Breederivier gazette 31 03 2015

Page 1

Breederivier BEACON MALLOW EGG DISPENSER 48’s

R57 99

VANAF DINSDAG 31 MRT - SON 05 MRT

T: 023 626 1552 | F: 023 626 1554 Trading hours: Mon - Sun: 7 am - 8 pm GGGGGG-BZ310315

www.bolandgazette.co.za

Year 19 • 31 Maart 2015 | Tel. 023 626 5212

Weerlig laat pad van verwoesting Swaar weer het verlede week chaos in Montagu veroorsaak toe weerlig nie net die NG kerkgebou se toring raak geslaan het nie, maar ook die dak van die toerismekantoor. Die blits het die kerktoring só hard getref dat die dakteëls regoor die pad gespat en sommige motors getref het. ’n Paar stukke teëls het ook met ’n harde slag op die toerismekantoor se dak te lande gekom, vertel Mareletta van Zyl, toerismebestuurder van Montagu-Ashton Toerisme. Volgens ds. Charl van Rensburg, leraar van die NG gemeente, het die weerlig die toring met soveel geweld getref dat dit selfs die kraakvuller (Polyfilla) uit die mure geslaan het. Dié gedeelte van die kerkgebou is intussen onveilig verklaar en is tans afgesper. Gemeentelede sal tot tyd en wyl die toring herstel is, die kerk se agterste deure gebruik, sê Van Rensburg. Die kerk is 161 jaar oud en spog met die naasoudste opwen-kerkhorlosie in die land. Dié horlosie,

Die kerk se voorste ingang is tot verdere kennisgewing gesluit tot die skade aan die toring herstel is.

HILDERINE SCHRÖDER wat elke sesde dag opgewen word, se pendule is ook in die slag uitgeslaan, maar, sê Van Rensburg, dié sal reggemaak kan word. Die horlosie self is gelukkig nie beskadig nie. Volgens Van Rensburg het assessors en ingenieurs reeds die toring nagegaan om die omvang van die skade vas te stel. Dié was teen druktyd nog nie bekend nie. Intussen gaan eredienste soos normaalweg voort, aldus Van Rensburg. Die Wes-Kaapse Erfenisvereniging sal toestemming moet verleen vir enige herstelwerk aan die kerk, sê Van Rensburg. Hiérvoor sal ’n hyskraan (cherry picker) ingespan word. Intussen het die weerlig ook die toerismekantoor dae lank sonder enige internet gelaat ná ’n modem uitgeslaan is. Die swaar weer, sê Van Zyl, het personeel in dié kantoor behoorlik op hol gehad. “Ek het ten minste twee maal gegil toe die dak raak geslaan is,” vertel sy. “Die rook het ná die slag uit die dak getrek). Teëlfragmente lê steeds op die toerismekantoor se perseel. Een lê nou op my lessenaar as aandenking,” spot Van Zyl. Slegs ’n dag ná dié voorval het swaar weer ook honderde duisende rande se skade by die Montagu-gholfklub aangerig. Volgens ’n werknemer by die klub het ’n geweldige rukwind die dak van die klubhuis losgeruk, in die helfte gevou en sowat 100 treë weg op die 18de putjie geslinger. Die klubhuis is binne oomblikke deurdrenk, met matte en rekenaars wat in die slag gebly het. Volgens die werknemer word die omvang van Die NG kerkgebou op Montagu se toring is tans vol gate ná weerlig dit verlede Dinsdag die skade nog bereken. (24 Maart) getref het. FOTO: HILDERINE SCHRÖDER

SA E

Robertson

99

95

Flame Grilled Lamb or Pork Chops Per kg

89

95

Flame Grilled Boerewors Per kg

54

95

Pork Riblets Per kg

Fried Calamari Strips Per kg

R30

All products on this page have been styled for photography

PRICES VALID 31 MARCH - 5 APRIL 2015 AT PICK N PAY ROBERTSON ONLY Shop in store or online at www.pnp.co.za/shop Customer Care 0800 11 22 88. Toll free landline only. Cellphone rates apply. www.picknpay.co.za Certain promotional stocks are limited. Information correct at time of print. Prices inclusive of VAT, where applicable. smart shopper terms and conditions apply. E&OE.

79

95

for a 2D movie ticket.

worth of points

Introductory offer. Now available Nationwide.

Limited offer while stocks last. T&C’s apply.

1193038_10x8_E

HILDERINE SCHRÖDER

Dié dakteëls het regoor die pad voor die kerk gespat tot by die toerismekantoor. FOTO’S:


2

Entertainment - Vermaak

Breederivier Gazette

Kaasfees 2015 Daar is verlede week verkeerdelik in die Breederivier Gazette berig dat die gewilde SA Kaasfees van 26-29 April plaasvind. Dit blyk dat die inligting waarop dié berig gebaseer was, verouderd was. Die Kaasfees vind inderwaarheid van 25-27 April plaas. Van die program-aktiwiteite wat vanjaar plaasvind, verskil ook van dié waaroor berig is. Daar wag egter steeds ’n reuse-verskeidenheid kase en ’n wye reeks aktiwiteite op besoekers aan dié fees wat oudergewoonte by Sandringham buite Stellenbosch gehou word. Kaartjies kos R130 vir volwassenes en R100 vir senior burgers en is by Computicket beskikbaar. Besoek www.cheesefestival.co.za vir meer inligting.

Dinsdag 31 Maart 2015

SA’s best on stage

Golden Valley has lined up top South African singing talent to rock its marquee for an Easter music spectacular on Saturday 4 April.

Artists to perform are Garth Taylor, 2011 SA Idols finalist Crushanda Forbes and singing starlet Jody Williams – who won SA Idols in 2007. The concert is part of an electrifying Easter entertainment line-up. SA’s prince of Afrikaans pop, Kurt Darren, performs at Golden Valley the night before. Taylor, originally from Johannesburg, first became a household name in 1998 with his single Why, which sat at the top of the South African radio charts for five consecutive weeks and is considered one of the classics in the South African songbook. This hit was followed by Only with You, another chart topper which held the position for six weeks. Many of his other wellknown songs still enjoy airtime on local radio. Fans will get to see Taylor perform some of these hits, as well as new material, at the concert. Crushanda promises a super-charged performance featuring covers as well as her own original songs. Since her unforgettable performances in Idols, Crushanda has made a name for herself, travelling and performing across South Africa and in Namibia. She was the opening act for international artist Ronan Keating when he came to South Africa, and was a solo artist for President Jacob Zuma at the launch of a children’s event in Kimberley. During her career, she has shared the stage with some of the country’s biggest artists including Loyiso Bala and PJ Powers.

