Laeveld Vol. 3 Issue 8

Page 19

Games & Activities for the Family

Raai Wie? Hierdie bekende aktrise vertolk die hoofrol teenoor nuweling Eugene Jensen en Marno van der Merwe (Longshot), in die kleurvolle nuwe rolprent, Pretville. Sy is ook bekend vir haar rol as Melanie von Staden in die 2010 treffer, Liefling die Movie.

'

WEN 5000 Agribonus Punte

Identifiseer diĂŠ bekende TV-stĂŞr korrek en staan die kans om 5000 AgriBonuspunte te wen!* Hoe om te wen? Dit is eenvoudig: e-pos die antwoord, jou selnommer, Laeveld rekening nommer, en plaasnaam, na bemarking@laeveld.co.za * Terme en voorwaardes van toepassing. Kompetisie sluit einde April 2013.

LAEVELD Autumn/Herfs 2013 - 17


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.