Afkondigings 10 augustus 2014

Page 1

10 AUGUSTUS 2014

Ds Kenneth Baie dankie!

Baie dankie!

Joh 6:51

Ons wil ‘n spesiale dankie sê aan Martin van Wyk wat ons padbord vir ons laat maak het.

Baie dankie aan almal wat die brunch bygewoon het.

Die Lewende Brood

Dit lyk ongelooflik mooi en ons waardeer dit opreg!

EN Dankie aan almal wat so hard gewerk het om dit spesiaal te maak!

Dankie ook aan Vermaak van Wyk wat die ontwerp gedoen het!

Welkom by vandag se Nagmaal Kontak Inligting

Gholfdag 2014

Kerkkantoor: Maandag - Vrydag 7:30 – 13:00 Middae 13:00 – 16:00 (slegs telefonies/epos)

079 697 1163/ 011-745 8169 vanessa@ngmuldersdrif.co.za

Wen ’n kruiwa vol geskenkies Ons kruiwa is nog amper leeg – kan jy ’n bydrae soos wyn, biltong, gereedskap of enige klein item bring om by te voeg by die geskenkies – bring asb. voor Woensdag na die Kerkkantoor

Wen ’n week verblyf by San Lameer Kom koop jou kaartjie by Kerkkantoor vir die trekking @R50 elk

Kaartjies is R50 – kom koop by kerkkantoor

Leraars: Ds Neels Kloppers 083 560 3814 neels@ngmuldersdrif.co.za

Ds Kenneth McKenzie 081 376 6709 kenneth@ngmuldersdrif.co.za

Wil jy inskryf vir ‘n vierbal? Inskrywings-en borgvorms beskikbaar by Nico/Hettie of kerkkantoor

14 Augustus 2014 Krugersdorp Gholfbaan Afslaantye vanaf 11:30

Kan jy dalk help? Borg per bof R1500 Borg van pryse Borg van die gholfdag Kontant donasie

Alle winste sal gebruik word vir die opknapping van ons personeel se behuising

www.ngmuldersdrif.co.za info@ngmuldersdrif.co.za

Ds Sumari Redelinghuys 082 439 4985 sumari@ngmuldersdrif.co.za


Dorkas Groep Bid asb saam vir ons siekes en stuur ‘n sms van bemoediging…

SIEKES Alta Versfeld: knievervanging, sterk tuis aan (083 412 7271) Corli Pieterse: Baie dankie vir almal se gebede (Ben 082 823 9240) Herbert Doeleman: Ernstig siek in intensief. Ons waardeer jul gebede (Anna 082 485 1583) Marika Gross: kanker, dit gaan baie swaar, ons vra spesiale gebede (083 227 2390) Neels, seun van Rina van Aswegen: op waglys vir nieroorplanting (Rina 072 231 9140) Ron Collatz (kleinkind van Ronnie & Memory): moegheid-sindroom, dit gaan al ‘n bietjie beter, volhou asb met gebed (Memory 011-662-1005) Nelia Brink: Herstel na brand met kookwater (Corrie Brink 072 446 2612)

Verjaarsdae

BIDUUR - Saterdag 16 Augustus 2014 om 7:00

VANDAG JohanJordaan: Bezuidenhout 563 7230 Adriaan Herstel082 van gordelroos, gaan beter (082 723 3318) Heinrich Schreiber 082 929 5735 Ons soek jou boeke vir oud en jonk, outobiografieë, handboeke, Afrikaans of Reinette Claasen: Knie082 operasie, 657 9286) Engels, fiksie of nie-fiksie… met ander woorde ENIGE BOEKE MAAR met EEN Gerbie Strydom 443 2742herstel tuis (083

BOEKE-PROJEK

voorvereiste: Corne Theron 073 722 1551 John Lightfoot: Gesondheid, herstel tuis (082 446 8080) IN ‘N BAIE GOEIE TOESTAND SONDER VOUE, MERKE OF SKEURE ~ Maandag 11 Augustus Bianca Auret 079 396 0643 OPNEEM VAN KOLLEKTE Simone Auret Karen Claasen 082 820 0705 Etienne Louw Chantelle Vermeulen 082 739 3661 Neem gerus ’n kollektesakkie in die voorportaal, elkeen is gemerk vir ’n sekere Marina White 083 307 1724 area. Maak seker dat jy weet waar jy gaan opneem…

WIL JY HELP SONDAE?

Dinsdag 12 Augustus Dirk Barnard 082 809 3791 Alexander Olls 082 821 9896 Rico Seeber 083 468 0167 Woensdag 13 Augustus Pierre Fourie 082 832 6513 Johan Haasbroek 082 783 5565 Wynand Viljoen 082 944 5466 Donderdag 14 Augustus Koert De Necker 082 667 3336 Vrydag 15 Augustus Meisie Engelbrecht 082 895 9373 Anya Lok 082 582 7892 Pieter Bezuidenhout Saterdag 16 Augustus Anja Steyn 082 853 0269

NUUS UIT DIE KERKKANTOOR Een van ons lidmate het sy Bybel verloor – het jy dit dalk iewers gesien? Daar is ‘n inskipsie voor in die Bybel: aan Jurgens, met liefde van Dinie

Ds Neels sal op Maandag 11 Augustus terug op diens wees

Baie dankie aan almal wat beertjies gebrei het. Ons waardeer dit!

Libri Karwas in Fourways

Bid asb vir die Ringsitting wat op 21 Augustus gehou gaan word.

is opsoek na ‘n bestuurder. Kontak vir Fanie Human

www.ngmuldersdrif.co.za info@ngmuldersdrif.co.za


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.