Jody became a household name after winning the fourth season of the South African reality TV singing competition SA Idols at age 17, making her the youngest winner of the competition ever. In 2008, she was chosen as the opening act for Celine Dion during her South African tour. Her debut platinum-selling album, Just Gonna Be Me reached number one on the SA Albums Chart and spawned three consecutive number one singles on the South African Airplay Chart with Love is All Around, Kiss of Life and Wind it. The show starts at 20:00 but doors open at 19:00. Tickets cost R100 and are available at the casino’s cash desk. For more information, phone 023 348 7200 or email goldenvalleyinfo@suninternational.com.

ELKE DINSDAG ) Die Christelike Afhanklikheidsdiens (CAD) vergader om 19:00 by die Thusong-sentrum. Navrae: 0 082 666 9884 of 023 626 1337.

ELKE DONDERDAG ) Alkoholiste Anoniem vergader om 19:30 in die Eeufeessaal op Robertson.

EVERY THURSDAY ) Duplicate bridge at 13:30 at Airlies Guesthouse in Bath Street. Enquiries: Tielman de Villiers, 0 023 614 2943.

EERSTE SATERDAG VAN ELKE MAAND ) Teetuin en oggendmark by die Robertsonmuseum se anneks. Gebruik Le Rouxstraatingang. Navrae: 0 023 626 3681.

SECOND THURSDAY OF EACH MONTH ) Montagu Alzheimer’s Support Group meets at 15:00 in the bottom lounge of Huis Uitvlucht, Montagu.

25 MAART TOT 1 APRIL )Montagu Paasmark by die NG kerk Montagu. Daagliks 10:00-18:00.

Idols winner Jody Williams will also perform.

FRIDAY 3 APRIL ) Jehovah’s Witnesses invites all to observe the anniversary of Jesus’ death. Robertson, 4 Johnson Street, Extension 15 at 19:00, or (Afrikaans), Montagu, 10 Buitekant Street, also at 19:00. Contact 0 082 443 8230 or www.jw.org.

TUESDAY 7 APRIL ) Farmer Redbeard Easter Egg Hunt from 15:00-17:00. R50 per child, R100 per adult. Booking essential: 023 615 1204, 084 205 6166 or info@farmerredbeard.co.za

SATERDAG 18 APRIL ) Oes af-geleentheid ten bate van die Tafelronde-klubfonds vanaf 17:00 by die St Kilda-plaas. Kaartjies: R150. Beskikbaar tot 10 April by Robertson Wimpy en Strictly Coffee. Navrae: Lucile van Deventer, 0 084 756 1654.

The show will also feature multi-talented South African singer and songwriter Garth Taylor.

Crushanda Forbes takes to the stage at Golden Valley’s marquee on Saturday 4 April.

Lewer Valleikalender-bydraes by: 0 023 626 5212 of 2 gazette@breede.com.

BLINKWATER 072 021 6829 / 084 214 9118

Veevoer Verspreiders

GROOT MAAT BESTELLINGS WELKOM ONS KAN AFLEWER! • LUSERNPILLE • GOLDEN NUGGET (honde pille) • VARK MEEL • DUIWEKOS • VERSKEIDENHEID ELITE ALL STAGES DOG FOOD SAAD • GEEL MEEL

NOW AVAILABLE • VERSKEIDENHEID • MIELIES R260 vir 25kg • HOENDERKOS KOS PRODUKTE (vir voëls en papegaaie) R100 vir 8kg • IDEAL (honde R400 vir 40kg & katpille) • EN VELE MEER!

blinkwatervoerverspreiders@gmail.com • H/V Barry en Le Roux str (Barry 47) Robertson X1PX1CN1-BZ310315

I might be small, but I am full of character. I could be your BFF Best Friend Forever.

Winelands SPCA Phone us on 023 615 2241 or 083 275 8101

X1PLHLF5-BZ310315

X1PX1CYD-BZ310315

water boys plumbing cc SKAKEL 083 603 1920 023 347 8833 X1PX1CR5-BZ310315

Winter special: Join for 3 months in March and get

2 extra months for free.

Joining fee: R200

Fees for 3 months: R229.95 p/m or pay once-off and get 15% off (R586) School children, pensioners, police, correctional services, paramedics and firefighters pay R159.95 p/m or pay once off and get 15% off - R408 Off peak special R99.95 p/m (trainings hours are restricted from 09:00 to 14:00) for a 12 month membership.

47b Church Street, Robertson (behind Sheet Street) • Tel: 023 626 4706 Cell: 071 372 5692 X1PX1CV9-BZ310315


Dinsdag 31 Maart 2015

News - Nuus

Breederivier Gazette

3

Moord ondersoek ná plaaswerker dood aangetref word Die Ashton-polisie ondersoek ’n saak van moord sowel as poging tot moord ná ’n man verlede week tussen wingerde op ’n plaas buite dié dorp dood aangetref is en ’n tweede man glo op ’n nabygeleë plaas aangerand is. Colin Cloete (50) is Vrydag (27 Maart) dood naby die pomphuis op die plaas aange-

tref ná hy glo reeds die vorige dag na die buurplaas is om tamaties te gaan pluk. Volgens ao. Sylvester Joseph, polisiewoordvoerder, is die omstandighede in hierdie stadium steeds duister en wag die polisie nog op die uitslag van die lykskouing. Joseph het ontken dat die oorledene se

mond vol gras gestop was soos deur ’n dagblad beweer is. Hy het ook ontken dat die hoofverdagte in die saak geïdentifiseer is, soos ook in die dagblad berig is. Nog ’n man wat glo op die betrokke plaas gaan tamaties pluk het, Cedras Prins (51), is na bewering ernstig aangerand.

Hoewel die polisie ’n saak van poging tot moord ondersoek, steek daar geen waarheid in die bewerings dat Prins onder polisiebewaking in die hospitaal lê nie, sê Joseph. Albei die sake word steeds deur die polisie ondersoek. Niemand is al in verband met die voorvalle in hegtenis geneem nie.

