Laeveld Vol. 3 Issue 8

Page 7

denke moet vernuwe volgens Romeine 12:1 en 2. Gaan lees dit asseblief.

doen nie, maar net Hom... Ek het dit gedoen.

Hy het jou ongelooflik lief en wil daardie verhouding met jou hê, sodat Hy meer in jou lewe kan word, en jy minder. Vader sê wiskunde is nie ons wiskunde nie; 1+1 is nie meer 2 nie. Dit is wel 5, of 10 of meer. Jy is Sy lig in die wêreld, en Hy is jou bron.

Daar was ‘n rekord oes op my plaas, en dit was duidelik in my finansies sigbaar. Ek boer saam met Hom as Vennoot. Daar is niks wat ek doen, voor ons nie saam ‘n besluit geneem het nie. Hy, as Persoon, as Pa, ek ken Hom, want ek weet wie Hy is. Hy is my lewe, my plaas, my lande en my oeste. Ek het Hom lief vir wie Hy is!

Wanneer jy die Vlam, wat in jou brand, gebruik om ook die vlam in ‘n volgende persoon aan te steek, gaan jou Vlam nie swakker brand nie, inteendeel, daar sal net meer Lig wees wat skyn. Die vorige seisoen het ek NET 320mm reën op my plaas gehad. Ek boer in die Hoëveld. Dit is min reën, julle sal weet. Maar die Here! Daar was oorvloed. Die resultaat was die beste grootste Gees jaar in my lewe. Ek het die Here bly soek en nooit getwyfel in wie Hy is nie, en Hom nie gesoek vir wat Hy kan doen nie. Hebreers 11:6 sê ons kan na Hom nader, en ons moet glo wanneer ons dit doen, dat Hy ‘n beloner is, wanneer ons Hom soek. Nie wat Hy kan

Vir die jaar 2013: Die volgende kan vir jou baie beteken: “Be still, and obtain.” Wees stil, en neem in besit. Hierdie is die jaar waar jy op ‘n plek moet kom waar jy stil raak voor Hom. Waar jy weet wie Hy is, en omdat jy Hom soek en dien vir wie Hy is, sal die gevolg wees wat Hy ook vir jou kan doen! Vader sê self,”: Ek is…..jou liefde Ek is….jou voorsiening Ek is….vreugde Ek is….jou alles! Waarom dien ek my Vader? Want Hy is my groot, “EK IS”. Carel Kriek. 0836271354 LAEVELD Autumn/Herfs 2013 - 5


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.