12 Januarie 2017

Page 1

property1.parys@lantic.net Huise R 625,000 – 3 sl/k, 2 badk, buitek, alarm, 1 m/h + afdak R 630,000 – 3 sl/k, 1 badk, gasstoof, aparte toilet, 1 m/h + 1 sl/k woonstel R 695,000 – 4 sl/k, 2 badk, stud, kan woonstel maak, blokkies vloere, 1 m/h R 700,000 – 3 sl/k, 1 badk, ruim oopplan, boorgat, swembad, 1 m/h + dubbel afdak R 735,000 – 3 sl/k, 2 badk, sit/eet, stud, teelvloere, 1 tandem m/h, woonstel R 1,27M – 4 sl/k, 3 badk, teelvloere, sit, eet/Tvk, mooi komb, lapa/braai, boorgat, 3 m/h, baie privaat, goeie ligging R 1,295M – 3 sl/k, 2.5 badk, oopplan, eikehout komb, granite blaaie, siersteen, 2 m/h, klein erf, mooi!!

Gemeenskapkoerant vir die Noord­Vrystaat. Word versprei in Parys, Viljoenskroon en Vredefort.

Gratis

Tel: (056) 817 2267 Faks: 086 613 2160

Waterstraat 20 Klipspruit Mall, Winkel 6, Posbus 15, Parys 9585 Donderdag 12 Januarie 2017

Meenthuise R 800,000 – 2 sl/k, 1 vol badk, mooi komb, aparte toilet, heffing R300, alarm, 1 m/h, afdak R 860,000 – 3 sl/k, 2 badk, sit/eet, eikehout komb, toe sonstoep, spens, wask, watertenk, 1 m/h, afdakke SALES : Brian 082 924 8249 Marie 082 827 8283 Chris 082 324 4133 RENTALS : Sjarko 083 647 2473 Daphne 072 101 3127 FARMS : Brian 082 924 8249 Chris 082 324 4133

Alles volgens plan, sê departement oor nuwe skool

Eskom threat devastating ‘The economic impact of Eskom’s threatened electricity cut-offs at certain hours will be devastating,’ according to a statement by the DA. The DA has lodged strong formal objections with Eskom. ‘We also requested intervention from the national treasury,’ said David Ross MP, the DA finance spokesperson in Parliament. ‘We wrote to Minister Pravin Gordhan and asked for an urgent meeting with NERSA (the national energy regulator)’. He said the DA also requested SCOPA (the parliamentary oversight body on public accounts) to summon the municipal managers of all delinquent municipalities, including Ngwathe, to appear before it for questioning. Last year, it was announced that Eskom was planning to take over sales and distribution of electricity in Ngwathe municipality. ‘The DA has been suggesting this for several years,’ said Arnold Schoonwinkel, the DA caucus spokesperson on municipal finance. ‘Ngwathe has proved itself to be quite incapable of continuing to manage its electricity sales itself.’ He said the solution for “the present disaster” is either for Eskom to do the job, or for it to be contracted out to a private firm. Last year, Mayor Mochela formed a small committee that includes Schoonwinkel, to negotiate this with Eskom. He told the Gazette the committee has not met for many weeks, ‘although a long meeting has been set for 12 January (today). (More reports on the Eskom crisis on p. 3)

Die eerste mobiele klaskamers wat verlede week op die skoolterrein van die Dome Prima­ ry School afgelaai is.

Die nuwe laerskool vir Parys wat as die Dome Primary School bekend sal staan, het weliswaar nie gister sy deure vir die nuwe skooljaar kon oopmaak nie, maar volgens mnr. Chuta van die Fezile Dabi Onderwys distrikskantoor, verloop alles volgens plan en is daar reeds verlede week met werk op die skoolterrein begin. Hy sê daar sal voorlopig ’n administratiewe blok, ses klaskamers en ’n ablusieblok op die terrein wees - alles tydelike strukture, cash & carry

Sephaku Cement 32.5N 50kg (cash & Carry)

FROM 12 JAN – 18 JAN 2017

Tel: (056) 811 2202/3

wat uitgebrei sal word namate die skool groei. Die eerste twee klaskamers het reeds verlede Donderdag op die terrein gestaan. Die skool sal as parallelmedium skool funksioneer net soos die Parys Primêre skool. Dome Primary School sal gebou word op die palissade omheinde terrein tussen Delver-, Loop- en Kortstraat. Vroeër verlede jaar is naas die nuwe laerskool, ook nog ’n hoërskool en nog ’n skool vir Schonkenville beloof. CEMENT STOCK BRICKS SABS approved pallet of 500

ONCE-OFF

30GB FREE DATA

CASH DEAL R2 299

Kruisstraat 50 Parys 056 811 3775

Valid 30 days

MAXI BRICKS SABS approved

R62.00 R630.00 R2.50 credit available in store

each

Samsung Galaxy Grand Prime Plus R169.00 PMx24

Top Features: •8MP Rear and SMP Front Camera •5” Display •Up to 8GB Memory on MY MTNChoice 50

50

Anytime munites

100 SMSs

100

MB Data


2

PARYS GAZETTE

www.parysgazette.co.za

Teen Maandagmiddag was daar steeds ses sluishekke by die Bar­ rage oop met water wat toe nog teen 140 kubieke meter per sekon­ de uitgevloei het. Twee van die sluise sou laatmiddag toegemaak word. Die watervlak van die Vaalrivier wat teen die naweek aan­ sienlik gestyg het, het oudergewoonte mense van heinde en verre na Parys gelok om die Vaal se water te aanskou, en was die hang­ brug en laagwaterbrug na Gholfeiland weer van die gewildste be­ soekpunte.

DONDERDAG 12 JANUARIE 2017

Die afgelope naweek se reënweer het egter ook uitdagings van sy eie gebring met onder meer takke wat van bome afgeskeur is, en selfs bome wat omgeval het soos wat by die Riverside Guest House in Paulsenstraat gesien is. ’n Deel van die palissade omheining en hek is beskadig, maar is Maandag reeds weer herstel.

Jy kan R5 000 vir jou kind wen Vanjaar staan ouers van graad 1-leerlinge wat in 2017 hul skoolloopbaan in Parys begin, die kans om R5 000 te wen wat aangewend moet word vir skoolfonds en direk aan die leerling se skool betaal sal word. Dit beteken ’n groot hupstoot om daardie skoolfondsfooi vir 2017 te betaal. Al wat ouers moet doen is om dadelik hul nuwe graad 1 in sy of haar skoolklere af te neem en die foto by die Gazette se kantoor in die Klipspruit Mall, Waterstraat, Parys,

GPS: S26®51.74’ E27®28.11’

in te handig of te e-pos na gazettenuus@gmail.com Merk die onderwerp van jou e-pos as “Gr 1” en maak seker jy voeg jou kind se naam en van, die klas en skool waarin hy/sy sal wees, asook die ouers of voog se kontakbesonderhede by. Foto’s wat tot en met die sluitingsdatum van die kompetisie 30 Januarie om 15:00 ontvang word, sal in die Gazette van 2 Februarie gepubliseer word, tesame met die besonderhede

van die SMS-lyn. Lesers, ouers en familie sal dan geleentheid kry om vir die kleingoed van hul keuse te stem. Die wenner met die meeste stemme se naam sal in die Parys Gazette van 9 Februarie aangekondig word, en sal die wengeld direk aan die wenner se skool oorbetaal word. Die rekenaar-stemuitslag sal as finale beslissing aanvaar word. Onthou die sluitingsdatum is 30 Januarie. Ons wag vir jou foto!

Kyk wat gebeur in Parys CONTACT OFFICE CELL: 082 312 4123 WEBSITE: UMFULA.NET

Januarie 2017: 26-28 - Sentrale Boerbok Ekspo en veiling, AfriDome, Parys. Februarie 2017: 4 - Genetics 5 Boerbok veiling, AfriDome, Parys.

PARYS ANIMAL HOSPITAL

12-15 - Bobaas Boerbok veiling, AfriDome Parys 16-18 - Brahman veiling, AfriDome, Parys 25 - Amot Vintage basaar, Hervormde Kerk, h/v Loop- en Paulsen-

ARGITEK

HANS BEETGE B ARCH - Pretoria / SARA / SAIA

SEL: 082 492 4010 Gradwellstraat NOORDERSTRAAT 10 11 Posbus 1784 Parys 9585

CALLING ALL PUPPIES

beetgeja@telkomsa.net

www.hansbeetge.com

straat om 08:00. Daar sal ook ‘n springkasteel en vermaak vir die kinders wees. Vir navrae skakel Bettie by 076 8855 200.

