Avanti Term 2 2018

Page 1

Avanti HMS LA ROCHELLE

TERM 2 2018, ISSUE #14

MY OUMA IS ‘N LARRIE DIE FRANSE KONING EN SY PRINSES KOKKEDOORTJIE


letter

FROM THE EDITOR

It seems that Larries tend to flourish in any season. Not even the winter cold can dampen their spirit. The netball, hockey, squash, cross country and extra mural sport girls had an excellent term. The One Act Plays brought a lot of excitement to the school. Let’s rather not mention the exams, but all in all, it was a good term.

Do you want to hear a confession? There isn’t a single bone in my body that enjoys winter, even though I am a very proud Larrie. Those of you who know me better, would know that I am a bit of a fitness freak. I love running. Basking in the sunlight during a run to wherever, is my absolute favourite thing to do. Winter means less running and more runny noses – eek! Oh, and to the person who invented stockings, I hope you step on a piece of Lego. But, since winter is inevitable, I thought of a few pastimes to keep you occupied and to avoid winter’s awful sting. So, go spoil yourself to a pair of fuzzy slippers and get ready for (very little) action. Reading whilst wrapped in seven blankets could be a good survival technique this winter. Movie marathons are great too! Ask your granny to teach you how to knit or sew and you might end up with a brand new wardrobe at the end of winter – or a very odd looking knitted scarf, in my experience. Since winter gives us all the munchies, start your own vegetable garden. Then you can gobble on, guilt-free. Try a few new recipes or bake – winter is the ideal time to do this, since you can hide the few extra kilos under all the layers of clothing.

2 | SECTION

The more philosophical part of me would advise you to rediscover yourself this winter. Life is so busy that we only focus on getting through one day at a time. Our schoolwork and sport gobble up our time and we forget about ourselves in the process. Have some me-time this winter. Paint or draw or write a poem. Being creative is an excellent way to reconnect with yourself. Sorry girls, in this drought, bubble baths are out of the question, but a quick shower could be just as effective to calm your mind and to order your thoughts. A few of you might share my dislike for winter. You might feel that this term handed you a cactus (which is ten times worse than being handed lemons in my makeshift philosophical world), but that doesnt mean that you have to sit on this cactus and cause yourself

more agony. Display your cactus in your newly established garden and be proud of your achievements this term. Then go grab yourself a cup of tea and cheers to a new term and new goals.

Elouise Lourens


CULTURE 4|Het jy gesê ’n Mentor?

CONTENT NEWS

6|Woorde van ons Franse koning en sy prinses

LIFESTYLE 14| Self-Image

5| The Green Committee

SPORT 19 |Larries

mik hoër as skoolspanne

16|Autumn trends

20|Oud-larrie bereik 8|The wedding everyone nuwe hoogtes has been talking about 17|Help! I’m a teenager 10 |Min slaap, min rus, vele 18| Musiekverslaaf herinneringe

22| Cartoon

11 |My ouma is ‘n Larrie

23|Summer bodies are made in winter

12|Kokkedoortjie

24|Memes

13|The Flamingo Project

SECTION | 3


HET JY GESÊ ‘n mentor?

‘n Frase wat die meeste van ons eintlik elke dag sal wil hoor, veral wanneer die Woensdag dorp-melkskommel in Bean in Love net te lekker lyk, al weet jy dis buite die kwessie! Maar hierdie was maar net ‘n voorbeeld om jou konsentrasie aan te wakker vir wat ek nou alles gaan vertel. ‘n Mentor is iemand wat vir jou lesse leer en daardie persoon verkry die titel wanneer jy hom of haar raadpleeg vir mode-advies, ‘n sommer-net storie vertel of miskien jou onsekerheid oor jou huidige kêrel meedeel. Indien jy hierdie artikel nou lees, gaan jy tien-teen-een jouself op een of ander stadium in ‘n situasie bevind waar jy pleks van “my vriendin” byna “my mentor” gaan sê. Meeste van julle het iemand na wie jy kan gaan om jou gelukkigste en hartseerste oomblikke mee te deel, maar nie almal van ons het net een mentor vir wie ons alles vertel nie. Van ons het spesifieke mentors vir spesifieke onderwerpe. Ek gaan byvoorbeeld nie vir my ouma van al my probleme met my

4 | SECTION CULTURE

selfoon vertel nie, want sy gaan miskien nie ‘n idee hê waarvan

“Be proud of yourself.Try to eat well... and when you cheat, enjoy it!” ek praat nie en dus sal sy my nie kan help nie. Daarom sal ek veel eerder my tegnikus-vriendin, wie my wel sal kan help, vra. Niks teen dié van julle met oumas wat wel meer weet van tegnologie as julle nie, maar ek is seker julle verstaan wat ek probeer sê. As jy vanuit iemand anders se perspektief kyk, dien jy moontlik as ‘n mentor vir iemand anders .

Die ouer gardes soos Ouma en Oupa het tien-teen-een al hierdie een vir jou te veel gesê: “‘n Mens is nooit te oud om te leer nie.” Hulle is 100% reg. Maar nou kom ons by die groot miljoen dollar vraag – is jy bereid om by iemand wyser as jy te leer of is jy te bang om jou trots te sluk en vir hulp en raad te vra? Hiermee los ek jou met stof tot nadenke, soos my eie mentor, my ouma, sal sê. Dink jy, jy is die titel mentor werd, as jy kyk na die lewe wat jy leef? Gee jy vir iemand werklik raad of gee jy maar net ‘n antwoord sonder om werklik te dink watter impak dit op daardie vriend of vriendin se lewe kan hê?

Carmari Marais


THE

GREEN

WHAT IS THE GOAL OF THE GREEN COMMITTEE? The goal of the committee is to attract as many people as we possibly can to make a difference and to show them how they can impact the environment as well as their community. HOW DID YOU COME UP WITH THE STICKER INITIATIVE?