Motor brand onverklaarbaar ANNELDA GROOTBOOM

twee onbekende mans het opgedaag en hulp verleen. Hoewel hy al insittende in die motor was, is hy baie Johan (Nokkie) Afrika dankbaar dat hy ongevan Robertson het ’n deerd is. groot skok gekry toe sy Twee weke gelede het hy Golf CTI verlede Woensdie motor se onderdele laat dag (25 Maart) skielik op vervang met die doel om dit die hoek van Kerk- en te verkoop. Paul Krugerstraat aan Hy sal nou slegs die kleidie brand geslaan het. ner onderdele soos die wieldoppe en die ander Volgens Afrika het hy bruikbare dele wat nie in gaan petrol ingooi by die die brand beskadig is nie, vulstasie waarna hy op kan verkoop. pad was huis toe. By die Die polisie en brandweer stopstraat het hy vlamme is ontbied en die brandvoor die motor gesien. Hy weer het die vlamme gehet gelukkig die voertuig se deur oopgemaak en uit- ’n Brandbestryder blus die motor van ’n blus. Afrika sê hy is baie geklim. Robertsonner wat verlede week onver- ongelukkig met diegene wat op die toneel foto’s en “Ek het geensins fout klaarbaar aan die brand geraak het. video’s geneem het van die met die motor se bedrading of ’n petrollekkasie opgelet nie,” het Afri- brand terwyl hulle hom kon gehelp het. Hy wil egter ook graag die mense wat hom ka gesê. Toe die motor daarna in vlamme was, het hy gaan hulp soek by die vulstasie, maar wel gehelp en ondersteun het, bedank.

X1PX2L1D-BZ310315

IDP open for comment Notice is hereby given that the Integrated Development Plan is open for perusal at all Municipal Offices and Libraries in Langeberg area from 1 April 2015 to 30 April 2015. The draft of the Integrated Development Plan and Budget 2015/2016 was tabled at Council on 25 March 2015. Chapter 4 of the Municipal SystemsAct 32 of 2000 states that all municipalities must develop a culture of municipal governance that compliments formal representative government with a system of participatory governance, and must for this purpose encourage and create conditions for the local community to participate in municipal affairs, including the preparation, implementation and review of its integrated development plan in terms of chapter 5 of theAct. Ontwikkelingsplan le ter insae vir kommentaar Hiermee word kennis gegee dat die Geïntegreerde Ontwikkelingsplan by alle Munisipale kantore en biblioteke in die Langeberg area vanaf 1 April 2015 tot 30 April 2015 ter insae lê. Die konsep Geïntegreerde Ontwikkelingsplan en begroting 2015/2016 was op 25 Maart 2015 ter tafel gelê. Hoofstuk 4 van die Munisipale Stelselswet van 2000 meld dat alle munisipaliteite ‘n bestuurskultuur moet ontwikkel wat formele, verteenwoordigende regering met ‘n deelnemende bestuurstelsel komplimenteer en moet vir hierdie doel, geleenthede skep en die plaaslike gemeenskap aanmoedig om aan Munisipale sake deel te neem – insluitend die voorbereiding, implementering en hersiening van sy Geïntegreerde Ontwikkelingsplan, ingevolge Hoofstuk 5 van die Wet. Sonxibelelwano noPhuhliso sivulelwe ukuhlolwa Kukhutshwa isaziso sokuba isiSigcwangciso Sonxibelelwano noPhuhliso sivulelwe ukuhlolwa kuzo zonke ii-Ofisi zakwaMasipala nakuwo onke amathala-eencwadi kule nginqi yaseLangeberg ukususela ngomhla we 1 Apreli (Kweka Tshazimpunzi) ukuya kowama 30 Apreli 2015. Umqulu wezicwangciso ezinxibelene nezophuhliso kwankuye nowohlahlo lwabiwo mali womnyaka ka2015/16 uye wanikezelwa kwisigqeba solawulo lukaMasipal ngomhla we-25 kaMatshi (eyoKwindla)2015. ISahluko sesi-4 soMthetho wama-32 weeNkqubo zakwaMasipala ka-2000 sithi ukufuneka bonke oomasipala baqulunqa indlela yokulawulwa umasipala enokuthi ikwazi ukuhlanganisa izisekelo zakwarhulumente kunye nenkqubo yokulawula kothathonxaxheba, ngexa yesisizathu kukwanyanzelekile ukuba bakhuthaze kwaye benze imo eyenza uluntu lwasekuhlaleni lubenakho ukuthatha inxaxheba kwimiba kamasipala, oko kuquka ukulungiselela, ukwenziwa kunye nokuhlolwa kwesigcwangciso esinxibeleleneyo sophuhliso ngokwengcaciso yesahluko sesi-5 soMthetho. SA MOKWENI MUNICIPAL MANAGER/ MUNISIPALE BESTUURDER Municipal Office/ Langeberg Munispaliteit

Private Bag X2/ Privaatsak X2 ASHTON 6715

AAAAAA-BZ310315

AAAAAA-BZ310315

Onderhoudsbeampte Montagu Wynkelder is ’n gevestigde kelder en het ’n uitstekende loopbaan geleentheid vir ’n gemotiveerde persoon met goeie meganiese vaardighede om die onderhoud en instandhouding van die kelder te behartig. Die suksesvolle kandidaat rapporteer direk aan die Wynmaker en is verantwoordelik vir * onderhoud en herstelwerk aan die toerusting en geboue * netheid en instandhouding van die werkswinkel * kelderveiligheid en kwaliteit standaarde * aanwending van toerusting * om te assisteer tydens die wynmaakproses * die daarstel en uitvoer van ‘n onderhoudsplan * administrasie en die inskakeling tydens lede aangeleenthede, wynproë en promosies. Kennis van nywerheidsveiligheid en kwaliteitstandaarde sal voordelig wees. Toepaslike kwalifikasies en verwante ondervinding sal in die aansoeker se guns tel. In ruil vir jou bydrae bied die kelder ’n markverwante vergoedingspakket wat onderling onderhandel kan word. Aansoeke moet vergesel word deur ’n gedetailleerde CV en ’n aansoekbrief. Rig aansoeke voor 10 April 2015 aan Die Bestuurder, Montagu Wynkelder, Posbus 29, Montagu, 6720. Faks: 023 614 1793. Epos: admin@montaguwines.co.za Diensaanvaarding: Na Pars of so spoedig moontlik. Indien u geen terugvoering binne 2 weke na die sluitings datum vir aansoeke ontvang nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was. AAAAAA-BZ310315


4

Breederivier Gazette

General - Algemeen

Dinsdag 31 Maart 2015

Tyd loop uit vir waardasiebesware Valleiers word daaraan herinner dat hulle nog net ’n paar dae oor het om beswaar aan te teken teen die munisipale waardasies wat hulle met betrekking tot hul eiendom ontvang het. Besware moet die Langeberg-munisipaliteit teen 2 April bereik. Besware kan net ten opsigte van ’n spesifieke eiendom wees en nié teen die waardasierol as ’n geheel nie. Besware moet gestaaf kan word en dit is die klaer se verantwoordelikheid om inligting ter stawing van sy beswaar te verskaf. Besware kan by enige van die munisipale kantore in die Langeberg-area ingedien word.

