Bulletin 9 September 2011

Page 5

9 September 2011

5

Bulletin

The cell phone, the messages, the farmer and the Land Bank — Part 2 LATEST: Senior official in Polokwane suspended and also being investigated

Ambulansdiens se sake vlot ‘n Baie welkom skenking van R30 000 van ‘n maatskappy in Phalaborwa (waaroor mettertyd meer besonderhede sal volg) aan die Tzaneen Ambulansdiens (TAS) sal nuttig aangewend kan word om die ambulanse verder toe te rus. Nadat die skenkings die afgelope tyd afgeneem het, het dié onverwagse skenking groot dankbaarheid by die direksie van TAS gebring. Die tweede ambulans, wat op Phalaborwa gestasioneer is, sal hopelik eersdaags weer op die pad wees, nadat dit in ‘n ongeluk betrokke was. Inmiddels is verdere opwindende nuus dat ‘n saamwerkooreenkoms tussen TAS en ER24 bereik is, terwyl daar ook informeel goeie samewerking tussen TAS en ander ambulansdienste in die omgewing is. ER24 het ook noodsaaklike ambulans-toerusting aan TAS op ‘n leenbasis beskikbaar gestel. Nog goeie nuus hieroor is dat ‘n weldoener ‘n defibrillator (hartskokmasjien) aan die tweede ambulans beskikbaar gestel het, so-

dat albei ambulanse nou daarmee toegerus is. Die voorsitter van TAS, dr Ig van Rensburg, sê dit gaan finansieel goed, alhoewel dit soms lol om geld betyds van pasiënte wat die diens gebruik het, in te vorder. Hy sê die maandelikse skenkings het sterk afgeneem en daar gaan voorkant toe probeer word om weer mense te kry wat maandeliks sal bydra. “Die direksie dink tans aan maniere om bydraers ‘n voordeel te laat geniet en om skenkers in die verskillende kategorieë — soos maandelikse bydraers, eenmalige bydraers, groot bydraers en kleiner bydraers — bepaalde voordele op ‘n skaal te bied. Alhoewel meer personeel benodig word, laat die finansies dit nie tans toe nie. Die diens ly egter nie, want die personeel werk hard en getrou en los mekaar sinvol af. Die publiek word steeds aangemoedig om maandeliks by te dra, sodat die Art 21-maatskappy (‘n maatskappy sonder winsbejag) kan voortgaan om die noodsaaklike gemeenskapsdiens te lewer.

Staff members of the GTM’s Human Resources department joined in on Casual Day and showed just how relaxed the day should be celebrated. Seen here are Ms Christelle van der Merwe, Mr Tienus Visser, Ms Karin Liversage, Mr Tebogo Machete and Mss Glacia Hlangwane and Lindi Pieterse. In front is Mr Sam Rametse. A spokesperson for the group said that they achieved a lot in cleaning the GTM of laziness, unhappiness, unproductivity and bad attitudes!

Before the Bulletin could publish the shocking story of how a local black farmer has been treated by the Landbank, the bank decided to act on the contents of three cell phone messages that we published last week (and one the previous week), showing how a senior official of the bank in Polokwane asked in no uncertain terms for a bribe. The official is Mr John Galant. He featured prominently in previous news reports by us on the Landbank’s affairs. We named and shamed Senior burgers van die Nederduitsch Hervormde Kerk in Tzaneen het ‘n hoedeparade gehou. Die wenners is hier saam met die gemeente se predikant, ds Richard van der Westhuizen: in die gewone volgorde is mee Rina van Schalkwyk (tweede), Alet Botha (derde), Susan Barnes en Muppy Tolmay. Voor is me Hester Botha (eerste).

him last year, in connection with a forged signature on documentation. He admitted at a point that he had forged the signature, but no action was taken against him. The Landbank’s spokesperson, Mr Musa Mchunu, confirmed on Tuesday that the bank has instituted an investigation into the matter of the messages published by us and that the official has been suspended. The three messages are repeated below the cell phone on the right. • Next week more.

“Hi sol having guest need whiskey trf some money for me haha” and “4048920080 branch code 334248 ABSA Mr J Galant:D” and finally “I am in Tzaneen today would like to see you?”.

Willem is Lim se Jongboer-wenner

AgriLetaba se dekveld het vir die soveelste keer Limpopo se Jongboer van die Jaar opgelewer, toe mnr Willem de Beer (34) van BeerSeun Boerdery in die Harmonieblok deur AgriLimpopo hiermee vereer is. Hy kom nou te staan teen die finaliste van die ander provinsies om SA se Jongboer van die Jaar te kroon. Die kompetisie word in November afgehandel en die wenner word onder meer ‘n splinternuwe bakkie ryker.

Good news for the Tzaneen area is that a brand new Hospice care centre will open shortly. Read all about it next week.


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.