COMMITTEE

Die woorde “groener leefstyl” is die afgelope kwartaal die woorde op almal se lippe. Vandat Juffrou Vermeulen ons daardie eerste Maandag voorgestel het aan die skadelose pangolins wat bedreig word, weens mense wat hulle doodmaak vir hulle skubbe, is die gange van die skool aan die gons oor die Groen Komitee. Oral in die skool gewaar jy meisies pronk met stickers op hulle blazers wat lees: “rollin’ with pangolin” of “hanging with orangutan. Die Groen Komitee het definitief veroorsaak dat die Larries die afgelope kwartaal meer omgewingsbewus leef. Ek het so bietjie met Nicole Donnelly, voorsitter van die Groen Komitee, gaan gesels oor die komitee.

Mrs. Vermeulen came up with the brilliant idea of the sticker initiative during one of our meetings. She asked our opinion and we loved it! WHAT ARE YOU PLANNING ON DOING WITH THE MONEY THAT YOU COLLECT FROM THE STICKERS YOU SELL? We are hoping to use the money to buy more stickers and contribute to any charity that we can help. We would also use the money to support any of the green committee’s projects. WHAT AFFECT HAVE YOU NOTICED HAS THE WHOLE INITIATIVE HAD ON THE SCHOOL AND HOW PEOPLE ARE LIVING? Our committee can definitely see a huge difference in our school, we really appreciate all the support from everyone who bought stickers from us and who are reading the information on the notice board and following our recommendations. We can definitely see that everyone is trying their best to not use palm oil even when their favourite product has palm oil in it. We have spoken to a few girls and they have really gone out of their way to make a difference.

Junelle Rossouw SECTION | 5 CULTURE


6 | SECTION NEWS


WOORDE VAN ONS FRANSE KONING EN SY Ek weet die meeste van ons, veral die frenchies, het gewonder oor meneer Botha en sy dogtertjie, Lea. Daarom het ek besluit om ‘n onderhoud met hom te voer. Hieronder volg die vrae en antwoorde. 1. Wat het Meneer-hulle laat besluit om ‘n kind te kry? “Sjoe, julle begin met diep vrae, nè! Beide ons pa’s is die afgelope 5 jaar oorlede en dit het ons baie laat nadink oor ons nalatingskap, oftewel ons legacy. Dit is waar alles begin het. There are times you have to lose something priceless. That is how you go to the next level. -Joel Osteen 2. Watse gevoelens/emosies het Meneer ervaar toe sy vir die eerste keer in Meneer se arms geplaas is? “Lea het kliphard en aanhoudend geskree met geboorte. (Dit is ‘n baie goeie teken van ‘n gesonde baba.) Toe die dokter haar uitbring, het ek ons baba net een kyk gegee en gesê: ‘Sy is perfek’ en haar dadelik in my arms geneem. Tears of joy ensued...” 3. Wat het Meneer-hulle laat besluit op haar naam, Lea? “Ons wou vir haar ‘n universele en kort naam gee wat in enige taal uitgespreek kan word. Haar oupa se naam was Cornelius en haar ouma s’n Cornelia. Ons het toe op Lea besluit, wat toevallig ook ‘n Bybelse én Franse naam is.” 4. Is die ervaring om ‘n pa te wees soos wat Meneer gedink dit gaan wees? “Dit is makliker as wat ek verwag het. Ek het gedink ek gaan nie ‘n idee hê van wat om te doen nie, maar ‘n mens se instink skop dadelik in wanneer daardie mensie in jou arms geplaas word. Dis die wonder van die natuur. Mense sê ek cope baie goed, maar soms voel ek onnosel. Gelukkig

prinses

is Lea ‘n baie geduldige baba en sy huil nie maklik nie.” 5. Hoe is Meneer se nagte? “Ek was die heel bangste vir die nagte! Ek is verskriklik heilig oor my slaaptyd en het gedink dit gaan ‘n groot aanpassing wees. Toe nie! Aan die heel begin moes ons haar elke 3 ure wakker maak om te drink, maar dit was makliker as wat ek gedink het. Sy drink nou 4-uurliks, maar ek hoef haar nie meer snags wakker te maak nie. Saans slaap sy so ses ure.” 6. Gaan sy al van kleins af geleer word om Frans te praat? “Ek het al soortvan Zaz se Champs élysées vir haar gesing. Ek sal graag wil hê dat sy so vroeg as moontlik Frans onder die knie moet kry sodat sy sommer baie tale kan praat.” 7. Vertel ons meer van haar. Hoe lyk sy en waarvan hou sy? “Sy het potblou oë en pragtige wimpers. Haar velletjie is so sag soos sy. Sy is net absoluut perfek. Sy hou baie van haar melkies en laat my sommer vinnig-vinnig weet as dit etenstyd is. Sy kyk baie graag na haar blomme-bewer wat in haar kamer hang. Haar bruin beertjie laat haar elke keer glimlag. Sy hou niks van bad of klere oor haar kop of arms nie. Tussen 19:00 en 20:00 saans is dit ‘n saak van gebed.”

lees...” 10. Dink Meneer dat pa-wees by Meneer pas? Geniet Meneer dit? “Beslis. In my wildste drome het ek nie gedink ek sal ‘n ouer kan wees nie. Dit is ‘n groot voorreg om ‘n pa te wees. Ons geniet haar vreeslik baie.” 11. Wanneer is haar verjaarsdag? (Die franse leerders wil weet.) “Haar spesiale dag is 21 Maart, op Menseregtedag. Dis baie gepas.” 12. Gaan sy ‘n aupair kry wanneer Meneer terug kom skool toe? “Ja, ons is narstigtelik op soek na die regte aupair. Dit is belangrik om die regte persoon te vind wie vir Lea net so lief gaan wees soos wat ons vir haar is.” 13. Gaan Meneer ook by haar ‘n fantastiese mode bewustheid kweek? “Ek gaan my heel beste probeer!” 14. Kry Meneer darem ruskansies deur die dag?

8. Hoe lyk haar kamer?

“Baie minder as wat ek gedink het. Die Engelse sêding lees, “to sleep like a baby,” maar in werklikheid slaap baba’s baie sleg! So dis ‘n paradoks. Babas word elke 45 minute wakker deur die dag, so dis aktiewe babysitting.

“Daar is nie ‘n spesifieke kleurskema nie, maar grys, wit en geel was die wegspringpunt.”

