Breederivier gazette 07 04 2015

Page 1

Breederivier

om

ROBERTSON 023 626 6171 MONTAGU 023 614 3332 BONNIEVALE 023 616 2598 McGREGOR 071 502 3517

X1PXEXF9-BZ070415

Year 19 • 7 April 2015 | Tel. 023 626 5212

www.bolandgazette.co.za

In die kollig Die Hoërskool Montagu het onlangs ’n revue, Over the Rainbow, aangebied. Dié produksie, waaraan sowat 180 leerders van gr. 8-12 deelgeneem het, is gebaseer op ’n verskeidenheid sprokiesverhale. Die revue, wat benewens die twee aande wat dit op die planke was ook gratis vir tehuise vir senior burgers opgevoer is, was ’n reuse-sukses.

Sindikaat se slu slenter kom firma duur te staan HILDERINE SCHRÖDER Kubermisdadigers het onlangs sy tentakels tot in Montagu gestrek toe Montagu Dried Fruit in ’n swendelstreek van bykans R1 miljoen besteel is. Dít volg na ’n vermoedelik Nigeriese sindikaat e-posse tussen die maatskappy en sy agent in Australië onderskep het. JP Viljoen, uitvoerende hoof van Montagu Dried Fruit, is steeds verbyster deur die werkswyse wat die boewe gevolg het om hul hande op die maatskappy se geld te kry. Die maatskappy, vertel Viljoen, het onlangs ’n krat pruimedante, teen R1,1 miljoen uit Argentinië bestel, vertel hy. Dié bestelling, sê Viljoen, is oudergewoonte deur hul agent gedoen. Of só het hulle gedink . . . Volgens Viljoen het hul “agent” ’n nuwe bankrekening aan hulle verskaf, maar is daar ’n baie oortuigende verklaring hiervoor gegee en het

hulle dus nie onraad vermoed nie. Hulle het die geld in die betrokke rekening betaal. Dít, sê hy, was die laaste sien. “Ons het eers agtergekom daar is groot fout toe ons agent (dié keer die ware Jakob) ons kontak om te hoor wanneer ons vir die besending pruimedante gaan betaal.” Teen daardie tyd het die geld wat reeds inbetaal is, tussen neus en ore verdwyn. By nadere ondersoek, sê Viljoen, is daar gevind dat kuberkrakers ’n “o” in die agent se e-pos adres met ’n “0” vervang het en só alle korrespondensie tussen hóm en Montagu Dried Fruit onderskep het. “Terwyl ons gedink het ons kommunikeer met ons agent was dit inderwaarheid met die sindikaat. Hulle (die sindikaat) het al die vorige korrespondensie gehad om seker te maak ons vermoed nie onraad tydens die korrespondensie nie,” sê Viljoen. Nie net het die maatskappy die geld verloor wat hy reeds inbetaal het nie, sê Viljoen, maar hy moes ook ’n twee-

Montagu Dried Fruit is ’n swaar finansiële slag toegedien toe hy in ’n swendelstreek van bykans R1 miljoen besteel is. FOTO: HILDERINE SCHRÖDER de keer vir die besending pruimedante betaal. Sedertdien probeer die maatskappy, met die hulp van die polisie se

eenheid vir handelsmisdaad, om die misdadiger(s) vas te trek. Daar is egter min hoop dat dít sal gebeur, sê Viljoen. “Dit is ’n gesiglose sindikaat

wat op ’n uiters professionele wyse te werk gaan.” Hoewel hulle ’n gedeelte van die gesteelde geld kon terugkry, is daar nie veel hoop dat die res ooit gevind sal word nie, sê Viljoen. “Volgens die polisie burger die sindikaat hom in lande regoor onder meer Europa in. Waar begin ’n mens soek? “Die voorval was eintlik ’n belediging vir die besigheid se intelligensie,” sê Viljoen. “Ons voer al 30 jaar produkte in en daar het nog nooit so iets met ons gebeur nie. Die polisie het gesê hulle kan nie glo dat só iets op so ’n klein plekkie soos Montagu gebeur het nie.” Die maatskappy, sê Viljoen, het intussen sy veiligheidsmaatreëls met betrekking tot internetgebruik aansienlik opgeskerp. “Wat met ons gebeur het kan met enigiemand anders ook gebeur. Hierdie ding was baie fyn uitgewerk. Mense moet uiters versigtig wees as hulle sake oor die internet doen. Hierdie mense (die sindikaat) weet wat hulle doen.”

21

99

7 - 12 APRIL 2015 AAAAAA-BZ070415


2

Entertainment - Vermaak

Breederivier Gazette

Dinsdag 7 April 2015

Luna, Gerald in Montagu Music lovers can look forward to a night of great entertainment when two of Stellenbosch’s talented musical exports, Luna Paige and Gerald Clark, will perform at the Old Mission Church in Long Street, Montagu, on Sunday 26 April.

