Wonderwerke

Page 1

24 Januarie 2010


KI DERHOEKIE Fun with water & all: Springkastele en glybane te huur. Spesiale pryse gedurende langnaweke en vakansies. Skakel 082 512 5210. Dwarsfluit, Blokfluit, en Musiek Teorie lesse vir enige ouderdom in die gemak van jou huis. Skakel Sanri 084 704 7664 of sanrilouw@yahoo.com Infanticare open 1 Maart 2010 in Centurion. Die skool volg baba en kleuter stimuleringsprogram. Skakel Ria 082 878 6599/ infanticarecenturion@gmail.com The Performance Academy: Sang, Klavier,Keybord,Kitaar,Viool, Drama, Dans, Teorie en Kuns. Hoogs gekwalifiseerde onderwysers nog aktief in die industrie! Skakel 072 203 0095. Pienkvoet Pret: Stimuleringsklasse vir mamma en baba (3maande - 3jaar).Leer speel-speel. Pret oefeninge. Beweging en Musiek. Aanleer van vaardighede. Skakel Judilene 082 554 7751. Hand en voet afdrukke van jou baba of kleuter in klei. Baie sagte klei, vinnig, maklik en bekostigbaar. Van 1dag oud tot 7jaar. Word geboks en geraam in moderne donker- of ligtehout raam. Naam en ouderdom daarop. ñ Herinnering wat veraltyd hou! Yolandie 083 271 9913 kiddiwinx.centurion@gmail.com Ekstra klasse in Afrikaans, Wiskunde en Engels. Gr. 0 tot 4. Skoolgereedheidstoetse. Breinprofiele. Kontak Rachel 082 560 3845.

DIE STE Werkverskaffingsburo-Huishulpe: Volledige besonderhede van huishulpe beskikbaar. Geen kostes. Die aanstelling wat jy maak, bly egter jou eie risiko. Lebone (Sanet) Werksburo, Sattie Stolze 012 664 4706 / 072 671 4348 E-pos rgstolze@iburst.co.za Swembaddens: Herstel en instandhouding van swembaddens. Skakel Christo 072 546 4867. Pumba “dogsitters”: Naweke weg, of met vakansie ek kyk na woef, woefels en kieter kat in die gemak van hulle eie omgewing teen R60/dag. Skakel Yolandé 083 557 7023. Regmaak van: DVD spelers, playstations, radios, mikrogolfoonde, Tv’s, rekenaarskerms, video-masjiene, wasmasjiene asook Plasma Tv’s, X-box opgradering. Skakel Jos 072 264 1532 alle ure. Is u Huiswerker of Tuinwerker al geregistreer: by die Werkloosheidsversekerings Fonds (UIF). Indien hulle meer as 24 uur per maand werk is dit verpligtend om hulle te registreer. Kontak my gerus vir Registrasies en Kontrakte vir bogenoemde. melinda@ccsol.co.za /Melinda 072 260 1059. Kunstenaar: Murals, skilder, sketse, (portrette, troeteldiere). verouderings- en verftegnieke op hout kaste/tafels. Skakel Leanne 072 528 0088. Tyd vir ‘n nuwe, opgradering of huur van ‘n multi-funksionele kopieerder/printer, klein of groot, vir jou kantoor gebruik tesame met ‘n sakpas oplossing vir jou spesifieke behoeftes? Ons maak gebruik van meeste bekende name en verskaffers. Skakel Barry 082 600 8198. Summer Special: Scio biofeedback sessies slegs R200 vir 2 ure! Help vir Gout, stress, kroniese moegheid, konsentrasie en algemene gesondheid. Skakel Adriana 083 310 8992. Voet pamperlang: As jou voete pamperlang nodig het, of jou hakke skurf is en jou toonnaels lank. Jou voete is die belangrikste deel van jou liggaam, as jou voete pla, is daar iets met jou liggam verkeerd. Bring net jou vrou saam as jy getroud is, n jaloerse vrou is gevaarlik. Mans kyk na julle hakke, dit lyk soms gevaarlik. Skakel Fransie 082 788 8177.


