Carletonville Herald 23-09-2011

Page 27

23 September 2011

Carletonville Herald

27

KENNISGEWINGS KENNISGEWINGS • NOTICES

KENNISGEWINGS • NOTICES

KENNISGEWING ARTIKEL 35 (5) In die boedel van wyle HERMANUS CHRISTOFFEL PRETORIUS, Identiteitsnommer 311002 5003 082 - wat binne gemeenskap van goedere getroud was met JOHANNA MAGARETHA PRETORIUS, Identiteitsnommer 320612 0002 084 en wat gewoonlik woonagtig was te LAPALÊ NOMMER 5, MOOILAAN, GRIMBEEKPARK, POTCHEFSTROOM en wat op die 9de dag van MEI 2011 oorlede is. BOEDELNOMMER: 8774/2011 Kennis word hiermee gegee ingevolge artikel 35(5) van wet nr 66 van 1965 dat die likwidasie en distribusierekening in bogemelde boedel ter insae sal lê te kantore van die meester van die hooggeregshof te PRETORIA en die landdros te Potchefstroom vir ‘n tydperk van 21 (een-entwintig) dae vanaf datum van publikasie hiervan naamlik 23 SEPTEMBER 2011, SANET RAS PROKUREURS Privaatsak X1268, POTCHEFSTROOM, 2520 PROKUREURS VIR EKSEKUTEUR VERWYSING: MEJ. S.RAS/eh/P204 -------------------------------------------------------------p289 KENNISGEWINGS • NOTICES

In die boedel van wyle AUGUSTA ANNA CATHARINA JACOBS, identiteitsnommer: 441223 0055 08 2. Oorlede: 9 SEPTEMBER 2010. Getroud binne gemeenskap van goedere met DAVID HERTZOG DE WET JACOBS, identiteitsnommer: 440127 5017 08 1. Laaste adres: DICKENSONSTRAAT 9, POTCHEFSTROOM. Boedelnommer: 12650/10. Kennis geskied hiermee dat die Eerste- en Finale Likwidasie en Distribusiererekening in bogenoemde boedel ter insae sal lê by die kantore van die Meester van die Hooggeregshof, MMABATHO en van die Landdroskantoor Potchefstroom vir ‘n tydperk van 21 dae gereken vanaf 23 SEPTEMBER 2011. J.C. JONKER, POSBUS 597, POTCHEFSTROOM, 2520. TEL: (018) 297 5457. -------------------------------------------------------------P290 KENNISGEWINGS • NOTICES

KENNISGEWINGS KENNISGEWINGS • NOTICES

Estate of the late MARIA JOHANNA COETZEE, OF HUIS EIKELAAN, 73 PETER MOKABA AVENUE, POTCHEFSTROOM. NO. 1205/2011. The first and final Liquidation and Distribution account in the above Estate will lie for inspection at the Office of the Master of the High Court, Mmabatho, and at the Office of the Magistrate at Potchefstroom for a period of 21 (twenty one) days from the 23rd day of September, 2011. CLIFFE DEKKER HOFMEYR INC Attorneys for Executor, Private Bag X40, BENMORE 2010, TELEPHONE (011) 562-1136. REFERENCE: MR M B JACKSON/JRS. -------------------------------------------------------------P288 KENNISGEWINGS • NOTICES

KENNISGEWINGS • NOTICES

KENNISGEWINGS • NOTICES

KENNISGEWINGS • NOTICES

IN DIE LANDDROSHOF VIR DIE DISTRIK VAN POTCHEFSTROOM, GEHOU TE POTCHEFSTROOM SAAKNR: 3124/2011 In die saak tussen: SOLID BASE TRADING 112 BK 2008/054001/23 APPLIKANT en SHAKINA TRADING 23 BK 2008/067574/23 RESPONDENT

IN DIE LANDDORSHOF VIR DIE DISTRIK VAN POTCHEFSTROOM, GEHOU TE POTCHEFSTROOM SAAKNR: 3122/2011 In die saak tussen: SOLID BASE TRADING 112 BK 2008/054001/23 APPLIKANT en SHAKINA TRADING 20 BK 2008/067567/23 RESPONDENT