Luna Paige

Here’s the Nu Metro Mountain Mill schedule for 7 to 9 April: ) Ballade vir ’n Enkeling (16 LV): Tuesday 7 to Thursday 9 April 11:45, 14:30, 17:15, 20:00. ) The Insurgent (13) Tuesday and Thursday 17:30, 20:00. ) Home (PG) Tuesday and Thursday 12:00, 14:30. Wednesday 10:00, 12:00, 14:30. ) Fast & Furious (13 LV) Tuesday and Thursday 14:00, 17:00, 20:00. Wednesday 11:00, 14:00, 17:00, 20:00. ) Strikdas (PG) Tuesday and Thursday 12:30, 15:00, 17:30, 19:45. Wednesday 10:00, 12:30, 15:00, 17:30, 19:45. ) Cinderella (PG) Tuesday and Thursday 12:00, 14:30, 17:15, 19:45. Wednesday 09:30, 12:00, 14:30, 17:15, 19:45. Times are subject to change without prior notice. Information: Nu Metro ticket counter in the MountainMillShoppingCentreorwww.numetro.co.za.

This collaboration, The Lovemore Show, is presented by the Montagu Museum and Dassierock Concerts and will kick off at 19:00. Having made their mark as successful solo artists, Luna and Gerald have been performing together since 2011 when they ended up on an unexpected journey across South Africa. The combination proved a hit and left audiences crying out for more. Since then they have both been very active. Luna released her own albums, Storielied and Borders & Beyond, and toured in the Netherlands, while Gerald released his blues album Black Water and travelled to the Ukraine to perform. Now they have joined forces again to work on a new, improved version of their show. For the Montagu leg of the Lovemore Show local trombonist Jannie Hanepoot will be weaving his own magic together with Luna and Gerald. Tickets to the show cost R100, which includes

WOENSDAG 8 APRIL ) WP Bloedskenkkliniek van 16:00-19:00 by die NG Moederkerk-saal, Piet Retiefstraat, Robertson.

ELKE DINSDAG

11 APRIL TOT 24 APRIL

) Die Christelike Afhanklikheidsdiens (CAD) vergader om 19:00 by die Thusong-sentrum. Navrae: 0 082 666 9884 of 023 626 1337.

) 3 Solo’s Kunsuitstalling by die KWV Binnehof, Montagu. Werke van Joshua Miles, Hanna Naude en Beate Joubert sal uitgestal word. Die uitstalling open Saterdag 11 April om 17:00.

ELKE DONDERDAG ) Alkoholiste Anoniem vergader om 19:30 in die Eeufeessaal op Robertson.

EVERY THURSDAY

EERSTE SATERDAG VAN ELKE MAAND

SKAKEL 083 603 1920 023 347 8833 X1PXEK7W-BZ070415

We are overflowing in here and would just love homes of our own.

X1PXEYPW-BZ070415

BLINKWATER 072 021 6829 / 084 214 9118

Veevoer Verspreiders

GROOT MAAT BESTELLINGS WELKOM ONS KAN AFLEWER! • LUSERNPILLE • GOLDEN NUGGET (honde pille) • VARK MEEL

• DUIWEKOS • VERSKEIDENHEID ELITE ALL STAGES DOG FOOD SAAD • GEEL MEEL NOW AVAILABLE • VERSKEIDENHEID • MIELIES R260 vir 25kg • HOENDERKOS KOS PRODUKTE (vir voëls en papegaaie) R100 vir 8kg • IDEAL (honde R400 vir 40kg & katpille) • EN VELE MEER!

blinkwatervoerverspreiders@gmail.com • H/V Barry en Le Roux str (Barry 47) Robertson X1PXEY21-BZ070415

Winelands SPCA Phone us on 023 615 2241 or 083 275 8101

X1PLHLF5-BZ070415

Gerald Clark ing essential: 023 615 1204, 084 205 6166 or info@farmerredbeard.co.za

) Duplicate bridge at 13:30 at Airlies Guesthouse in Bath Street. Enquiries: Tielman de Villiers, 0 023 614 2943.

water boys plumbing cc

a complimentary muscadel. Concert goers are welcome to bring their own bottle of something to drink. Glasses will be provided.

) Teetuin en oggendmark by die Robertsonmuseum se anneks. Gebruik Le Rouxstraatingang. Navrae: 0 023 626 3681.

SECOND THURSDAY OF EACH MONTH ) Montagu Alzheimer’s Support Group meets at 15:00 in the bottom lounge of Huis Uitvlucht, Montagu.

TUESDAY 7 APRIL ) Farmer Redbeard Easter Egg Hunt from 15:00-17:00. R50 per child, R100 per adult. Book-

SATERDAG 18 APRIL ) Oes af-geleentheid ten bate van die Tafelronde-klubfonds vanaf 17:00 by die St Kilda-plaas. Grootskerm TV vir die rugbywedstryd tussen die Stormers en Waratahs. Kaartjies: R150. Beskikbaar tot 10 April by Robertson Wimpy en Strictly Coffee. Navrae: Lucile van Deventer, 0 084 756 1654 of lulia.photography.design@gmail.com.

