eNONGQAI Vol 2 no 8A

Page 4

Wat die verhaal van dié twee mans bewys, is dat dit wel moontlik is om vergifnis, genesing en versoening te vind. Maar wat Lewin se verhaal ook doen, is om te wys hoe kwesbaar ons almal in die beproewende tye van die stryd was en hoe kwesbaar ons steeds is. Ons almal, selfs dié wat die toegewydste aan ’n lofwaardige saak is, kan swig onder druk en in die proses vriende en familie verraai. Dit is maklik om die boosheid te veroordeel van diegene wat apartheid verdedig het, maar Stones Against the Mirror wys hoe maklik dit was om die grens tussen reg en verkeerd en tussen solidariteit en verraad te oorskry. As ons politici maar net iets van dié nederigheid en kwesbaarheid oor die verlede geopenbaar het. As meer vriende en families wat in die jare van die apartheidstryd verdeel is, die durf sou hê om met die gewelddadige verlede vrede te maak. Dit sou dalk net ons woede en prikkelbaarheid temper wanneer ons voor die gruwels van die nuwe Suid-Afrika te staan kom.

2. STIGTING VIR GELYKHEID VOOR DIE REG EQUALITY BEFORE THE LAW Derdeweg 129 Montana 0129 Tel: 012 - 548 823

Faks: 012–548850

Die Redakteur

FOUNDATION FOR

129 Third Road Montana 0129 Tel: 012 – 548 9823 Fax: 012 – 548 9850

14 Julie 2011.

BEELD Na aanleiding van u berig “OM VREDE TE DURF MAAK” WAT in die Beeld van 12 Julie 2011 verskyn het, vertrou ek dat u in belang van billike en ewewigtige beriggewing ook die volgende kommentaar sal plaas. Ek het kennis geneem van die kommentaar wat reeds deur middel van die Internet gelewer is, waar die meeste gebreke in die professor se kommentaar

4


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.