Poligraaf toetse: Spesifieke toetse(diefstal ens.), Pre- Employment toetse(Aanstellings en integriteits toetse). Su-Melia 082 782 8363. Dj Reeg: Ek speel musiek by enige funksie en wil dit vir jou een maak om te onthou. Hou nie van leë dansvloere en hoë pryse nie! Skakel Regardt 084 250 1311. Enige herstel,installering of bouwerk: Ons doen enige herstelwerk,onderhoud en nuwe installasies by huis of besighede. Installering van hekmotors en elektriese omheinings en enige verf,elektriese of loodgieterswerk. Skakel Andre 082 563 2450, Elsabe 082 374 6598. Betower jou oë met die hoogste gehalte "eyelash extentions". Skakel Melinda vandag om 'n afspraak te maak. 082 304 2128. Pastel in praktyk: Praktiese pastel opleiding gekombineer met die nodige rekenkundige en besigheidskonsepte. 4 dag kursus. Skakel Coetsee 076 418 4751 vir meer inligting en om te bespreek. Vir al jou arbeidsreg oplossings, (dienskontrakte, dissiplinere verhore, afleggings, unie onderhandelinge, CCMA ens) Skakel Quentin 079 742 9627 qfhlabour@iburst.co.za Prokureur, spesialiseer in arbeidsreg. Billike tariewe. Vir pragtige kinderpartytjie foto's, kontak Luzanne Nabal 082 335 3975. Daar is verskeidenheid pakette om van te sien. E-pos my by luzannenabal@gmail.com en ek stuur die inligting vir jou aan. Mr. Odd Jobs. Skakel Tommie 082 566 3893 of John 082 781 7054. For all your odd jobs in and around your Home/Office. Bio Sculpture Gel. Ek werk na ure en naweke vanaf my huis in Wierdapark. Skakel Lené 083 662 2727. Rondritse: Sit u sonder vervoer, kan u nie meer bestuur nie, is u gestremd, loop u moeilik. Ek doen jou inkopies vir u of kom laai u op en help met u inkopies. Skakel Marian 082 539 5536. All about maintenance: Vir enige herstel & verfwerk van enige voertuie, huise, sekuriteitshekke, heinings, als! Ons bied die beste diens! Kontak Mitchell 076 023 3164 of Pieter 079 896 4217. Tightening your belt? Talk to Liquid IT about cutting your phone bill by up to 50% with VoIP. Call Matthew on 012 940 6708. Vertaalwerk en redigering in Afrikaans en Engels deur professionele persoon. Annelie 084 587 2516 of annelie.kirstein@gmail.com Vir die proeflees van enige Engelse akademiese werk (verhandelinge, referate, konferensie- of joernaal-artikels), insluitende bronnelys, kontak Marthie @ marthiegrobler@gmail.com Kombuiskaste: Enige kaste – insluitend slaapkamer-, badkamer-, gang-, kombuise, studeerkamer asook muureenhede/boekrakke of spesifieke vereistes. Soliede hout of melamien. Groot en klein werk. Skakel Louis by 083 726 1345. Modeontwerpster: Ontwerp & maak van matriekafskeid-, strooimeisie rokke en daardie spesiale geleentheidsdrag. Skakel Elsmaré ~ 072 253 2460 / elsmareo@gmail.com Bouplanne: Vir nuwe huise en huisverbeterings. Ek doen self die goedkeuring daarvan en is geregistreer by SACAP. Skakel Talita by 082 631 6189. Motorwerktuigkundige dienste: As jou motor probleme gee, ons sal dit vir jou uitsorteer teen bekostig bare pryse.In Highveld Centurion.Tel: (012) 665 3631. Kontak IT-Call vir al U ondersteuning op Pastel, rekenaar herstelwerk en sagteware. Die opstel en beplanning van netwerke en enige ander I.T. konsultasies wat U mag benodig. 076 418 4751/ coetsee@itcall.co.za