MONDAY 27 APRIL ) Quiz Night at 1:00 at Mulligans Pub, Montagu. Cost: R20 per person. Reserve your place on 0 023 614 3013.

SATERDAG 2 MEI )D.O.E.P bied aan Limit My Less in die AGSsentrum, Coetzeestraat. Kaartjies: R20 vir volwassenes. Lewer Valleikalender-bydraes by: 0 023 626 5212 of 2 gazette@breede.com.


Dinsdag 7 April 2015

ON FOOT: The Robertson police’s station commander, Col. John Alexander, recently led by example when he led a foot patrol door to door campaign, along with social crime members and sector commanders, in Nkqubela and Bergsig. The officers distributed pamphlets on domestic violence and also gave feedback to complainants regarding their cases.

Polisie vorder in moordsaak HILDERINE SCHRÖDER Die ondersoek na ’n man wat dood op ’n plaas buite Ashton aangetref is, duur steeds voort. Die Gazette het verlede week berig oor dié voorval wat inwoners van die area aan die gons het. Die lyk van Colin Cloete (50) is op 27 Maart tussen wingerde op ’n plaas reg buite Ashton gevind. Volgens AO Sylvester Joseph, polisiewoordvoerder, het Cloete enkele uitwendige beserings gehad, maar dit was in daardie stadium nie duidelik wat tot sy dood gelei het nie. Die uitslag van ’n lykskouing wat verlede week afgehandel is, het egter getoon Cloete is aan inwendige beserings oorlede. “Hy het ’n besering aan sy been gehad wat deur sy klere verskuil was en dus nie met die eerste oogopslag duidelik was nie,” sê Joseph. Die polisie ondersoek ’n saak van moord. Cloete het glo kort voor sy dood tamaties op ’n buurplaas gaan pluk, maar, het die Gazette verneem, hy het nie vooraf toestemming hiervoor gehad nie. Die presiese gebeure wat tot Cloete se dood gelei het is in hierdie stadium steeds onduidelik, maar volgens getuies is hy deur die eienaar van die plaas waar hy die tamaties gaan pluk het, gekonfronteer. Hy is na bewering deur meer as een persoon aangerand, maar die polisie kon nog nie dié bewering staaf nie. Intussen is die saak van poging tot moord wat verband hou met ’n tweede man wat glo op dieselfde plaas aangerand is, Cedras Prins (51), ná ’n klag van aanranding met die opset om ernstig te beseer gewysig. Prins, wat glo saam met Cloete gaan tamaties pluk het, is na bewering aangerand en hy is glo ook in die been geskiet. Hy het egter daarin geslaag om van sy vermeende aanvallers weg te kom. Volgens Joseph, is daar intussen beslag gelê op ’n vuurwapen. Dít na daar glo voor Cloete se dood op hom geskiet is. Die wapen is reeds weggestuur vir ballistiese toetse. Niemand is nog in verband met die betrokke voorvalle in hegtenis geneem nie. Joseph doen ’n beroep op enige getuies om die polisie by 023 615 8120 te kontak. Alle inligting sal vertroulik hanteer word.

News - Nuus

Breederivier Gazette

3


4

News - Nuus

Breederivier Gazette

Dinsdag 7 April 2015

Begroting is pro-mense en pro-dienslewering ESTELLE VOSLOO Die Wes-Kaapse minster van finansies, dr. Ivan Meyer, se begrotingsrede vir die 2015– ’16 finansiële jaar is, volgens Meyer, “promense, pro-belegging, pro die armes en prodienslewering.” Die R5,3 biljoen wat in die Wes-Kaapse begroting aan die Kaapse Wynland-distrik toegewys is, se gebruik sal fokus op die daarstelling van effektiewe en verbeterde openbare infrastruktuur, wat onder meer ekonomiese ontwikkeling, werkskepping en sosio-ekonomiese kwessies sal aanspreek. In kort sal R383 miljoen aan skole-infrastruktuur spandeer word, R218 miljoen is vir die opgradering en verbetering van gesondheids-

dienste toegewys, terwyl R2,2 biljoen vir vervoerinfrastruktuur bestem is. ’n Verdere R54 miljoen is aan verbeterde infrastruktuur vir openbare werke belowe, terwyl R630 miljoen in die komende finansiële jaar aan behuising spandeer sal word. Verder sal daar, volgens Meyer, baie aandag gegee word aan innoverende Wes-Kaapse regeringsinisiatiewe wat voordele vir armes inhou. Een van dié inisiatiewe is gerig op ’n vennootskap tussen die regering en aktiewe gemeenskapslede vir die beveiliging en opgradering van armer gemeenskappe in die Wes-Kaap. Nóg projekte sluit in die verbetering van toegang tot staatsdienste vir armes, die fasilitering van gemeenskapsbetrokkenheid en projekte om werkloses se vaardighede op te skerp en só hul kanse op indiensneming te verbeter.