Langeberg Sekondêre Skool Langeberg Sekondêre Skool beskik oor 'n vakature vir 'n opvoeder om Engels Addisionele Taal in 'n tydelike hoedanigheid in die tweede kwartaal aan te bied. (Vanaf 13 April 2015 tot 03 Augustus 2015)

ONDERWYSER: ENGELS • • • • • • •

Die kandidaat moet oor 'n toepaslike kwalifikasie in die vakgebied beskik. Die kandidaat moet oor 'n erkende onderwyskwalifikasie beskik. Die kandidaat moet by SAOR geregistreer wees. Bewese ondervinding in die onderrig van Engels. Goeie klasbestuur kan handhaaf. Moet goeie dissipline kan handhaaf. Enige ander onderwysrelevante take soos deur die hoof bepaal te verrig.

Aansoeke moet van 'n volledige CV en dekbrief vergesel word en gerig word aan: Die Voorsitter van die Beheerraad, Langeberg Sekondêre Skool, Posbus 354, ROBERTSON, 6705 of epos aansoek na langebergsek@telkomsa.net. Sluitingsdatum: Vrydag 10 April 2015 X1PX50RM-BZ310315

AAAAAA-BZ310315


Dinsdag 31 Maart 2015

General - Algemeen

Breederivier Gazette

5

LANGEBERG MUNICIPALITY Ashton Office MN NO. 34/2015 PROPOSED REZONING AND CONSENT USE ON ERF 639, MAIN ROAD, ASHTON (Ordinance 15 of 1985, Land use planning) Notice is hereby given in terms of Sections 15(1) and 17 of the Land Use Planning Ordinance, 1985 (Ordinance 15 of 1985), that the Council has received an application from TPS Land Use Planners on behalf of De Ramerij Picture Framing for a rezoning from Business zone to Commercial zone with consent use for a Light Industrial building (Micro Whiskey Distillery and Beer Brewery) on erf 639,Ashton.

Die Montagu-polisie se B-skof het ’n vermeende inbreker aangekeer na ’n uitgebreide soektog te voet. Van links is konst. Elzano Khana, serss. Yolanda Swart, Donovan Fredericks en Marchelle Cloete en konst. Liaan Swanepoel.

Hulp van bo los saak op

Die Montagu-polisie het onlangs danksy deursettingsvermoë en ’n hulp uit die lug ’n vermeende huisbreker aangekeer. Dít volg na ’n klagte van huisbraak van ’n plaas op die Baden-pad buite Montagu ontvang is. Een van die gesteelde items, sê sers. Suria Meyer, polisiewoordvoerder, was ’n Samsung Galaxy S4-selfoon. Die eienaar van die selfoon het dadelik sy selfoon se Life360-opsoringsmeganisme geaktiveer, sodat ’n sein van sy selfoon gevind kon word. Die selfoonsein is in ’n rivierloop opgetel, sê

Meyer. “Die klaer het dadelik toegang tot ’n helikopter gehad en het hierdie hulpbron goed aangewend terwyl die polisie se B-skof te voet beweeg het na waar die sein was.” Die sein het vir ’n wyle afgegaan, maar die beamptes het voortgegaan met hul soektog. Volgens Meyer het die klaer kort daarna laat weet dat die selfoonsein in Mandela Square geaktiveer is. Adrian Skrader (21), is kort daarna in hegtenis geneem. Hy het reeds op aanklag van huisbraak en diefstal in die plaaslike landdroshof verskyn. Die polisie bedank die klaer vir sy hulp met betrekking tot die oplos van dié saak.

The application will be open for inspection at the Ashton Office during normal office hours. Written legal and fully motivated objections/comments, if any, must be lodged with the Municipal Manager, Private Bag X2, Ashon, 6715, before or on 8 May 2015. Further details are obtainable from Mr Jack van Zyl (023 - 614 8000) during office hours. Any person who cannot write may come to the office mentioned above, during office hours where a staff member of the municipality will assist that person to transcribe his/her comments or representations. LANGEBERG MUNISIPALITEIT Ashton Kantoor MK NR. 34/2015 VOORGESTELDE HERSONERING EN VERGUNNINGSGEBRUIK VAN ERF 639, HOOFWEG, ASHTON (Ordonnansie 15 van 1985, Grondgebruikbeplanning) Kennis geskied hiermee ingevolge Artikel 15(1) and 17 van die Ordonnansie op Grondgebruikbeplanning, 1985 (Ordonnansie 15 van 1985) dat ‘n aansoek ontvang is van TPS Grondgebruik Beplanners namens De Ramerij Picture Framing vir ‘n hersonering vanaf Sakesone na Kommersiële sone met ‘n vergunningsgebruik vir Ligte Nywerheidsgebou (Mikro Whiskey-stokery en Bierbrouery) op erf 639,Ashton. Die aansoek lê ter insae gedurende kantoorure in die Ashton Kantoor en skriftelike regsgeldige en goed gemotiveerde besware/kommentaar, indien enige moet nie later as 8 Mei 2015 skriftelik by die Munisipale Bestuurder, Privaatsak X2, Ashton, 6715, ingedien word nie. Navrae kan gerig word aan mnr Jack van Zyl by telefoonnommer 023 - 614 8000. ‘n Persoon wat nie kan skryf nie kan gedurende kantoorure na bogenoemde kantoor kom waar ‘n personeellid van die Munisipaliteit daardie persoon sal help om sy/haar kommentaar of vertoë af te skryf. Private Bag X2/ Privaatsak X2 ASHTON 6715

SA MOKWENI MUNICIPAL MANAGER/ MUNISIPALE BESTUURDER Municipal Office/ Langeberg Munispaliteit

X1PX1DF1-BZ310315

Die Montagu-polisie doen ’n beroep op die eienaar van ’n vermoedelik verlore ring, om dié polisiekantoor te kontak. ’n Lid van die publiek het die betrokke ring verlede Donderdag 26 Maart in Ashbury opgetel. Die ring is goudkleurig met ’n moontlike diamant. Enigeen wat die ring kan identifiseer word versoek om ao. Corné van Wyk by 023 614 8300 of 082 522 1838 te bel.

