1 minute read

PPC De Hoek is 100 jaar

'n Baie interessante uitstalling is onlangs in die Sinagoge by Piketberg Museum geopen - dit bied 'n ingeligte kykie in die ontstaan en lewe van PPC De Hoek oor die afgelope 100 jaar. Dis beslis die moeite werd om te gaan besigtig. Foto’s: PPC

Advertisement

Briewe, artikels en foto’s word gratis geplaas. Stuur na: diepiketberger@gmail.com