Skakel Fincall vir die boekstawing van u besigheidstransaksies en BTW 076 418 4751. Ek kan ook LP's oorsit na CD toe of Audio Kassette kan ek oorsit na CD toe. Skakel vir Thalia op 082 450 1629 of 012- 653 7547 (na 18:00) of mail my by horn@vodamail.co.za Absolutely Dri carpet cleaning: Vir die droogskoonmaak van matte en meubels. Skakel gerus André 073 339 7415. Vir uitstekende ontwerp en dienslewering van enige sweiswerke verwys ek u graag na: Leonardt in Centurion 076 731 9015. Spyseniering vir alle privaat- en korporatiewe funksies teen billike pryse. Skakel Trevor op 079 524 4603 vir kwotasie. Pryslys beskikbaar. E-pos trevor.ashton@yahoo.com Kombuise: Ek doen professionele ontwerp, vervaardiging en installasie van kombuiskaste, ingeboude kaste, badkamerkassies, studeerkamers, ensovoorts. Soliede hout en melamien, volgens kliënt se behoefte. Skakel Schalk 083 266 2129. Meubelvervoer: Skakel ons vir ‘n gratis kwotasie vir vervoer van huisinhoud, kantoorinhoud en goedere. Skakel Rudolf 082 442 7366/Willene 083 457 8218/ 012 756 4191. ?utsman werk en ander basiese onderhoud. Insulasie in dakke en geyser kombers (SABS aanvaar). Water voorlê in tuine. Elektriese heining installering en onderhoud. Edward 076 276 9787 / 076 584 1960. Strek en verstrek studio: Pilates gebaseerde oefenklasse (oggend en aandklasse). Baie bekostigbaar. Skakel Cindy 082 491 4694/012 654 3040. Sosiale dans klasse - Latin American, Ballroom en Social dans klasse. Skakel vir Gideon 072 426 6555.

GESOEK Soek na persoon om pragtige meenthuis mee te deel, baie sentraal. Eie badkamer, groot tuin, geen rokers, drinkers en kinders. R2 200 plus deposito. Skakel Alfreda 079 271 8137. Op soek na 'n bekostigbare ruim huurhuis (3slk +) naby L/s Hennopspark en/of omgewing. Skakel Ronel 084 556 0296. Twee Huismaats gesoek in ruim 3-slaapkamermeenthuis (Lakeview Palms, Suidstraat, Centurion). R2 200-00 per maand per kamer. Meenthuis het dubbelmotorhuis en staanplek, twee badkamers, ruim leefvertrek met aparte toegeboude stoep en pragtige privaat tuintjie. Skakel Pieter 084 455 6658 of S2203832@student.up.ac.za Ekonomiese klein voertuig in goeie toestand met lae kilo’s vir 3de jaar student. ± R35 000. Skakel Leon 082 455 8227 of Marie 082 413 7671. Dringend op soek na 4/5 slk huis te huur, met bediende kamer, naby aan Hennopspark Laerskool? Bereid om ongeveer R6 000-R7 000 te betaal. Skakel gerus vir Jaco 082 923 9534. Ek is opsoek na skoolklere vir ‘n seun van 10 jarige ouderdom, grysskool langbroeke, kortbroek ,wit kort en langmou skoolhemde en goeie gebruikte skoolskoene no. 12 (klein). Teen ‘n billike prys. Nogals dringend asb. Skakel 083 522 3913 of 012 663 2003 x 213. Ons is opsoek na 'n betroubare Dagmoeder, wat vanaf April maand na ons kosbaarste besitting, Baba seuntjie kan kyk in die Lyttelton omgewing. Skakel Nadia 083 520 1879 /Marcell 082 301 6851/ marcelfourie@absamail.co.za Betroubare au-pair, verkieslik tussen 20 en 25 jaar oud, dringend benodig in Eldoraigne, Centurion. Relevante kwalifikasies nie ‘n vereiste nie; ondervinding wel voordelig. ‘n Liefde vir kinders, ‘n passie vir Jesus en Bybelse waardes ‘n absolute noodsaaklikheid. Skakel Maryke 082 490 6950.


Op soek na n goeie 2de handse bekosbare hangkas in goeie toestand asb. Skakel asb Belinda by 082 370 5555. Ek is opsoek na 'n "ma en baba groepie" in Centurion wat een keer per week bymekaar kom vir stimulasie. Sms asb Anel 082 926 0936. Soek na ‘n goeie 2 de handse bekosbare skottelgoedwasser. Skakel asb Marie 082 835 7467 of na 6uur by 012 663 3977.

