Hartklop Augustus

Page 21

Preekspan van kerksondermure Vanuit ons Strategiese beplanning as "Een-Gemeente-op-Verskillende-Plekke" bedien ons tans vanuit drie verskillende bedieningspunte; kerksondermure Hippolaan, kerksondermure Zwartkop & kerksondermure Midstream. Hippolaan en ons Midstreambedieningspunt het ook aparte kinderdienste wat deur ons kinderbedieningsleier, Tiesie de Coning en haar span, bestuur word. Die Preekspan vir hierdie verskillende bedieningspunte bestaan uit die volgende predikers, asook aflosspan:

Fanie Venter

Christo Woite

Adrio König

Riaan Pienaar Colin Smith

Stephan Joubert Greta Serfontein

Ons aflosspan bestaan uit André Viljoen en Herman de Kock;

André Viljoen

20

Greta is deel van die preekspan vir die volgende 5-maande

Herman de Kock

kerksondermure HARTKLOP

Augustus


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.