S. VENTER GEHOORSENTRUM/ HEARING CENTRE (Edms) Bpk (Pty) Ltd

Ons bied gehoortoetse, bekostigbare gehoorapparate, herstel van gehoorapparate en batterye op ‘n weeklikse basis in Parys. Alle mediese fondse welkom. Skakel ons gerus by

(016) 976 4696

BENODIG U ‘N VOERTUIG?

PLEASE COME TO OUR PUPPY CLASSES (& PLEASE BRING YOUR OWNER WITH YOU!!)

ITC WELKOM!! FAKS VOLGENDE :

•Payslips, Identiteitsdokument. •Bewys van adres. •3 Maande bankstate. MAALVLEIS R45/kg BOEREWORS R48/kg •Rybewys.

FOR MORE INFO PLEASE CALL:BEESKOOK R44/kg Skakel : Hanlie 082 356 4343 A-grd CHUCK * Zelda 079 133 1188 Faks : 086R55/kg 226 3285 WINGS R49/kg NADIA @ 056 811 2114 MARINATED CHICKEN Email : hanlielombard.motor@gmail.com (Geldig van Vrydae tot Sondae)

Dolfstraat 49 (Oorkant Ackermans)

CHUCK

R65.90/kg

MAALVLEIS R37-95/kg A-GRAAD BEEF STEWR38-95/kg STEAK R51.90/kg R54-00/kg BOEREWORS Maan-Vry 07h00 - 18h00 BEESKOOK BEGRAFNIS R36-95/kg MINCE R54.90/kg Saterdae 07h00 - 15h00 VLEIS R34-95/kg GOULASH R41-95/kg Vakansiedae 08h00 - 13h00 ONS IS ELKE SONDAG OOP!!!

c/o Buiten- & Water Street, Parys

Parys Trailers rentals and sales

056 811 2009


DONDERDAG 12 JANUARIE 2017

PARYS GAZETTE

www.parysgazette.co.za

3

Dis nag vir Ngwathe as antwoorde oor Eskom­skuld nie gou kom nie Die Noord-Gautengse Hoë Hof het verlede week in Eskom se guns beslis dat dié kragreus wel die elektrisiteitsvoorsiening na agt munisipaliteite wat enorme bedrae aan Eskom verskuldig is, mag staak. Die beslissing maak kragdonkerte vir Ngwathe bes moontlik ook ’n werklikheid. Regter Hans Fabricius het AfriForum se dringende aansoek teen Eskom Donderdag, 5 Januarie met koste van die hand gewys. Hy het gesê munisipaliteite moet tot verantwoording geroep word. Die hof het gedurende die dringende aansoek argumente aangeraak wat AfriForum en AfriSake voorberei het vir die hoof-hofaansoek op 22 Maart vanjaar. Die uitspraak dui daarop dat daardie argumente nie geslaag het nie en beide organisasies sal moet oorweeg of hulle wel nog kan voortgaan met die hoofaansoek en of die aansoek laat vaar gaan word. Eskom het Woensdag, 4 Januarie, vir eers sy voorneme van verpligte strafbeurtkrag vir die agt munisipaliteite wat vanaf 5 Januarie van toepassing sou wees, op ys gesit tot Dinsdag 10 Januarie, in afwagting op die uitspraak van die hofaansoek. Aanduidings is nou dat die munisipaliteite se krag na alle

waarskynlikheid op die voorgestelde strafbeurtkragtye gesny sal word vanaf Maandag, 16 Januarie. Die agt munisipaliteite sluit in Thembelihle (Noord-Kaap), Moqhaka (Vrystaat), Mailonyana (Vrystaat), Nkentoana (Vrystaat), Mantsopa (Vrystaat), Tokologo (Vrystaat), Nala (Vrystaat) en Dihlabeng (Vrystaat). ‘n Besluit oor Mafube munisipaliteit is eers uitgestel tot verdere kennisgewing. Fabricus het in sy uitspraak beklemtoon dat Eskom nie ‘n verantwoordelikheid het om elektrisiteit aan belastingbetalers te voorsien nie, maar dat die verantwoordelikheid om basiese dienste te lewer by munisipaliteite lê. Eskom op sy beurt het gesê dat daar sedert 2011 gepoog word om die munisipaliteite te kry om hul agterstallige skuld te betaal. Daar is ook gesê dat tot die stap oorgegaan word in terme van die Elektirisiteitsvoorsieningswet van 2006 en die ooreenkomste met munisipaliteite. Eskom het aanvanklik eers kennisgewings vir die agt munisipaliteite geplaas, en toe op 22 Desember, toe die finale besluit oor dié agt munisipaliteite aangekondig is, ook kennisgewings vir Ngwathe (Parys, Vredefort,

Edenville, Heilbron en Koppies) geplaas. Luidens die kennisgewing wat Ngwathe (Parys, Vredefort, Koppies, Heilbron en Edenville) en Phumelela raak, sal die verpligte strafbeurtkragtye vanaf 7 Februarie van krag wees, met finale kennisgewings rakende Eskom se besluit wat einde Januarie gepubliseer sal word, is aan Gazette bevestig. Dit nadat daar in November 2016 ná daar weer gerugte was van Eskom se voornemens om elektrisiteitsvoorsiening te staak, só aan Gazette bevestig is: “Ngwathe is earmarked for the implementation of the municipal recovery project, through which Eskom will assist the municipality with various initiatives towards financial sustainability.” In dieselfde terugvoer is egter ook gesê dat die munisipaliteit steeds verantwoordelik is om ‘n afbetalingsooreenkoms met Eskom aan te gaan, maar daar is toe nog onderhandel. Die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit skuld Eskom reeds R637 261 456.90 (Seshonderd sewe en dertig miljoen, tweehonderd een en sestig duisend, vierhonderd vyf en sestig rand en negentig sent) waarvan ’n deel sedert Junie 2010 uitstaande is en eskaleer (“die elektrisiteitskuld”). Die beoogde onderbreking van elektrisiteitsvoorsiening

sal lei tot tydelike geskeduleerde ontkoppeling op die volgende tye: Maandag tot Vrydag 06:00 – 08:00 en 17:00-19:30 Saterdag en Sondag: 08:30 – 11:00 en 15:00 – 17:30 Die sluitingsdatum vir openbare vertoë, voorleggings, kommentaar en/of versoeke vir verdere inligting met betrekking tot die Ngwathe kennisgewing is 22 Januarie. Sulke openbare vertoë, voorleggings, kommentaar en/of versoeke vir verdere inligting sal deur Eskom oorweeg word, en die finale besluit sal in ’n kennisgewing gepubliseer word op 30 Januarie. Openbare vertoë, voorleggings, kommentaar en/of versoeke vir verdere inligting moet gerig word aan: Senior Adviseur Verkope en Klantediens Fisiese adres: Henrystraat 120 Bloemfontein. Posadres: Posbus 365, Bloemfontein 9300 E-posadres: publicnwr@eskom.co.za Faks: 086 560 1516 * Die munisipale bestuur vir Ngwathe het teen Gazette se druktyd nog geen kommentaar gelewer op vrae oor die Eskomkwessie.