GELEENTHEDE MET MUSIEK: Ad libitum bied vir oud en jonk onderrig in ’n wye verskeidenheid musiekinstrumente waaronder hout- en koperblaasinstrumente, kitaar, klavier en slaginstrumente. Hierdie klasse is ’n goeie aanvulling as buitemuurse aktiwiteit vir dié leerders wat nie in sport belangstel nie. Die musiekskool behartig ook die afrigting van die Langeberg-koor. Afrigting is van hoogstaande gehalte en verskeie optredes is al gehou by onder meer die Montagu-kunstefees en Kunstekaapteater. Oudisies is tans ook oop vir enige belangstellende. Sien Ad libitum se advertensie vir meer inligting.

GET IN SHAPE: Club Activ has plenty to offer to young and old. This holiday is a good beginning to start getting fit or into shape. Club Activ offers, among others, free unlimited Wi-Fi, as well as cardio classes that include Zumba, Taebo and spinning in a private environment, weight-lifting, a super circuit and personal trainers. Join now and start your journey to good health. Contract details available.

CONTRACTS

1 month contract: R279.95 p/m 3 month contract: R229.95 p/m 6 month contract: R199.95 p/m 12 month contract: R169.95 p/m

Off-peak special: R99.95 pm for a 12 month membership only. Training hours are restricted from 09:00 to 14:00 - Mondays to Fridays only.

Die Wes-Kaapse minsister van finansies, dr. Ivan Meyer, het tydens sy begrotingsrede bevestig dat die Kaapse Wynland-distrik R5,3 biljoen van die Wes-Kaapse regering sal ontvang.

School children, pensioners, police, paramedic, firemen and correctional officers pay: 1 month contract: R279.95 p/m 3 month contract: R159.95 p/m Joining fee: 6 month contract: R149.95 p/m R200 12 month contract: R129.95 p/m

NUWE PRETBESTEMMING: Wacky Golf, ’n minigholfbaan waarvoor inwoners al maande in spanning wag, is nou oop. Die baan het ’n natuurlike aanslag en skep met sy organiese ontwerp die gevoel van ’n regte gholfbaan. Die baan het ’n uitdagende ontwerp met ’n gemiddelde moeilikheidsgraad wat verseker dat ’n kolhou bykans onmoontlik is, maar dat oud en jonk, amateur of ervare speler, dit steeds terdeë sal geniet. Die eienaar, Corné le Roux, nooi almal, oud en jonk, na dié bestemming vir die hele familie, ’n pragtige kwekery en vermaak.

47b Church Street, Robertson (behind Sheet Street) • Tel: 023 626 4706 Cell: 071 372 5692 X1PXEYLR-BZ070415

’n Merkwaarige tuin ondervinding. Die Familie Besigheid wat bestaan sedert 1994.

Garden Centre Tuinsentrum

• Wye reeks sierstruike en - bome • Vrugtebome • Rose, Blomplantjies en Saailinge • Bonzai’s • Vetplante en Kaktusse • Plastiek-, Klei-, en Sementpotte

• Trap- en Plaveistene • Beeldhouwerk • NOU OOK! ‘n Wacky PUTT-PUTT Baan. • Opwindende Speelpark: Klimmuur, Springkasteel, klimraam en swaaie.

Visit us for the best quality and range of plants at amazing prices. A Destination for the whole family!

Voortrekkerweg 9, Robertson | Tel: 0236262584 | Epos: gardenfun@telkomsa.net X1PX2L1E-BZ070415

X1PXVBUW-BZ070415


Dinsdag 7 April 2015

Letters - Briewe

Breederivier Gazette

We should serve those around us Geagte Adendorff-familie Ek groet u in die dierbare naam van onse Hemelse Vader. Alle dank aan Iris, Beatrice en Paula, van Robertson, asook hul suster, Ounie, van Grassy Park, met die bystand aan u suster, Wena, wat nie so gesond is nie. Hul suster word nie ’n oomblik alleen gelaat nie. Ek het nie genoeg woorde om te verduidelik nie. Al die dank, lof en eer word u toegewens van nou af tot in ewigheid. Do what is right in the Lord’s sight so that it may go well with you. When someone shows a kindness, it always seems to me that that is the way God up in heaven would like us all to be, for when we bring some pleasure to another human heart we have followed in His footsteps and we’ve had a little part in serving Him who loves us. I’m sure that in serving those around us, we serve and please Him too.