Hier is dan ook ‘n paar foto’s van haar by indien julle wonder hoe sy lyk.

9. Wie is in beheer van storietyd? “Ons het al probeer stories lees, maar dit hou net so 30 sekondes, dan verloor sy belangstelling. Ons sal aanhou probeer. As sy ‘n bietjie ouer is sal ek Le Petite Nicolas vir haar

Emma Basson SECTION | 7 NEWS


8 | NEWS SECTION


The wedding everyone has been talking about! ....not the royal one

As everyone knows, Miss Niemand recently became Mrs. Geldenhuys. Everyone has been buzzing with questions about the big day, and I had the opportunity to sit down and speak with Mrs. Geldenhuys. So, I am here to inform you about all the things we have been wondering about - from her dress (Megan Markle had nothing on ma’am in my opinion) and other things like emotions of the day, attendance etc! 1. What inspired your hair and dress for the day? “I didn’t have any idea or image in my head of what I wanted the dress to look like, but I knew I wanted it to be me. One day I saw this lace and I fell in love with it immediately, I knew I had to have it in my dress. And with my hair, again, I wanted it to be me, and very natural.”

4. How did you feel walking down the aisle? “Excited and nervous, it’s a big day, so obviously there were some nerves, but mostly just excitement.” 5. Does being married feel different to being engaged?

“..it’s like we are our own little family now.”

“For sure, we didn’t live together so that has already been something big and new for us, but different in a good way. It’s like we are our own little family now.” Thank you to Mrs. Geldenhuys for sitting with me for this interview. I hope everyone’s questions about the big day have now been answered!

2. Was your husband very involved with the planning of the wedding? “No no no, I let him sit on the sidelines and I basically took over. It depends on the man, but I decided to take the reins on this!” 3. Was it a big wedding or a smaller, intimate wedding? “Initially it was meant to be a smaller wedding, but we both have quite big families so it ended up being quite a big wedding instead!”

Erin-Mari Gleeson

SECTION | 9 NEWS


Teana Mans Op die oggend van die 26ste April het oor ’n 100 meisies, in die koue van die nag om 8-uur, op die bus geklim op pad Oos-Londen toe. Warm aangetrek met kussing en kombers onder die arm, was ons gereed om die 15 ure busrit aan te pak. En wat ’n belewenis van ’n busrit was dit nie gewees nie. Rugkrampe, stywe nekke en ’n moegheid wat skrik vir niks, was die eindresultaat en ons meisies was tog te bly toe ons by die Wimpy kon gaan ontbyt eet. Nie lank daarna nie toe stop ons by die Marine lodge: ons tuiste vir die volgende paar dae. Met die strand amper op ons voorstoep het ons meisies dadelik afgegaan see toe om vars lug te skep. Nadat ons Oos-londen so bietjie verken het, moes ons regmaak vir die verwelkoming by Claredon Hoër waar ons omring was met verskeie ander meisieskole. Ons was vermaak met Claredon Hoër se koor en het in verwondering gestaar na die vuur-dansers. Die kunstenaar, Asher, het die gees hoog gehou en ek kan werklik sê dit was ’n aand waar ons meisies, van alle skole, saam as ’n eenheid gewieg het terwyl ons, ons harte uitgeskree het. Ons het sommer geweet die naweek voorspel net voorspoedige en opwindende dinge. Kompetisies het al vroeg die volgende oggend begin en om nege uur was ons almal besig met ons verskeie aktwiteite. Die sweet het geloop soos die netbal, hokkie, muurbal en tennis kinders hul harte uitgespeel het. Terwyl hulle besig was op die bane kon die kultuur kinders in die skool gebou gevind word. Debat kinders was gedurig agter een of ander koerant besig om hul kennis te verskerp terwyl die drama kinders besig was om werkswinkels by te woon. 10 | NEWS SECTION

Hulle was geleer hoe om mekaar se “energie” aan te voel en ook hoe om ‘n toneelstuk aan mekaar te sit. Dit was n lang dag en daarom was dit geen verbasing toe almal vroeg in die bed was nie. Die tweede dag het min of meer dieselfde gevaar. Jy het opgestaan vir ontbyt met die oseaan as jou uitsig en die drama kinders se stemme wat jou ore vul soos hulle oefen vir hulle optrede. Toe was dit weer vroeg op die bus en reg om dag twee aan te pak. Die sport en debat het onmiddellik weggespring en die drama was besig om te repeteer vir hul groot optrede. Uit-en-uit was die dag ’n reuse sukses waar La Rochelle nie net gefloreer het nie, maar ’n atmosfeer van kamaraadskap getoon het soos almal mekaar ondersteun het. Die laaste dag het aangebreek en toe ons weer sien was almal besig met hul laaste wedstryd of werkswinkel. Die dag was gevul met spanning en entoesiasme soos die eindstryde afgespeel het. Omring met massas toeskouers kon jy die afwagting en senuwees in die lug proe soos almal vir hulle verskeie spanne geskree het om die beker huis toe te bring. Ongelukkig het die toer daarna tot n einde gekom en is ons met swaar harte daar weg. Ons moes ál ons nuwe vriendinne groet met die belofte om mekaar volgende jaar weer te sien. Daar was ’n vinnige afskeidseremonie waar die wenners bekend gemaak is en toe was ons weer op pad huis toe. Dit was ’n lang naweek, maar ons het baie nuwe dinge geleer, mense ontmoet en herrineringe gemaak. Ek dink elkeen van ons het ’n stukkie van ons hart daar in Oos-Londen ge-

los en ons sal altyd terugdink aan die wonderlike voorreg wat ons gehad het om daar te kon deelneem. Ons stamina en deursettingsvermoë was baie getoets, maar ons het dit gedoen. Ons het ons merk gelos. So sê ons totsiens vir Oos-Londen en maak reg om hulle volgende jaar uit te daag op ons terrein. All Girls ons verwelkom jou in Paarl.

“Ek dink elkeen van ons het ’n stukkie van ons hart daar in OosLonden gelos.”


My ouma is ‘n

Larrie....

