nie self kan bekostig nie?


Dorkas Groep Koördineerder: Anita Duif

‘n GROOT FEES WORD HIERDIE JAAR BEPLAN! MOENIE DIT MISLOOP NIE! Ons benodig JOU hulp: Ons vra dat almal wat items het wat in onbruik is en wat die moeite werd is om op te veil, om dit te skenk vir ons veiling by die Kuierfees - Items soos skilderye, wyn en meubelstukke, ens. sal waardeer word – Kontakpersoon Gerbus Vermaak

Ou klere en wit olifant items word ook benodig Het jy dalk ‘n gazebo en/of groot markies-tent wat ons kan gebruik? Enige persoon wat wil help in die stalletjies op die feesdag, laat weet Navrae – Kerkkantoor ons

S: 082 411 7015; H: 011-795 2400 F: 086 589 9332; E - anitaduif@vodamail.co.za

Ons bid vir . . . SIEKES: Erna Coetzee: lupuslyer, dankbaar vir gebede, (082 333 0353) Jenny Marais: linkerarm se senuwee, genesing vorder, maar het baie tyd nodig (084 529 7637) Esme du Plooy: sterk stadig aan (082 371 2511) Suster van Neels van Wyk: hartomleiding, sterk tuis aan, op pad van herstel, dankbaar vir gebede (Neels 082 377 3250) Anna Nelson: toetse, Dinsdag uitslae gekry (084 585 6714) Skoonsus van Alida McWilliam - Gerda: in hospitaal vanaf 4 Feb, ernstige toestand, op ventilator (alida.oosthuizen@gmail.com) Lienka Nel (kleindogter van Kobus Labuschagne): 4 mnde oud, in Wilgers hospitaal-intensief, bid asb vir volkome genesing van niere, infeksie in liggaam asook longontsteking, bid vir mamma Riantie (Riantie – 073 963 6260) 1 Kor 3:16

Kindertafel benodig asb bydrae soos: Bestanddele om lekkergoed te maak: Rice Crispies, Karamel, Kondensmelk, Strooi-/Versiersuiker, Klapper Suigstokkies, Fizzers, Groot pakke skyfies en roomyshorinkies Items vir tombola Kallie-die-Nar: ONS HET ‘N BORG GEKRY – BAIE DANKIE!! Ons soek nog mammas/ pappas/ oumas/ oupas om te help met verkope Kontant bydraes ook welkom Enige navrae: Benita Nel op 082 551 6466

“Weet julle nie dat julle die tempel van God is en dat die Gees van God in julle woon nie?”


Verjaardae

Gebedsaksie Koördineerder:

‘Mag julle ’n wonderlike verjaardag beleef’

Ansie du Plessis : 082 853 6532 1 Pet 5:7 “Werp al julle bekommernisse op Hom, want Hy sorg vir julle”

Vandag 14 Maart 2010 Ryno Arangies Thea Botha Gys Woest

082 779 4673 082 418 9821 083 460 0060

Maandag: 15 Maart Gebed is die sleutel wat al die pakhuise van God se eindelose genade, krag en voorsiening oopsluit. Alles wat God is, en alles wat God het, is beskikbaar deur gebed.

Willie Durandt Claudette Mostert

Gebedskamer en gebed

Woensdag: 17 Maart

Indien u graag wil hê dat iemand vir u of saam met u moet bid, hetsy vir ‘n versoek of lofprysing, sal daar elke Sondag iemand beskikbaar wees na die diens. Saam dra ons mekaar se laste en saam deel ons in mekaar se vreugde en prys Sy Naam!

Elodi Vlok

Voorbidding Laat weet asb die kerkkantoor, die leraars of koördineerders waarvoor ons vir jou kan bid.

