Worcester Standard Edition 19.01.12.pdf

Page 21

22

EIENDOMME

STANDARD 19 JANUARIE 2012

OM HIER TE ADVERTEER SKAKEL 023 347 0968

BREEDE EIENDOMME

Familiewoning met volop ruimte HIERDIE week se toonhuis van Seeff Eiendomme is ’n baie netjiese familie­ woning uitstekend geleë in Panorama en met praguitsigte oor die berge. Dié drieslaapkamerhuis met twee badkamers het ruim oopplanleefareas wat ’n sit­, eet­, familie­ en braaikamer insluit. Die leefareas het almal gelamineerde

houtvloere. Die woning bied ook twee buitekamers, aparte waskamer en ’n groot swembad met mooi tuin. Die dub­ belmotorhuis het direkte toegang tot die huis. Die huis is ook goed beveilig met diefwering en ’n alarmstelsel. Die eien­ dom word bemark vir R1 580 000. Vir meer inligting of besigtiging, bel Barbara Kriel by 0 084 517 6478.


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.