Baie van ons is tweede, derde of selfs vierde generasie Larries, maar is ons La Rochelle dieselfde as die van ons ma’s en ouma’s s’n? My ouma is n Larrie en ek het besluit om by haar uit te vind hoe dit was om ’n Larrie te wees van haar generasie.

want jou onderklere mag nie daarteen weerkaats het nie…

Haar rokkie was n bietjie dowwer en die lengte was gemeet in duime en nie in sentimeters nie. Sy moes LO swemklasse in die dorp se swembad doen. Dissipline was toe al iets waarin La Rochelle eerste kom. In my ouma se woorde: “Dit was bitter cool om ’n Larrie te wees al is dit so ‘n koekige gedoente. “

My ouma is ‘n Larrie en tot vandag toe leef sy die waardes van wat dit beteken om ’n Larrie dame te wees, ui in alles wat sy doen. Een ding wat my ouma vir my geleer het is dat dit nie saak maak wat die situasie is nie hetsy vernederend of opbouend (en talle ander situasies), jy hanteer dit soos ‘n dame. ‘n Dame, bedoelend met respek en insig, sonder dat mense oor jou loop.

Dit is nou als goed en wel maar ons wil mos eintlik weet hoe het hulle sosiale lewens gelyk. Die flieks was altyd daar bo by die vrugte markie in die kerk se gebou. Langs die flieks, (aan Vida se kant) was daar ‘n kafeetjie wat die uithangplek was. Al die pad terug in neëntientoet toe my ouma ’n Larrie was, was Hoërskool Gim nog ‘n enkelgeslag seunskool. Nou is die vraag wat was die beste skool om ‘n kêrel in te hê? Volgens ouma het Boishaai maar ’n bietjie meer punte gekry. As gevolg van Paarl se skole se oordosis testosteroon mag Larries slegs dorp toe gegaan het as die seunskole nie dorpsdag gehad het nie.

Vir my ouma se matriekafskeid het hulle ‘n ete gehad en toe het almal in die bus geklim en gaan fliek in die Kaap.

Ek glo dat La Rochelle sterk dames oplewer en dat my ouma ‘n goeie voorbeeld is hiervan.

In my ouma se woorde: “Dit was bitter cool om ’n Larrie te wees al is dit so ‘n koekige gedoente. “

Maar ouma, wat van danse? Sy was ’n koshuisbrakkie en het die koshuisdanse baie geniet. Die koshuis het ander seunskole soos Landbou, Bois en Gim genooi. Een jaar (natuurlik ouma se gunstelingjaar) het die Larries tot vir Elsenburg genooi. Dit is waar my ouma haar eerste kêrel, Johan de Wet, ontmoet het. Om by die dans uit te kom was ‘n bietjie moeiliker, omdat die meisies eers na die koshuistannies moes gaan sodat hulle kon kyk na roklengtes en of hul arms bedek was. Blink skoene was ook heeltemal uit

Inge-Lise Wessels

SECTION | 11 NEWS


Kom Ons Bak!

La Rochelle se eie realiteitsprogram deelnemer...

As dit kom by bak en brou, kan jy vir die kinderkokke van 2018 niks vertel nie! Koekedoortjie, Kyknet se jongste koswerklikheidsreeks, het vanjaar die bakvernuf van kinders tussen 10 en 13 jaar weer tot nuwe hoogtes gedryf. Die program is opgeneem in ‘n ateljee by Atlantic Studios in Milnerton, waar gewilde televisiereekse insluitend Suidooster en Kwêla ook vervaardig word, met Sanet Olivier as regisseur. Elk van die 10 bakkers het die voorreg gehad om ‘n familielid saam te neem na die ateljee as inspirasie én as bakmaat vir een of twee van die uitdagings. Deelnemers het gekom vanaf Pretoria en Johannesburg tot selfs die Paarl... ja dis korrek... die Paarl. Ons eie graad 8 La Rochelle leerder, Elsje-Mari Louw, het een van haar gunstelingstokperdjies op hierdie realiteitsprogram uitgeleef! Elsje-Mari wou oorspronklik inskryf vir Kokkedoortjie (Koekedoortjie se kookboetie), maar met dié dat haar ma ‘n voltydse en uitstekende koekbakker is en Elsje-Mari al van kleins af ‘n handjie bysit met ‘n koppie meel hier en ‘n roer met die houtlepel daar, het sy besluit om vir Kyknet se Koekedoortjie kompetisie in te skryf. “Bak voel vir my terapeuties – dit voer my weg na ‘n stresvrye plek vol kreatiwiteit en nuwe moontlikhede,” sê sy. “Op die einde van die dag maak dit nie saak of jy eerste of laaste uitval nie – dit gaan oor die wonderlike geleentheid wat jy gebied word om jou passie te kan uitleef en dit met ander te kan deel.”

12 | SECTION NEWS

Verder noem Elsje-Mari dat sy baie geleer het by die ander deelnemers en goeie vriende met almal geraak het. Na die opname in September het sy steeds kontak met hulle behou en het sy Desember selfs saam met ‘n paar van hulle gekuier! “Dit was ‘n ongelooflike lekker ervaring en ek sal enige iemand, wat ook van bak hou, aanmoedig om in te skryf. Nie net kry jy uitstekende raad en terugvoer van die beoordelaars nie, maar jy word ook blootgestel aan die ander deelnemers se manier van probleme benader en oplos. Ek kan sonder twyfel sê dat ek baie oor myself in die proses geleer het.” Dit is mos nou die woorde van ‘n ware bakster in wording! Van al die Larries se kant af - Baie geluk aan Elsje-Mari met haar uitstekende resultate in Koekedoortjie! Ek dink ons almal weet nou watter Larrie om volgende keer te bel as ons lus is vir klets met ‘n koppie tee en ‘n lekker sny wortelkoek! Wie weet... dalk deel sy ‘n paar van haar geheime...

