Zoutpansberger 25 Mei 2012

Page 2

ZOUTPANSBERGER

2 25 May 2012 Deur Isabel Venter

Levubu-boer (60) oorleef mesaanval ‘n Bekende boer van die Levubu-omgewing het die jongste slagoffer geword van ‘n gewelddadige plaasaanval. Mnr. Neels Maritz (60) wat in die Beaufortomgewing van Levubu boer, is Maandagaand deur ‘n aanvaller by sy plaashek voorgelê. ‘n Vriend van Maritz, mnr. Choppies Vosloo, het Dinsdag aan die Zoutpansberger vertel wat gebeur het. Maritz was op pad van vriende se verjaarsdagpartytjie en het ongeveer 20:30 by sy huis aangekom. Dit was toe hy terugstap na sy hek toe, dat die aanvaller hom voorkeer en ‘n mes uitgepluk het. ‘n Struweling het tussen Maritz en die aanvaller ontstaan, waar tydens Maritz ernstige steekwonde Rescue workers had to rush last Friday to free the driver of this truck, after he had allegedly lost aan sy regterhand opgedoen het. control and the truck overturned on the Thohoyandou road. The cab of the truck was crushed Vosloo sê dat Maritz, wat sy vuurwapen by when the truck hit and uprooted a tree, pinning the driver inside the cab. Bleeding badly, the hom dra, gesukkel het om met die beseerde hand driver was hurried to the Louis Trichardt Memorial Hospital, where he was later discharged. die wapen by te kom. Dié het die aanvaller glo in die struweling by Maritz afgeneem en op die vlug geslaan daarmee. Maritz het vir Vosloo en nog ‘n vriend, mnr. Theuns Theunissen, geskakel om te kom help. Hulle het hom dadelik na die Zoutpansberg Privaat­ hospitaal gejaag, waar hy behandeling ontvang het vir die steekwonde. Maritz is Dinsdagmiddag oorgeplaas na die MediClinic in Polokwane, waar hy ‘n noodoperasie ontvang het om twee van sy vingers aan sy regterhand te heg. Vosloo het Woensdagoggend bevestig dat die operasie goed afgeloop het en dat Maritz steeds aangesterk het in die hospitaal. AO Solly Muklola, woordvoerder van die Levubu SAPS, het by navraag gesê hulle ondersoek ‘n saak van huisbraak. Teen Woensdag is daar nog geen arrestasie gemaak nie. Die aanval op Maritz volg ná ‘n vrou, ook van Levubu, deur vyf mans aangeval en vasgebind is by haar huis verlede Vrydag. Mev. Anett Fritz was alleen by die huis gewees en besig om kos uit Students from the Bravo Christian School in Louis Trichardt also supported the Wear-to-Care te skep vir die honde toe ‘n man haar genader het. project of the local Vrouefederasie. They raised R650 towards charity by hosting a Happy FeetFritz het aanvanklik nie onraad vermoed nie en themed day. Receiving the money on behalf of the federation from the school’s head boy, Pieter- gedink die persoon soek dalk werk. Dit was toe Schalk Theron (right), is social worker Friede Bruwer. Photo supplied. die man by haar is, dat nóg vier haar bestorm, in ‘n

stoel gedwing en haar vasgebind het. Een van die aanvallers het ‘n panga by hom gehad. Haar aanvallers het laat spaander toe hulle agtergekom het dat sy haar paniekknoppie, wat sy in haar sak dra, gedruk het. Volgens Fritz, wat saam met haar gesin drie maande gelede na Levubu verhuis het, vermoed hulle dit is dieselfde mense wat ‘n week vantevore by hulle huis ingebreek het. “Dit is nie iets waaraan mens rêrig wil dink nie. Ek is net bly dinge het nie erger uitgedraai nie...” het Fritz Woensdag gesê.