HUISE/WOO STELLE/ERWE TE KOOP Hennopspark: 4 slaapkamerwoning, studeer, dubbelmotorh, dubbelafdakke, prag swembad, groot tuin,binne loopafstand van Hennopspark Laerskool en Hoërskool Zwartkop. Skakel Drienie 082 414 9474. Theresapark: Uitstekende beleggingsgeleentheid - privaatsekuriteitskompleks– 4 woonhuise – 2 x 4 slaapkamerhuise, 1 x 3 slaapkamerhuis, 1 x 2 slaapkamerhuis – Al die huise tans met huurders – huurkontrak kan net so oorgeneem word. Skakel Christo 082 416 1955. Erf by die kus te koop. Skakel Braam 082 336 6040.

HUISE/WOO STELLE TE HUUR Wierda Park: Kamer beskikbaar in 2 slaapkamer tuinwoonstel. 4 km van Centurion akademie en Centurion Mall. Veilige omgewing met elektriese heining, elektriese hek en onderdakse parkeering. Tuin en braai geriewe beskikbaar. Water en elektrisiteit ingesluit. R1 900 p/m. Skakel Lucinda 071 328 2496. Rooihuiskraal: Kamer te huur– R1 500 per maand. Skakel Elma 078 827 0523. Amberfield Manor: 3 slk huis, 2 badk, kantoor,2 m/huis, 5 leef area. Groot erf, baie goeie sekuriteit. R11 000-00. Skakel 082 927 8902. Thatchfield Close: 1 Slaapkamer met deel badkamer beskikbaar in 3 slaapkamer duet in sekuriteitskompleks. Grondvloer, tuin, patio, oopplan en veilige parkering.Verkieslik ‘n professionele jong dame met gevestigde werk (2225jr). Huur R2 700 w&l ingesluit, Dep R2 700. Skakel Dillien 083 275 1207 of Lindel 083 227 8456. Ten volle gemeubileerde 1 slaapkamer tuinwoonstel te huur vanaf 01 Februarie 2010 vir R2 500 pm (w&l ingesluit). Binne loopafstand van ksm en beskikbaar vir enkel nie-rokende dame. Skakel Mae 082 332 3565. Heuwelsig Estates: 3slk/2,5bdk townhouse in Centurion. R5 500pm. Skakel Melanie 082 324 1647. Lyttelton-Tuinwoonstel: Ruim 2 slpkmr, Afdak vir 2 motors, swembad + braai. R2 850pm. Water en krag ingesluit, verlang deposito, geen troeteldiere. Skakel Carel 082 378 1712.


VAKA SIE Stilbaai: Ten volle gemeubileerde 3 slaapkamer, 2 badkamer woonstel met parkering te huur binne of buite seisoen. Binne seisoen R680 p/d, buite seisoen R550. Nie beskikbaar tussen 15 Des – 2 Januarie. Skakel Dillien 083 275 1207. Paradysstrand (Jeffreysbaai): Seefronthuis vir perfekte wegbreek vakansie. 3 slp, (7 bed & sleeper vir kinders en 1 “Stack” bed vir groter gesinne, 2½ badkamer, sit/eetk, privaat braaigeriewe. Toegang tot alle huishoudelike toerusting. Skakel Tilla 082 578 7903. Colesberg - Meerkat Manor: Gerieflike kamers, beste Linne. Dubbelbed, 2 enkelbeddens, Yskas, Braaipan, breekware, koffie en tee. Eie badkmr, kleutervriendelik. Selfdien. Gesin van 4 is R400 per nag. Skakel 083 644 0760. Ballito: Luukse 3 slpk woonstel beskikbaar dwarsdeur die jaar. In sekuriteitsblok met toesluit motorhuis. See-uitsig. Volledig toegerus, linne ingesluit. Skakel Dina 083 285 4738. Magaliespark vakansieoord: Beskikbaar 5 Feb 2010 - 12de Feb vir R3000. 6 mense slaap, op die golfbaan, warm swembad, koue swembaddens, selfcatering eenhede, daaglikse eenhede skoonmaak, lots of entertainment vir die kinders asook ‘n restaurant op die oord. Skakel 082 808 5946. Margate Sands: daar kan 8 mense slaap vanaf die 20 Mrt- 27 Mrt. Self versorg eenheid met al die nodige huishoudelike toebehore ingeluit. Uitsig op die hoofstrand sowel as loop afstand van hoofstrand van Margate.Word op 'n daaglikse basis skoon gemaak deur personeel van die oord. Skakel Pieter 082 808 5946.