Also at HYPERMARKETS PnP Topside or Silverside Roast

BEST BUY

65

R

3695

Per kg

54

PnP Ultimate Boerewors or Halaal Ultimate Boerewors Per kg

Dorp moet saam dwelms beveg

MARCHELL KLAASTEN, Robertson

County Fair Fresh Chicken Party Braaipack Per kg

R

ELIZABETH LOUW, Robertson

Volgens die Suid-Afrikaanse Nasionale Raad vir Alkoholisme en Afhanklikheid van Verdowingsmiddels (Sanca) het die gemiddelde ouderdomsperk van jeugdiges wat dwelms gebruik in die laaste jare geval vanaf 17 jaar na 14 jaar en dat so jonk as 10-jariges gebruik word om dwelms te vervoer of te verkoop. Hierdie statistieke is onrusbarend. Ons bly in ’n rustige dorp waar almal onder die indruk is dat hierdie dinge nie hier by ons gebeur nie. Volgens die dwelmstatistieke word hier daagliks mense met tik en dwelms gevang deur die polisie en die oortreders is kinders. Woon die hof eendag by om ’n prentjie te kry. Dit is ’n baie hartseer storie as ouers wat nog nooit by misdaad betrokke was nie in die hof saam met hul kinders moet verskyn wat die indruk skep húlle is die misdadigers. En bewaar daardie ouers wie se kinders niks verkeerd kan doen nie. Ons as ouers het ’n verantwoordelikheid om vir ons kinders die nodige leiding en opvoeding te verskaf. Hierdie probleem begin ons almal raak, want een of ander tyd gaan die kinders begin steel, roof en inbreek om geld te kry vir dwelms. Kyk om julle in hierdie rustige dorp, jou vriende, ouers, grootouers, familie, almal van ons het ’n dwelmverslaafde. Ons maak ons oë toe omdat ons nie wil betrokke raak of mense wil ontstel nie, so ons laat die dinge gebeur in my area. Dit walg my om te sien hoe die dwelmhandelaars met verskillende voertuie ry, geld rondgooi en nog die vermetelheid het om vry rond te beweeg asof almal hul moet beny. Húlle wat ons kinders of ouers misbruik deur hul met geld te om te koop en hul gewete so te stil. Ons almal kan ’n plan maak om hierdie persone te beveg, óf hulle toelaat om die dorp tot ’n val te bring. The Englishman said the choice is your’s. Baie min mense het die geleentheid om die verlede te buig, maar elkeen van ons kan werk om ’n klein gedeelte daarvan te verbeter en saam kan ons die geskiedenis van hierdie dorp skryf.

FRESH

Selected products on this page have been styled for photography

3490

15

R

PnP Golden Delicious Apples 1.5kg

Sea Harvest Hake Medallions 450g

CELEBRATE

SA’s 21st

39

R

BUY ANY 2 FOR

Flora Fat Spread Assorted 500g Tub

WITH PRICES THAT WILL HAVE YOU DANCING IN THE AISLES

850

Fatti’s & Moni’s Macaroni or Spaghetti 500g Each

7

40

3290

18

90

Koo Baked Beans in Tomato Sauce 410g

Bokomo Weet-Bix 900g

1990

Jungle Crunchalots Chocolate or Honey 375g Each

7290

Nescafé Gold 200g Jar

Crosse & Blackwell Mayonnaise or Salad Cream Assorted 750g-790g Each

+ ) ’n Soetwyn aan die Robertson Toerismeburo. Ons het nou al op twee verskillende tye baie vriendelike diens van dié mooi dames gekry. Hulle is meer as behulpsaam en gaan daardie ekstra myl om te help met raad. We believe in praising good service, hence this note. May these ladies continue to be good ambassadors for Robertson! Mervyn en Pam Stemmett, Somerset West. ) ’n Groot suurpruim (balk) vir Plumb R62 wat nie sy rekeninge betyds kan betaal nie; ’n klein (splinter) vir dié wat nie vir Plumb R62 betaal nie.

BUY ANY 3 FOR

25

50

Cadbury Dairy Milk Chocolate Slab Assorted 80g (Excluding Bubbly)

BUY BOTH FOR

19

90

Bakers Eet-Sum-Mor and Tennis Biscuits Assorted 200g

7490

PnP 2 Ply White Toilet Tissue 18s

PRICES VALID 7- 12 APRIL 2015 AT PICK N PAY SUPERMARKETS AND HYPERMARKETS IN WESTERN CAPE

Excluding Beaufort West, George, Jeffreys Bay, Knysna, Mossel Bay, Oudtshoorn, Plettenberg Bay, Camps Bay, Express, Franschhoek Daily and Pick n Pay Local stores. Buy-aid cards not accepted at Strand Street. Promotional stocks are limited. Prices include VAT, where applicable. smart shopper terms and conditions apply. No traders. E&OE. Selected products may not be available at all stores. Visit www.picknpay.co.za, or call 0800 11 22 88. Cellphone rates apply.

Omo Auto Washing Powder 2kg Flexi Bag, Liquid Detergent 1.5 Litre or Ultra Concentrated Liquid 900ml Each

4390

Buy aid WELCOME OUT OF CASH? Spend your points

Switch points to cash back on your card at the kiosk or on the Pick n Pay Mobile App Terms and conditions apply.

1191781_390x198

5


6

General - Algemeen

Breederivier Gazette

DANKBETUIGINGS

DIENSTE

VOERTUIE

2420

1020

BEDANKING Graag wil die Oorspronklike Gospels mannekoor graag die kore wat opgetree het asook die gemeenskap bedank wat hul ondersteun het met hul Sangmiddag.