Eskomkrisis: Klein dorpies se ekonomie gaan ly Die nagevolge van die Noord-Gautengse hoë hof se beslissing dat sekere munisipaliteite se kragtoevoer afgesny mag word, kan die reeds wankelende ekonomieë van dié plattelandse dorpies verder verarm, waarsku AfriForum. Die burgerregte-organisasie gaan ’n aansoek aan die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (NERSA) rig ten einde die elektrisiteitsvoorsieningslisensies van die betrokke munisipaliteite wat nie aan die lisensievereistes voldoen nie, terug te trek.Volgens Stefan Pieterse, AfriSake se woordvoerder, is die hofuitspraak slegte nuus vir klein dorpies se ekonomieë omdat die verkoop van elektrisiteit een van die hoofbronne van munisipale inkomste is. Elektrisiteit is uiteraard ook noodsaaklik vir dorpe se vervaardigingsektore. “Munisipaliteite gaan minder inkomste genereer omdat besighede hul kragvoorsiening gaan privatiseer of na die metropole verskuif. Op die einde van die dag word die man op straat, nie die besighede nie, vir die wolwe gegooi,” sê Pieterse. Eskom het oor die Kersseisoen sy planne aangekondig om kragtoevoer na inwoners van verskeie munisipaliteite in die Noord-Kaap, Noordwes en Vrystaat af te sny omdat sekere munisipaliteite versuim het om gelde wat vir elektrisiteitsverskaffing van inwoners ingevorder is, aan Eskom oor te betaal. Miljarde rande se elektrisiteitsgelde is deur hierdie munisipaliteite aan Eskom verskuldig, waaronder ook Ngwathe munisipaliteit waarvan Parys, Vredefort, Koppies, Heilbron en Edenville deel is. Die munisipaSaal de Jager liteite wat reeds deur die hofuitspraak geraak word is Kamiesberg (GaWyk 12 ries, Hondeklipbaai en Kamieskroon), Thembelihle (Hopetown en Strydenburg), Moqhaka (Kroonstad, Steynsrus en Viljoenskroon), Masilosaal@daparys.co.za nyana (Brandfort, Theunissen, Verkeerdevlei en Winburg), Nketoana 082 321 0091 (Reitz, Lindley en Petrus Steyn), Mantsopa (Excelsior, Ladybrand en Arnold Schoonwinkel Tweespruit), Tokologo (Boshof en Dealesville), Nala (Bothaville en Munisipale Finansies Wesselsbron) en Dihlabeng (Bethlehem, Paul Roux en Rosendal). Aanduidings is nou dat dié munisipaliteite se krag na alle waarskynlikheid 084 549 3384 op die voorgestelde strafbeurtkragtye gesny sal word. 056 817 6762 Die hof het gedurende die dringende aansoek argumente aangeraak Poloko Molaphene wat AfriForum en AfriSake voorberei het vir die hoof-hofaansoek op Kwakwatsi 22 Maart. pmolaphene@gmail.com Die uitspraak dui dat daardie argumente nie geslaag het nie en beide organisasies sal moet oorweeg of hulle wel nog kan voortgaan met die 079 126 9942 Small Sehume hoofaansoek en of die aansoek laat vaar gaan word. Tumahole “Ons het simpatie met Eskom en sy frustrasies met munisipale amptenare, maar Eskom kan nie munisipaliteite alleen verantwoordelik hou Schonkenville vir sy finansiële situasie, terwyl Soweto soortgelyke skuld het as dié alfredsehume@gmail.com van die top tien agterstallige munisipaliteite nie. Vrae moet gevra word 074 751 2692 oor waarom verafgeRobert Ferendale leë plekke gestraf Heilbron word en nie Soweto nie?” sê Marcus Pawroneildeneshwin@rocketmail.com son, hoof van plaasli084 390 9430 ke regering en omgewingsake by AfriFoCarina Serfontein rum. Koppies

Skakel gerus u DA-raadslid vir hulp, of met u wenke.

Lyk langs Parys-pad gevind ‘n Lyk is Saterdagaand omstreeks 22:00 ongeveer 15km buite Potchefstroom langs die Parys-pad gevind. Die onbekende man wat na bewering in sy 30’s is, was vasgebind en glo in die kop geskiet. Hy is op die toneel dood verklaar.

carserf@compuking.co.za 083 635 2851 Jaco la Cock Vredefort jaco@daparys.co.za 082 847 5582 Shirley Vermaak Parys shirleyv@tiscali.co.za 082 461 3680 arnoldfin@telkomsa.net 082 817 7211

OR

ER ONLD INE


4

PARYS GAZETTE

www.parysgazette.co.za

DONDERDAG 12 JANUARIE 2017

Vyf A’s vir Hoërskool Parys se toppresteerder Hoërskool Parys is trots en tevrede met sy 2016 matrikulante se uitslae. Só het die adjunkhoof, mnr. Herman Malan verlede Donderdag gesê, pas nadat die matriekuitslae vir 2016 bekend gemaak is. Die skool se 106 matrikulante het ’n slaagpersentasie van 96,2%. Die skool se toppresteerder is Michael Taljaard met vyf A’s vir wiskunde, fisiese wetenskappe, lewenswetenskappe, rekeningkunde en lewensoriëntering. Liebe Keyser spog met drie A-simbole vir Afrikaans Huistaal, geografie en lewensoriëntering onderskeidelik, terwyl Amoré Kok ook drie A’s het vir wiskundige geletterdheid, rekenaartoepassingstegnologie en lewensoriëntering. Hannu Benade, Christo Blomerus, Lianie Botha, Johan Bruwer, Renco Fouche, Gabby

Hawthorn, Aliche Prinsloo en Chane Pelser het elk twee A’s. Danny Ackerman, Jafta Booysen, Dirk Botha, Carli Durand, Nadia Deetlefs, Paul Grimbeek, Andre Hefer, Francois Joubert, Lelanie Keyser, Kelebogile Leeuw, Marais Louw, Vuyelwa Makeleni, Xolile Mbalo, Baithuti Rathaba, Franco Sadie, Carien van der Westhuizen, Cimri van der Westhuizen, Andries van Niekerk, Renette van Rensburg en Ruan van Tonder het elkeen een A-simbool. Altesaam 51,48% van die skool se matrikulante slaag met universiteitsvrystelling, 36,63% met diploma toelating en 11,88% met Hoër Sertifikaat Toelating. Boonop ontvang Hoërskool Parys ’n silwertoekenning vir ’n slaagpersentasie tussen 90% en 99% tydens die Vrystaatse Departe-

ment van Onderwys se graad 12 skole toekennings vir 2016. Die Vrystaat provinsie se matrikulante het vanjaar die beste gevaar. Oor die toppresteerders: Michael gaan aktuariële wetenskap aan die Noordwes-Universiteit se Potchefstroomkampus studeer. Sy wiskunde onderwyser in graad 8 het hom bekendgestel aan die rigting. Amoré Kok gaan LL.B. aan die Universiteit van Pretoria studeer en het reeds in Desember haar eie onderneming Le Creatif Nerd in Lynnwood, Pretoria geopen. Die talentvolle Amoré het op skool verskeie toekennings vir haar drama talent plaaslik, maar ook in die buiteland verower en sal onder meer dramaklasse aanbied tussendeur haar studies. Amoré en Michael stem saam dat hul resul-

tate die kroon span op baie harde werk. Hulle is vol lof vir hul skool en onderwysers vir die ondersteuning wat hul gekry het om voor te berei vir die eindeksamen. Plattelandse skole staan beslis nie terug nie, sê hulle maar meen leerlinge moet vroegtydig wanneer hulle vakkeuses maak, seker maak hulle neem die regte vakke, want ’n moeilike vak kan jy los, maar inhaal is nie maklik nie. Amore se raad is dat as jy regtig ’n droom het, jy dit moet volg. Michael op sy beurt gee alle eer aan God vir sy prestasie. Liebe gaan B.Com Bedryfsielkunde studeer. Haar suksesresep is luister, leer, fokus, doen meer as wat nodig is en leef gebalanseerd. Sy glo daaraan om soveel moontlik aktiwiteite te doen, maar sê - geniet wat jy doen want matriek is lekker!

Michael Taljaard wat 5 A’s het, en Amoré Kok wat spog met 3 A’s, vir oulaas voor die skoolhek.

Liebe Keyser het drie A’s.