Kaapse Wynland distriKsmunisipaliteit

Cape Winelands distriCt muniCipality

KENNISGEWING

NOTICE

2012/2013 TOT 2016/2017 GEÏNTEGREERDE ONTWIKKELINGSPLAN (GOP) KONSEP HERSIENING KONSEP 2015/2016 TOT 2017/2018 VEELJARIGE MEDIUMTERMYN INKOMSTE-EN-UITGAWERAAMWERK (MTIUR) EN DIENSLEWERINGS- EN BEGROTINGSIMPLEMENTERINGSPLAN (DLBIP)

2012/2013 TO 2016/2017 INTEGRATED DEVELOPMENT PLAN (IDP) DRAFT REVISION DRAFT 2015/2016 TO 2017/2018 MULTI-YEAR MEDIUM TERM REVENUE AND EXPENDITURE FRAMEWORK (MTREF) AND SERVICE DELIVERY AND BUDGET IMPLEMENTATION PLAN (SDBIP)

Kennis geskied hiermee ingevolge regulasie 3(4)(b) van die regulasies insake Plaaslike Regering: Munisipale Beplanning en Prestasiebestuur, 2001; artikel 21 van die Wet op Plaaslike Regering: Munisipale Stelsels, 2000 (Wet No. 32 van 2000) en artikel 22 van die Wet op Plaaslike Regering: Munisipale Finansiële Bestuur, 2003 (Wet No. 56 van 2003) dat die 2012/2013 tot 2016/2017 Geïntegreerde Ontwikkelingsplan (GOP) konsep Hersiening, konsep 2015/2016 tot 2017/2018 Veeljarige Mediumtermyn Inkomste-en-Uitgaweraamwerk (MTIUR) vir die Kaapse Wynland Distriksmunisipaliteit (KWDM) en Dienslewerings- en Begrotingsimplementeringsplan (DLBIP) ter insae lê vir openbare vertoë.

Notice is given in terms of regulation 3(4)(b) of the Local Government: Municipal Planning and Performance Management Regulations, 2001; section 21 of the Local Government: Municipal Systems Act, 2000 (Act No. 32 of 2000) and section 22 of the Local Government: Municipal Finance Management Act, 2003 (Act No. 56 of 2003) that the 2012/2013 to 2016/2017 Integrated Development Plan (IDP) draft Revision, draft 2015/2016 to 2017/2018 Multi-year Medium-term Revenue and Expenditure Framework (MTREF) for the Cape Winelands District Municipality (CWDM) and Service Delivery and Budget Implementation Plan (SDBIP) are available for public representations.

Die 2012/2013 tot 2016/2017 Geïntegreerde Ontwikkelingsplan (GOP) konsep Hersiening, konsep 2015/2016 tot 2017/2018 Veeljarige Mediumtermyn Inkomste-en-Uitgaweraamwerk (MTIUR) en Dienslewerings- en Begrotingsimplementeringsplan (DLBIP)

The 2012/2013 to 2016/2017 Integrated Development Plan (IDP) draft Revision, draft 2015/2016 to 2017/2018 Multi-year Medium-term Revenue and Expenditure Framework (MTREF) and Service Delivery and Budget Implementation Plan (SDBIP)

Openbare deelname konsultering van die 2012/2013 tot 2016/2017 Geïntegreerde Ontwikkelingsplan (GOP) konsep Hersiening, konsep 2015/2016 tot 2017/2018 Veeljarige Mediumtermyn Inkomste-en-Uitgaweraamwerk (MTIUR) en Dienslewerings- en Begrotingsimplementeringsplan (DLBIP). Navrae: Me. Norma Xhego-Madubela Tel 021 888 5199 / 0861 265 263 E-pos: idp@capewinelands.gov.za

Public participation consulting of the 2012/2013 to 2016/2017 Integrated Development Plan (IDP) draft Revision, draft 2015/2016 to 2017/2018 Multi-year Medium-term Revenue and Expenditure Framework (MTREF) and Service Delivery and Budget Implementation Plan (SDBIP). Enquiries: Ms Norma Xhego-Madubela Tel no: 021 888 5199 / 0861 265 263 E-mail: idp@capewinelands.gov.za

Raad keur die 2012/2013 tot 2016/2017 Geïntegreerde Ontwikkelingsplan (GOP) konsep Hersiening, konsep 2015/2016 tot 2017/2018 Veeljarige Mediumtermyn Inkomste-en-Uitgaweraamwerk (MTIUR) en Dienslewerings- en Begrotingsimplementeringsplan (DLBIP) goed.

GROEN VINGERS: Andy Paulsen, van Robertson, het beslis groen vingers. Hy het onlangs dié lui huisvrou-bone met ’n lengte van sowat 8½ cm en gewig van 86 g in sy groentetuin gepluk. FOTO: ANNELDA GROOTBOOM

9 April 2015 om 18:00 in die Stadsaal, Worcester GOP/Begrotingsverhoor

21 Mei 2015

Council approves the 2012/2013 to 2016/2017 Integrated Development Plan (IDP) draft Revision, draft 2015/2016 to 2017/2018 Multi-year Mediumterm Revenue and Expenditure Framework (MTREF) and Service Delivery and Budget Implementation Plan (SDBIP)

9 April 2015 at 18:00 in the Town Hall, Worcester IDP/Budget Hearing

21 May 2015

Die 2012/2013 tot 2016/2017 Geïntegreerde Ontwikkelingsplan (GOP) konsep Hersiening, konsep 2015/2016 tot 2017/2018 Veeljarige Mediumtermyn Inkomste-en-Uitgaweraamwerk (MTIUR) en Dienslewerings- en Begrotingsimplementeringsplan (DLBIP) is ter insae by die ondergemelde kantore van die Kaapse Wynland Distriksmunisipaliteit (KWDM), asook op die Kaapse Wynland Distriksmunisipaliteit (KWDM) se webwerf by www.capewinelands.gov.za en enigeen wat nie kan skryf nie, kan die kontakpersone hieronder nader om hulp met die neerskryf van sy/haar vertoë:

The 2012/2013 to 2016/2017 Integrated Development Plan (IDP) draft Revision, draft 2015/2016 to 2017/2018 Multi-year Medium-term Revenue and Expenditure Framework (MTREF) and Service Delivery and Budget Implementation Plan (SDBIP) are available for inspection at the belowmentioned offices of the Cape Winelands District Municipality (CWDM) as well as on the Cape Winelands District Municipality (CWDM) website at www.capewinelands.gov.za and any person who cannot write may seek the assistance of the persons indicated below to transcribe his/her representations:

• Du Toitstraat 29, Stellenbosch (Me. M.E. Bouwer) • Trappesstraat 51, Worcester (Me. E.J. van Zyl) • Hoofweg 194, Paarl (Me. M. Ruiters) • Munnikstraat 27, Ceres (Me. C. Conradie) • Van Reenenstraat 40, Robertson (Me. S.I. Grootboom) • Badstraat 50, Montagu (Me. C.E. Marais)

• 29 Du Toit Street, Stellenbosch (Ms. M.E. Bouwer) • 51 Trappes Street, Worcester (Ms. E.J. van Zyl) • 194 Main Road, Paarl (Ms. M. Ruiters) • 27 Munnik Street, Ceres (Ms. C. Conradie) • 40 Van Reenen Street, Robertson (Ms. S.I. Grootboom) • 50 Bad Street, Montagu (Ms. C.E. Marais)

Kommentaar, vertoë en insette met betrekking tot die 2012/2013 tot 2016/2017 Geïntegreerde Ontwikkelingsplan (GOP) konsep Hersiening, konsep 2015/2016 tot 2017/2018 Veeljarige Mediumtermyn Inkomste-en-Uitgaweraamwerk (MTIUR) en Dienslewerings- en Begrotingsimplementeringsplan (DLBIP) moet die Kantoor van die Munisipale Bestuurder voor 12:00 op Donderdag, 30 April 2015 bereik.