Uitnodiging:

082 378 8776 082 812 0545

Dinsdag: 16 Maart Jean-Paul Brümmer Brian Nel

082 882 6556 083 787 1021 082 321 1362

Donderdag: 18 Maart Luna Jordaan Engela Doman Marie Kemp

082 804 9677 082 636 2190 011-954 0990

Vrydag: 19 Maart Mara Kruger Diane de Beer Mac Mccarthy Sonette Mostert Johan Bezuidenhout Rabie Bekker

083 624 9642 082 447 1209 082 920 2661 084 518 2402 083 488 5841 082 415 5090

Saterdag: 20 Maart

Ons hoor dikwels van die mooiste Gebedsverhoring Getuienisse – deel dit asb met die gemeente! (gee asb aan Ansie) Ons benodig meer lidmate wat wil inskakel by die Gebedsaksie – kontak Ansie

Zandri van Dyk Armandt van der Merwe Andre Bezuidenhout Sias Erasmus Jaco Cronje

011-431 3494 011-662 2651 082 854 5979 084 586 6009 082 891 9546

Besoekers & Nuwe Intrekkers Baie welkom in die gemeente!

K

iewiet

Volgende uitgawe einde Maart 2010 As jy enige artikels en/of nuus het vir die volgende uitgawe, stuur asb voor Maandag 15 Maart 2010 aan Rensia by rensia@muldersdrifgemeente.co.za

Ons vertrou dat ons gemeente vir jou/julle ‘n ware geestelike tuiste sal bied. Ontmoet asb die diensspan in die voorportaal om meer inligting oor die gemeente te kry, of ‘n nuwe lidmaat-pakket af te haal. U kan ook die kerkkantoor gedurende die week kontak. Ons verwelkom graag die volgende lidmate wie se vorms ons ontvang het: Hendry & Louise de Beer met kinders Samantha, Kevin & Justin van Muldersdrif (084 599 0809) John & Mershell Verster met kinders Shaun, Cherri, Johnny & Jónelle van Nooitgedacht (072 925 1190)


Voel die lewe se hartklop… Y = Ykmeester (beampte wat mate en gewigte moet yk), Ysbreker (spesiaal geboude skip om ’n pad deur die yssee vir skepe te breek.)

God is jou YSBREKER... (Esegiël 36:26; Spreuke 21:1) Deur: Benescke Botha

Daar sit sy toe op haar bed. Gepakte sakke langs haar. Maskara-strepe oor haar wange. ’n Gebroke hart met snikke wat onbeheersd deur haar kamer klink. Het sy as vrou misluk? Oor tyd het haar man se woede en harde woorde haar emosioneel tot teenaan die grond afgebreek. In haar alleenheid het sy telkemale gehunker na iemand – enigiemand – wat net vir ’n slag binne-in haar siel sal inkyk en haar sal raak sien.

sy verstaan dat, omdat Mike nooit liefde in sy ouerhuis gesien of ontvang het nie, dit vir hom moeilik was om dit self in sy eie huwelik te gee. In ’n oogwink het haar gebede verander. Waar dit voorheen gevul was met verwyte en smeking van hoe God Mike “asseblief tog net moet verander”, was dit nou gevul met liefde en medelye. Carina se begeerte was nou dat God haar sal help om só teenoor Mike op te tree dat hy God se liefde deur haar sou kon ervaar. Het Mike nog kwaad geword? Natuurlik. Was daar nog tye wat dit geweldig moeilik vir Carina was? Verseker. Maar in plaas daarvan om kwaad met kwaad te vergeld, het sy die keer gebid en gekies om in liefde te gereageer. Dag vir dag kon Carina ervaar hoe die kraak in Mike se YSHART al groter word. Niks kan ooit teen onvoorwaardelike liefde staande bly nie.

Op hierdie oomblik was Carina moeg gebid. Moeg gesmeek dat God haar man meer sensitief, minder kwaai en minder geïrriteerd moet maak. Waar sy op die rand van die bed gesit het, was haar kneukels spierwit soos sy haar Bybel vasgeklem het. Binne haar moes sy veg teen die stem wat vir haar skree om op te staan, haar kinders te vat en ’n einde aan haar huwelik te maak.

Toe, op ’n dag wat Carina dit die minste verwag het, het Mike voor haar kom sit. Haar hande in syne geneem en deur sy trane om vergifnis gesmeek omdat hy vir die eerste keer van buite af na sy optrede teenoor haar gekyk het en besef het hoe seer hy haar oor die jare moes gemaak het. Hy wou dit verander en het werklik ’n poging aangewend om dit te doen. Vandag, na 30 jaar is hulle steeds gelukkig getroud – met God as hulle middelpunt.

