PE Express 10-04-13.pdf

Page 5

PE EXPRESS | WEDNESDAY 10 APRIL 2013

NEWS 5

‘Rystoele kan lewens verander’ BETTIE GILIOMEE

die APD se werkswinkels in Patersonweg geskenk word. Deelnemers moet R5 000 skenk om aan die projek deel te neem. Hulle moet minstens vier uur in ’n rystoel deurbring en verskeie praktiese take verrig, soos om winkelsentrums te besoek. Die APD hoop dat minstens 20 mense per keer sal deelneem op elk van die vyf Woensdae in Mei. Een van die oogmerke van die projek is om mense bewus te maak van die toeganklikheid van geboue en dienste vir gestremdes. Die Burger en die gemeenskapskoerant Port Elizabeth Express is mediaborge. Spar Oos-Kaap is vanjaar die hoof-naamborg van die Wheelchair Wednesday-projek. Vir meer besonderhede, kontak die geldinsamelingsbestuurder by die APD, Willie Bosch, by 0 041 484 5426 of stuur ’n e-pos na willie.bosch@apdnmb.org.za.

DEUR net vier uur in ’n rystoel deur te bring kan jy iemand se lewe verander. Dit is die boodskap wat die Vereniging vir Liggaamlik Gestremdes (APD) in die Baai wil oordra om plaaslike sakelui te oorreed om aan hul tweede jaarlikse Wheelchair Wednesday-projek in Mei deel te neem. Die Wheelchair Wednesday-projek bied ’n geleentheid vir sakelui, bekendes en sportpersoonlikhede om ’n dag in die lewe van ’n liggaamlik gestremde persoon te ervaar en só geld vir die vereniging in te samel. Vanjaar se projek is verlede Woensdag van stapel gestuur met die bekende oudkrieketspeler Clive Rice die gasspreker. Verlede jaar het die APD 50 rystoele aan behoeftiges oorhandig, en R302 000 vir die APD-dagsorgsentrum in Motherwell ingesamel. Volgens Brian Bezuidenhout, APD se direkteur in die Baai, is vanjaar se mikpunt 100 rystoele en enige oorblywende geld sal na

•DEBT CONSOLIDATION• •BOND SWITCHES• •HOME IMPROVEMENTS• •NEW HOMW LOANS• •USE IT FOR ANYTHING• Repayments example (any amount available)

R50 000

example

R402.31

R150 000

example

R1153.37

R500 000

example

R4023.11

INTEREST RATES AND LOAN TERM SUBJECT TO BANKS APPROVAL MINIMUM 3 MONTHS TO MAXIMUM 30 YEARS TO SETTLE.

0861 111 764

www.fsbond.co.za•info@fsbond.co.za

Consolidate and SAVE

1C4RATK38-100413-PX-mfsbar-loans

S u p e r m a r k e t s

Specials Valid From 10TH - 16TH APRIL

7 CONSTITUTION ROAD, UITENHAGE 041 922 4445

SASKO WHITE BREAD FLOUR/ CAKE FLOUR 1x10kg

R58.99/R63.99 AFRI-TASTE BOEREWORS PER/KG

R32.99

CREMORA COFFEE CREAMER 1x1kg

108 DURBAN ROAD, KORSTEN 041 451 1911

EC WHITE SUGAR

10kg R72.99 2.5kg R19.49 2kg R15.99

8 POSWA STREET, KWA-NOBHULE UITENHAGE 041 977 1836

10 GIBBON STREET UITENHAGE 041 922 4855

CASA MIA MARIE/ LEMON CREAMS 1x150g

CADBURY SLABS (ALL VARIANTS) 1x90g

SEAFARE/SEA PRIDE PILCHARDS 1x425g

KOO BAKED BEANS 1x410g

R29.99

R9.99

R5.99

R26.99 R6.99

EVERFRESH LONGLIFE MILK 1x1lt

R2.29 R7.89 R7.99

AFRI-TASTE STEWING BEEF PER/KG

O'YA ELEGANT CHEWS 1x100's

FRISCO COFFEE

750g R49.99 250g R22.99 100g R10.99

SPARKLE COOLDRINK (ALL VARIANTS) 1x2lt

R6.49

COLGATE/ AQUAFRESH TOOTHPASTE 1x125ml

RONI PASTA (ALL VARIANTS) 1x500g

R5.99

R5.49

VARIETY OF FRUIT AND VEG + MEAT PRODUCTS AVAILABLE IN STORE – VISIT US NOW

Only while stocks last

PAINT CENTRE

World’s No 1 Paint Company

Weatherguard Textured Standard-colours

R679

/20L

Until Stocks last

305 Cape Road • Newton Park • Port Elizabeth Tel: 041 363 1409 / 041 363 5408 • Fax: 041 363 6549 Email: duluxspecialistcentre@telkomsa.net Monday – Friday: 7.30am – 4.30pm Saturday: 8.00am – 1.00pm

“10 YEAR GUARANTEE” on selected Dulux products

1C4GV4A38-100413-PX-ckaell-Dulux

Loans to Home Owners

By die bekendstelling van die spar Wheelchair Wednesday 2013 verlede week was van links gasspreker Clive Rice, Willie Bosch, APD­geldinsamelings­ bestuurder en Wendy Westraad, promo­ sie­ en advertensiebestuurder van SPAR Oos­Kaap. FOTO:DEON FERREIRA

SPECIALIST

We Reserve The Right To Limit Quantities

E&OE

1C4XBKQ38-100413-PX-mfsbar-afrimart


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.