Carla van Wyk


The FLAMINGO Project spreads its wings in La Rochelle. Flamingos symbolise femininity, innocence and confidence. These areall the characteristics the “Flamingo Project” wants to improve amongst underprivileged woman with breast cancer. After seeing women in the public sector waiting months for their breast cancer surgeries, the Flamingo Project was launched by Dr. Liana Roodt in 2010. She noticed that these women also had no emotional support. It was time for her to spread her feathers of hope. She invented the concept of “catch up” surgeries. These are free surgeries which are given to underprivileged women who cannot afford private hospitals and who are 12 weeks away from getting their surgery. The profound “catch up“ surgeries have reduced the waiting time substantially, to 2-3 weeks, which shortens the waiting list. The doctors give their services for free, but it costs R 4000 per operation. This is only possible by the donations of kind-hearted civilians. The facilitators of the project go the extra mile each woman is sent home with an extra “feather of hope” pamper pack. These include water, rollon, tissues, lip-ice, hand cream, an energy bar and a washcloth. The pamper pack is put together by donations from schools, businesses and individuals. We are proud to say that the La Rochelle Interact gave the Larries an opportunity to spread more feathers of hope through the community, by collecting goods for these ladies. Let us live according to Mother Theresa’s motto: “Not all of us can do great things, but we can do small things with great love”.

Robyn Broodryk

SECTION | 13 NEWS


Self-

Self-image is the personal view we have of ourselves. It is our mental image or self-portrait. Self-image is an internal dictionary that describes the characteristics of the self, containing words such as intelligent, beautiful, ugly, talented, selfish and kind. These characteristics form a collective representation of our assets and liabilities as we see them. They become the collection of beliefs or feelings we have about ourselves, our "self-perceptions." How we define ourselves influences our motivations, attitudes, and behaviors and it affects our emotional adjustment.

The difference between low self-esteem and poor self-image is this: self-esteem is based on subjective feelings that change according to the current environment; self-image is one's view of self, and beliefs about oneself, based on life experiences. The two can go hand-in-hand, but low self-esteem is a problem that is more easily and naturally fixed. Patterns of self-esteem start very early in life. For example, a young child who reaches a milestone experienes a sense of accomplishment that boosts self-esteem. The concept of success following persistence starts early. As little kids try, fail, try again, fail again, and then finally succeed, they develop ideas about their own capabilities. At the same time, they're creating a self-concept based on interactions with other

14 | LIFESTYLE SECTION

people. Self-esteem can also be defined as feelings of capability combined with feelings of being loved. A person who is happy with an achievement but does not feel loved may eventually experience low self-esteem. Likewise, a person who feels loved but is hesitant about his or her own abilities can also end up with low self-esteem. Healthy self-esteem comes when the right balance is reached.

experiences with others such as teachers, friends and family add to the image in the mirror. Relationships reinforce what we think and feel about ourselves. The image we see in the mirror may be a real or distorted view of who we really are. Based on this view, we develop either a positive or a negative self-image. The strengths and weaknesses we learn as children are internalized and affect how we act as adults today.

According to psychologist Prof Carl Rogers, everyone strives to become more like an “ideal

We continually take in information and evaluate ourselves. How do I look? We have a mental image of our physical appearance. How am I doing? We have a performance image of our successes and failures. How important am I? We have an inner sense of our adequacy and value. With a positive self-image, we own our assets and potentials while being realistic about our liabilities and limitations. A negative self-image focuses on our faults and weaknesses, distorting failure and imperfections.

SELF-IMAGE IS IMPORTANT BECAUSE HOW WE THINK ABOUT OURSELVES DIRECTLY AFFECTS HOW WE FEEL ABOUT OURSELVES AND HOW WE RESPOND TO LIFE.

self.” The closer one is to their ideal self, the happier one will be. Rogers also claimed that one factor in a person’s happiness is unconditional positive regard, or UPR, from others. UPR often occurs in close or familial relationships, and involves a consistent level of affection regardless of the recipient’s actions. Self-image is also a product of learning. Parents or caregivers make the greatest contribution to our self-image. They are mirrors reflecting an image of ourselves. Our

Self-image is important because how we think about ourselves directly affects how we feel about ourselves and how we respond to life. Self-image can determine the quality of our relationships with others. How we think and feel about ourselves influences the way we react or respond to life stressors. A positive self-image affects our physical, mental, social, emotional and spiritual well being.


Image MAJOR FACTORS THAT INFLUENceSELF ESTEEM.

positive. 3) SOCIAL ROLES.

1) THE REACTION OF OTHERS.

Some social roles carry prestige e.g. doctor, airline pilot, TV-presenter, premiership footballer. Such social roles promote self-esteem. Other roles carry stigma. E.g. being a prisoner, mental hospital patient, a refuse collector or an unemployed person.

If people admire us, flatter us, seek out our company, listen attentively and agree with us we tend to develop a positive self-image. If they avoid us, neglect us, tell us things about ourselves that we don’t want to hear we develop a negative self-image. 2) COMPARISON WITH OTHERS. If the people we compare ourselves to (our reference group) appear to be more successful, happier, richer,and better looking than ourselves, we tend to develop a negative self image. If they are less successful than us our image will be

4) IDENTIFICATION. Roles aren’t just “out there.” They also become part of our personality i.e. we identify with the positions we occupy, the roles we play and the groups we belong to. HOW CAN WE CREATE A POSITIVE SELF-IMAGE?

Mia Oberholser

Self-image is not permanently fixed. Part of our self-image is dynamic and changing. We can learn to develop a healthier and more accurate view of ourselves, thus changing the distortions in the mirror. Self-image change is a process occurring over a lifetime. A healthy self-image starts with learning to accept and love ourselves. It also means being accepted and loved by others. SELF-CONSCIOUSNESS- as habitual self-awareness? Obsession with self-image leads to a life of constant comparison. As mentioned before, there will always be someone richer, thinner, more intelligent, more spiritual, etc. A life of constant comparison is a competition we can never win over the long run. SECTION | 15 LIFESTYLE


Autumn Trends Autumn weather can be pretty confusing. Here are a few fashion trends to follow in order to stay cool, but look hot while doing it. The first thing to invest in this autumn is definitely a pair of chunky shoes. Whether they are just plain white or full of colour, don’t be afraid of these thick souled sneakers. Embrace the boldness of the shoes and swop it out with those boots you wear every year and try something new.