Dinsdag 7 April 2015

VOERTUIE GESOEK OM TE KOOP 3075

AANBOD AAN BAKKIE EN MOTOR eienaars. Lopend en nie-Lopende voertuie welkom. Kontak/SMS/Pcm/Whatsapp 084 844 0000.

* Persoonlike- en huishoudelikeversekering * Besigheidsversekering * AgriKorttermynversekering

Tel: 023 626 6818

Ons waardeer jul ondersteuning opreg! AAAAAA-BZ070415

SENIOR BURGERS BYEEN: Die Age in Action groep vir senior burgers het onlangs sy jaarlikse streeksvergadering op Robertson gehou. Die gasspreker was pastoor Martin Jansen van Robertson. Die tema van die geleentheid was “Geestelike leierskap”. Die Schoongezicht Dienssentrum bedank Henry Jansen (onderburgemeester van die Kaapse Wynland Distriksmunisipaliteit) wat die hoofborg was.

Makelaar ABRIE SENEKAL

Bemarkings Assistent CARINA BURGER

U GEMOEDSRUS …IS ONS PASSIE Lisensie nr. 34909 AAAAAA-BZ070415

LANGEBERG MUNISIPALITEIT VOORGESTELDE VERGUNNINGSGEBRUIK EN AFWYKING: GEDEELTE 2 VAN DIE PLAAS RHEBOKS VLAKTE NR 45, MONTAGU (SIMONSKLOOF) Kennis geskied hiermee ingevolge die skemaregulasies uitgevaardig ingevolge Artikel 8 van die Ordonnansie op Grondgebruikbeplanning, 15 van 1985 (PK 1048 van 1988) dat ‘n aansoek om vergunningsgebruik en afwyking soos hieronder uiteengesit by die Raad voorgelê gaan word en dat dit gedurende kantoorure ter insae lê by die Departement Stadsbeplanning (Montagu) te Piet Retiefstraat 3, Montagu. Nadere besonderhede is gedurende kantoorure by Jack van Zyl (023 - 614 8000) beskikbaar. Aansoeker Eiendomme Eienaars Grootte Ligging Voorstel

::::::-

Huidige sonering

:-

TPS Grondgebruik Beplanners Gedeelte 2 van die Plaas Rheboks Vlakte Nr 45, Montagu Martin Wohlfarther 1955.7373ha ±41km Noord-Wes van Montagu Vergunningsgebruik & Afwyking: 5 Addisionele Wonings (3 bestaande gastehuise, 1 nuwe gastehuis & 1 woning vir plaasbestuurder) en 1 kampeerterrein (5 - 8 staanplekke) Landbousone I

Skriftelike, regsgeldige en goed gemotiveerde besware/kommentaar, indien enige, kan by die ondergemelde adres of enige van die Langeberg munisipale kantore ingedien word voor of op 8 Mei 2015. ‘n Persoon wat nie kan skryf nie kan gedurende kantoorure na bogenoemde Montagu kantoor kom waar ‘n personeellid van die Munisipaliteit, daardie persoon sal help om die persoon se kommentaar of vertoë af te skryf. Geen laat besware sal oorweeg word nie. LANGEBERG MUNICIPALITY PROPOSED CONSENT USE AND DEPARTURE: PORTION 2 OF THE FARM RHEBOKS VLAKTE NO 45, MONTAGU (SIMONSKLOOF) In terms of the Scheme regulations promulgated in terms of Section 8 of the Land Use Planning Ordinance, 15 of 1985 (PN 1048 of 1988), notice is hereby given that an application has been received for a consent use and departure as set out below. This application is to be submitted to Council and will be available for scrutiny at the Town Planning Department (Montagu) at 3 Piet Retief Street, Montagu. Further details are obtainable from Jack van Zyl (023 - 614 8000) during office hours. Applicant Properties Owners Size Locality Proposal

::::::-

Existing zoning

:-

TPS Land Use Planners Portion 2 of the Farm Rheboks Vlakte No 45, Montagu Martin Wohlfarter 1955.7373ha ±41km North-West of Montagu Consent use and Departure : 5 Additional Dwelling Units (3 existing guest cottages, 1 new guest cottage & 1 dwelling unit for farm manager) and 1 camping site (5 – 8 stands) Agricultural zone I

Written, legal and fully motivated objections/comments, if any, against the application must be lodged in writing with the undersigned or at any Langeberg municipal office on or before 8 May 2015. Any person who cannot write may come to the Montagu office during office hours where a staff member of the municipality, will assist that person to transcribe that person’s comments or representations. Late objections will not be considered. SA MOKWENI MUNICIPAL MANAGER/ MUNISIPALE BESTUURDER Municipal Office/ Langeberg Munispaliteit Kennisgewing nr / Notice no:- MK 35/2015

Private Bag X2/ Privaatsak X2 ASHTON 6715 GGGGGG-BZ070415

ESTATE MANAGER TENDER SILWERSTRAND

FINANCE & ADMINISTRATION TENDER SILWERSTRAND

The Silwerstrand Estate Board of Trustees invites ESTATE MANAGERS to submit tenders to render the Estate Manager services of the estate (both Golf Estate and Village) for the period 1 June 2015 – 31 May 2018. Full specifications are included in the tender document that can be requested from the managing agent at info@silwerstrand.co.za. Tenders need to be submitted by Friday, 17 April 2015 at 17h00 to the managing agent via e-mail. The Board of Trustees will invite short listed tenders to do a presentation to the Board of Trustees. Please be available to do a presentation to the board on Thursday, 23 April 2015.