IN DIE LANDDROSHOF VIR DIE DISTRIK VAN POTCHEFSTROOM, GEHOU TE POTCHEFSTROOM SAAKNR: 3126/2011 In die saak tussen: SOLID BASE TRADING 112 BK 2008/054001/23 APPLIKANT en SHAKINA TRADING 25 BK 2008/067577/23 RESPONDENT

OP: 5 SEPTEMBER 2011 VOOR: MNR. FOSO - LANDDROS VERSKYN: O.C. HERRMANN

OP: 5 SEPTEMBER 2011 VOOR: MNR. FOSO - LANDDROS VERSKYN: O.C. HERRMANN

OP: 5 SEPTEMBER 2011 VOOR: MNR. FOSO - LANDDROS VERSKYN: O.C. HERRMANN

in ‘n aansoek om die voorlopige Likwidasie van die Respondent Beslote Korporasie.

in ‘n aansoek om die voorlopige Liwidasie van die Respondent Beslote Korporasie.

in ‘n aansoek om die voorlopige Liwidasie van die Respondent Beslote Korporasie.

Na deurlees van die stukke geliasseer in die aansoek en aanhoor van die APPLIKANT se regsverteenwoordiger, beveel die hof as volg:

1. Dat die Beslote Korporasie met die naam Shakina Trading 19 BK - 2008/067566/23 onder likwidasie geplaas word in die hande van die Meester van Hooggeregshof, Pretoria.

1. Dat die Beslote Korporasie met die naam Shakina Trading 23 BK - 2008/067574/23 onder likwidasie ge-plaas word in die hande van die Meester van Hooggeregs-hof, Pretoria.

1. Dat die Beslote Korporasie met die naam Shakina Trading 20 BK - 2008/067567/23 onder likwidasie ge-plaas word in die hande van die Meester van Hooggeregs-hof, Pretoria.

1. Dat die Beslote Korporasie met die naam Shakina Trading 25 BK - 2008/067577/23 onder likwidasie geplaas word in die hande van die Meester van Hooggeregshof, Pretoria.

2. Dat ‘n bevel nisi gegee word wat die voormelde RESPONDENT of enige belanghebbende gelas om op die 10de dag van Oktober 2011 om 09:00 of so spoedig moontlik daarna as wat die saak aangehoor kan word, redes, indien enige, aan te voer waarom RESPONDENT nie finaal onder likwidasie geplaas moet word nie.

3. Dat die bevel nisi op die RESPONDENT beteken word by sy geregistreerde kantoor te POTCHEFSTROOM en dat die bevel geadverteer word een (1) maal in die STAATSKOERANT en in die POTCHEFSTROOM HERALD ten minste 10 dae voor die bogenoemde keerdatum.

4. Dat die koste van hierdie aansoek betaal word as deel van likwidasiekoste.

GETEKEN te POTCHEFSTROOM op hierdie 5de dag van SEPTEMBER 2011.

GETEKEN te POTCHEFSTROOM op hierdie 5de dag van SEPTEMBER 2011.

GETEKEN te POTCHEFSTROOM op hierdie 5de van SEPTEMBER 2011.

GETEKEN te POTCHEFSTROOM op hierdie 5de dag van SEPTEMBER 2011.

LANDDROS POTCHEFSTROOM. -------------------------------------------------------------p281 KENNISGEWINGS • NOTICES

LANDDROS POTCHEFSTROOM. -------------------------------------------------------------p282

LANDDROS POTCHEFSTROOM. -------------------------------------------------------------p284 KENNISGEWINGS • NOTICES

LANDDROS POTCHEFSTROOM. -------------------------------------------------------------p286

KENNISGEWINGS • NOTICES IN DIE LANDDROSHOF VIR DIE DISTRIK VAN POTCHEFSTROOM, GEHOU TE POTCHEFSTROOM SAAKNR: 3121/2011 In die saak tussen: SOLID BASE TRADING 112 BK 2008/054001/23 APPLIKANT en SHAKINA TRADING 19 BK 2008/067566/23 RESPONDENT OP: 5 SEPTEMBER 2011 VOOR: MNR. FOSO - LANDDROS VERSKYN: O.C. HERRMAN in ‘n aansoek om die voorlopige Likwidasie van die Respondent Beslote Korporasie. Na deurlees van die stukke geliasseer in die aansoek en aanhoor van die APPLIKANT se regsverteenwoordiger, beveel die hof as volg:

