Hartklop Augustus

Page 19

Classic Movies for sale on DVD : action, drama, war, documentary, cartoons, westerns, musicals, comedy. Contact : Sarel Snyman, Email : oupasarel@ gmail.com / Cell : 082-719-1646. Health Walker te koop. R300-00. Kontak asb Marisa by 0842403699. Glutenvrye brood, rolletjies ens: Kontak Rina 083 452 9914. Brood word gebak van sojameel. ANNIQUE - Kontak Rina 083 452 9914 Kant toppies en jassies vir die somer 083 452 9914 - Rina Homemade Pies : Beef & Onion,Ham & Cheese,Pepper steak,Steak & Kidney,Steak & Mushroom,Sausage Roll,Spinach & Feta, Chicken May ,Chicken,Corninsh. R108 per Dozen (R9,00 each) Contact Sune @ 0823463954. Parfuum :Bestel jou gunstelling parfuum teen ‘n baie spesiale prys , Dames 30ml R110.00 en Mans 50ml R120.00 Parfume beskikbaar Dames: DUNE, Dolce & Gabbanna, RED DOOR, BE DELICIOUS, Mans :Diesel, 212, Tuscany Dolce & Gabbanna en nog vele meer. Skakel Charmaine vir meer inligting 082 8893418 bandskuurder (100 x 930). Te koop vir R350 elk.  Skakel Nic 012 653 7067/082 429 4385.

Sluitingsdatum vir die volgende advertensies: 15 Augustus 2011 (vir September uitgawe). Stuur advertensies aan: Kantoor@ksm.co.za of faks dit na 086 512 4428 Bepalings en voorwaardes: • Advertensies word gratis geplaas • ‘n Maksimum van 25 woorde per advertensie word toegelaat. • Geen telefoniese versoeke vir plasings word aanvaar nie. • Kerksondermure aanvaar geen verantwoordelikheid vir die kwaliteit van dienste of produkte wat in die advertensies aange bied word nie. • Die plasing van advertensies is onderhewig aan die goedkeuring van ‘n paneel. • Advertensies moet maandeliks hernu word • Besighede moet van kerksondermure se maandblad (ksm) gebruik maak om te adverteer. Dit sal ‘n growwe misbruik wees van ‘n goedbedoelde hulpdiens deur kerksondermure, sou ‘n besigheid van hier die medium gebruik maak om te adverteer. Het jy dalk ‘n PREEK op CD by kerksondermure bestel? Onafgehaalde CD-bestellings dateer terug tot 2007 Vanaf 1 September 2011 hou ons net 3-maande terug se CD-bestellings. ‘Ou’-bestellings sal dan geskrap word en aan ons Uitreikbedieninge geskenk word.

NOTAS

U het kans tot einde Augustus om ‘ou’bestellings af te haal. Vir enige navrae kontak Louis Brittz by 012 663 2003 x229 of multimedia@ksm.co.za

18

kerksondermure HARTKLOP

Augustus


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.