Parysenaar is een van Gimmies en Noordwes se trots Eg

Harcourts Parys T 056 817 7464 E parys@harcourts.co.za Harcourts Parys T 056 817 7464 View www.harcourtsparys.co.za

E parys@harcourts.co.za View www.harcourtsparys.co.za

TE HUUR HUUR –– JEAN JEAN 082 082 786 786 3658 3658 TE HUISE

PPLSPPLS PPLS R 540R000 0 Parys Parys PPLS 540 Parys 000 PPLS R 700 000 Well Cared for Facebrick Townhouse Parys

y. re-

ting ee. ng

Well Cared for Facebrick Townhouse Parys This stunning 2 bedroom townhouse is very close to the centre

MEENTHUISE R6 600.00 4slk,2badk, R7 480.00 3slk, 1badk, plus 1slk w/stel R3 300.00 2slk,2 motorhuise naby rivier R5 060.00 3alk, 1 badk, 1 motorhuis R3 620.00 2slk, motorhuis MEENTHUISE R3 960.00 2slk, 1 badk, R3 850.00 2slk, motorhuis R3 300.00 1slk, 1badk, motorhuis VILLA RIVIERA. 1 motorhuis R5 000.00 2slk, 2bad, enkel motorhuis - Ruim

PPLS

WOONSTELLE

Pragtige 2 Slaapkamer meenthuis met studeerkamer & netjiese

This stunning 2 bedroom very close to the centre kombuis. Ruim leefarea. Naby die skole. Kom kyk gerus. of town with paved front andtownhouse back yard. 2isDouble bedrooms cupboards. Huge shower in bathroom. Laundry and pan-bedrooms ofwith town with paved front and back yard. 2 Double try incupboards. garage. Large shaded entertaining area in Laundry backyard. and panwith Huge shower in bathroom. Pre-paid electricity and ceiling fans.entertaining One small dog area allowed. try in garage. Large shaded in backyard. Ref: electricity and ceiling fans. One CPR33627 Ref: CPR 33439 Pre-paid small dog allowed. Amanda 082 651 9808 Riana 074 117 1606 Ref: CPR33627

Amanda 082 651 9808 Experts in home finance.

privateproperty

Experts in home finance.

Experts in home finance.

.co.za

privateproperty .co.za

CARWASH * * * *

We collect & deliver your car Valets only on appointment Every 6th wash FREE!! Pensioners get DISCOUNT from Mondays - Thursdays * Proper equipment to do FULL VALETS

WHETHER SUNSHINE OR RAIN!!!

2 x R250

.co.za

R3 000.00 1slk, 1 bad, afdk WOONSTELLE R3 500.00 2slk, 1 bad. R2 500.00 bad, R3 520.00 2slk, 11slk, badk, 1 1 motrhuis R3 500.00 2slk, 1 bad, afdk WINKELS R4 250.00 128m² +- spasie in hoofstraat

VREDEFORT WINKELSMEENTHUIS TE HUUR IN R2 300.00HOOFSTRAAT: 1slk, 1badk, afdak

R4 250 128mz ± spasie in hoofstraat. WINKELS TE HUUR IN

HOOFSTRAAT:

privateproperty

Loopstr. 103A 082 458 5722

Egon Soontiëns, seun van Wim en Lizette Soontiëns, is een van Potchefstroom Gimnasium se trotse matrikulante wat kan spog met nie minder nie as sewe A-simbole vir onderskeidelik Afrikaans Huistaal, Engels Eerste Addisionele Taal, wiskunde, lewensoriëntering, rekeningkunde, lewenswetenskappe en fisiese wetenskappe. Hierbenewens het hy 91% en ‘n onderskeiding vir Alpha wiskunde. Egon is 24ste op die lys van top matriekpresteerders in die Noordwes-Provinsie.

Loop Str. 103B, 056 817 7367

Parys Service Station TO BE WON EVERY MONTH (Shop Only) :

SHOPPING VOUCHERS TO BE WON EVERY MONTH WINNERS WILL BE NOTIFIED BY PHONE TO COLLECT THEIR PRIZES

2 x R500 SHOPPING VOUCHERS 2 x R250 SHOPPING VOUCHERS WINNERS WILL BE NOTIFIED BY PHONE TO COLLECT THEIR PRIZES

SERVICE AND FRIENDLINESS IS OUR MOTTO!!

SERVICE AND FRIENDLINESS IS OUR MOTTO!!

R4 250 128mz ± spasie in hoofstraat.

PITSTOP LIQUOR SHOP

Loop Str. 103C, 056 817 7367

For all your liquor requirements!! Coldest BEER IN TOWN!!!

A different prize to be won every month. For Jan :

R250 Shopping voucher

SERVICE AND FRIENDLINESS IS OUR MOTTO!!

Egon Soöntiens.


DONDERDAG 12 JANUARIE 2017

PARYS GAZETTE

www.parysgazette.co.za

5

Groot blydskap oor matriekuitslae Dié foto’s spreek boekdele van die oorweldigende blydskap wat daar was nadat talle matrikulante die blye nuus gekry het dat hul matriek geslaag het. Dit span die kroon op 12 jaar se harde werk. In Vredefort is daar in die straat vroegdag saamgedrom om die koerant om eksamennommers te soek.

Vredefort matrikulante van S.S. Paki.

Vier A’s vir Minjane Parysenaar Minjane van der Westhuizen wat aan die Hoër Volkskool in Potchefstroom gematrikuleer het, kan spog met vier onderskeidings in onderskeidelik Afrikaans Huistaal, Engels Eerste Addisionele Taal, lewensoriëntering en visuele kunste. Sy het ’n gemiddeld van 81,6%. Minjane was ook onder Volkies se top 10 leerlinge en sal vanjaar aan die Pukke studeer.

Janine Clegg

Sewe A’s vir AHS se dux Parysenaar Janine Clegg was nie net Afrikaans Hoër Sasolburg se dux-leerling vir 2016 nie, maar spog met sewe A-simbole vir haar matriekeindeksamen in Afrikaans Huistaal, Engels Eerste Addisionele Taal, geografie, lewensoriëntering, wiskunde, fisiese wetenskappe en lewenswetenskappe. Sy gaan B.Sc. by Tukkies studeer.

Leraar sterf in die tuig Die NG-gemeente Koppies-Weltevrede treur oor die verlies van hul leraar, ds. Etienne Maritz, wat op 21 Desember in Pretoria oorlede is. Hy was 62 en is vier jaar gelede met beenmurgkanker gediagnoseer. Hy is in die Noord-Kaap gebore en het op die ouderdom van 17 jaar tot bekering gekom. Hy het teologie studeer in Bloemfontein en Stellenbosch. Ds. Maritz en sy vrou Trudie was tevore in Suidwes-Afrika gemeentes Stampriet en Okahandja, en daarna in Pretoria-Wes. Sedert Januarie 2004 was hulle verbonde aan die gemeente Koppies-Weltevrede, waar hy vrystelling gehad het om as reisende predikant evangelisasiekonferensies en gebedsbyeenkomste te lei. VerKANTOOR: 056 817 7777 skeie uitreike het ook na Nederland plaasgevind. WATERSTRAAT 24 / PARYS Ds. Maritz was saam met dr. Bennie Mostert en ander ’n stigterslid van Herlewing SA en baie nou betrokke by die Barberton Bible College waar hy dikwels lesings gegee het. Hy het talle boodskappe op RSG gelewer en was baie gereeld te sien op die VINNIG, EERLIK, DIREK VIR AL U SEKURITEITS BEHOEFTES TV-kanaal, Kruiskyk. Ds. Maritz het die Evangelie van JeFanie Kruger sus Christus onverskrokke verkondig en wie deeglik vertroud is in gepreek en nooit afgewyk van die waarheid van die Bybel nie. die etiek van uitmuntende Hy het onvermoeid gewerk om verlodienslewering. re siele te bereik. Hy laat ’n groot skat waardevolle preke na. Hy het 16 Jaar ondervinding Hy word oorleef deur Trudie, drie gein en om Parys troude kinders en vier kleinkinders. “Vir Etienne Barnard Maritz was die in die sekuriteitsbedryf. Ds. Etienne Maritz. lewe Christus, en die sterwe wins.”

ARMED RESPONSE *ALARMS *CCTV *INSTALLATIONS *GUARDING


6

PARYS GAZETTE

www.parysgazette.co.za

DONDERDAG 12 JANUARIE 2017

DRINGEND GESOEK!

