Tygerburger Bellville 23 May 2012

Page 12

Nuus/News

TygerBurger Bellville Bladsy 12

Woensdag 23 Mei 2012

Vrouedag by klub gevier Op Donderdag 9 Augustus, Nasionale Vrouedag, gaan daar weer ’n groot doenigheid by die Bellville-rolbalklub plaasvind. Uitstaltafels sal beskikbaar wees vir die vroue deur die vroue en ’n groot toernooi gaan aangebied word ten bate van liefdadigheid. Hou hierdie datum oop en hou die pers dop vir meer besonderhede. Bellville-rolbalklub het die afgelope maand ’n dol tydjie beleef. Die klubhuis en omliggende area het ’n lekkie verf en selfs ’n kruietuin bygekry. Klublede het geesdriftig in-

gespring en gehelp met dié opknapping. Alles was slaggereed vir die All Cape-toernooi wat op 5 Mei by dié klub en verskeie ander klubs in die Skiereiland plaasgevind het. Spelers van oor die ou Kaapprovinsie het deelgeneem en Bellville se trots was die vrouespan wat deurgedring het na die halfeindronde – ’n bewys dat die klub steeds van krag tot krag gaan. Die klub se program vir die volgende paar weke sluit in ’n galaprysuitdelingsaand om erkenning te gee aan die topspelers in hul onderskeie afdelings. Dit vind plaas

op 7 Julie en alle vriende van Bellville-rolbalklub word hartlik uitgenooi om hierdie geleentheid te kom geniet. Die klub se jaarvergadering vind op 28 Julie plaas. Die klub stel ook binnekort hul winterprogram bekend. Dit sal binnenshuise- en buitenhuisespel insluit, asook ander gesellige bymekaarkom-geleenthede. Belangstellendes wat nog nie op die klub se sirkulasielys is nie, kan gerus kontakbesonderhede deurgee aan Minette Nel by 084 956 4841 sodat sy hulle op die hoogte van klub gebeure kan hou.

Verdagtes: Die Bellville­polisie vermoed dié twee verdagtes is be­ trokke by ’n vlaag diefstalle uit motors in Tygervallei, Willowbridge, en die waterfront­gebied in Bellville. Twee naweke gelede was hulle betrokke by ’n diefstal uit ’n motorvoertuig by Tygervallei­winkelsen­ trum. Die mans word ook verdink van motorvoertuigdiefstal. Hulle ry met ’n blou Fiat Uno, met registrasienommer CA 383936. “Waardevol­ le items word deur mense in voertuie gelos, wat misdadigers uitlok,” sê kaptein Fienie Nimb, woordvoerder van die Bellville­polisie. Dié fo­ to’s is geneem met ’n drie­in­een­kamerastelsel by Tygervallei­winkel­ sentrum.

Die Westelike Provinsie se Nomads­fondsinsamelingstoernooi vir vroue ten bate van borskanker, word binnekort by die Bellville­rolbalklub aangebied.

COROLLA 2009 COROLLA 1.3 PROF WHITE 2009 COROLLA 2.0 D EXCLUSIVE SILVER 2009 COROLLA 1.6 ADVANCE GOLD 2010 COROLLA 1.3 IMPACT WHITE 2010 COROLLA 1.3 IMPACT ICE BLUE 2011 COROLLA 1.3 PROF MAGS WHITE 2012 COROLLA 1.3 PROF DRK BLUE 2007 COROLLA 160i Sprinter Silver YARIS 2010 YARIS T1 3DR AC SIL/GOLD 2010 YARIS T1 5DR WHITE 2010 YARIS T1 3DR AC M/SILVER 2010 YARIS T3+ SEDAN AUTO DK/GREY 2011 YARIS ZEN 3+ SEDAN (MAGS) WHITE PRADO & FORTUNER 2004 PRADO V6 AUTO WHITE 2011 PRADO 4.0 VX AUTO WHITE 2010 FORTUNER 3.0 D AUTO SILVER OTHER 2011 QUANTUM 10 SEATER 2.7GL WHITE 2010 CHEV AVEO 1.6 LS SEDAN SILVER 2010 CORSA 1.4 ESSENTIA H/B WHITE 2009 CORSA UTILITY 1.4 CLUB + Canopy, mags GOLD 2009 FORD RANGER 3.0 XLE D/C WHITE 2010 HILUX 3.0D 4x4 S/C WHITE 2009 HYUNDAI TUCSON 2.0 GLS DK/GREY 2005 VW PASSAT 2.0 TDI WHITE

Trading hours: Mon. - Fri. 08:00 - 17:00 Sat. 08:30 - 13:00

61 743 km 74 504 km 73 263 km 13500 km 53 000 km 19 500 km 19 km 125 414 km 32 540 km 43 500 km 38 000 km 32 158 km 24 320 km

R R R R R R R R R R R R R

144,995 178,995 174,995 149,995 149,995 168,995 174,995 104,995 102,995 102,995 102,995 139,995 142,995

179 842 km R 229,995 16 000 km R 589,995 41 000 km R 336,995 40 000 km R 282,995 49 300 km R 122,995 54 500 km R 123,995 88 369 km 171 737 km 88 000 km 84 237 km 173 00 km

R R R R R

98,995 198,995 276,995 169,995 112,995

WE ARE PASSIONATE ABOUT SERVING YOU. The only independent black owned dealership in the Western Cape

LYNTON 076 790 3097 • SHAFEE 084 226 6290 189 Voortrekker Road Bellville

YOUR INDEPENDANT TOYOTA DEALER SINCE 1973

LEAD THE WAY

LAMINATED FLOORING

BLINDS

ALL less

Just arrived Bamboo R399,99 /m² 10 Year Guarantee Class 31 8.3mm Direct to the public While stocks last Conditions apply

30%

FROM

R39

99

(Excl VAT)

PAROW De La Rey Road • Parow Industria Next to BP Garage Cnr De La Rey & Modderdam 021 934 2929

/m²

Venetian Wood Aluminium Bamboo Vertical Roller Blinds

Speak to us about installation!

BRACKENFELL 4 Gemini Road • Brackenfell Off Old Paarl Road Next to Glasfit & Cape Boards 021 982 8008


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.