Comments, representations and inputs on the 2012/2013 to 2016/2017 Integrated Development Plan (IDP) draft Revision, draft 2015/2016 to 2017/2018 Multi-year Mediumterm Revenue and Expenditure Framework (MTREF) and Service Delivery and Budget Implementation Plan (SDBIP) must reach the Office of the Municipal Manager before 12:00 on Thursday, 30 April 2015.

Navrae kan gerig word aan: Kaapse Wynland Distriksmunisipaliteit, Posbus 100, Stellenbosch 7599 of telefoon 0861 265 263, faks 023 342 8442 of per e-pos by admin@capewinelands.gov.za

Enquiries may be directed to: Cape Winelands District Municipality, P.O. Box 100, Stellenbosch 7599 or telephone 0861 265 263, fax 023 342 8442 or via e-mail to admin@capewinelands.gov.za

M. MGAJO MUNISIPALE BESTUURDER Kaapse Wynland Distriksmunisipaliteit Alexanderstraat 46 Stellenbosch 7600

M. MGAJO MUNICIPAL MANAGER Cape Winelands District Municipality 46 Alexander Street Stellenbosch 7600

www.ayandambanga.co.za

KAAPSE WYNLAND DISTRIK

M U N I S I PA L I T E I T • M U N I C I PA L I T Y • U M A S I PA L A

CAPE WINELANDS DISTRICT

M U N I S I PA L I T E I T • M U N I C I PA L I T Y • U M A S I PA L A

122526COMMUNITIES


6

Geklassifiseerd

Breederivier Gazette

Dinsdag 31 Maart 2015

JOSEPH MATWA OLD AGE HOME

Professional Nurse we are looking for full-time Professional nurse: Please submit CV to Email address jmoldage@telkomsa.net or Box 158, Robertson, 6705 Closing date: 10 April 2015 X1PX1CCM-BZ310315

FAMILIEKENNISGEWINGS

PERSOONLIKE DIENSTE

BETREKKINGS 3600

GELUKWENSINGS

LENINGS 1445

1030

LENINGS!! LENINGS!! tot R200 000. Benodig bankstate, payslip en ID. 5 min pre-approvals. Fiona: 082 422 2271. SAKE STEVEN SKIPPER Baie geluk met ons oupa se 80ste verjaarsdag Sondag, 5 April. Mag die Here u nog baie jare uitspaar. Van: Peter, Natasha, Perciville en Tashwille Standaar, die kinders, kleinkinders en familie. ALGEMENE KENNISGEWINGS

VERLORE/VERMIS 1225

MY BEURSIE met kaarte en bestuurslisensie het ek verloor op Saterdag 28 Maart tussen Morêson winkel & Van Zylstraat sportgronde. Indien iemand dit opgetel het bel gerus vir Stefanus Botha (Manie Vye) by 084 715 2504.

DIENSTE 2420

PROFESSIONEEL/ BESTUUR 3735

WINKELBESTUURDER Moet rekenaargeletterd en tegnies aangelê wees. Vriendelik en behulpsaam, goeie menseverhouding hê, minimum ouderdom 30 jaar. In besit van rybewyswees. Kontak 082 887 0305 of stuur CV na: tridek&@yahoo.com Sluitingsdatum: 10 April 2015.

VOERTUIE

T1.1 Tender Notice and Invitation to Tender Bids are invited from registered and authorised suppliers (grading destination 7CE or higher) for the upgrading of the MONTAGU wastewater treatment works. The existing capacity will be increased to accommodate an average dry weather flow of 3500m3/day. Bids in a sealed envelope, clearly marked "TENDER 11/2015: UPGRADING OF THE WASTE WATER TREATMENT WORKS:MONTAGU – CONSTRUCTION” must be placed in the tender box in the Municipal Offices, 28 Main Road, Ashton no later than 12:00 on 17 April 2015 when bids will be opened in public. A compulsory clarification meeting will be held on Thursday, 9th of April 2015 at 10:00 at the Montagu Waste Water Treatment Works (Corner of Van Riebeeck Street and the R62). Documents will be available at R250.00 per set, cash or cheque made out to LANGEBERG Municipality and available from MeAMouries, 28 Main Road,Ashton. Bids will be evaluated using the Council’s Supply Chain Management Policy. It is therefore compulsory that the Preference Point Claim form for the Preferential Procurement Regulations (MBD6.1) is completed in full to make application for preference points. The bid price must be VAT inclusive. All technical queries can be addressed to Mr. C van Rensburg at Tel. no. 082 320 2234 or Mr M Johnson at Tel. no. (023) 615 8000

TEGNIES VOERTUIE GESOEK OM TE KOOP

3770

3075

MEGANIKUS. Moet beskik oor masjinerie agtergrond. In besit wees van rybewys. Kontak: 082 887 0305 of stuur CV na: tridek7@yahoo.com Sluitingsdatum: 10 April 2015.

AANBOD AAN BAKKIE EN MOTOR eienaars. Lopend en nie-Lopende voertuie welkom. Kontak/SMS/Pcm/Whatsapp 084 844 0000.

