Carletonville Herald 23-09-2011

Page 29

23 September 2011

Carletonville Herald

29

KENNISGEWINGS KENNISGEWINGS • NOTICES

KENNISGEWINGS • NOTICES

IN DIE LANDDROSHOF VIR DIE DISTRIK VAN POTCHEFSTROOM, GEHOU TE POTCHEFSTROOM SAAKNR: 3125/2011 In die saak tussen: SOLID BASE TRADING 112 BK 2008/054001/23 APPLIKANT en SHAKINA TRADING 24 BK 2008/067576/23 RESPONDENT

IN DIE LANDDROSHOF VIR DIE DISTRIK VAN POTCHEFSTROOM, GEHOU TE POTCHEFSTROOM SAAKNR: 3127/2011 In die saak tussen: SOLID BASE TRADING 112 BK 2008/054001/23 APPLIKANT en SHAKINA TRADING 28 BK 2008/067581/23 RESPONDENT

OP: 5 SEPTEMBER 2011 VOOR: MNR. FOSO - LANDDROS VERSKYN: O.C. HERRMANN

OP: 5 SEPTEMBER 2011 VOOR: MNR. FOSO - LANDDROS VERSKYN: O.C. HERRMANN

in ‘n aansoek om die voorlopige Liwidasie van die Respondent Beslote Korporasie.

in ‘n aansoek om die voorlopige Liwidasie van die Respondent Beslote Korporasie.

Na deurlees van die stukke geliasseer in die aansoek en aanhoor van die APPLIKANT se regsverteenwoordiger, beveel die hof as volg:

Na deurlees van die stukke geliasseer in die aansoek en aanhoor van die APPLIKANT se regsverteenwoordiger, beveel die hof as volg:

1. Dat die Beslote Korporasie met die naam Shakina Trading 24 BK - 2008/067576/23 onder likwidasie ge-plaas word in die hande van die Meester van Hooggeregs-hof, Pretoria.

1. Dat die Beslote Korporasie met die naam Shakina Trading 28 BK - 2008/067581/23 onder likwidasie geplaas word in die hande van die Meester van Hooggeregs-hof, Pretoria.

2. Dat ‘n bevel nisi gegee word wat die voormelde RESPONDENT of enige belanghebbende gelas om op die 10de dag van Oktober 2011 om 09:00 of so spoedig moontlik daarna as wat die saak aangehoor kan word, redes, indien enige, aan te voer waarom RESPONDENT nie finaal onder likwidasie geplaas moet word nie.

3. Dat die bevel nisi op die RESPONDENT beteken word by sy geregistreerde kantoor te POTCHEFSTROOM en dat die bevel geadverteer word een (1) maal in die STAATSKOERANT en in die POTCHEFSTROOM HERALD ten minste 10 dae voor die bogenoemde keerdatum.

4. Dat die koste van hierdie aansoek betaal word as deel van likwidasiekoste.

4. Dat die koste van hierdie aansoek betaal word as deel van likwidasiekoste.

GETEKEN te POTCHEFSTROOM op hierdie 5de dag van SEPTEMBER 2011.

GETEKEN te POTCHEFSTROOM op hierdie 5de dag van SEPTEMBER 2011.

LANDDROS POTCHEFSTROOM. -------------------------------------------------------------p285 KENNISGEWINGS • NOTICES

LANDDROS POTCHEFSTROOM. -------------------------------------------------------------p287 KENNISGEWINGS • NOTICES

STADSRAAD VAN TLOKWE KENNISGEWINGS • NOTICES

Kennis geskied hiermee ingevolge artikel 73 van die Wet op Plaaslike Regering: Munisipale Strukture, 1998 (Wet 117 van 1998) saamgelees met die Raad se Riglyne vir die Totstandkoming en Funksionering van Wykskomitees, dat openbare vergaderings gehou sal word om wykskomitees te stig en wel in die wyke soos hieronder aangedui: WYK Wyk 3

PLEK Stadsaal

DATUM 2011-09-26

TYD 18:00

(J FOURIE/RJ/X02398*F12398) IN DIE STREEKHOF VIR DIE STREEKAFDELING VRYSTAAT GEHOU TE WELKOM SAAKNR: FS/WEL/RC530/2011(D) In die saak tussen: DALEEN FIELIES (gebore FERIS) nou LOWE IDNR.: 720511 0120 084 Applikant/Eiser en PETRUS MANTOOR FIELIES IDNR.: 660814 5246 017 Respondent/Verweerder VERKORTE BEVEL GELIEWE KENNIS TE NEEM dat die volgende bevel verleen word:

Lede van die publiek woonagtig in die betrokke wyk word hiermee uitgenooi om die vergadering by te woon. S TYATYA MUNISIPALE BESTUURDER Kennisgewing 98/2011 /nmp

TLOKWE CITY COUNCIL Notice is hereby given in terms of Section 73 of the Local Government: Municipal Structures Act, 1998 (Act 117 of 1998) read with Councils’ Guidelines for the Establishment and Operation of Ward Committees that public meetings will be held to establish ward committees in the wards as indicated hereunder: WARD Ward 3

VENUE City Hall

DATE 2011-09-26

TIME 18:00

Members of the public residing in the specific ward are hereby invited to attend the meeting. S TYATYA MUNICIPAL MANAGER Notice 98/2011 /nmp

a) dat die Agbare Hof toestemming verleen dat ‘n verkorte weergawe van die Aansoek beteken word deur dit te publiseer in een uitgawe van die koerant bekend as “Die Herald”, Carletonville; b) dat die Agbare Hof gelas dat die Aansoek om Wysiging op dieselfde stukke dan voor die Agbare Hof gebring word nadat bewys van publikasie daarvan ingedien is, ‘n bevel vir wysiging ooreenskomstig toegestaan word, naamlik i) dat bygevoeg word by die volgende paragraaf “That the defendant forfeit the benefits arising from the marriage”, die volgende “specifically the fixed property of the parties situated at 1016 PRESBITE STREET, BRONVILLE, WELKOM.” c) dat geen kostebevel toegestaan word nie. GELIEWE VOORTS KENNIS TE NEEM dat u tensy binne 10 (tien) dae na datum van publikasie hiervan aan die Registrateur van die Streekhof, Welkom en aan die prokureur van die Eiser soos by adres hieronder vermeld, dat die Verweerder/Respondent van voorneme is om hierdie aansoek te opponeer, die Agbare Hof versoek sal die aansoek ooreenkomstig toe te staan sodat die bevel dan geag wysig te wees. GEDATEER te WELKOM op hede die 30ste dag van AUGUSTUS 2011. OP LAS VAN DIE HOF DIE GRIFFIER STREEKHOF LANDDROSKANTORE HEERENSTRAAT WELKOM -------------------------------------------------------------C313 KENNISGEWINGS • NOTICES

Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.