Dit is toe, vanuit nêrens, dat ’n prentjie in haar gedagtes opgeskiet het. Vir ’n oomblik kon sy duidelik sien hoe haar lewe gaan lyk as sy nou die huis sou uitstap. Sy kon sien waar sy gaan bly, hoe sy haar en haar kinders gaan onderhou, wie haar vriende gaan wees en toe die heel ergste, sy kon sien hoe ’n egskeiding haar twee jong kinders gaan beïnvloed. Was sy bereid om tydelike verligting vir alles wat sy op die oomblik as belangrik in haar lewe ag te verruil? Dit is immers wat sy sou kry die oomblik dat sy skei.

Besef jy dat God soos ’n YSBREKER deur ysharte kan breek en dat Hy dit kan sag maak? Luister na die woorde in Esegiël 36:26: “Ek sal julle 'n nuwe hart en 'n nuwe gees gee, Ek sal die klip hart uit julle liggaam uithaal en julle 'n hart van vleis gee. Ek sal my Gees in julle gee en Ek sal maak dat julle volgens my voorskrifte leef en my bepalings gehoorsaam en nakom.” Ook in Spreuke 21:1: “Die Here kan ’n koning se gedagtes net so maklik beheer soos water in ’n leivoor en dit stuur in die rigting wat Hy wil.”

Met trane wat soos ’n rivier by haar wange afstroom, het sy nou langs haar bed gekniel terwyl sy vir die eerste keer in ’n lang tyd alles aan God oorgee: “Here, ek kan nie meer hierdie stryd stry nie. Ek lê vir Mike voor U troon neer. Ek kies om van vandag af vir hom te bid soos U my lei en nie bloot soos dit my pas nie. En Here...” daar was ’n diep asemteug. “Here, hoe moeilik dit ook al vir my is om dit te sê... dit is reg, verander my eerste!” Ek wonder of daar op daardie oomblik ’n glimlag op God se gesig was? Ek is amper doodseker. Eindelik was trots uit die pad uit. Nou kon Hy met Carina se hart werk. Vir die eerste keer kon God vir Carina wys wat agter Mike se humeur lê. Nou het

As God dit vir ’n koning kan doen, sal hy dit nie ook vir jou ongelowige vriende, jou hardkoppige huweliksmaat of jou rebelse kind doen nie? Onthou, jou gebede aktiveer die Heilige Gees om stukkie vir stukkie van die yslaag rondom daardie persoon se hart weg te kerf. Hou aan om op God te vertrou. Jou deurbraak is dalk net om die draai! Sterkte. Vader God, baie dankie dat ek vandag vir (naam van persoon wie jy voor Hom wil neerlê) na U kan bring. Raak asseblief sy/haar hart aan, maar ook myne. Help my om in liefde te bly optree. Ek vra dit in die Naam van Jesus Christus. Amen.


Uit die Kerkkantoor…

Honeydew Garden Pavilion – Bied aan

Het ons jou korrekte Woon-, Posadres? Selfoon-, huis-, en werknommer? ID nommer van kinders? Nuwe baba se besonderhede? Is jy intussen getroud? Voltooi asb ’n vorm in die voorportaal en plaas in posbus...

Tuin van Seën Vanaf 25 Maart Elke Donderdag om 10:00 en 15:00 Kom sit en luister na ’n inspirerende DVD. Jy hoef niks te betaal nie, niks te doen nie, drink net ’n koppie tee, luister en ontvang God se liefde. Ons vra nie vrae nie, ons wil net ’n veilige, rustige omgewing skep waar jy rustig kan sit en ontspan en heel word.

Rensia, Kerkkantoor

BANKBESONDERHEDE Bank: Takkode: Rek naam: Rek no:

ABSA 632005 NG Kerk Muldersdrif 310580023

LOPENDE REKENING (TJEK)

Bied aan

Heartline

-

Onderwerpe op die DVD’s is: Hoe werk ek? Liggaam, siel en gees Oorsake van emosionele gebrokenheid Tekens van emosionele gebrokenheid Waarom is vergifnis belangrik? Hoe hanteer ek verwerping? Emosionele pyn rondom seksualiteit Die proses van heelword My identiteit in Christus