Avalid original tax clearance certificate issued by the SouthAfrican Revenue Service (SARS) must be included with the bids. Any Bid other than those from “Exempted Micro Enterprises (EME’S)” must be accompanied by a valid BBBEE verification certificate or a certified copy thereof. Enterprises with an annual revenue of less than R5 million must attach an “Exempted Micro Enterprise” certificate from a RegisteredAuditor,Accounting Officer or a SANAS accredited VerificationAgency to be able to claim EME status. Tenderers must be registered with CIDB in a CE Class of construction works and have a grading designation equal to or higher than that determined in accordance with the sum tendered or a value determined in accordance with Regulation or 25(7A) of the Construction Industry Development Regulations, 2004. It is estimated that tenderers will need a grading destination of 7CE or higher. 6CE Potentially Emerging Enterprises who satisfy criteria stated in the Tender Data may submit Tender offers. Late, incomplete or bids submitted by facsimile will not be accepted. Proof of submitting a bid will not be accepted as proof of the bid having been received. The Municipality is not obliged to accept the lowest or any bid submitted to it. The Municipality reserves the right to accept any bid in full or in part. SA MOKWENI MUNICIPAL MANAGER/ MUNISIPALE BESTUURDER Municipal Office/ Langeberg Munispaliteit

Private Bag X2/ Privaatsak X2 ASHTON 6715 X1PX1CJW-BZ310315

LANGEBERG MUNISIPALITEIT MK NR. 33/2015 VOORGESTELDE ONDERVERDELING, KONSOLIDASIE EN AFWYKING VAN ERWE 599 EN 1343, H/V POLACK- EN PIET RETIEFSTRAAT, ROBERTSON Ordonnansie 15 van 1985 Grondgebruikbeplanning Kennis geskied hiermee ingevolge Artikels 15(a) en 24 van die Ordonnansie op Grondgebruikbeplanning, 1985 (Ordonnansie 15 van 1985) dat die Raad ‘n aansoek ontvang het van Umsiza Planning namens PA Low vir die onderverdeling van erf 599, Robertson in 2 Gedeeltes (Gedeelte A – 255m² en Restant – 640m²) en die konsolidasie van Gedeelte A met erf 1343, Robertson, asook vir ‘n afwyking ten einde ‘n Tweede wooneenheid/Gastehuis op te rig/te bedryf op erf 1343, Robertson. Die aansoek lê ter insae gedurende kantoorure in die Robertson Kantoor en skriftelike regsgeldige en goed gemotiveerde besware/kommentaar, indien enige, moet nie later as 8 Mei 2015 skriftelik by die ondergetekende ingedien word nie. Navrae kan gerig word aan mnr Jack van Zyl by telefoonnommer 023 - 614 8000. ‘n Persoon wat nie kan skryf nie kan gedurende kantoorure na bogenoemde kantoor kom waar ‘n personeellid van die Munisipaliteit daardie persoon sal help om sy/haar kommentaar of vertoë af te skryf. LANGEBERG MUNICIPALITY MN NO. 33/2015 PROPOSED SUBDIVISION, CONSOLIDATION AND DEPARTURE OF ERVEN 599 AND 1343, CNR POLACK- AND PIET RETIEF STREET, ROBERTSON Ordinance 15 of 1985 Land Use Planning Notice is hereby given in terms of Sections 15(a) and 24 of the Land Use Planning Ordinance, 1985 (Ordinance 15 of 1985) that Council has received an application from Umsiza Planning on behalf of PA Low for the subdivision of erf 599, Robertson into 2 Portions (PortionA– 255m² and Remainder – 640m²) and the consolidation of PortionAwith erf 1343, Robertson and a departure to erect/operate a Second dwelling unit/Guest House on erf 1343, Robertson. The application will be open for inspection at the Robertson Office during normal office hours. Written legal and fully motivated objections/comments, if any, must be lodged with the undersigned before or on 8 May 2015. Further details are obtainable from Mr Jack van Zyl (023 - 614 8000) during office hours. Any person who cannot write may come to the office mentioned above, during office hours where a staff member of the municipality will assist that person to transcribe his/her comments or representations. GGGGGG-BZ310315

SA MOKWENI MUNICIPAL MANAGER/ MUNISIPALE BESTUURDER Municipal Office/ Langeberg Munispaliteit

Private Bag X2/ Privaatsak X2 ASHTON 6715 X1PX1C6D-BZ310315


Dinsdag 31 Maart 2015

Schools - Skole

Breederivier Gazette

Also at HYPERMARKETS Selected cted products on n this page have been styled for photography

TENNIS: Henré Swart, ’n leerder aan die Robertson Voorbereidingskool, het onlangs ’n medalje by die Boland Wilson-tennistoernooi in die Paarl gewen vir seuns o. 9. Dít ondanks die feit dat hy nou maar o. 8 is. Hy sal ook gedurende die skoolvakansie aan die WP junior krieketakademieweek op Nuweland deelneem.

36

90

FRESH

34

89

R

95

PnP Uncooked Roast Leg of Lamb Per kg

Flora Fat Spread 1kg Tub or Pro-Activ 525g Assorted Each

PnP Fresh Whole Chicken Per kg

1020 Sasko Everyday Premium White Bread 700g

34

90

+ ATLETIEK: Chris Carstens (gewigstoot) en Johane Cockrell (diskus) van die Laerskool Ashton was in die Wes-Kaap-atletiekspan wat aan die SA Atletiekbyeenkoms in Germiston deelgeneem het.

BEST BUY BUY BOTH FOR

Simply swipe your card to get your points

Kellogg’s Corn Flakes Value Pack 750g and All-Bran Flakes 500g

50

R

Cuddlers Newborn Disposable Nappies Value Pack Per Pack

2190

Simba Lay’s Potato Chips Assorted 125g

21

90

179

90

PRICE PER NAPPY

Size 2....................44s Size 3................….52s Size 4................….50s Size 4+..................48s Size 5................….44s

BUY ANY 2 FOR

Pampers Active Baby Disposable Nappies Jumbo Pack Per Pack

10490 HENGEL: Pieter Janse van Rensburg van die Hoërskool Robertson is deur die Western Cape Bass Anglers Association (WCBAA) gekies om die Wes-Kaap by die Junior Nasionale Kampioenskappe te verteenwoordig. Die kompetisie vind van 9 tot 12 April by die Arabiedam in Limpopo plaas.

5x points on all hot cross buns

Sea Harvest Hake Medallions 450g

R2.39 R2.02 R2.10 R2.19 R2.39

1295

PnP Traditional Hot Cross Buns 6s

Includes traditional, chocolate, raisin-free and cranberry.

Brookes Oros Original Orange Squash 2 Litre

Buy any 6 and get the cheapest one

PRICE PER NAPPY

Mini.......................94s Midi.......................82s Maxi......................68s Maxi+....................62s Junior................….58s Extra Large............54s

R1.92 R2.20 R2.65 R2.91 R3.11 R3.34

FREE

ON EVERYTHING BABY AT PICK N PAY THIS APRIL

4290 TENNIS: Elkan Willemse van die Hoërskool Bonnievale is in die Boland laerskole-tennisspan ingesluit wat van 26 tot 30 Maart aan die SA Nasionale Toernooi in Bloemfontein deelgeneem het. Elkan het in die A-span gespeel.

BEST BUY

Beacon Marshmallow Eggs 48s

58

GOLF: Jean du Plessis of Robertson Primary School has been selected for the 2015 Boland u. 13 Fish River golf team that took part in the Fish River Challenge last week.

