Tygerburger Parow 28 Maart 2012

Page 24

TygerBurger Parow Bladsy 26

Nuus/News

Woensdag 28 Maart 2012

Feasting on Human Rights Day The Feast of the Grape, held on Human Rights Day, saw locals enjoying a host of wines from lo­ cal farms, along with sunshine and activities for all ages. Tyger­ Burger photographer, Carina Roux, was there.

Right: Enjoying some delicious wine at Diemersdal Wine Estate are (from left) Kristine Grobler, Bernice and Francois van Eck, all from Durbanvil­ le, and Andrew Grobler from Monte Vista. Below: Nicol de Villiers and Zané Pretorius from Durbanville dressed up in their 60s gear for the Feast of the Grape festivities at Klein Room­ boom Wine Farm.

Donnay Kotze (16 months) from Durban­ ville enjoyed decorating her cupcake un­ der the watchful eye of her mother, Desi­ ree, at Altydgedacht.

Here at Altydgedacht during the Feast of the Grape are (from left) Helene van Zyl, Marlize and Gustav Bothma, all from Durban­ ville.

AANSOEKE OM HULPTOELAES VIR 2012/2013: STADSGESONDHEID Die Stad Kaapstad se gesondheidsdepartement wag aansoeke om befondsing in van nieregeringsorganisasies wat dienste lewer vir die geïntegreerde bestuur van kindersiektes in die gemeenskap in die Tygerberg-subdistrik. Die befondsingsprogram is ter ondersteuning van die Stad se strategiese prioriteite wat insluit gedeelde ekonomiese groei en ontwikkeling, gesondheid, maatskaplikeen menslikekapitaalontwikkeling en -vennootskappe. As u projekte ook opleiding en ontwikkeling behels, sal dit u aansoek versterk.

Barry en Ronelle Nel van De Tyger in Parow is hier aan die wyn proe by die Fees van die Druif­vie­ ringe op Klein Roosboom. Foto: Carina Roux

Die voorlegging moet op die volgende aspekte gegrond wees: • •

Moeder- en kindergesondheid Gesondheidsopvoeding en -bevordering in gemeenskappe (MIV/TB, inenting, groeimonitering, diarree en reproduktiewe gesondheid)

Alle aansoekers moet oor ‘n bewese werkgeskiedenis beskik, en realisties wees wanneer hulle hul begrotings opstel aangesien befondsing beperk is. Begrotings moet dus op ‘n projekgrondslag voorgelê word. Aansoekers moet as nieregeringsorganisasies geregistreer wees (NWO, NRO, artikel 21, trust, ens.). Organisasies moet let op ons hulptoelaebeleid wat op versoek beskikbaar is. Steundokumente moet die NWO-sertifikaat en bewys van bankbesonderhede insluit. Alle dokumente moet gesertifiseer word. Aansoekers moet die voorgeskrewe aansoekvorm gebruik wat by ons kantoor in Alexandraweg 78, Parow of op www.capetown.gov.za beskikbaar is. Die oorspronklike vorm moet ingedien word – geen fotokopieë, fakse of e-posse sal aanvaar word nie. Voltooide aansoekvorms moet per hand by die bostaande adres afgelewer word teen nie later nie as 16:00 op Maandag 30 April 2012. Vir verdere inligting skakel Gillian Dick by tel 021 938 8247. ACHMAT EBRAHIM STADSBESTUURDER 43/2012

Sharon Rix, Riana Swanepoel en Michelle Koen, almal van Durbanville, het die vrugte van die oes terdeë op Klein Roosboom geniet.


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.