2 minute read

Fotokompetisie 2023

R600 prysgeld vir elke maand se wenfoto!

Advertisement

Hierdie drie leerlinge van Hoërskool Eric Louw in Musina is aangewys as die drie lede van die skool se akademiese Graad 9A-span (met ‘n gemiddeld van 80% tot 100%) op grond van hulle prestasies in die 2022 jaar. Van links na regs staan Buhle Ndiweni, Jessica Malungane en Thando Ndiweni. Foto verskaf.

Hierdie twee leerlinge van Hoërskool Eric Louw in Musina is aangewys as die twee lede van die skool se akademiese Graad 8A-span (met ‘n gemiddeld van 80% tot 100%) op grond van hulle prestasies in die 2022 jaar. Links is Suzan Sephuma en regs is Sayma Alan. Foto verskaf.

Die twaalf wenfoto’s sal aan die einde van die jaar in ‘n groot-formaat muurkalender vir 2024 saamgevat word.

Hoe om in te skryf: Foto’s kan in hoë resolusie

Bo: Hoërskool Eric Louw se Graad 9 akademiese B-span (70% tot 79,9%) ná afloop van die 2022 skooljaar. Van links na regs staan Thato Tlou, Nizamuddin Patel, Ashley Muleya en Stevenson Ndlovu. Foto verskaf.

Regs: Hoërskool Eric Louw het verlede week hulle akademiese A- en B-spanne aangewys ná afloop van die 2022 skooljaar. Die Graad 8B-span (70% tot 79,9% bestaan uit Nduvho Mudau (links), Marykate Thambatshiri (regs) en Vontaivious Malouly (afwesig). Foto verskaf.

All your businesses on one page

Louis Trichardt

Anglo American het op 30 Januarie die onderwysers van Hoërskool Eric Louw in Musina verras met Proline-skootrekenaars. In die foto oorhandig mev. Ntaka Munzhedzi namens Anglo American ‘n skootrekenaar aan een van Eric Louw se departementshoofde, mnr. Wessie van der Westhuizen. Die Louwtjie personeel is baie dankbaar teenoor Anglo American. Foto verskaf.

Results: parkrun #96 - 28/01/2023

Louis Trichardt 4x4-klub skop hul jaar met 2022-prysuitdeling af

Die Louis Trichardt 4x4-klub het Sondag, 29 Januarie, hulle jaar op gesellige wyse afgeskop met ‘n braai en prysuitdeling. Die prysuitdeling was vir 2022. Kobus Klopper stap weg met die trofee vir mees getroue klublid, terwyl Christa Otto aangewys is as beste baanbeampte en Kobus Otto as die mees betrokke lid. ‘n Nuwe bestuur is ook tydens die geleentheid aangewys. CW Burger beklee weer die amp van voorsitter, met Herman Vorster as ondervoorsitter, Christa Otto as sekretaresse, Inalize Burger by sosiaal en Rosetta Otto as tesourier. Voor, van links na regs, staan Kobus Klopper, Christa en Kobus Otto. Agter is Herman en CW. Foto verskaf.

Every Saturday at 7:00am

Ltt Parkrun Statistics 2023

• Number of events: 96

• Finishers: 761

• Average number of finishers per week: 42.3

• Average finish time: 00:42:15

• Female record holder : Donna GREYLING - Time: 21:19 (04/01/20)

• Male record holder : Livhalani MUDAU - Time: 16:16 (10/09/22)

What is Louis Trichardt parkrun?

A free, fun, and friendly weekly 5km community event. Walk, jog, run, volunteer or spectate – it’s up to you! Every Saturday at 8:00am

Where is it?

The event takes place at Louis Trichardt Tree Sanctuary, Limpopo Tourism Info Centre, Corner of Songozwi Street and N1.

What does it cost to join in?

Nothing - it’s free! but please register before your first run. Only ever register with parkrun once.

Don’t forget to bring a printed copy of your barcode (request a reminder). If you forget it, you won’t get a time.

How fast do I have to be?

We all run for our own enjoyment.

Please come along and join in whatever your pace!

For more info & results just scan this QR Code: