1 minute read

Ritmiese Ilé huppel goud los

■ Roelof de Jonge

Die gimnaste van Infinite Gymnastics onder die bekwame afrigting van Ezri Hugo het Saterdag die 13de Mei na weke se voorbereiding hul vernuftigheid gewys toe hulle aan ‘n ritmiese-kompetisie deelgeneem het.

Advertisement

Hierdie meisies gimnaste het nie net vir dowe neute vir hierdie kompetisie opgetooi en met fraai grimeerde gesiggies rondgehuppel nie. Dit was inteendeel ernstige sake vir die Infinite gimnaste.

Dié geleentheid was immers ‘n kans om vir die opkomende Limpopo Ritmiese Kampioenskap later vanjaar te kwalifiseer. Hulle het die toets met vlieënde vaandels geslaag.

Limpopo boxing has been the unrecognized stepchild of the sporting codes in the province for more than three decades. But that all changed a year ago when two former pro-boxers took hands and started a journey that would see the tiny agricultural town of Tzaneen win the bid to host the 2023 SANABO National Boxing Championships for Youth