If there is one item of clothing you need this autumn it is a turtleneck. Not only does it keep your whole body warm but it can be the starting point of many great outfits. A turtleneck is perfect for this weather and comes with very little effort, all you need to do is pair it with a cute pair of pants or under any jacket and you are ready to go. If you are wondering what colour to get, black is an easy start to your collection.

For those slightly brighter autumn days, a pair of “tiny” glasses is the perfect accessory. Whether it be a pair of rectangular or thin cat eyed frames the smaller the better and it can be the perfect accessory to add to your outfit to make it complete.

16 | LIFESTYLE SECTION

Isabella Dixon

H


HELP! I’M A TEENAGER! It’s no lie that most high school students are always busy. We are expected to juggle sport, culture, academics and not kill everyone around us. It’s as if time is our enemy. Yes, in some cases this sucks. Is it even worth it? Looking at the bigger picture our dedication and determination to succeed builds character and skills for the future, so the ultimate answer is: YES, it is worth it. Even in our hustle to the top we need to pace ouselves and we can start by doing the following:

1. Get a calendar. Write down everything you need to do as soon as it leaves your teacher/ coaches mouth. This way if anything clashes, the choice as to which you will do is easier. It will also help you to avoid clashes in your schedule. These organizational skills will stay with you even after school and will help you in the work place. 2. Sleep. This is so important. Our bodies cannot function on coffee and those cheap energy drinks at the Market. What our bodies need is to rest and re-energize itself naturally. With sleep. By eating healthy your skin stays clear and happy, you won’t get fat, resulting in mental and physical happiness and an over-all better attitude towards life. So, long story short, try to be asleep by 10 pm. 3. Set termly goals. By doing this you can focus on the things you want in that term. This is conve-

nient because then you can be diligent and precise in what you do, and you have clear guidelines of where you want to go. This way when things that are not planned pop-up you can either agree or decline it guilt free.

tact can help you avoid a burnout.

4. Make time for yourself. Yes, it is instinctive for those who crave success to grind non-stop, but somewhere along the line if you keep hustling without breathing you are bound to get burnedout. Me-time not only refreshes the mind - much like sleep - but also helps you to gain perspective you wouldn’t otherwise have , knee-deep in school life. Also, you can’t be on your A-game if you are neurotic. A great way to spend me-time and avoid burn-outs is through quiet time with God, as this will make you feel motivated, inspired and will ensure that everything will work out as it should in the long run. Keeping your faith in-

5. And then probably the most important, Trust the Lord. Sometimes things don’t go as planned and it can get so bad we feel we should just close the door on it, but by trusting the Lord we accept that it happened for a specific reason and can make peace and can then keep on moving forward. Nothing is ever a loss in life if it was planned by God. Yes, the future is scary and sometimes we ask, “Can I cope?” Yes you can, and yes you will. Just pace yourself. Normally I’d say take a long bath, but that’s not possible with water restrictions and all. Finally, trust the Lord.

‘Isaiah 40:31 But those who trust in the Lord will renew in strength, they will soar on wings like eagles; they will run and not grow weary; they will walk and not faint.’

Commit your work to the Lord, and your plans will be established...We can make our plans, but the LORD determines our steps. PROVERBS 16:3, 9. For I know the plans I have for you, declares the Lord,plans for welfare and not for evil, to give you a future and a hope. JEREMIAH 29:11

Layla Traci van Siters SECTION | 17 LIFESTYLE


Musiekverslaaf? In die oggend wanneer jy opstaan moedig jou gunstelingliedjie jou aan om die dag ten volle aan te pak. Wanneer jou Wiskundepunt nie na jou smaak is nie en die trane wil loop, help ‘n Ed Sheeran liedjie altyd, of wanneer jy met vakansie gaan en die langpad see toe aandurf, is daar niks so goed soos die perfekte playlist wat deur jou oorfone dreun nie. Musiek verstaan, dit vra nie vrae nie en dit laat jou toe om net te wees. Hoe vreemd? Hierdie een ding wat so baie funksies verrig. Musiek bind mense oor die grense van taal en kultuur. Dit bring ons saam. Nes die luisteraars is musiek so divers, van rock tot opera en alles tussenin. Maar dit is daardie een faktor wat met elke mens praat: musiek gee uiting aan mense se emosies. Sommiges beskryf musiek as die enigste ware manier om die menslike toestand uit te druk en dit is waar. Die gevoelens en emosies wat mense ervaar wanneer hulle ’n liedjie luister, word beskryf deur die lirieke en klanke wat hulle ware toestand uitbeeld. Musikante deel daardie emosie met die luisteraars, wat dit ’n baie persoonlike medium maak. Die manier waarop mense geraak word deur musiek kan ook in geskiedenis gesien word. Dit beklemtoon eintlik hoe musiek mense saambring en watter sterk invloed dit op ons daaglikse lewens het. Navorsing het bewys dat wanneer jy na musiek luister dieselfde ‘goedvoel’-hormoon (dopamien) gestel word as wanneer ‘n mens lekker kos eet, geld ontvang of dwelms gebruik.

vry-

Dus wil mense meer musiek luister juis omdat dit hulle goed laat voel. So die vraag is nou, is jy verslaaf daaraan? Hier is verskillende maniere om uit die greep van musiek te ontsnap

Hier is 5 stellings om dit te bepaal. As jy met die meerderheid saamstem is jy dalk ’n musiekverslaafde...

1. Gaan draf vir ‘n slag sonder oorfone, dalk hoor jy voëltjies of geluide wat jy nie gewoonlik hoor nie.

1. Die aankondiging dat jou gunstelingmusiekgroep in SA gaan optree, is die enigste ding wat jou beter kan laat voel. Nie eers sjokolade of ‘n dag af van skool kan dit oortref nie.

2. Wanneer julle gesin julle roadtrip beplan, maak ‘n playlist wat almal se musieksmaak insluit, so kan musiek julle band versterk i.p.v vernietig.

2. Wanneer jy iemand ontmoet wat net soveel van jou gunstelingkunstenaar hou soos jy, word hulle dadelik jou BFF. Jy ignoreer al hulle ander foute.

3. Monitor die ure per dag wat jy na musiek luister en probeer dit geleidelik met ‘n uur of so verminder. 4. In plaas daarvan om heeltyd na musiek te luister, probeer eerder ‘n instrument leer speel. Dalk verskuif jou verslawing na iets konstruktief. Jy weet nooit nie, jy mag dalk wêreldbekend raak!

