08 June 2013

Page 9

08 Junie / June / Seêtêbosigo 2013 • KATHU GAZETTE

Besoek ons webtuiste ! www.kathugazette.co.za www.kathugazette.co.za

SAPS SAPD POSTMASBURG

Knap Ondersoekwerk sit Moordenaar Lewenslank agter Slot & Grendel Edward Smit

O

n Monday 3 June 2013 the Kathu police received a report of a body found in the veld at the back of Speedball in Kathu. The body was already in a bad state of decomposition. The body was identified as that of Teboho Khasake from Lesotho. No foul play is suspected at this stage. The incident is being investigated by Warrant officer Miles of Kathu Detective Division.

T

Adjudant-Offisier Patrick Morolong het die ondersoek gelei wat tot die suksesvolle vervolging van Thando Patrick Phillips gelei het. deur Advokaat Botha en Advokaat Hollander verbonde aan die kantoor van die Direkteur van Openbare Vervolging in Kimberley. Die beskuldigde was verteenwoordig deur Advokaat Cloete. Stasiebevelvoerder Luitenant-Kolonel Neville Klaassen asook die speurtakbevelvoerder Kaptein John Stapleton het beide Adjudant-Offisier Morolong en Konstabel Kgomonyane geloof vir hul knap polisiëring en ondersoek wat tot nog 'n suksesvolle vervolging gelei het.

Edward Smit

ñ

T

Body Found

Attempted Murder

Dwelmhond Help Polisie in Suksesvolle Operasie

Polisie-operasie op Vrydag 31 Mei 2013 deur Luitenant-Kolonel Neville Klaassen, tesame met lede van Sigpol en die Honde-eenheid van Kuruman het twee vermeende dwelmhandelaars agter slot en grendel laat beland. Die polisie het op grond van inligting uit die gemeenskap 'n sinkhuis in die informele nedersetting in Postdene besoek. Met aankoms van die polisiekonvooi by die betrokke sinkhuis het 'n verdagte hom vinnig uit die voete gemaak. Van die lede het hom te voet agternagesit. Die verdagte het in sy haas ontslae geraak van sy bagasie en die lede te voet het 'n plastiek-

Robbery

KATHU

POSTMASBURG

Stasiebevelvoerder, LuitenantKolonel Neville Klaassen is bekommerd oor die dwelmprobleem tans in Postmasburg.

KATHU

KATHU

D

ie landelike gemeenskap van Skeyfontein buite Postmasburg was in hul fondamente geruk ná die wrede moord op Evelyn Marumo (55) gedurende die nag van 2 en 3 Maart 2012. Die gemeenskap kan egter nou rus vind in die wete dat die regsproses sy verloop geneem het en die moordenaar lewenslank tronk toe gestuur was. Getuienis wat tydens die verloop van die verhoor gelei was het aan die lig gebring dat die oorledene in 'n verhouding was met die moordenaar, Thando Patrick Phillips (43). Die polisie van Postmasburg het 'n klagte ontvang die oggend van 3 Maart 2012 en Konstabel Christopher Kgomonyane het dit ondersoek. Hy het lede van die gemeenskap buite die woning van die oorledene en die liggaam van Marumo half naak binne die huis aangetref. Haar liggaam was oortrek met wonde wat toegedien was met 'n stomp voorwerp. Verdere ondersoek en navrae het Konstabel Kgomonyane gelei na die woning van die beskuldigde. Die beskuldigde het onmiddellik erken dat hy die moord uit jaloesie gepleeg het en was op die plek in hegtenis geneem. Die ondersoek was gelei deur Adjudant-Offisier Patrick Morolong verbonde aan die Postmasburg Speurtak. Die verhoor was gelei deur Regter Mamosego van die Noord-Kaapse Hoogegeregshof. Sy het die beskuldige skuldig bevind aan moord en lewenslange tronkstraf opgelê. Die staat se saak was gelei

sakkie met vermoedelik Mandrax-tablette in 'n nabygeleë woonerf gekry wat die verdagte weggegooi het. Ses halwe tablette en 22 kwarte was in die banksakkie gevind. Sersant Calvin Harmse van die Hondeeenheid en sy hond het ook die perseel gefynkam, en nege sakkies dagga buite die perseel en 39 sakkies dagga binne in die sinkhuis is deur die dwelmhond uitgesnuffel. Die beskuldigdes, Ncebo Mogoqoza (22) en Sonnabile Bulala (40) is reeds voor die hof gedaag. Konstabel Nicky Evans ondersoek tans 'n saak van handel in Mandrax en besit van dagga. Op Dinsdag-oggend 4 Junie 2013 het Luitenant-Kolonel Klaassen, tesame met Adjudant-Offisier Andries Wessels en die skoflede aan diens ook 'n sinkhuis te Maranteng informele woonbuurt bestorm en beslag gelê op verskeie banksakkies met dagga asook vermoedelik 22 sakkies kokaïene. 'n Nigeriër was in hegtenis geneem. Volgens Luitenant-Kolonel Klaassen is dwelms 'n groot probleem in Postmasburg. Hy doen 'n beroep op ouers van veral tieners om bedag te wees met watter tipe vriende hul kinders meng asook waar hul kinders oral uithang. Mense wat oor enige inligting oor dwelmhandel beskik kan Luitenant-Kolonel Klaassen skakel by 053 313 9301. Alle inligting sal as vertroulik hanteer word.