TE KOOP Vars Tuisgebak - Alle grootkoeke, soet- en soutterte, spesiale verjaarsdagkoeke, beskuit, muffins en botter-broodjies. Bestelling 2 dae voor die tyd. Pryslyste beskikbaar. Skakel Wilna 072 189 0040 of Ina 083 566 7713. Juweelkassies te koop vir geskenke kersfees of verjaarsdae. Skakel Braam 082 595 2291/ 012 663 2357 in verskillende houtsoorte beskikbaar. 8 sitplek Imbiua Eetkamerstel. Ronde tafel met bediener. Hoë buffet met 2 kassies en 4 laaie. Ons bou aan en het dus nie meer plek vir die familie-erfstuk nie. Kom maak ‘n aanbod! Skakel Anne-Retha 012 663 2003/012 663 2286 na ure of 082 813 7601. Dietmann Klavier in goeie toestand. Ons bou aan en het dus nie meer plek vir die familie-erfstuk nie. Kom maak ‘n aanbod! Skakel Anne-Retha 012 663 2003/012 663 2286 na ure of 082 813 7601. Crazy Fit Massage vibreer masjien vir R1 700 - baie min gebruik. Skakel Marietha 083 399 2131. Eetkamerstel Egte ovaal eikehout-stel met 8 stoele en buffet - in baie goeie toestand. R3 500 o.n.a. Skakel Chris 083 259 9071 of Babsie 082 870 7093; SMS jou epos-adres na 082 870 7093 as jy foto's daarvan wil sien. Tweedehandse kantoormeubels 3x "L"-tipe lessenaars (elk met 6-laai-kassie), asook tiksterstoel en hoërug 'padded' kantoorstoel; alles in goeie toestand. Maak aanbod! Skakel Chris 083 259 9071 of Babsie 082 870 7093; SMS jou eposadres na 082 870 7093 as jy foto's daarvan wil sien. 2006 'Outrage Speed Boat': Wit 2006-model 17-voet motorboot met 'trailer', nuwe 125-perdekrag Mercury enjin en langlewe-battery (spesifiek vir bote/karavane)."Certificate of Fittness"volgens nuwe dam-wette en motorboot-vereistes. Beskermingseil, 'life jackets' en waterski's ingesluit. R120,000 o.n.a. Skakel Chris 083 259 9071 of Babsie 082 870 7093; SMS jou epos-adres na 082 870 7093 as jy foto's daarvan wil sien. 4 Pragtige katjies is opsoek na liefdevolle huise! 2 Langhaar katjies R100 (1 bont, 1 swart) 2 Grys korthaar katjies R50. Beskikbaar vanaf 22 Januarie. Skakel Christa 083 598 4649. 1995 Sprite karavaan + groot sytent: R42 000 onka. Slaap 5 persone. Baie goeie toestand – slegs 5 keer gebruik. Moet dringend verkoop. Skakel Leon 082 455 8227 of Marie 082 413 7671.