The Silwerstrand Estate Board of Trustees invites companies or individuals to submit tenders to render the Finance & Administration services of the estate (both Golf Estate and Village) for the period 1 July 2015 – 30 June 2018. Full specifications are included in the tender document that can be requested from the managing agent at info@silwerstrand.co.za . Tenders need to be submitted by Friday, 17 April 2015 at 17h00 to the Trustees via e-mail. The Board of Trustees will invite short listed tenders to do a presentation to the Board of Trustees. Please be available to do a presentation to the board on Thursday, 23 April 2015.

X1PXEKHA-BZ070415

X1PXEKH9-BZ070415


Dinsdag 7 April 2015

Schools - Skole

KIMBERLEY TOE! Die VCSV van Laerskool Dagbreek vertrek vandag (7 April) na Kimberley vir ’n nasionale kamp. Die skool bedank almal wat dié geleentheid vir die leerders moontlik gemaak het.

Breederivier Gazette

7

KRIEKET: Mayin Kuhn, Hayden Meyer, John Broodryk, Furlo Uithaler en Ganesh Padiachy (afwesig toe die foto geneem is), almal leerders aan die Hoërskool Bonnievale, is in Noord-Boland-krieketspanne opgeneem.

Gratis 2de bril Promosie

Kry ‘n tweede paar afstand, lees of sonbril GRATIS met die aankoop van ‘n voorskrif bril* *Terme & voorwaardes geld.

Sien die Verskil... See the difference... Route 62 Centre (Spar Centre), Piet Retief straat, Robertson t 023 626 3803/5 e robertson@biermangroup.co.za 50 Bath street, Montagu t 023 614 2011 e montagu@biermangroup.co.za Swellen Mark Shopping Centre, Voortrek straat, Swellendam t 028 514 2726 e swellendam@biermangroup.co.za Besoek ons webtuiste: www.biermangroup.co.za

UITSTAPPIE: Tien van die Hoërskool Robertson se gr. 11-leerders het onlangs die voorreg gehad om ’n opvoering van hul voorgeskrewe boek vir Afrikaans, Vaselinetjie, by die Woordfees op Stellenbosch by te woon. Die leerders het die vertoning terdeë geniet en selfs ná die tyd vir Vaselinetjie (Andrea Streso) en Texan (Dawid Louw) ontmoet.

FANCY FOOTWORK: These dancers, learners at Robertson Primary School, received their Western Province colours for dancing. They are (not in order) Melanie Viljoen, Danielle Götze, Anje Marais, Jenna Robinson, Isabelle Best, Marietjie Visser, Minke Cloete, Melissa van Zyl, Carli Prins, Klarissa Scheepers and Abigail Fourie.

Aanvaar alle mediese skemas Ons aanvaar alle mediese fondse! Deel van Discovery Netwerk met 20% afslag vir Discovery lede. Veskeie betaal opsies beskikbaar! X1PXEX2R-BZ070415

BELANGRIKE KENNISGEWING DIE DEPARTEMENT VAN GEMEENSKAPSVEILIGHEID NOOI GODSDIENSTIGE ORGANISASIES UIT OM AANSOEK TE DOEN OM BEFONDSING VIR VEILIGHEIDSBEVORDERINGSPROGRAMME VIR DIE JEUG TYDENS DIE JUNIE- EN DESEMBER-SKOOLVAKANSIES Die Departement van Gemeenskapsveiligheid nooi godsdienstige organisasies (geregistreerde OSW’s) uit om voorstelle in te dien vir veiligheidsbevorderingsprogramme vir jeug wat in gebiede met hoë misdaadsyfers woon. Die Department onderneem om hierdie aktiwiteite te ondersteun teen ’n tarief van tot R50 per dag per deelnemer. Die enigste voorwaarde is dat hierdie aktiwiteite ten minste 8 uur per programdag in beslag moet neem en ten minste een maaltyd moet elke programdag aan elke deelnemer voorsien word. Aansoeke moet op die voorgeskrewe aansoekvorm ingedien word en vergesel word van ’n PowerPointaanbieding (maksimum 5 skyfies). Hierdie aanbieding moet jou organisasie, sy prestasies tot dusver in gemeenskapsveiligheid, die program wat jy beplan, programdoelwitte, ’n begroting en ’n gedetaileerde skedule van voorgestelde aktiwiteite bekendstel. Aansoekers moet hul voorstelle voorlê by ’n Departementele Evalueringspaneel-vergadering. Die Departement mag versoek dat aansoekers deelneem aan verdere veiligheidsbevorderingsaktiwiteite. Organisasies wat daarin belangstel om veiligheidsbevorderingsaktiwiteite te fasiliteer tydens die Junie- en Desembervakansies moet ’n aparte aansoek voltooi op die voorgeskrewe vorm vir elke tydperk. Aansoeke word ingewag vir die volgende: • •

Junie-skoolvakansie, 27 Junie – 19 Julie 2015. Desember-skoolvakansie, 10 Desember 2015 – 10 Januarie 2016.