he Kathu police are investigating a case of attempted murder after a person was shot on in Mapoteng at around 23:30 on Thursday 30 May 2013. Allegedly the suspects came into the shack and told the people inside that they wanted some stuff. According to one of the witnesses they did not know what the suspects were talking about. The suspects allegedly shot one man in the back and two others were stabbed with a knife. Warrant Officer Miles and Constable Ndenzeka followed up information and arrested Ignatious Pappas Moabsi for attempted murder. They are still looking for some other suspects and anyone with information can contact them at 053 723 9125. In another case of attempted murder the Kathu police are looking for Baatlhodi Andries Mabale, ID 930824 5924 087. He is able to help with an investigation in an attempted murder case and anyone with information with regard to his whereabouts can contact Warrant officer Miles at 053 723 9125.

he Kathu police are investigating a robbery that took place in the Kathu Village Mall parking area on Monday 3 June 2013 between 14:30 and 15:00. It is alleged that the complainant withdrew some money at the Standard Bank ATM and put it inside her wallet in her handbag. When she left the bank she allegedly met a middle-aged man who tried to speak to her. She ignored him and kept on walking to the parking area. At the parking area another man approached her and asked for directions. While she was busy getting into her car the two men allegedly grabbed her handbag with her wallet containing R7000 and her Blackberry cell phone and ran away. The Kathu police are urging people not to take note of strangers and to always be aware of what is going on around them. Be on the lookout for people who are trying to distract you and be alert at all times. Report any suspiciouslooking persons or vehicles to the police.

KATHU

Community Police Forum Election

W

e all are important to make a difference in our community. Kathu SAPS along with the Department of Safety and Liaison are hosting the next Community Police Forum election on 20 June 2013 at 18:00 at the Sesheng Community hall. We would like to invite all community members who have the interests of the community at heart and who are of the opinion that they can contribute in making a difference in fighting crime to attend this meeting. For more information please contact Constable Welma Williams at 053 723 9154.

KINDERREGTE

Jy het die reg om skool toe te gaan. Bevorder 'n rustige leeromgewing. Moenie betrokke raak by 'n bakleiery, diefstal, dwelm- of alkohol misbruik nie. Jy het die reg om nie op 'n wrede, vernederende manier behandel of gestraf te word nie. Vertel dit aan jou versorger, ouers, onderwyser, familielid of die polisie. Jy het die reg om nie vir langer as 24 uur in 'n polisiesel aangehou te word as jy jonger as 14 jaar is nie. Kinders tussen 14 en 18 jaar mag nie saam met mense ouer as 18 jaar aangehou word nie. Moenie misdaad pleeg of volwassenes toelaat om jou te dwing om misdaad te pleeg nie. Moenie gesteelde of nagemaakte goed koop nie. Jy het die reg om teen ontvoering beskerm te word. Jy het die reg om nie verkoop te word nie, nie met die gevaarlike chemikaliee of masjiene te werk nie, en om nie werk te doen wat die dra van swaar vragte insluit nie. Jy het die reg om nie in 'n kroeg of shebeen te werk nie. Loop altyd saam met ander kinders, nie alleen nie. Meld kinderarbeid aan jou versorger, ouer, onderwyser, skoolhoof of die polisie. Jy het die reg om met respek en waardigheid behandel te word. As jy 'n misdaad aanmeld, sal die polisie jou verklaring afneem en jou inlig oor beskikbare ondersteuningsdienste vir slagoffers. Vertel jou versorger, ouers, onderwyser, familielid of die polisie as 'n kind mishandel word (fisies of seksueel). As jy hulp dringend nodig het, bel die SAPD se misdaadnoodnommer 10111. Jy kan die kinderlyn (Childline) ook bel vir hulp by 0800 0555 55. As jy 'n misdaad wil aanmeld, bel Crime Stop by 08600 10111. Jy hoef nie jou naam te se nie. Gemeenskappe wat omgee beskerm kinders.

KATHU

9

Construction with integrity

PO Box 912 Kathu Fax: 086 659 8205 Tel: 053 791 1006/7/8 info@integricon.co.za

Construction Project Manager MINIMUM QUALIFICATION Grade 12 and tertiary qualification preferable Knowledge of Microsoft Projects an added advantage EXPERIENCE Minimum 5 years of management experience in the construction industry SKILLS REQUIRED Well-developed communication skills Ability to interpret plans and drawings Management and leadership ability Problem solving abilities DUTIES Complete Project acceptance, execution and final completion Extensive Project Planning Define Material Requirements Client Liaison & Management Logistical Management Construction Management Workforce & HR Management SHE Management Quality Management APPLY BEFORE 14 June 2013 E-mail: nadian@integricon.co.za Office: 053 791 1006/7/8 • Fax: 086 659 8205

Training Schedule 2013 PRICE per person (excl VAT)

July

Aug

Sept

28 - 29

11 - 12

SHE Rep Activities

R 1 700.00

3- 4

HIRA

R 1 800.00

30 - 31

Incident Investigation

R 1 700.00

21 - 22

Effective SHE Inspections

R 1 250.00

6

Hazardous Chemical Substances

R 1 250.00

25

Legal Liability

R 1 450.00

10

Oct

Nov 13 - 14

9 - 10 2- 3 6 26 1

5

26

To register contact: Marina at 012 998 2602 or mnel@saacosh.com Training Venue - Namakwari Lodge All training courses can be presented at the client’s premises (contact us for a quotation).


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.