die courant 16 januarie 2013 205

Page 14

14

dienste•services 16 Januarie 2013

Jong broers vlieg: DiĂŠ twee Swartlandse broers is besig met hul amptelike vlieg-

opleding. Wat die besonders maak, is dat Strydom Burger (regs) slegs 10 jaar oud is en nou met sy opleiding begin. die courant het die afgelope jaar reeds berig oor Strydom, 'n CPMleerder, se ouer broer, GW, wat ook as 'n graad 8-leerder begin het met sy formele opleiding. GW (links op die foto en nou in graad 9), het onlangs die kursus oor lugvaartreg, een van die teoretiese vakke wat Trans Africa Aviation as deel van hul kursus aanbied, deurloop.


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.