Goedere: 4 x Riempie stoele + 2 sitplek bankie - R800. Groot spieel 1m x 1.3m - R300. Groot reistas - R300. 2 x Elna Naaimasjiene - R500 elk, Mikrogolf oond - R300. Skakel Marie – 083 388 4606 of Leon 082 900 6288. Puikgehalte Karoolam uit Colesberg. Maandeliks afgelewer in Centurion. Bestel hele of halwe lam. Kies jou snit. Verpak. Reg vir die vrieskas. Lizanne 072 342 5981. Bederf jouself met pragtige juwele van MIGLIO. Die nuwe produkte is beskikbaar. Skakel Luzanne Nabal 082 335 3975, jy sal nie spyt wees nie! Verjaarsdagkoeke en Cupcakes. Skakel Rina 083 452 9914 Verskeidenheid Soetkoekies: Koffiekoekies, Vlakoekies, Romany Creams, Gemmer en Rice Crispiekoekies. R30 vir 500g pakke en 1kg gemengde pakke R65. Skakel Rina 083 452 9914 Glutenvrye Brood, Rolletjies Ens: Lae Gi glutenvrye sojabrood.Rolletjies en chelsea buns ook beskikbaar. Rina 083 452 9914. Valentynsgeskenkies: Handgemaakte geskenkies vir Valentyn - R8 en meer. Skakel Rina 083 452 9914. ?aaldwerk kabinet. Kabinet is wit hout met plek vir naaimasjien en omkapmasjien. Baie pak plek - laai vir patrone, rakke vir materiaal en plek vir garingtolletjies. Prys R500. Skakel Eleine 072 574 0485. Cakes and Cupcakes by Karen: Gekwalifiseerde chef. Spesialiseer in troukoeke, doopkoeke, verjaarsdagkoeke, ens. Skakel Karen 083 467 8506 / 012- 665 3217 of epos koekemoer.karen@gmail.com ?icka's Biltong & Beesvleis: Goeie gehalte Mpumalange biltong en beesvleis teen bekostigbare pryse. Kontak Liezl by liezl@finmil.co.za of 084 584 0147 vir 'n volledige pryslys. 2 staalkaste – huiskantoor - mooi opgepas. 4 laaie. Vir “hanging files” 1 x bruin en 1 x roomkleur. Beskikbaar vanaf 1/2/2010. R 600 elk. Mev Joubert 082 4583 854. Skakel asb tussen 5 nm en 6 nm. Op soek na goeie huis vir oulike klein tabby katjies. Hulle sal beskikbaar wees middel Februarie. Baie goeie temprament, tipiese huiskat. Skakel Melissa 082 821 8165. BMW-2005 320D Auto Exclusive, 78 000km bal of motorplan. BMW removable towbar, spotlights, glass sunroof, xtra storage case in boot. Lady-owner. R180 000. Skakel 082 927 8902. Scio te koop: Begin besigheid van huis. Opleiding, Registrasie as praktisyn, diens van Scio, Nadiens lewering, Tegniese ondersteuning, Spec Laptop. R150 000. prys onderhandelbaar. Skakel Elize 082 378 3883/082 926 9900 zebrachilli@mweb.co.za Annique produkte - kontak Maretha 082 888 1835 of marethan@jhretief.co.za Skakel my gerus vir 'n gratis facial


Ons help mekaar om te slaag ’n Lewensverryking Bediening Die doel van wonderwerke is om mekaar se hande te vat en te ondersteun. Daar is baie gelowiges wat finansiële ondersteuning nodig het agv swak of geen inkomste nie. Met ksm Wonderwerke word beoog om advertensies gratis te plaas indien daar ‘n diens/produk benodig of aangebied kan word.

NAAM & KONTAKBESONDERHEDE __________________________________________________________________________________________ __________________________________________________________________________________________ ___________________________________________________________________________

ADVERTENSIE: (MAKSIMUM VAN 25 WOORDE) __________________________________________________________________________________________ __________________________________________________________________________________________ __________________________________________________________________________________________ __________________________________________________________________________________________ __________________________________________________________________________________________ __________________________________________________________________________________________ __________________________________________________________________________________________ __________________________________________________________________________________________ __________________________________________________________________________________________ __________________________________________________________________________________________ __________________________________________________________________________________________ __________________________________________________________________________________________ __________________________________________________________________________________________ __________________________________________________________________________________________ __________________________________________________________________________________________ __________________________________________________________________________________________ __________________________________________________________________________________________

Skakel Alice by 012 663 2003 (x201) vir navrae oor die plasing van advertensies

Stuur ’n faks aan 086 512 4428 of epos aan kantoor@ksm.co.za


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.