Oor tydperk van 8 weke sal DVD’s herhaal word, sodat jy geen aanbieding mis nie. Die kursus vertel hoe jy kan heelword na hartseer, mislukking, egskeiding, molestering, ens. Jou geluk is vir God belangrik! Meer inligting skakel Anita Duif op 082 411 7015 of vra Teetuin-personeel om Anita te sien.

vanaf Donderdag 18 Maart om 20:30 Spesiale 9-dag toer na

Israel saam met

Ds Manie Groenewald Ons vertrek

Vir besprekings skakel:

Natanja Travel & Tours 011-954 3341 of epos: natanjatrs@telkomsa.net


In die werkplek STRONG IN SPIRIT Luke 4:14-15 Jesus returned to Galilee in the power of the Spirit, and news about him spread through the whole countryside. He taught in their synagogues, and everyone praised him. (NIV) Even Jesus did not go about His ministry alone. Luke is clear that Jesus was working together with the spiritual power of the Holy Spirit. Within the early chapters of Luke we learn that Jesus was conceived by the Holy Spirit, anointed by the Holy Spirit, was full of the Holy Spirit and led by the Spirit to encounter and defeat the lies of Satan. In today's passage, Jesus re-enters His home territory in the Holy Spirit's power.

we are to win against Satan's opposition, and win souls for Christ. Prayer: Dear Lord God. Thank you for not leaving me by myself; You have come to me. Thank You that the Holy Spirit is the seal inside everyone who confesses Jesus as Lord. But I ask your forgiveness when I have grieved the Spirit by my sinful behaviour, or quenched His power by asserting my own. When I feel all alone, thank You that I am not! The Spirit is with me. Please fill me again with Your Holy Spirit so that I may have Your power to do whatever You have commanded me. And even when my friends or even other believers let me down, thank You for promising to lift me up, so that I can serve You. In Jesus' Name. Amen.

He had left a carpenter but returned a preacher, and more was to come. In the same way that Jesus relied on the authority of the Father, He also relied on the power of the Spirit. That was to be His ministry style. And it was very important that He was not left reliant on human support (the disciples were often a disappointment), nor on the fickle applause of the crowds (although they praised Him in v15, they wanted to kill Him in v2830). We all need other people, if we are to function properly. But we need the right people. Jesus refused to do a deal with Satan, but willingly accepted the Holy Spirit's companionship. Most Christians in any sort of ministry know the joy of true fellowship, the pain of false brothers and the unpredictability of those who blow hot and cold. I once heard, in a minister's fraternal, a good answer to the question, "Brother are you encouraged?" "If I look to the ministry for my encouragement I will also find my discouragement in the same place: the Holy Spirit alone encourages me consistently"! Wherever you serve the Lord today, in the factory, hospital, office or transport system; you need a friend. You also need the ability to resist temptation and power to speak of Christ. Christian fellowship should be a great help but the Holy Spirit is essential. He is not only there to comfort the weak but to give boldness to the timid; and to stand with you when all are against you. Like Jesus, we need to be saturated by the Holy Spirit if

Musiek Aksieleier gesoek.. Om musiek vir eredienste te koördineer... Kontak kerkkantoor, Anton Steyn of leraars

Omgeegroepe Het jy al ingeskakel by ’n omgeegroep? Daar is ALTYD ’n plekkie vir jou... Jacqueline Klem se groep: Lanseria/ North Riding / Lammermoor-area soek veral nuwe lede Vrydae om 18:00 in kinderkerk


‘n Omgeegroep Gemeente Omgeegroep skriffundering: Heb 10:19-25 & Gal 6:9-10

Kontakbesonderhede Portefeuljeleier: Danie Knipe 082 493 3908 Geestelike Leier: Ds Neels 083 560 3814 Kontak enige van die leiers in u omgewing as u wil inskakel by een van die groepe Omgeegroep

Kontakpersoon

Kontak no

Epos adres

Dag

Tyd

Driefontein / Swartkops

Stefan Rudman

082 567 5586

namdur@hotorange.co.za

Dinsdae

19:00

Featherbrooke

Kobus Nel

083 310 0834

dei.gratia@mtnloaded.co.za

Dinsdae

19:00

Honingklip/Steynsvlei

Fielie Swanepoel

083 380 4706

fielie@oceanfreight.co.za

Wissel

19:00

Renosterspruit / Lanseria

Johan Nell

082 444 2625

jnell@mweb.co.za

Vrydae

19:00

Abraham van Wykweg 45, Muldersdrif

Ronnie Collatz

011 662 1005

memcollatz@gmail.com

Sondae

18:30

Abraham van Wyk weg 45, Muldersdrif (Jong gesinne)