3. Wanneer iemand jou vra om jou musiek sagter te sit, raak jy amper mal. 4. Die gedagte van ‘n motorrit sonder musiek, dryf jou na depressie. 5.Wanneer drie ure sonder musiek soos die dood voel. Jy het 5/5, wat nou?

18 | LIFESTYLE SECTION

Sunet Verhoef

5. Don’t judge a person by their CD covers. Probeer mense, wat volgens jou, slegte musieksmaak het, nie dadelik afskryf nie en leer hulle in geheel ken. MAAR: As ‘n mens uit verslawings MOET kies, wees eerder musiekverslaaf!


Larries mik hoër as skoolspanne: Elata Fourie Na elke sportgevulde naweek, hoor ons van die dames wat weereens top prestasies bereik het op die velde en bane. Ons as buitestaanders besef nie altyd die harde werk wat dit verg om die resultate te verower nie. Dan is daar natuurlik die paar dames wat die ekstra myl loop en onlangs aan die Boland netbalproewe deelgeneem het. Ons kan met trots aankondig dat daar 6 netbalspelers is wat in die Boland span opgeneem is, naamlik: • Kaylie Lategan • Danel Dreyer • Georgina Kapa • Shani Botha • Thabisa Yekani • Rebecca Willemse Ons voer ‘n onderhoud met die pragtige dames om bietjie meer oor hulle uit te vind wat netbal betref.

Thabisa Yekani Fave shoe brand: ASICS Quote that motivates you: Never give up, give your best at all times. Your goal in netball for the year: No matter how good my opponents are; I’m going to focus on myself. This year has been a bit hectic so far and high school netball is intimidating on more than one level Fave pre game snack: I don’t eat much before games. Ideal support system: Parents and Friends. Partner in crime on court: I’m still a bit new and don’t really know the girls since I’m the youngest. However my one friend in Beaufort supports me from a distance, even though we’re not playing against each other.

Rebecca Willimse Fave shoe brand: ASICS Quote that motivates you: Hard work always beats talKaylie Lategan ent when talent doesn’t work hard. Fave shoe brand: ASICS Your goal in netball for the year: Ek wil baie graag die Quote that motivates you: I don’t need your ‘A’ Wes-Kaap span maak. game, I need your ‘A’ heart. Fave pre-game snack: Energy jellies. Your goal in netball for the year: Make the Western Ideal support system: My ouers en my broer. Cape and Boland team. Partner in crime on court: Shani. Fave pre-game snack: Energy Bars. Ideal support system: Definitely my Mom Shani Botha Partner in crime on court: Georgina Fave shoe brand: ASICS Quote that motivates you: I can do all things through Danel Dreyer SPORT Christ who strengthens me. Phil 4:13 Fave shoe brand: ASICS Your goal in netball for the year: Om Wes-Kaap netQuote that motivates you: Do it with passion or ball te kry en te groei as ‘n netball speelster in my don’t do it at all verdedigende spel Your goal in netball for the year: Om met elke Fave pre-game snack: Piesangs en baie water wedstryd my beste te gee en vir my span te speel Ideal support system: My pa is gewoonlik die een wat Fave pre game snack: Peanut butter Jungle oats Bars. hard skree en my motiveer, gevolg deur my ma, en Ideal support system: Ouers en my broer dit help my gewoonlik baie as hulle langs die baan is. Partner in crime on court: Kaylie en Rebecca Partner in crime on court: Leandra Custodio, ons weet al presies wat die ander een gaan doen sonder om Georgina Kapa te praat. Fave shoe brand: ASICS Quote that motivates you: When your legs get tired, let your heart do the work. Your goal in netball for the year: I want to execute my passion as best as I can by playing to the best of my ability. Fave pre-game snack: Don’t eat, I just drink Borrocca and Vita-thon. Ideal support system: My Mom, Juffrou Vos (ons kom al ‘n lang pad saam van graad 8 af), my spanmaats ‘speel’ ook ‘n baie groot rol. Partner in crime on court: Kaylie, my day 1. SECTION | 19 SPORT


Oud-Larrie

(Letterlik)

Die Statebondspele, beter bekend as die “Commonwealth Games,” is ’n internasionale multisport-byeenkoms waar atlete van verskeie nasies saamkom om teen mekaar te kompeteer. Dit is die wêreld se eerste multisport-geleentheid om gelyke aantal vroue- en mansmedaljes te implimenteer. Hierdie byeenkoms is in 1930 begin en het elke vier jaar sedertdien plaasgevind, elke keer in verskillende lande. Oorspronklik hetspanne van Australië, Kanada, Suid-Afrika en die Verenigde Koninkryk, wat voorheen deel gevorm het van die Britse Ryk, teen mekaar kompeteer aan atletiek, boks, stoei en swem. Dit het sedertdien tot vele ander sporte uitgebrei. Die Statebondspele het vanjaar groot oproering veroorsaak onder duisende mense in die land. Suid-Afrika het die algehele 6de plek ontvang met 13 goue medaljes, 11 silwer en 13 brons. Rekords na rekords het ingevlieg om Suid-Afrika se uitnemende sportsterre as oorwinnaars te kroon. As dit nie was vir Schoenmaker wat in die 200m sowel as die 100m borslag almal se asems weggeslaan het en die eerste plek verower het nie, was dit die twee 100m atlete wat die eerste en tweede plek vir Suid-Afrika verseker het. Akani Simbine en Henricho Bruintjies het almal stom gelaat toe hulle die 100m in die eerste en tweede plek oorsteek. Nie net was dit atletiek en swem wat medaljes huis toe gebring het nie, maar die Suid-Afrikaanse Triathlon atleet, Henri Schoeman het ’n goue medalje verower, sowel as die stoeier Martin Erasmus. Die mees onlangse spele is van 4 April tot 15 April 2018 by die Gold Coast gehou. Die volgende 20 | SPORT SECTION