ADVERTENSIE VIR DIE SPASIE. SKAKEL

PAULINA BARDA 056 817 2267

paulina.barda@mooivaalmedia.co.za

05 Memorium/ Grafstene

BRONKHORST Elizabeth Catharina Oorlede: 16/12/2016 Diens: 23/12/2016 Begrafnis het plaasgevind VAN ZYL Petronella Johanna Oorlede: 17/12/2016 Diens: 23/12/2016 Verassingsdiens

OBERHOLZER Maria Magdalena Oorlede: 21/12/2016 Diens: 28/12/2016 Verassingsdiens MBELE Mabundolo Lydia Oorlede: 23/12/2016 Diens: 31/12/2016 Begrafnis het plaasgevind

MALEPE Tebogo Abiel (Zoo) Oorlede: 29/12/2016 Diens: 07/01/2017 Begrafnis het plaasgevind TENNER Willem Pieter Oorlede: 31/12/2016 Diens: 06/01/2017 Verassingsdiens KRUGER Dederick Johannes Oorlede:03/01/2017 Diens:07/01/2017 Verassingsdiens VAN DER MERWE Hendrina Jacoba Oorlede: 30/12/2016 Diens: 06/01/2017 Begrafnis het plaasgevind

27 Houtwerk/ Carpenting

30

Bouwerk/ Building

18

Refuse Removal

31

Beton & Pelisade/ Concrete & Palisade

SPEEDY BETONMURE EN PLAVEISEL

GRATIS KWOTASIE

056 818 1621 082 454 5777 072 193 4270

34

Algemene dienste/ General Servicres

GARDEN WENDY’S

James 078 164 6973

31

Beton & Pelisade/ Concrete & Palisade

PAINTING,TILLING RUBBLE REMOVAL, TREEFELLING & SITE CLEARANCE 078 056 2172

39 Vervoer & Berging

Transport & Storage

SELF STORAGE STOORPLEK 24/7 SECURITY R400 pm 081 379 3303 FURNITURE & FREIGHT Nation-Wide Contact Bertie 083 651 1580 MEUBELVERVOER & STOORPLEK SAKKIE VERMEULEN 083 662 5530

46

37

Skoonheid & Gesondheid/ Beauty & Health

SPESIALE AANBOD!!!! Salon Petrie Wesstr 10c,056 811 5018 Sny & Perm R80 Sny, Perm & Set R130 Sny, Perm& Blaas R160

49

Sweis & Staalwerke/ Welding & Steelworks

“POSSIE” TUINMEUBELS (ou Draad tipe) 063 247 6421 Viljoenskroon

53

Te koop gevra/ Wanted to buy

MOTORS EN BAKKIES Gesoek vir kontant Toestand nie vanbelang Skakel 082 499 5401

66

Motors

BESTE KONTANT PRYS VIR U MOTOR BEST CASH PRICE FOR YOUR CAR KONTAK/ CONTACT ANTON DE WAAL 082 773 7945 HELET ALEX 079 889 0948

Plaagbeheer/ Pest Control

66

Motors

Ek koop byna alle 2de Handse MOTORS, BAKKIES,KOMBI’S, DUBBELKAJUIT vir Kontant.Ek is bereid om op te tel. 072 178 5409/082 959 9120/072 203 1614 Betaal Beste prys in Parys vir MOTORS EN BAKKIES R10 000R50 000. Johnny 072 222 2765

84

Woonstelle te huur/ Flats to let

GEMEUBILEERDE TUINWOONSTEL Oopplan Badk,Ensuite,W+E ingsl R3 000 pm Skakel Annemarie 084 510 8656 1 SLK W/S te huur in veilige kompleks met motor Afdak Geen Diere, R2 400 pm Skakel Andries 082 776 5887 1 SLK W/S te huur Geen Motorhuis, Geen diere R2 000 pm Skakel Andries 082 776 5887 2 SLK W/STEL t/s MotorH, PPkrag, Mun Diens ingesluit, Geen diere,Pensionaris kry afslag R2800 pm+ Dep vanaf 1 Febr.072 451 7433

84

Woonstelle te huur/ Flats to let

BACHELOR FLAT elderly single,Carport R2 000+ PP near Town 073 518 9443 67

Bakkies

2005 NAVARA 2.5 T.D Dubbelkajuit Towbar +Seil+Mags R110 000 onderhandel baar 220 000 km Skakel 076 282 1356

86

Meenthuise te huur/ Townhouses to let

2 SLK MEENTHUISSE te huur Stort & Bad + Toesluit Motorhuis in veilige kompleks + Dienste en Water ingsesluit PPkrag Geen Diere R3 800 pm Andries 082 776 5887

97 Betrekkings

gevra/ Vacancies Wanted

GENERAL HOUSEWORK JOB required Monday to Friday Alina 071 345 7504 Dame opsoek na HUISWERK, Kinders op pas,Stryk &Skoonmaak Paulina 076 139 2555

Dienste/ 44 Finansiële Financial Services Ons onderhandel met U skuldeisers en kombineer die afbetaling van U uitstaande skuld in een bekostigbare maandelikse bedrag.

We build big and small Wendy’s.

3x3= R5 000 3x4= R6 000 3x6= R8 000 4x6= R9 500 .....even bigger

Algemene dienste/ General Servicres

35 Rommelverwydering/

Onthaal & Konferensies/ Functions & Conferences

ENERI VERHURING vir alle TROUEBENODIGHEDE.Allenmanweg 10 Skakel 084 271 9944

34

NEWYEAR SPECIAL Short course & Jobs @ DMT Forklift R600 3days,Rigger R400, Welding R3700,Boiler Maker R5000 1 month Dump Excar Crane R2800 7days,Cashier R600.Tel 011 422 426 4/072 954 7705 Mnr Van Rooy/Victor Shut Down Jobs Sasolb

BESTER Petro Cornelia Oorlede:31/12/2016 Diens: 06/01/2017 Begrafnis het plaasgevind

GEKLASSIFISEERD

NZELANI Nongeteni Maria Oorlede: 17/12/2016 Diens: 24/12/2016 Begrafnis het plaasgevind

VILJOEN Ernest Julius Oorlede:12/12/2016 Diens:17/12/2016 Verassingsdiens

05 Memorium/ Grafstene

DRINGEND GESOEK!

HULP MET

082 321 1510 Elmarie Greeff

Geregistreerde Skuldberader (NCRDC1062)

ADVERTENSIE VIR DIE SPASIE. SKAKEL

PAULINA BARDA 056 817 2267

paulina.barda@mooivaalmedia.co.za

GEKLASSIFISEERD


DONDERDAG 12 JANUARIE 2017

www.parysgazette.co.za

PARYS GAZETTE

7

Betrekkings / Vacancies KENNISGEWINGS • NOTICES

KENNISGEWINGS • NOTICES

Call Centre

Collections Agent • Good verbal communication abilities (Eng & Afr) • Computer Literate (Word, Excel, Outlook) • Must be able to deal with people on all levels. • Professional telephone manner • Previous debt collection experience will be an advantage • Target Driven

KENNISGEWING

KENNISGEWING

IN DIE BOEDEL VAN WYLE ENGELA WILHELMINA CHRISTINA VAN NIEKERK, (IDENTITEITSNOMMER 480930 0001 08 8), GEBORE OP 30 SEPTEMBER 1948 EN OORLEDE OP 20 SEPTEMBER 2016, WEDUWEE, VAN ORANJESTRAAT 48, PARYS, 9585. BOEDEL NOMMER 9188/2016

IN DIE BOEDEL VAN WYLE ANNIE JOHANNA DE VOS, (IDENTITEITSNOMMER 201226 0030 08 8), GEBORE OP 26 DESEMBER 1920 EN OORLEDE OP 6 OKTOBER 2016, ONGETROUD, VAN NAJAARSRUS, DOLFSTRAAT 64, PARYS, 9585.

SKULDEISERS IN BOGEMELDE BOEDEL WORD VERSOEK OM HULLE VORDERINGE IN TE LEWER EN SKULDENARE OM HULLE SKULDE TE BETAAL BY DIE ONDERGETEKENDE BINNE ‘N TYDPERK VAN 30 (DERTIG) DAE VANAF 13 JANUARIE 2017. GEDATEER TE PARYS OP HIERDIE 13DE DAG VAN DESEMBER 2016. COETZEES ING PROKUREURS VIR EKSEKUTRISE BUITENSTRAAT 25 POSBUS 5 PARYS 9585 (VERW. ME AC DE MILANDER/ADT/N877)

Closing date: 19 January 2017

P2

KENNISGEWINGS • NOTICES

Contact: Suzette Reynecke Cell: 061 779 3731 (office hours) E-mail CV to: suzette@netcallcollect.co.za

GEKLASSIFISEERD

BOEDEL NOMMER 10393/2016 SKULDEISERS IN BOGEMELDE BOEDEL WORD VERSOEK OM HULLE VORDERINGE IN TE LEWER EN SKULDENARE OM HULLE SKULDE TE BETAAL BY DIE ONDERGETEKENDE BINNE ‘N TYDPERK VAN 30 (DERTIG) DAE VANAF 13 JANUARIE 2017. GEDATEER TE PARYS OP HIERDIE 13DE DAG VAN DESEMBER 2016. COETZEES ING PROKUREURS VIR EKSEKUTRISE BUITENSTRAAT 25 POSBUS 5 PARYS 9585 (VERW. ME AC DE MILANDER/ADT/V1136) .........................................................................................P3 KENNISGEWINGS • NOTICES