Aansoekvorms kan afgelaai word by: http://www.westerncape.gov.za/dept/community-safety. Die program word geïmplementeer in hoë-prioriteit gemeenskappe. Hierdie gebiede is: Nyanga, Gugulethu, Khayelitsha, Mitchells Plain, Atlantis, Elsiesrivier, Kraaifontein, Manenberg, Belhar, Ravensmead, Wesbank, Delft, Retreat, Dysselsdorp, Vredenburg, Malmesbury, Villiersdorp, Paarl-Oost, Zwelethemba in Worcester, De Doorns, Touwsrivier, Laingsburg, Prins Albert, Hermanus, Kleinmond, Stanford, Heidelberg, Albertinia, Riversdale, Clanwilliam, Citrusdal, Paarl-Oost (Smartie-Town en Chicago) Stellenbosch, Macassar, Strand en Lwandle/Nomzamo. Aansoeke vir veiligheidsprogramme vir jeug wat in ander gebiede woon, sal op meriete beoordeel word.

SUIKERSOET BEDERF: Die kleingoed by die Vrolike Vinkies en Anne Fredericks crèches het onlangs ’n heerlike verrassing gekry toe die burgemeester van die Langeberg-munisipaliteit, Diana Gagiano, saam met raadslid Eva Turner hulle met Paaseiers bederf het.

Aansoeke vir befondsing vir die Junie-skoolvakansie moet nie later as Dinsdag 15 April 2015 ingedien word nie. Aansoeke vir die Desember/Januarie-vakansie moet nie later as 31 Julie 2015 ingedien word nie. Tree asseblief in verbinding met Amelia Pieterse by 021 483 3971 of Amelia.Pieterse@westerncape.gov.za indien u enige navrae het.

12047M/A


Breederivier

Year 19 • 7 April 2015 | Tel. 023 626 5212

GHOLFDAG: Die Montagu Preprimêre Skool het onlangs ’n baie suksesvolle gholfdag aangebied. Die hoofborg van die dag was Quariga Grondverskuiwers. Van links is Jaco Erasmus, Henk Erasmus en Eon Erasmus.

Die ouer garde van oraloor het onlangs op Montagu teen mekaar kragte gemeet in onder meer aartappel-skil.

Ouer garde wys hulle het nog baie woema

Die natgat is deur Wessel Fourie van Wessel Fourie Vervoer geborg. Hier skink hy ’n ietsie vir Pieter Bekker wat ’n perfekte gelukhou geslaan het.

Sowat 600 ouer persone van heinde en verre het onlangs by ’n sportdag op Montagu bewys dat hulle nog sommer baie woema het.

Die geleentheid het in die King Edward-stadion plaasgevind, met altesaam 22 dienssentrums van onder meer Hermanus, Grabouw, Elim, Botrivier, Bredasdorp, Stanford, Barrydale, Swellendam asook Ashton, Zolani, Robertson en Montagu wat die beste voetjie voor gesit het. Die geleentheid is deur die Spring Roses Dienssentrum vir ouer persone aangebied. Dié sentrum het die geleentheid ook sowat tien jaar gelede aangebied. Benewens die deelnemers, is die geleentheid ook deur die Wes-

Wall Tech

Elegant low sheen wall paint

Kaapse direkteur van die groep Age in Action, Irene Snell-Caroll, asook deur Marcel van Dyk, die maatskaplike werker verantwoordelik vir die dag se reëlings, bygewoon. Onder die items waarin die deelnemers kragte gemeet het was 100 m hardloop, 400 m aflos en toutrek. Daar was ook verskeie aktiwiteite wat deelnemers en toeskouers laat skater het soos die eier-en-lepel aflos, sakresies, aantrekresies en kussing-tussen-die-bene-loop. Vir die verswaktes en rolstoelgebondes was daar kierieloop, rolstoelstoot, aartappel-skil en kers-doodblaas. Die organiseerders bedank al die borge wat bygedra het tot die sukses van die geleentheid.

Vir Duram se volledige reeks verwe besoek ons vandag

Classic Matt

Luxurious smooth matt wall paint

Texture Wall Durable ne textured wall paint

Satin Touch Elegant medium sheen wall paint

Living is easy with Duram Like us on

Facebook

Tel: 023 347 3987 / 023 342 6581 / 023 342 1029 AAAAAA-BZ070415


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.