spele sal vanaf 27 Julie tot 7 Augustus 2022 in Birmingham gesien word. Suid-Afrika het slegs in ses van die negentien Statebondspele deelgeneem wat al gehou is. Sigi, Zigi, Ziggy, Sigrid Burger is slegs paar van die vele maniere hoe mense haar naam uitspreek as hulle haar vir die eerste keer ontmoet. Sigrid Burger het in 2014 aan HMS La Rochelle gematrikuleer en het ’n groot impak op La Rochelle se netbal agtergelaat. Nie net is sy 1.94m lank nie, maar het sy ook ’n hart van goud. Sy word as een van La Rochelle se grootste sportsterre gesien, maar dit het haar egter nie gekeer om ook op akademiese, sowel as kulturele vlak te presteer nie. Nadat sy haar matriekjaar voltooi het, het sy Bcom aan die Universiteit van Potchefstroom gaan studeer waar sy haar droom as ’n netbalspeler ten volle verder kon uitleef. Sy is as lid van die Suid-Afrikaanse netbalspan gekies wat van 4 tot 15 April aan die Statebondspele vanjaar deelgeneem het. The woman, the myth, the legend. Interview with Sigrid Burger: 1.How did La Rochelle prepare you to play netball professionally? “La Rochelle definitely prepared me to play for South-Africa, with the help of Tannie Alby Engelbrecht, being without a doubt the best schools’ netball coach in the country. She was the one who formed me and gave me opportunities, I played one match at the end of my grade 8 year, and then from grade 9 onwards I played for the first team. With her coaching and La Rochelle not being so strong in their netball at the time, every single time I got the ball, it just had to count. For almost my whole


bereik

en Figuurlik)

nuwe

hoogtes.

high school life having to make sure every opportunity counts, prepared me, because that is all an international game is about.”

5.What was your favourite part of the Commonwealth games? “Something that stood out was how well it was organized. The food court was by far the most memorable and my favourite thing. It was open 24/7 and there were all kinds of different foods. The Australian rugby team also gives the South-African team a run for their money. They are extremely attractive.”

2.In a previous article in 2015 you said that your goal is to one day play for the South-African team, now that you have achieved it, how does it feel and what is your next goal? “I debuted in 2016 against Wales and it was an amazing opportunity, so humbling, because years and years of practise were finally rewarded. God blessed me with the talent and just being able to glorify His name is very cool. My next goal would definitely be to make the South-African netball world cup team of 2019 in Liverpool and to play super league in either Australia or New Zealand.”

6.Do you have any advice for young girls who wants to chase their dreams but are unsure of themselves and their abilities? “Never give up and use that thing that you have either been bullied or joked about to your advantage. The thing that makes you unique is the thing that is going to get you to the top, because no one else has it. The Australian startingline shooter has an arm span of about 3 and a half meters and uses that to her advantage. It is awkward, but that awkwardness made her extremely good in what she does. Work hard, work hard. I first made the Western Province 0/17 team and it only got better from there. Any negativity around you, use it and turn it into positivity.”

3.What was the thing that stood out for you the most in the last 3 years of University? “The most memorable thing about University was definitely being in Hostel, finding “sisters” and attending dances where you could dress up. Sportwise, winning the varsity cup really stands out in my first year.” 4.You were the tallest player in school, how does that compare to playing in the SA team and competing internationally? “(laughs) I am average height when playing internationally. There are so many keepers, HV’s and shooters that are a head taller than me. I am 6 foot 2, and at the common games there where people who were like 6,6 and 6,7. I am the most average person alive in netball.”

Jani Redelinghuys

“The most memorable thing about University was definitely being in Hostel, finding “sisters” and attending dances where you could dress up. Sportwise, winning the varsity cup in my first year ” really stands out. - Sigi Burger SECTION | 21 SPORT


Ansofi pretorius 22 | SECTION


Summer bodies are made in Winter Hierdie stelling is alombekend. Ons wil almal graag daardie “perfekte somerlyfie” hê, maar nie almal van ons is bereid om daarvoor te werk nie. As dit maar net so maklik was om ‘n week of twee voor Desember ‘n paar keer te gaan draf om fiks te word of ‘n paar kilos af te skud. Ongelukkig werk dit nie so nie. (Must be nice though.) As jy goeie, permanente resultate wil hê, sal jy gedurende die koue wintermaande ook moet insit. Indien jy 500 kalorieë meer per dag verbrand as wat jy inneem, sal jy tussen 500g en 1kg per week verloor. Indien jy vinniger as dit gewig wil verloor moet jy minder eet en meer oefen. Dis eintlik heel eenvoudig. Byvoorbeeld, as jy 1050 tot 1200 kalorieë per dag inneem, en jy oefen vir een uur per dag, kan jy 1,5kg tot 2,5kg in ‘n week verloor. Dis baie belangrik om nie te veel kalorieë uit te sny nie, want dit kan gevaarlik wees. Soos met alles in die lewe, is balans baie belangrik. Hieronder volg ‘n eenvoudige oefeningsessie wat jy sommer by die huis kan doen, aangesien almal weet hoe moeilik dit is om motivering te vind om te gaan oefen gedurende die koue wintermaande.

20 Squats:

20 Tricep dips:

20 Mountain Climbers:

Andrea van der Merwe

20 Knee-to-elbow:

20 Ab twists:

20 Leg Raises:

SECTION | 23 SPORT


Larrie Memes When your friends talk about possible essay questions during break: pls stop

re r you’

Exam paper: Find x you:

no

ife my l g n i uin

I’m dead inside

Wanneer jou klas klaar Wiskunde geskryf het en die ander klas het nog nie:

When exams are trying to drown you... but you doggy paddle your way out:

When you are writing 2 exams on the same day:

When everyone’s answer is 25 and you got -0.563:

ander klas:

what about my human rights? 24 | SPORT SECTION


When you had months to prepare When question 1 is too hard so you for an exam, but you still left it for the skip to question 2 but question 2 is based on question 1 night before

After giving my report to my mom: mother:

Real friends share past papers

you:

When the girls who blocked at hostel see the girls who wrote during lunch:

When the teacher puts the exam on your table and it’s thick enough to break your mini stapler:

SECTION | 25 SPORT


Avanti 26 | SECTION


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.