KENNISGEWINGS • NOTICES KENNISGEWING

IN DIE KURATELE BOEDEL VAN WILMA SIM SANDERSON ADMINISTRASIE VAN BOEDEL : WILMA SIM SANDERSON HUWELIKSTATUS

:

ONGETROUD

IDENTITEITSNOMMER

:

361216 0029 08 7

ADRES

:

ENGO VERSORGINGSOORD, NAJAARSRUS, DOLFSTRAAT 64, PARYS, 9585

BOEDELNOMMER

:

CR10/2016

____________________________________________________ INGEVOLGE ARTIKEL 75 VAN DIE BOEDELWET 1965 (WET NR 66 VAN 1965) SOOS GEWYSIG, WORD HIERMEE KENNIS GEGEE DAT EBENHAÈZER KRIEK AANGESTEL IS AS FINALE ADMINISTRATEUR IN DIE BOGEMELDE KURATELE BOEDEL VANAF 25 AUGUSTUS 2016. ---------------------------------------------------------------DIE ADMINISTRATEUR EBENHAÈZER KRIEK P/A EBEN KRIEK INGELYF PROKUREURS KERKSTRAAT 17 POSBUS 256 PARYS, 9585

VERW.: MNR KRIEK/RLR/S6337 ..................................................................................................P4

KENNISGEWINGS • NOTICES

KENNISGEWINGS • NOTICES IN DIE LANDDROSHOF VIR DIE DISTRIK VAN PARYS GEHOU TE PARYS SAAKNOMMER: 939/16 IN DIE SAAK TUSSEN :

KLERKSDORP AUTOMOTIVE & HEAD CENTRE CC T/A KLERKSDORP HEAD OFFICE EKSEKUSIESKULDEISER EN L KRITZENGLER

EKSEKUSIESKULDENAAR

KENNISGEWING VAN GEREGTELIKE VERKOPING TEN UITVOERLEGGING VAN ‘N VONNIS VAN DIE LANDDROSHOF, PARYS, GEDATEER 17 NOVEMBER 2016, SAL ONDERVERMELDE GOEDERE OM 10:00 OP 25 JANUARIE 2017 PER PUBLIEKE VEILING TE DIE BALJU STOORFASILITEITE, KERKSTAAT 23C, PARYS DEUR DIE BALJU VIR DIE LANDDROSHOF VAN PARYS AAN DIE HOOGSTE BIEËR VIR KONTANT VERKOOP WORD, NAAMLIK :1 X MC158233 BEDFORD ENJIN (LOS) 1 X BEDFORD LORRIE POP EN ONDERSTEL

GEDATEER TE PARYS OP DIE 8STE DAG VAN DESEMBER 2016.

_______________________________ (GET) JM NYSSCHEN PROKUREUR VIR EKSEKUSIESKULDEISER P/A ANNE-MARIE DU TOIT PROKUREUR 23B KERK STREET, PARYS, 9585 POSBUS 2402, PARYS, 9585 TEL/FAKS.: 056 811 4631 EPOS: EMAIL@AMDUTOIT.CO.ZA VERW.: ADT/LVD/V106.1

DRINGEND GESOEK!

Skitter uitslae is behaal deur studente van Parys X­Stream Dance Academy wat onder leiding van Jackie Campher hul Cecchet­ ti Ballet en A.I.D.T. Moderne Dans eksamens gedans het. Altesame 6 goud, 7 silwer en 3 brons medaljes is vir ballet verower, en 5 goud, 4 silwer en 1 brons vir moderne danse. Die studente wat so goed presteer het is voor van links Katelyn Payne, Danya Barradas, Izania van Sandwyk, Melite du Plessis en Gina van der Westhuizen. In die tweede ry is McKayla Kritzinger en Kayla Botha. Agter is Allison Oelofse, Dineke Koekemoer, Scharné de Bruyn, Mizelle Terre’Blanche, Gwen­lynn Payne, Janine van der Merwe, Hilke Scheepers, Danel de Bruyn en Hannah du Preez. P1

KENNISGEWINGS • NOTICES

ADVERTENSIE VIR DIE SPASIE. SKAKEL

PAULINA BARDA 056 817 2267

paulina.barda@mooivaalmedia.co.za

Rotary youth opportunities ­ a fun way to learn Rotary will again be running a Rotary Youth Leadership Awards (RYLA) Camp in 2017 at Life Adventures on the Vaal Eden Road north of Parys from Thursday 16th to Sunday 19th March. The weekend will be a time for personal growth and development, leadership training and a whole lot of fun for those who attend. The programme last year included swimming, hiking, leadership training, wildlife experience, potjiekos, and survival adventure activities. Fun, fun, fun! The cost will be R1500 to include all accommodation, bedding, food and activities. Delegates must be in Grade 10 or 11; be between 15 and 17 years of age; and not have attended a RYLA camp previously More details and how to apply can be

found on http://domerunners.vdome.co.za/ ryla-camp-2015/

or contact rys@gmail.com

secretary.rotarypa-

The picture shows RYLA students having fun at one of Rotary’s previous camps.


8

PARYS GAZETTE

www.parysgazette.co.za

DONDERDAG 12 JANUARIE 2017

Rotary and Epilepsy SA collaborate on Vaal Trail Runs for 2017

Hengelklub vol geesdrif vir 2017

Mimosa-hengelklub het sy algemene jaarvergadering op 5 Januarie by Deo Volente gehou. Die bestuur wat tydens die vergadering gekies is, is Kobus Kriek (voorsitter), Barry Dreyer (ondervoorsitter), Veronica Spaarwater (sekretaresse/tesourier), Koos Harmse (skakelbeampte), Lien van Niekerk, Martin de Klerk, Marius de Vos en Pieter van Niekerk (almal addisionele lede). Baie welkom aan die bestaande en nuwe lede wat tot die bestuur gekies is. Die Januarie hengelkompetisie sal op 14 Januarie by die Walle gehou word. Hengelaars kom by die hek bymekaar om 06:00 vir 06:15. Hengeltyd Duram Wall PLASCON is van 07:00 tot 15:00. & Vir Ceiling navrae skakel Kobus Kriek byTrue 082 20L 878 2579 of Veronica Spaarwater Colour by 072 631 1133.

Come and run in the beautiful Vredefort Dome in aid of local charities. The first of the Vaal Wildlife trail runs for 2017 will be held as a one-day event on Saturday 18 February as part of International Epilepsy week. The venue is The Dell on the Vaal Eden 28 MEI Road. There will be two runs, the 15 km Antelo3 Junie 20 pe and the 7 km Wildebeest trail runs. The 15 km Antelope Trail Run always gets excellent reviews with its fantastic panorama of the Vredefort Dome and Vaal River from the viewpoint at the top of the hill. This undoubtedly makes this challenging run worthwhile. The 7 km Wildebeest Trail Run is a family-friendly run along a short stretch of river bank and around a field. Medals will be awarded to all finishers in both runs. Online entries are available at www.entrytime.com or by downloading an entry form at http://domerunners.vdome.co.za/ and sending the completed entry form and proof of payment to secretary.rotaryparys@gmail.com. Entry fees for the Antelope are R250 between 1 January and 15 February and R300 on the day. For the Wildebeest, entry fees are R150 between 1 January 28 and MEI 15 – February and R200 on the day.3 Junie 201 This is a joint fundraiser for the Rotary Club of Parys and Epilepsy SA’s Free State and North West branch in Parys, which will share the profits 50/50. Find more information on the website http://domerunners.vdome.co.za.

Oop Sondae 9:00 - 12:00 en Publieke vakansie dae 08:30 - 13:00 28 MEI – 3 Junie 2015

coloursen PubliekePVA :00All - 12:00 vakansie dae 08:30 - 13:00 20L Washable PVA

(Wit)

Rugbyklub begin R599-99 weer oefen, braai R399-99 TM saam PLASTER Parys-rugbyklub begin weer met oefening op Maandag, 16 Januarie by die Hoërskool Parys se rugbyvelde vanaf 17:30. Registrasie vind dan plaas. Spelers moet hul ID-dokument saambring vir registrasie, sowel as ’n ID-foto indien hulle nie verlede jaar gespeel het nie. Daar word na die tyd gebraai - bring net jou eie drinkgoed, die res sal voorsien word. Vir navrae skakel NJ by 074 506 0727, Nelis by 082 651 2666 of Rose by 082 881 5210.