Vermaak & Vanessa van Wyk

083 419 3883

vermaak@variedtech.co.za

Donderdae

19:00

Lanseria / North Riding / Lammermoor (In die Kinderkerkgebou)

Jacqueline Klem

082 920 6679

Vic.thru.lit@gmail.com

Vrydae

18:00

Plovers Nest 1121 Featherbrooke Est (Jong gesinne)

Johan & Vivienne J van Rensburg

011 662 2678

jcjvr@vodamail.co.za

Donderdae

19:00

Honeydew

Martie & Kriek Badenhorst

010 222 0651

martie.badenhorst@gauteng.gov.za

Sondae

17:00

Helikia (Jong Volwassenes)

Charmaine Joubert

076 544 4406

charmainejoubert137@gmail.com

Woensdae

19:00

Bybelskool

Ds Neels

083 560 3814

neelskloppers@xsinet.co.za

Woensdag oggende & aande

9:30 & 19:00


Gemeente Besonderhede Leraars Ds Neels Kloppers Tel: 083 560 3814 epos: neels@muldersdrifgemeente.co.za Ds Kenneth Mckenzie Tel: 084 455 3267 epos:kenneth@muldersdrifgemeente.co.za

Kerkkantoor Administrateur: Maryna de Jager Tel: 079 697 1163 Faks: 086 698-7605 epos: maryna@muldersdrifgemeente.co.za Kerk-SMS: 082 851 5163 Admin Assistent: Rensia Swanepoel epos: rensia@muldersdrifgemeente.co.za

Kategese: Juniors (2 jaar tot Graad 3) Leier: Adele de Jong – 083 263 6566 Kinders van die ouderdom 2 jr tot Gr 3 gaan direk na die Kinderkerk voor erediens. Verdaag 09:45.

Seniors (Graad 4 – 10) Leier: Ronel Duif – 083 324 5977 Gesamentlike jeugdiens vir 30 minute in saal, gaan dan na hul kategese lokale. Verdaag 09:45.

Finalejaars – Graad 11 Leier: Ds Kenneth – 084 455 3267 Finalejaars hanteer materiaal soos deur leraars voorberei. Sondae om 16:30 in die kinderkerk

Bestuursraad 2010 Funksionele Portefeuljes Bemarking & Vermaak van Wyk Kommunikasie 083 419 3883 Erediens

Neem asseblief kennis dat die gemeente geen landlyne het nie, kontak ons op die bogenoemde selnommers

Finansiële Bestuur Hulpbron Bestuur

Posbus Adres NG Muldersdrif Posbus 52 Muldersdrif 1747

Kantoorure: Ma – Vry 08:00-16:00 Sondae na oggenddiens

Dienspersoneel Terrein/ Koster Jack Segomotso 083 548 8263

Helikia – Jong Volwassenes Aksie Leier Jaco Crous 082 853 5250 Epos: jaco@repsonline.co.za

Jeug Portefeulje Leier Wessel Duif 083 408 0377 Epos: wessel@duif.co.za

Anton Steyn 082 785 6657 Gerbus Vermaak 082 440 0968 Johan Nell 082 444 2625

Bedienings Portefeuljes Gemeente Theda Human 082 678 1905 Getuienis VAKANT Jeug Wessel Duif 083 408 0377 Omgeegroepe Danie Knipe 082 493 3908 Pastoraal Neels van Wyk 082 377 3250 Bestuurs Forum B/Forum Koördinering Nico Doman 011- 662 2956 Inligting Johan Vermeulen 082 464 6820 Strategies VAKANT

Strewers

Fanie Human 082 678 1905

ander kontakpersone Tegniese ondersteuning: Hannes v/d Merwe 011- 662 2651/ hannescvdm@gmail.com Spyseniering: Ferma Bekker

072 958 4757

Stel jy belang om deel van die Bestuursraad van ons gemeente te wees? Ons het ‘n paar vakatures – indien jy belangstel, kontak die kerkkantoor of gesels met enige van die leraars…