Dr. Philip Venter van die NG Kerk Sout­ pansberg-gemeente in Louis Trichardt is vandeesmaand reeds 25 jaar leraar in diens van dié gemeente. Dié besonderse mylpaal is verlede Sondag gesellig herdenk. Ds. Venter is in Mei 1987 in die gemeente bevestig. Hy het opgemerk dat een gemeentelid onlangs beweer het dat hy reeds 43 van haar kinders, kleinkinders en agter-klein­kinders gedoop het. Hy het in die tydperk twee doktorsgrade verwerf en met die stig­ting van die plaaslike leraarsforum ‘n leidende rol gespeel.

BUSINESS talk Deur Linda van der Westhuizen

Kuns het nog nooit so lekker gesmaak Almond Enterprises het die begin van die jaar ontstaan toe die eienaar, Erika Grobler, haar stokperdjie en groot liefde vir spesiale gebak en kunswerk in ‘n besigheid omskep het. Sy het ook die talent om vir mense haar vaardighede aan te leer. “Met al die gebakkery en handwerkpersentjies vir verjaarsdae en vriende se ooievaarstees en

Erika Grobler van Almond Enterprises.

kombuistees het ek die behoefte in die gemeenskap raakgesien om my stokperdjie in alle erns te bedryf,” sê Erika. Erika soek altyd na unieke maniere om die gebak en handkuns mooi en esteties aan te bied. Sy kom met ouike idees vorendag, soos die die “Erika-pops” en die “Manna-koekies” wat ‘n persoonlike boodskap of uitnodiging binne-in het. Dit kan gebruik word vir verjaarsdae, herdenkings, kinderpartytjies of enige geleentheid waar daar ‘n boodskap by betrokke is. Nog ‘n voorbeeld is die “Gourmet Apples” wat kan dien as ‘n bedankingsgeskenkie by troues. Dit is maar ‘n paar van die unieke gebak items wat beskikbaar is. Vir haar handkuns het Erika die gebruik van “tekstuur pasta-sement” ontwikkel en versier daarmee verskillende kruise en doeke met persoonlike boodskappe. “ My lampskerms, wat gemaak word volgens die voorskrifte en behoefte van die kliënt, is ook baie populêr,” sê Erika, wat in Waterpoort woon, maar oor ‘n wye gebied werk. Almond Enterprises het op 15 Mei haar gebakte kuns en handwerk in Louis Trichardt by die Louis Trichardt Tuinbouklub uitgestal. Erika gaan ook in die nabye toekoms slypskole aanbied om die verskeie handwerktegnieke aan belangstellendes bekend te stel. Die teikenmark van Almond Enterprises is redelik verspreid as gevolg van die groot verskeidenheid items wat beskikbaar is. Vir verdere navrae, bestelling of besprekings van werkswinkels of bekendstellings, kan Erika by 078 100 6191 geskakel word.

New service or business in town? BUSINESS talk is a column focus­sing on new developments in the local business arena. To enable us to keep the column running on a weekly basis, readers and businesses are invited to contact the newspaper and let us

know of new developments regarding new businesses or services less than a year old. Any new development will be highlighted through a once-off short write-up in the column free of charge. For more information, phone Andries at Tel 015 516 4996/7.

By Isabel Venter

Zunaka can help with that special day Securing a wedding venue in ties. It can accommodate up to cutlery and crockery. the early stages of planning 150 people. To start planning your dream a wedding is vital. Once this Space for an additional tent is party or wedding, Zunaka can be has been crossed off your list also available. booked by contacting Lynette or of things to do, all the other Other facilities available at Francois Botha at 072 373 7125 planning can start Zunaka include tables, chairs, or 028 921 9969. Zunaka is a new venue, si­tu­ated 4.5km outside Louis Tri­chardt on the Vondeling road. All the facilities for your wedding day are available to help make your most special day carefree. Zunaka is available for more than weddings, however. This intimate venue is also ideal for other occasions such as birthday, engagement, corporate The Zunaka venue, situated on the first Vondeling road about 4,5km and other private par- outside of Louis Trichardt. Photo supplied.


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.