Bulletin 9 September 2011

Page 13

14

9 September 2011

Bulletin

Buy a R40 tree

Stanford Lake College will stage their annual school production on 22 September. It promises to be an eventful evening with drama, music and dance. The play is based on the hit movie “The Breakfast club” and will take many back to their school days. The cast (photo) consists of the usual bunch of school kids sitting Saturday detention: a drama queen, a jock, a nerd, a weirdo and, of course, a know-it-all Bully. Added to this well known cast is a gallery of animals, commenting and criticising the action they are watching. This addition to the original script was entirely written by Stanford pupils and provides an excellent showcase for their creativity and ingenuity. Come join this fun-filled evening on 22 September at 18:30 in the Barnyard Theatre at Stanford Lake College. Tickets are available at the school front office, or cal Dawn Bragin on 015 276 6103/7 to book seats. Tickets are R80 per person, including light snacks!

Mugwazeni Secondary School at Letsitele is selling trees between 1 and 2,5 meter tall at only R40 per tree. The following trees are available: African Ebony, Marula, Acacia Fever, Silver cluster leaf, Umbrella thorn and White thorn. All seeds for the trees are collected from the area around the school. Please call Gavaza on 073 244 7859 or Nyiko on 073 672 8193 The school is currently going for its international eco award.

Graad 7-besoekers het baie pret geniet tydens die onlangse opedag by die Hoërskool Merensky. Die leerlinge en onderwysers het saamgewerk om die dag ‘n ervaring vir voornemende Plasies te maak. Tydens die opedag word gr 7’s van laerskole in die omgewing genooi om die skool te besoek, sodat hul kan sien wat dit bied.Die skool roem daarop dat hul ‘n alles-in-een skool is waar

balans, spanwerk en individualiteit die sleutels vir sukses is. Mev Koei het die besoekende gr 7’s verwelkom en elke leerling het ‘n verwelkomingspakkie ontvang, voordat hul op ‘n skooltoer geneem is. BO LINKS is die Plasie-pretspan in aksie en HIERBO is me Mussman en haar span kokke, wat al wyd naam verwerf het vir hul vaardigheid in die kombuis.

& support a school

Slimkop-planmakers vertel Leerlinge van die Hoërskool Merensky het aan die Keep a Dream se omgewingbewusmakingdag deelgeneem. Die tema was aardverwarming. Keep a dream is ‘n organisasie wat opheffingwerk in plaaslike agtergeblewe gemeenskappe doen. Die Merensky-leerlinge wat aan die Tritech deelgeneem het, het hul projekte by die omgewingbewusmakingdag aangebied. Van die leerlinge wat deelgeneem het was Loamé van Zyl, Margaret Ragophala, Andrea Devenish en Suné Raspel. Loame van Zyl het verduidelik hoe om ‘n huis met strooi mure wat goedkoop en baie goed geisoleerd is te bou. Hitte kan so binne gehou word in die winter, maar die huis is dan ook koel in die somer. Magaret Ragophala het vertel hoe elektrisiteit opgewek kan word met lopende water. Geen besoedeling deur giftige gasse van steenkoolkragstasies vernietig dan die omgewing nie. Andrea Devenish en Sune Raspel het elk deur hul navorsing die elektrisiteitskrisisse in die land bespreek en slim planne gehad om krag goedkoper op te wek.

Huweliksklokkies klingel in Plasieland

Die Hoërskool Merensky se gewilde blou gelukbringer, Mej Koei, het Maandag seremoniëel in die eg getree met Mnr Bulletjie. Me Koei ondersteun haar skool by sportbyeenkomste, kultuurfeeste en ander spesiale geleenthede. Sonder dat die leerders of personeel van die skool geweet het, het Mej Koei (nou mevrou) die skoot hoog deur gehad vir Bulletjie. Hy het besluit om sy hart te volg en is nou ‘n volwaardige Plasie. Die skool bied hulle opregte seënwense aan die egpaar.

Ingrid kry haar M

‘n Oud-leerling van die Hoërskool Merensky, me Ingrid Henning, het ‘n meestergraad, M Art et Scien, in kuns en wetenskapbeplanning aan die Universiteit van Noordwes verwerf. Die skool het gelukwense aan haar oorgedra. Me Henning is die dogter van mnr Pieter en me Ingrid Henning van Georges Valley.


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.