Kennisgewingbord Werk gesoek Administratief Ongetroude 35 jaar-oue dame soek dringend na administratiewe posisie. Het ondervinding in Admin. Gekwalifiseer in MS Office pakket, Office Admin and Business Admin. Skakel Jean de Klerk op (011) 678 5054 of 072 278 4685

Vakature FINANSIËLE ADVISEURS Ons benodig persone wat ons kan oplei as Finansiële Adviseurs. Individue moet minimum matriek, eie vervoer en laptop hê. Ek betaal R2500 vir elke persoon wat ons kan aanstel wat die inisiële opleiding slaag om geakkrediteer te word. Stuur CV na jeanne@kainosgroup.co.za of faks na 086 547 3977

Dienste BOEKHOU DIENS Alle boekhou dienste tot met balansstaat - sluit in alle debiteure, krediteure, banke en rekonsiliasies. Jaareind state – nie net vir maatskappye nie Aankoop en installasie van Pastel pakkette Payroll, UIF, PAYE, BTW Skakel Karin Grové op 082 821 1146

Pastorale Terapeut Geregistreerde berader : Huwelike & verhoudings, Individuele terapie, Volwassenes & Adolossente. Eis terug van mediese fonds. Skakel Susan Eksteen op 076 051 1455 / 011-954 0987

Anastasis Edu-Help Sukkel jou kind om te studeer en te konsentreer? Ons spesialiseer in studiemetodes, breinprofiele, disleksie en ADHD. Ons bied ook trauma-, huweliks- en ander berading gebaseer op Bybelse beginsels.

Kontak Kobus Agrella op 071 689 0772 of epos: kobusagrella@gmail.com

NUTSMAN/HANDY MAN Vir enige herstelwerk aan jou huis soos bv: Waterdigting, fasieborde / geute, verfwerk binne en buite, bouwerk en plafonne.

Kontak Dirk op 083 519 9604

ALGEMENE INSTANDHOUDING Vir enige elektriese herstelwerk of instandhouding. Installering van ligte, waaiers, ens. of enige van daardie werkies by die huis waarby jy net nie self uitkom nie. Kontak Louis op 071 490 9471

Dienste SATERDAG AVONTUURKAMP Wil julle Saterdae rustig inkopies doen? Bring dan jul kinders 5-10jr vir ‘n opwindende buitelug avontuur vanaf 08:00 tot 14:00. Ons speel speletjies (eier & lepelresies, toutrek, sakresies, ens) en klouter hindernisbaan – alles onder toesig. Middagete en snacks word bedien.

Skakel Lizelle Brummer op 082 888 1776

Herstelwerk aan en/of nuwe grasdakke Kontak Dirk op 082 784 7856 Vir alle naaldwerk, verstellings ens. Kontak Hantie du Toit op 082 797 1623 of 011-958 1030

DOEK-KOEKE ’n Besonderse geskenk: Ideaal vir Ooievaarstee of ’n nuwe Mamma. Verskillende kleure en temas beskikbaar. Vir navrae skakel Lizelle Brummer op 082 888 1776

Elektriese werk !!! Alle elektriese instandhouding, netwerk bekabeling, kragopwekkers, data en telefoon. Elektriese sertifikate. Kontak Nantes Snyman op 083 690 8859

Te huur COTTAGE Muldersdrif plot – 3 slaapkamers, 1 badkamer, TV kamer, kombuis, sit-en eetkamer. Met afdak en stoorkamer. Beskikbaar 1 April, R4 500 p/m + elektrisiteit Kontak Ilzé op 083 725 7028

Gesoek TWEEDEHANDSE LAPTOP Het jy dalk ’n skootrekenaar wat nie meer gebruik word nie? Ons beplan ’n opleidingsentrum en benodig dringend skenkings van rekenaars vir die opleiding. Kontak Lizelle Brümmer op 082 888 1776

KINDERBOEKE Laerskool in Krugersdorp is opsoek na kinderboeke en/of naslaanboeke in goeie toestand, engels of afrikaans vir hul nuwe biblioteek. Bring asb na kerkkantoor of skakel Rensia op 071 819 2822


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.