Omo Auto Washing Powder 2kg Flexi Bag, Liquid Detergent 1.5 Litre or Ultra Concentrated Liquid 900ml Each

90

3 BOTTLE DEALS EALLS

UP TO FF 30% OFF

SA E Per Box

VALID 31 MARCH - 5 APRIL 2015

Excluding candy-coated or marshmallow eggs. For terms and conditions visit www.picknpay.co.za

Four Cousins Red, White or Rosé Assorted 1.5 Litre

3FOR

139

R

VALID 23 MARCH - 6 APRIL

Alcohol Not for Sale to Persons Under the Age of 18. Drink Responsibly.

PRICES S VALID VALLID 31 31 MARCH - 6 APRILL 2015 2015 CK N PAY C P SUPERMARKETS A AND AT PICK HYPERMARKETS RM RKET RMAR TS IN WESTERN CA CAPE APE Excluding Beaufort West, George, Jeffreys Bay, Knysna, Mossel Bay, Oudtshoorn, Plettenberg Bay, Camps Bay, Express, Franschhoek Daily and Pick n Pay Local stores. Promotional stocks are limited. Prices include VAT, where applicable. smart shopper terms and conditions apply. No traders. E&OE. Selected products may not be available at all stores. Visit www.picknpay.co.za, or call 0800 11 22 88. Cellphone rates apply.

OUT OF CASH? Spend your points

Switch points to cash back on your card at the kiosk or on the Pick n Pay Mobile App Terms and conditions apply.

1191776_390x198

7


Breederivier

Year 19 • 31 Maart 2015 | Tel. 023 626 5212

Hess stel sy visier hoog Die Robertsonse beroepsgholfspeler Jacquin Hess bou steeds voort op sy rits puik prestasies dié jaar met ’n hele rits eerstes wat die volgende paar weke op hom wag. Hess het onlangs gekwalifiseer om in sy eerste Mopanie Copper Mines Zambia Ope te speel. Dít nadat hy vroeër vir drie toernooie op die Sunshine Tour gekwalifiseer het en hiér na die Zambiese toernooi deurgedring het. Hess se kwalifiserende op die Observatary-gholfbaan in Kaapstad het verskeie voëltjies sowel as ’n arend ingesluit. Voor hy die Zambiese toernooi pak, gaan Hess egter eers sy staal moet toon in die Zimbabwe Ope wat van 9 tot 12 April by die Royal Harare-gholfklub plaasvind. Ook dié toernooi is ’n eerste vir die talentvolle Robertsonner. Hess sal skaars tuis wees van dié toernooi voor hy weer sy gholfsak sal moet pak vir die Zambië Ope wat van 23 tot 26 April by die Nkana-gholfklub in Kitwe plaasvind. Hess se drietal eerstes word voltooi met die Zambia Sugar Ope wat van 30 April tot 3 Mei by die Lusaka-gholfklub plaasvind.

Jacquin Hess

ROBERTSON SPOG MET DIE

SPOGGERIGSTE STEERS IN DIE WES-KAAP!

IN SUID-AFRIKA

SPORTDAG VIR DONOVAN: Die Montagu-rugbyklub het onlangs ’n sportdag gehou ten bate van Donovan Botha, een van die klub se spelers wat ses jaar gelede sy nek gebreek het tydens ’n rugbywedstryd teen Ceres Paardekloof. Die bestuur het ook verskillende klubs in die Vallei genooi om deel van dié geleentheid te wees. Van die klubs wat dié uitnodiging aanvaar het sluit Young Good Hope RVK, United Stars en Blue Birds RVK in. Altesaam R6 000 is by die sportdag ingesamel en aan Donovan en sy ma oorhandig. Die klub wil graag elke deelnemende klub en ondersteuner bedank wat die dag moontlik gemaak het. Daar word beoog om die sportdag ’n jaarlikse instelling te maak om soveel moontlik steun aan Donovan en sy gesin te bied.

Gholf: Bonnievale (72): Enkel-syferplus – J. Jonker +3, J. Jooste +2, B. Esterhuyse +1, S. Wentzel gelyk, D. Hamersma -1, D. Vorster -1. Montagu (72): Samespel-Stableford – J. Conradie en G. Delderfield 55, G. Biesenbach en H. Biesenbach 54, K. Esterhuize en T. Erasmus 53, J. Marais en D. Bruwer 53, F. Ryke en J. Sherriff 51, P. Stemmet en B. Esterhuyse 51, A. Ficks en D. van Schaik 50, P. Venter en W. Sadie 50, J. Oosthuizen en S. de Koker 50. Pieter Becker het op die 5de putjie ’n kolhou gespeel. Robertson (72): Samespel-Stableford – C. Cloete en C. Conradie 53, R. van Zyl en B. Kloppers 53, C. Cloete en H. de Bod 53, N. Retief en P. Marais 52, F. Doms en L. Jordaan 51, J. van Rensburg en J. van Molendorff 51, J. Stipp en E. Stipp 50.

ROBERTSON STEERS VEROWER 2 DE PLEK AS BESTE STEERS IN DIE LAND, NADAT HUL 3 JAAR AGTEREENVOLGEND BESTE IN DIE WESKAAP VEROWER HET.

AGTER: Cathriona Kuhn, Martie Buirman (bestuurderes), Anneline Mei, Jamie Visagie, Elize Rooi, Joalette October, Johan du Toit (eienaar), Nancy Smith VOOR: Jamie Mouries, Jacoba Willemse,Astrid Jansen.

Worcester (72): Vierbal-samespel – I. Erasmus, G. Lanner, G. van Eeden en D. Cronjé 96, W. Storm, E. Spies, W. Solstenholme en A. Storm 96, H. Bosman, D. van Zyl, C. Fouche en R. van Schoor jr. 93.

STYWE LYNE: Nathan Carolus het onlangs dié knewel van ’n karp uit die Breërivier getrek. Dié yslike vis het die skaal op 8,25 kg getrek.

BREATHTAKING EASTER ENTERTAINMENT WITH GARTH TAYLOR, CRUSHANDA FORBES AND JODY WILLIAMS

Join singer-songwriter, Garth Taylor and band, as well as Crushanda Forbes and Jody Williams – 2 of Idols most loved contestants – and celebrate Easter with music incubated in the dust and clay of South Africa. WHEN: 4 APRIL AT 8:00 PM

WHERE: GOLDEN VALLEY PRICE: R100 HOW: TICKETS AVAILABLE AT CASINO CASH DESK

No under 18’s allowed. Contact (023) 348 7200 for more information.

REDWORKS 78864

AAAAAA-BZ310315


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.