R79.99

R189.99

TM PLASTER PRIMER 20L

R79.99

R599.99

R189.99

R499.99

AFROX HANDIGAS PRESTIGE Cement PRIMER 9kg R175-00 50kg20L TILE 19kg R345-00 48kg R859-99 32.59:00 - 12:00 en Publieke vakansie dae ADHESIVE Oop Sondae 08:30 -20kg 13:00

R599.99

(CASH & CARRY)

R499.99

FRO COV

Van

R27.99 R76-90 R3-9 Jy kan jou TOTAL, BP of EASY Exuberant runners at the viewpoint on the R179.99 GAS bottel vir ‘n Afrox 28 MEI – Antelope trail run. HANDIGAS TM PRESTIGE Handigas Bottel kom3ruilJunie 2015 Duram AFROX Wall nt ALVA 29kg PLAAT 28 MEI – PLASCON WARMWATERSAK 28 MEI – R175-00 FROST PLASTER 428JUNIE & Ceiling MEI 3 Junie 2015 True OOF GASST TILE 19kg R345-00 3 Junie 2015 10 JUNIE 20L 3 Junie 20 KOLECOVER EN ANTRASIET PRIMER 48kg R859-99Colour All colours ADHESIVE :00 - 12:00 en Publieke vakansie dae 08:30 -20kg 13:00 PVA 20L RRY) Philipstraat 056 811 2101 R79.99BESKIKBAAR!!!! Vanaf Oop Sondae 20L Washable PVA 9:00 - 12:00 en Publ GAS INSTALLASIES NOU BESKIKBAAR 3:00 Oop Sondae Sluit heffing9:00 uit. - (Wit) 12:00 en Publieke vakansie 08:30 13:00 Oop Sondae 9:00 – 12:00 en Publieke Vakansiedae dae 08:30 – 13:00 Oop Sondae 9:00 12:00 en Publieke vakansie dae 08:30 13:00 R27.99 Kontant winskope geldig vanaf 90 Jy kan jou TOTAL, BP of EASY DEUR LPG S.A GESERTIFISEERDER3-99/mR599.99 GAS bottel vir ‘n Afrox R599-99 R189.9912 Jan – 18 Jan 2017 R399-99 TM R2299 R499.99 R39-99 Handigas Bottel kom ruil INSTALLEERDER. R249-99 As long as Solank voorraad hou WARMWATERSAK 28 MEI – Duram Wall 28 MEI – stocks last!! MEI PLASCON MEI –– – TM 428JUNIE PLASTER De Longhi 28 MEI – ELEKTRIESE KOMBERSE FELDMAN & BENJAMIN HARDEWARE ELEKTRIESE HANDIGAS AFROX 3 Junie 2015 2 Jaar PLASCON TM Duram Duram Wall WallKOMBERSE: PRESTIGE ECONO Elega 10 JUNIE 2015 Cement & Ceiling 3 Junie 2015 2015 3 Junie 2015 HONDEOlieverwarmers waarborg 3 Junie PLASCON PLASCON 20 (Non-fitted) True 9kg PLASTER R175-00Duram PRIMER True FROS && Ceiling Ceiling(Non-fitted) Excelsior TM 20L 3 Pan HEAT PLASTER Roofcote True TrueDuram 50kg20L KOMBERSE Colour TILE 19kg R345-00 2 Jaar Eggshell TM PVA Colour Plaster 20L 20lt 20L PRIMER COVE Colour waarborg Wall & All colours R79.99 Ga PANEL Colour Colour Oop Sondae 9:00 12:00 en Publieke vakansie dae 08:30 13:00 white 20L GAS INSTALLASIES NOU BESKIKBAAR TM PVA 20L 48kg R859-99 PRIMER Primer Universal Cool Tech e:00 vakansie dae 08:30 13:00 Co 20L PVA 20L Ceiling 32.5 All colours All colours 20lt White PVA - DEUR 12:00 enGESERTIFISEERDE Publieke vakansie ADHESIVE 20kg R79 dae&Contractors 08:30 -Washable 13:00 Oop Sondae 9:00 -PVA 12:00 enSondae Publieke vakansie daePublieke 08:30 - Cools 13:00 verwar 20L Acrylic 20L PVA 20L HEATERS R79.99 Oop 9:00 - 12:00 en vakansie 08:30 - 13:00 Dakverf (Wit)dae (CASH CARRY) 20L LPGPVA S.A (Wit) R149-99 PVA 20L Vana 20L Vanaf house down Washable Washable PVA R79.99 PVAENKEL 20L R599.99 Alle (Wit) ENKEL R169-99 (Wit) Sluit heffing uit. R2299-99 R189.99 R189. R499.99 between R39-99 R899 INSTALLEERDER. kleure R29-99 R27.99 PLASCON DURABUIL R76-90 R599-99 COPPER PIPE R3-99 DUBBELR179.99 R199-99 R799-99 R349-99 Jy kan jou TOTAL, BP of EASY8-12°C R999. R599.99 R1895 DUBBEL R199-99 R399-99 R499.99 R189.99 R399-99 R499.99 R599. R229. R499. R299.Wall TM R219.R399-99 R699. R599.99 GAS bottel vir ‘n Afrox PARAMOUNT PVA R599-99 28 MEI – CEMENT Duram R999-99 TM R189.99 De Longhi 28 MEI –15MMX5.5M R499.99 PLASCON TM HANDIGAS AFROX Handigas kom ruil 2 Bottel Jaar TM 20L (WHITE) PRESTIGE Ont Duram Elegance TM & Ceiling 3 Junie 2015 Wise Wall ELEGANCE SPLIT ALVA 2 PLAAT RYOBI RG-6900K GENERATOR HONDEOlieverwarmers waarborg PLASTER PLASCON 3 Junie 2015 WARMWATERSAK COPPER TUBINGBuy Elegance Portable True PLASCON AFROX HAND 9kg PLASTER R175-00 HANDIGAS AFROX Webley SpectorFROST .20 UNIT AIRCONS Cement •Keyed start 20L 3 Paneel & Ceiling PLASTER PRESTIGE Aircons Cement PLASTER OOF GASST HANDIGAS AFROX PLASTER True Gloss Colour TrueKOMBERSE 19kgcooling R345-00 2 Jaar 9kg R18 9kg R175 Windbuks 250m/sek PRIMER PRESTIGE 12 000 BTU TILE •Electric start 9kg R175-00 Cement FROST (both & 15mm R1999.99 FROST PRIMER COVER waarborg Enamel All colours 20L Gas9kg R175-00 50kg (White Colour 48kg PVA 20L PRIMER R859-99 R5999. heating) 19kg Colour19kg FRO 50kg 19kgR345 R36 TILE verwarmers R345-00 PRIMER •6.5 KVA Max PRIMER COVER 20L Washable PVA All colours COVER ADHESIVE 20kg R79.99 e:00 vakansie dae 08:30 13:00 50kg 18 000 BTU x 5.5m Xpanda 19kg R345-00 20L TILE S 12:00 en Publieke vakansie dae 08:30 13:00 48kg R859 (Wit) RRY) PVA 20L 48kg R859-99 48kgCOV R89 32.5 &Cream Vanaf Vanaf PVA 20L 20L R79.99 R7999. Security 32.5 20L 20L GAS INSTALLASIES NOU BESKIKBAAR R79.99 Washable PVA R79.99 48kg R859-99 ADHESIVE 20kg Sluit heffing uit. (CASH & CARRY) (Wit) (Wit) 32.5 (CASH & CARRY) Gate 24 000 BTU White) R899-99 (Cash & Ca Vanaf 14 000 20kg R599.99 R29-99 Vanaf R27.99 PLASCON DURABUILD 32.5 ADHESIVE 90 R599-99 COPPER PIPE R799-99 9 Jy kan jou TOTAL, BP of EASY & CARRY) DEUR SluitVan heffingR R599.99 LPGSkadunet S.A GESERTIFISEERDE R189.99 R9899. R399-99 3m breed R3-99/m 5L Sluit (CASH heffing uit. 9 R599-99 R499.99 R599.99 GAS bottel vir ‘n Afrox PARAMOUNT PVA CEMENTR899. 