Worcester Standard Edition 19.01.12.pdf

Page 16

16

NUUS

STANDARD 19 JANUARIE 2012

Wie gaan vanjaar die kroon dra? VEERTIEN van die Vallei se mooiste vroue sit Vrydag (20 Januarie) by die Pietman Hugosaal hul beste gepedi­ kuurde voet voor om as Skoukonin­ gin 2012 gekroon te word.

Die 14 finaliste is gekies uit 31 in­ skrywings by wyse van onderhoude wat 10 Januarie by die Golden Valley Casi­ no gehou is. Vanjaar se skoukoninginpryse ter

waarde van meer as R40 000 sluit in koopbewyse van Mountain Mill en De Jagers, ’n sonbril van Spec Savers, ju­ wele van Beauty by Jess, parfuum van Quénets Apteek en ’n fotosessie van

Abri Bothma, RVB­velreeksprodukte van b&J, ’n spa­dag by Beauty by Jess, GHD van A Head en haarsorg deur The Hair Salon, ’n bromponie en valhelm van Bike Boutique en Bike Tech, ’n no­

tebook van Computer Mania en modem van Autopage. Kaartjies beloop R200 per paartjie. Drag is streng formeel en verrigtinge vir die aand begin stiptelik om 18:30.

Carien Kruger, geborg deur The Golden Val­ ley Casino.

Azele van Dyk, geborg deur Sasko

Anine van Rensburg, geborg deur Viljoens Juweliers

Anika Venter, geborg deur Autozone

Alicia Bredenham, ge­ borg deur Worcester Nissan

Megan van Dyk, ge­ borg deur OK Foods

Rache Stofberg, ge­ borg deur Audensberg Toyota

Daylynn Zimri, geborg deur Standard

Zanelle Lategan, ge­ borg deur Exotics

Janine Schreuder, ge­ borg deur Hippo

Shanice Lakay, geborg deur APL Cartons

Lande Cronje, geborg deur The Golden Valley Casino.

Stacy Lucas, geborg deur Golden Valley

Dalene Oosthuizen ge­ borg deur Chrisma Slaghuis


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.