EikestadNuus 09-11-12

Page 13

Eikestadnuus

Sake Business

9 November, 2012

Sedert 1954 Since

Jou langtermyn betonvennoot ( 021-873-1154 • sales@lategans.co.za • www.lategans.co.za

BusinessSake

SS se jaareindfunksie Die Stellenbosch Sakekamer hou Donderdag 15 November sy 2012-jaareindfunksie by die Clos Malverne-landgoed. Koste is R300 per persoon en sluit ’n vyfgangmaaltyd, gepaar met van die landgoed se wyn, in. Die drag vir die geleentheid is semi-formeel. Die gasspreker is dr. Edwin

Hertzog, die nie-uitvoerende voorsitter van Mediclinic International. Die onderwerp is: “ ’n Mediese sakeman se beskouing van ’n sake-loopbaan teenoor ’n professionele loopbaan.” Vir nadere besonderhede of om te bespreek kontak Helanie by info@stb.moorestephens. co.za.

New wages for domestic workers Since 1 November 2002 there has been a compulsory minimum wage for all domestic workers in South Africa, including those working less than 24 hours a month for their employers.

Hourly Rate Weekly Rate Monthly Rate

From 1 December 2012, a new minimum Wage Determination is effective till 30 November 2013. Minimum wages for domestic workers who work more than 27 hours per week:

R8,95 R402,96 R1 746

Minimum wages for domestic workers who work 27 ordinary hours per week or less: Hourly Rate Weekly Rate Monthly Rate

13

Ekspo weer in S’bosch D

ie derde jaarlikse Agriworks Landbou Ekspo se opwindende uitstalling kan nog vandag en môre (10 November) gesien word. Besoekers aan verlede jaar se ekspo was beïndruk met die verskeidenheid van landboutoerusting en masjinerie wat ten toon gestel is. Die ekspo word weer by die Van der Stel-sportgronde gehou. Die fokus is op boerdery, navorsing, landbougoedere en -toerusting, en is oop vir alle sektore van die landboubedryf, met ’n spesiale fokus op wyn- en vrugteprodusente. Uitstallers sal produkte soos trekkers, implemente, voertuie, omheinings, besproeiing en bemesting ten toon stel. Die publiek is baie welkom om te kom inloer aan- Die derde jaarlikse Agriworks Landbou Ekspo gesien daar heelwat produkte is wat ook vir gewone huis- maak. Die program bied iets vir almal. Daar is ook vandag ’n spesiale en tuingebruik geskik is. Môre (Saterdag) is ’n goeie dag plaaswerkersprogram en boere om die kleinspan saam te bring. word aangeraai om hul werkers Daar is spesiaal vir hulle ’n speel- saam te bring. Behalwe vir die uitstallings is area vir die dag ingerig met ver-

R10,48 R285,62 R1 237,60

FOTO: JACQUES STANDER

daar ook daaglikse vermaak in die biertuin, ’n veiling (vandag), Alpaca- en Harley Davidson-optogte, en heerlike kosse om aan te smul. Vir navrae oor die Agriworks Landbou Ekspo bel 021 855 4750.

OPLEIDINGSENTRUM OORHANDIG SERTIFIKATE: Studente aan die Koue Bokkeveldopleidingsentrum in Stellenbosch het Dinsdag sertifikate ontvang vir die finalisering van hul opleiding. Hier is lede van die sentrum saam met van die 20 plaaswerkers wat pas hul NQF Vlak 4-opleiding voltooi het. Dié twee-jaar kursus fokus op verskeie bestuursaspekte van wingerdbou. Dit was die eerste keer dat dit in die Stellenboschomgewing aangebied was en dit was ’n groot sukses.

Oewerpark 12, Rokewoodlaan Stellenbosch T: 021 887 1305 F: 021 882 9046

FOTO’S: ELBÉ VAN HEERDEN

Daar was ook 15 plaaswerkers wat die NQF Vlak 1-produksiekursus met die fokus op verskeie aspekte van die bou van wingerdstokke voltooi het. Hier (links) is Jacob Coetzee van die Koue Bokkeveld-opleidingsentrum saam met van die werkers wat Dinsdag hul sertifikate ontvang het.

Entrepreneurship Fair at The Woodmill Seda, in partnership with the University Stellenbosch, the Stellenbosch Municipality and The Woodmill is hosting an Entrepreneurship Fair that forms part of Global Entrepreneurship Month. The Seda Entrepreneurship Fair will take place at The Woodmill in Stellenbosch from 27 till 29 Novem-

ber, from 10:00 – 18:00 (closing at 21:00 on 28 November). The programme is jam-packed with workshops, talks, exhibitions and resources. Pre-register email fair@seda.org.za or call Denise Dookoo, Seda Marketing Specialist on 021 415 1600.


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.