50KG R599.99 BTU R76-90 R599.99 Sluit heffing uit. R8999-99 40% R39. R27.99 R189.99 R2299R76-90 Jy kan jou TOTAL, BP 15MMX5.5M R3-99/m R179.99 R499.99 R3-99/m Jy kan jou R189.99 TOTAL, BP of EASY R75.9 R189.99 R249.90 R39-99 R399-99 R399-99 R499.99 R499.99 R139-99 R149.90 INSTALLEERDER. 99 00 Handigas BottelTM kom ruil R249-99 (2 jaar waarborg) 80% R64. R27.99 R76-90 20L (WHITE) GAS bottel vir ‘n R35. R3-9 TM R3-99 R199. Jy kan jou TOTAL, BP of EASY R179.99 GAS bottel vir ‘n Afrox R5999.00 RYOBI RG-6900K GENERATOR WARMWATERSAK R299.99 COPPER TUBING De Longhi HANDIGAS Handigas SPECIALS FROM 28 MAY - 3 JUNE 2015Bottel ko vir ‘nAFROX Afrox S ELEKTRIESE Handigas Bottel kom ruil Cement GAS bottel PRESTIGE •Keyed start ALVA 2 PLAAT PRESTIGE KOMBERSE: PLASTER HANDIGAS AFROX PLASTER Handigas Bottel kom ruil 2 Jaar WARMWATERSAK HANDIGAS 9kg R185-00 AFROX 9kg R175-00 HANDIGAS AFROX Cement ECONO Elegan PRESTIGE 0 nt ALVA HONDEOlieverwarmers 15mm PLAAT ALVA 2 PLAAT waarborg FROST PRESTIGE •Electric2 start PRESTIGE (Non-fitted) Wonder Aluminium28 MEI Cement WARMWATERSAK OOF GASST 9kg R175-00 50kg 19kg FROST 30m³ Culterra 9kg R175-00 19kgR345-00 R365-00 FROST LadderTILE 3 Junie PRIMER 9kg R175-00 TILE 0 GASST PRIMER 3 FRO Pane HEAT 20 •6.5 KVA Max OOF OOF GASST KOMBERSE COVER 2 Jaar Compost x 5.5m 19kg R345-00 TILE 50kg 48kg R859-99 50kg TILE 19kg R345-00 TILE 19kg R345-00 9 48kg R899-99 waarborg COVER Gas PANEL20L32.5 20L COVERADHESIVE 20kg COV NOU BESKIKBAAR 9 GAS INSTALLASIES R79.99 48kg R859-99 ADHESIVE 20kg R19. 48kg R859-99 (CASH & CARRY) 48kg R859-99 32.5 (Cash & Carry) ADHESIVE 20kg verwarm 32.5Soil GAS INSTALLASIESR68. ADHESIVE 20kg ADHESIVE Vanaf HEATERS Potting GAS INSTALLASIES NOU BE NOU BESKIKBAAR 20kg RRY) DEUR SluitVanaf heffing uit. LPG S.AR149-99 GESERTIFISEERDE ENKEL (CASH & CARRY) Vanaf (CASH & CARRY) Van Oop Sondae 9:00 12:00 en Publieke vakansie dae 08:30 13:00 GAS INSTALLASIES NOU BESKIKBAAR Vanaf R27.99 R76-90 R24. R599.99 Sluit heffing uit. R8999-99 R599.99 R27.99 JyR2299-99 kanR75.90 jou TOTAL, BP of EASY R179.99 DEUR LPGR899S.A GESERTIFI R3-99/m Sluit heffing uit. DEUR LPGR139-99 S.A GESERTIFISEERDE 9Y R189.99 R249.90 R39-99 Sluit heffing uit. R499.99 R499.99 R149.90 R29-99 INSTALLEERDER. (2 jaar waarborg) DUBBEL R199-99 R27.99 90 R799-99 R74-99 R349-99 GAS bottel vir ‘n Afrox R29-99 R3-99/m R27.99 Jy kan jou TOTAL, BP of EASY R76-90 DEUR LPG S.A GESERTIFISEERDE R3-99 R27.99 R2299-99 R2299-99 R76-90 Jy kan jou TOTAL, BP of EASY R179.99 R3-99/m Jy kan jou TOTAL, BP of EASY FROM 28 R39-99 INSTALLEERDER INSTALLEERDER. Handigas Bottel kom ruil SPECIALS MAY -3 R249-99 GAS bottel vir ‘n Afrox GAS bottel vir JUNE ‘n Afrox 2015 R2299 De Longhi ALVA 2 PLAAT GAS bottel vir ‘n Afrox R39-99 INSTALLEERDER. WARMWATERSAK De Long HandigasHANDIGAS Bottel kom ruil Trendline Geyser 150L 2 Jaar R249-99 R249-99 WARMWATERSAK AFROX Handigas Bottel kom ruilElegance S ALVA O 28 MEI – Handigas Bottel kom ruil HONDEOlieverwarmers waarborg PRESTIGE De Longhi PRESTIGE nt 2 PLAAT ELEKTRIESE KOMBERSE: WARMWATERSAK OOF WARMWATERSAK TM 2 Jaar 2 JaarGASST Wall WARMWATERSAK ECONO ECONO 9kg R175-00 PLASCON Elegance Elegance 0 Duram De Longhi Olieverwar 3 FROST Paneel HONDEOlieverwarmersFROST 3 Junie 2015 waarborg ELEKTRIESE KOMBERSE: waarborg ELEKTRIESE KOMBERSE: (Non-fitted) KOMBERSE 2 Jaar OOF 2 Jaar GASST ECONO Elega & Ceiling Olieverwarmers HONDETILE 19kg R345-00 TILE 0 waarborg HEAT 3 Paneel HEAT waarborg PLASTER 3(Non-fitted) Paneel (Non-fitted) GasTrue COVER KOMBERSE COVER 2 Jaa 2 Jaar HEAT 3 Pan R859-99Colour 20L 48kg 9S waarbo waarborg GasPANEL KOMBERSE GasPANEL 2 Jaar verwarmers R31. GAS INSTALLASIES NOU BESKIKBAAR PRIMER ADHESIVE 20kg AAR ADHESIVE 20kg waarborg colours Ga RRY) Vanaf PVA Gas verwarmers Vanaf :00All - 12:00 en Publieke vakansie dae 08:30 - INSTALLASIES 13:00 GAS INSTALLASIES NOU BESKIKBAAR verwarmers 20L 99 PANEL HEATERS HEATERS R2199. Vanaf GAS NOU BESKIKBAAR 99 ENKEL R149-99 DEUR LPG S.A GESERTIFISEERDE 99 GAS INSTALLASIES NOU BESKIKBAAR Sluit heffing uit. 99 99 E Washable PVA Vanaf R899-99 20L R79.99 R799. verwarV HEATERS 299. R3499. R2 299. R1R899-99 5jr waarborg R799-99 9Y9 (Wit)R29-99 R29-99 R27.99 ENKEL R149-99 90 DEUR LPG S.A GESERTIFISEERDE ENKEL R149-99 R3-99/m R27.99 Vanaf R2299-99 DEUR LPG S.A GESERTIFISEERDE Jy kan jou TOTAL, BP of EASY R3-99/m R899-99 R39-99 R39-99 INSTALLEERDER. DEUR LPG S.A GESERTIFISEERDE R29-99 R249-99 DUBBEL R199-99 R799R799-99 R349-99 R349-99 GAS bottel vir ‘n Afrox R2299-99 R2299 R899 R39-99 R29-99 INSTALLEERDER. R39-99 R699-99 Sluit heffing uit.

WE ACCEPT THE FOLLOWING CARDS

Errors and/or omissions excluded

99

Colours

99

99

POWER PRICE

DISPOSABLE RED TOP FLY TRAP

99 99

99

POWER PRICE 99

99

Prestige Tile Adhesive 20kg

00

99

99

99

3 jaar waarborg op Kompressor 1 jaar waarborg op Binne-eenheid

Cement 50kg 32.5

(Cash & Carry)

00

99

99

Sluit teleskoop uit.

99

99 Insect Killer 2x6W

99

WOLF Predator Petrol Lawn Mower 160CC

RYOBI RM-1800 Electric Lawn Mower (2yr guarantee)

RYOBI RPT 3000 30cc Petrol Line Trimmer (2yr guarantee)


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.