KENNISGEWINGS • NOTICES

VENTERSDORP LOCAL MUNICIPALITY PUBLIC NOTICE CALLING FOR INSPECTIONS OF THE SUPPLEMENTARY VALUATION ROLL AND LODGING OF OBJECTIONS Notice is hereby given in terms of Section 49(1)(a)(i), read together with section 78(2)(b) of the Local Government: Municipal Property Rates Act, 2004 (Act no. 6 of 2004), hereinafter referred to as the ”Act”, that the supplementary valuation roll for the period 2010 / 2011 is open for public inspection at the Ventersdorp Local Municipality, office of Mrs N Steyn, Corporate Services, from 20th SEPTEMBER 2011, to 20th OCTOBER 2011. An invitation is hereby made in terms of section 49(1)(a)(ii) of the Act that any owner of property or other person who so desires should lodge an objection with the Municipal Manager in respect of any matter reflecting in, or omitted from., the supplementary valuation roll within the abovementioned period.

KENNISGEWINGS • NOTICES

VENTERSDORP PLAASLIKE MUNISIPALITEIT OPENBARE KENNISGEWING AANGAANDE INSPEKSIE VAN AANVULLENDE WAARDASIE ROL EN INDIENING VAN BESWAAR Kennisgewing geskied hiermee in terme van afdeling 49(1)(a)(i), saamgelees met afdeling 78(2)(b) van die Wet op Plaaslike Regering: Munisipale Eiendomsbelasting, 2004 (Wet 6 van 2004), hierna verwys na as die “Wet”, dat die aanvullende waardasierol vir die tydperk 2010 / 2011 oop is vir openbare besigtiging te Ventersdorp Plaaslike Munisipaliteit, kantoor van Mev N Steyn by Korporatiewedienste vanaf 20 SEPTEMBER 2011, tot 20 OKTOBER 2011. In terme van afdeling 49(1)(a)(ii) van die Wet word hiermee ‘n uitnodiging gerig aan die eienaars van eiendom, of enige ander persoon wat die begeerte het, om binne bogenoemde periode by die Munisipale Bestuurder beswaar in te dien aangaande enige saak weergegee in, of weggelaat uit, die aanvullende waardasierol.

Attention is specifically drawn to the fact that, in terms of section 50(2) of the act, an objection must be in relation to a specific individual property and not against the supplementary valuation roll as such. The form for the lodging of an objection is obtainable at the following address: Ventersdorp Local Municipality, Van Tonder Crescent, Ventersdorp.

Aandag word uitdruklik gevestig op die feit dat, in terme van afdeling 50(2) van die Wet, beswaar aangeteken moet word met betrekking tot ‘n bepaalde individuele eiendom. En nie teen die aanvullende waardasierol self nie. Die vorm vir die aanteken van beswaar is beskikbaar by die volgende adres: Ventersdorp Plaaslike Munisipaliteit, Van Tondersingel, Ventersdorp.

The completed forms must be returned to the following address: Ventersdorp Local Municipality, Private Bag X1010, Ventersdorp 2710.

Voltooide vorms moet na die volgende adres gestuur word Ventersdorp Plaaslike Munisipaliteit, Privaatsak X1010, Ventersdorp 2710.

For enquiries please telephone (018) 264 8500 (Mrs N Steyn or Mr D Diedericks) or e-mail www.steyn@ventersdorp.co.za.

Vir enige navrae, skakel asb (018) 264 8500, (Mev Steyn of Mnr Diedericks) of e-pos www.steyn@ventersdorp.co.za.

09 September 2011 T D MOTLASHUPING ACTING MUNICIPAL MANAGER

09 September 2011 T D MOTLASHUPING ACTING MUNICIPAL MANAGER

Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.